ek bloei
ek het lae abdominale pyn
ek bring baie op
ek is deur 'n dokter hierheen verwys
ek het lae rugpyn
my urine brand
ek het 'n afskeiding
ek het diabetes
ek ervaar duiseligheid
ek ly aan epilepsie
ek het hoë bloeddruk
ek het pyn
ek val flou
ek het miv
ek het tb
ek het hoë cholesterol
ek het asma
ek voel depressief
ek het dowwe sig
ek het gesigsverlies
