SAPD 536














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS

















































Aansoek om magtiging om meer as 2 400 slagdoppe te besit
SAPD 536

INSTRUKSIES: AANSOEK OM MAGTIGING OM MEER AS 2 400 SLAGDOPPE TE BESIT

ALGEMENE INSTRUKSIES

n Aansoek om magtiging om meer as 2 400 slagdoppe te besit, moet in onuitwisbare swart ink ingevul word. 
Die aansoek moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie wat die aansoek ontvang. 
Die polisiestasie waar die aansoek op rekenaar vasgel word, moet Afdeling A voltooi. 
Die polisiebeampte moet Afdeling B voltooi. 
Die beslissende beampte moet Afdeling C voltooi. 
Die aansoeker moet Afdeling D, E en F voltooi. 
Indien n tolk gebruik is, moet hy/sy Afdeling G voltooi. 
Die polisiebeampte moet Afdeling H voltooi. 
Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris moet Afdeling I voltooi. 
n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie aansoekvorm verstrek. 

AFDELING A: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE AANSOEK OP

REKENAAR VASGEL  WORD

Aansoekverwysingsnommer 

Die verwysingsnommer (byvoorbeeld, A 12945) wat die stelsel vir die aansoek genereer nadat dit vasgel is, moet in paragraaf A 1 aangeteken word. 

AFDELING B: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE AANSOEK ONTVANG IS

Provinsie 

Die naam van die provinsie waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. 

Area 

Die naam van die area waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Pretoria) moet in paragraaf B 2 aangeteken word. 

Polisiestasie 

Die naam van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word. 

Komponentkode 

Die komponentkode van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word. 

Nommer in register vir algemene vuurwapentransaksies 

Die jaarlikse reeksnommer in die register vir algemene vuurwapentransaksies wat aan die aansoek toegeken word, moet in paragraaf B 5 aangeteken word. 

AFDELING C: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE

BESLISSENDE	BEAMPTE

1.     Uitstaande/Bykomende inligting wat verlang word

Indien die polisiebeampte uitstaande of bykomende inligting van

die

aansoeker versoek, moet die verlangde inligting in paragraaf C 1 verstrek word.

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 2 aangeteken word. 

Datum 



bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 3 aangeteken word.


Handtekening van polisiebeampte 

Die polisiebeampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 4 aanbring. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 5 aangeteken word. 

Aansoek om magtiging goedgekeur (Merk met n X) 

Indien die aansoek om magtiging om meer as 2 400 slagdoppe te besit, goedgekeur word, moet die beslissende beampte wat dit goedkeur paragraaf C 6 met n X merk. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die beslissende beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 7 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aansoek goedgekeur word, moet in paragraaf C 8 aangeteken word. 

Handtekening van Beslissende Beampte 

Die beslissende beampte wat die aansoek goedkeur, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 9 aanbring. 

Beamptekode 

n Beamptekode word toegeken word aan elke beslissende beampte wat aansoeke om magtiging om meer as 2 400 slagdoppe te besit, oorweeg. Die kode van die beslissende beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 10 aangeteken word. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die beslissende beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 11 aangeteken word. 

Aansoek om magtiging geweier (Merk met n X) 

Indien die aansoek geweier word, moet die beslissende beampte wat dit weier paragraaf C 12 met n X merk. 

Rede(s) vir weiering 

Indien die aansoek geweier word, moet die beslissende beampte wat dit weier die rede(s) vir weiering in paragraaf C 13 aanteken. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die beslissende beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 14 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aansoek geweier word, moet in paragraaf C 15 aangeteken word. 

Handtekening van Beslissende Beampte 

Die beslissende beampte wat die aansoek weier, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 16 aanbring. 

Die datum waarop die polisiebeampte die uitstaande of
17.
Beamptekode





I



n Beamptekode word toegeken aan elke beslissende beampte wat aansoeke om magtiging om meer as 2 400 slagdoppe te besit, oorweeg. Die kode van die beslissende beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 17 aangeteken word.

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die beslissende beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 18 aangeteken word. 

AFDELING D: BESONDERHEDE VAN AANSOEKER (Merk met n X)

BESONDERHEDE VAN NATUURLIKE PERSOON 

SA-Identiteit/Paspoort 

Die soort identiteit van die aansoeker moet in paragraaf D 2 met

n

X gemerk word.

Identiteitsnommer van natuurlike persoon 

Die identiteitsnommer van die natuurlike persoon moet in paragraaf D 3 aangeteken word. 

Paspoortnommer van natuurlike persoon 

Die paspoortnommer van die natuurlike persoon moet in paragraaf

D 4 aangeteken word.

Van 

Die aansoeker se van moet in paragraaf D 5 aangeteken word. 

Voorletters 

Die aansoeker se voorletters moet in paragraaf D 6 aangeteken word. 

Woonadres 

Die adres waar die aansoeker woonagtig is, moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se woonadres moet in paragraaf D 8 aangeteken word. 

Posadres 

Die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 9 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die aansoeker se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die aansoeker se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf D 11.3 aangeteken word. 

Faks 

Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf D 12 aangeteken word. 

E-posadres 
SAPD 536


Die aansoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf D 13 aangeteken word.

BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 

ANDER LIGGAME 


Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde naam van die aansoeker se maatskappy moet in paragraaf D 16 aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder die aansoeker n saak bedryf, moet in paragraaf D 17 aangeteken word. 

VWR-nommer 

Die registrasienommer van die aansoeker moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Maatskappyregistrasie- of BK-nommer 

Die maatskappyregistrasie- of BK-nommer moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Posadres 

Die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 20 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die straatadres waar die aansoeker n saak bedryf, moet in paragraaf D 22 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in paragraaf D 23 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf D 24.1 aangeteken word. 

Faks 

Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf D 24.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die aansoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf D 25 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN VERANTWOORDELIKE PERSOON 

Verantwoordelike persoon (volle name en van) 

Die verantwoordelike persoon se volle name en van moet in paragraaf D 27aangeteken word. 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-Identiteit/Paspoortnommer 

Die verantwoordelike persoon se soort identifikasie/paspoortnommer moet in paragraaf D 28 met n X gemerk word. 

II


Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf D 29 aangeteken word. 

Paspoortnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf D 30 aangeteken word. 



Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf D 31 aangeteken word. 

Fisiese adres 

Die adres waar die verantwoordelike persoon woonagtig is, moet in 
paragraaf D 32 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se woonadres moet in paragraaf D 33 aangeteken word. 

Posadres 

Die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf D

34

aangeteken word.

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf D 35 aangeteken word. 

AFDELING E: BESONDERHEDE VAN VUURWAPEN(S)

WAARVOOR	TOESTEMMING BENODIG WORD OM

MEER AS	2 400 SLAGDOPPE TE BESIT

Soort 

Die soort vuurwapen moet in paragraaf E 1 aangedui word. 

Kaliber 

Die kaliber van die vuurwapen moet in paragraaf E 2 aangedui word. 

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die vuurwapen moet in paragraaf E 3 aangedui word. 

Model 

Die model van die vuurwapen moet in paragraaf E 4 aangedui word.

Reeksnommer van loop 

Die reeksnommer van die vuurwapen se loop moet in paragraaf E 5 aangeteken word. 

Reeksnommer van raam 

Die reeksnommer van die vuurwapen se raam moet in paragraaf E 6 aangeteken word. 

Reeksnommer van romp 

Die reeksnommer van die vuurwapen se romp moet in paragraaf E 7 aangeteken word. 

Gee redes waarom dit nodig is om meer as 2 400 slagdoppe vir elke vuurwapen te besit 
SAPD 536

Die redes waarom dit nodig is om meer as 2 400 slagdoppe vir elke vuurwapen te besit, moet in paragraaf E 8 verstrek word.

AFDELING F: HANDTEKENING VAN AANSOEKER (Teken slegs

indien van toepassing)

Naam van aansoeker in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker moet in paragraaf F 1 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aansoeker aansoek doen om magtiging moet in paragraaf F 2 aangeteken word.



Handtekening van aansoeker 

Die aansoeker moet sy handtekening in paragraaf F 3 in die teenwoordigheid van die polisiebeampte aanbring. 

Plek 

Die dorp/stad waar die aansoeker die aansoek teken, moet in paragraaf F 4 aangeteken word. 

AFDELING G: (Voltooi hierdie afdeling slegs indien die aansoeker nie kan lees of skryf nie.)

Afdruk van regterwysvinger van aansoeker 

Die polisiebeampte moet n afdruk van die regterwysvinger van die aansoeker in paragraaf G 1 in die teenwoordigheid van n getuie neem. Die vingerafdruk mag nie die tabel oorskry nie. Indien die aansoeker nie n regterwysvinger het nie, moet n afdruk van die linkerwysvinger geneem word. 

Aanwysing van vingerafdruk 

Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf G 2 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aansoeker se vingerafdruk geneem word, moet in paragraaf G 3 aangeteken word. 

Naam van aansoeker in drukskrif 

Die aansoeker se voorletters en van (in drukskrif) moet in paragraaf G 4 aangeteken word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die aansoeker se vingerafdruk geneem word, moet in paragraaf G 5 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN POLISIEBEAMPTE WAT DIE AANSOEK HANTEER 

6.1    Naam van polisiebeampte in drukskrif

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat

die

aansoek hanteer, moet in paragraaf G 6.1 aangeteken word.

Persal-nommer van polisiebeampte 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf G 6.2 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf G 6.3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die handtekening van die polisiebeampte wat die aansoek 

III


hanteer, moet in paragraaf G 6.4 aangebring word.

7.      BESONDERHEDE VAN GETUIE

Naam van getuie in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf G 7.1 aangeteken word. 

Persal-nommer van getuie 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf G 7.2 aangeteken word. 

Rang van getuie in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf G 7.3 aangeteken word. 

Handtekening van getuie 

Die polisiebeampte wat optree as getuie moet sy/haar handtekening in paragraaf G 7.4 aanbring. 

AFDELING H: BESONDERHEDE VAN TOLK

(Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie dokument verstaan nie.)

Naam en van van tolk 

Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die aansoekvorm vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf H 1 aangeteken word. 

Identiteits-/Paspoortnommer van tolk 

Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf H 2 aangeteken word. 

Woonadres 

Die adres waar die tolk woonagtig is, moet in paragraaf H 3 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf H 4 aangeteken word. 

Posadres 

Die tolk se posadres moet in paragraaf H 5 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf H 6 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld (012) 667 1923), moet in paragraaf H 7.1 aangeteken word. 

Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode 

(byvoorbeeld (011) 577 5913), moet in paragraaf H 7.2 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die tolk se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf H 8 aangeteken word. 

Faks 

Die tolk se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf H 9 aangeteken word. 

E-posadres 
SAPD 536

Die tolk se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf H 10 aangeteken word.

Getolk uit (taal) 

Die taal waaruit die aansoekvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf H 11 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf H 12 aangeteken word.

Handtekening van tolk 

Die tolk wat die aansoeker bystaan, moet sy/haar handtekening in paragraaf H 13 aanbring. 



Plek 

Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf

H

14 aangeteken word.

Rang van polisiebeampte in drukskrif (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar rang in drukskrif in paragraaf H 15 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy haar SAPD Persal-nommer in paragraaf H 16 aangeteken word. 

AFDELING I: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE AANGEWESE

VUURWAPENBEAMPTE/STASIEKOMMISSARIS

AANBEVELING MET BETREKKING TOT DIE AANSOEK

Die toepaslike aanbeveling moet in paragraaf I 1 met n X

gemerk
word, byvoorbeeld:










Aanbeveel

X
Nie aanbeveel nie

Motivering 

Die rede(s) vir die aanbeveling moet in paragraaf I 1.1 aangeteken word. Die rede(s) moet op werklike feite gebaseer wees en nie op blote hoors nie. 

Naam van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf I 2 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling doen, moet in paragraaf I 3 aangeteken word. 

Rang van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ 

Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf

I 4

aangeteken word.

Plek 

Die dorp/stad waar die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling doen, moet in paragraaf I 5 aangeteken word. 

IV
SAPD 536

Handtekening van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet sy/haar handtekening in paragraaf I 6 aanbring. 

Persal-nommer van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese

Vuurwapenbeampte/

Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf

I 7

aangeteken word.































































V
