SAPD 533(a)














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS

















































Versoek om n vuurwapenlisensie, permit, sertifikaat of magtiging op te skort
SAPD 533(a)

INSTRUKSIES: VERSOEK OM N VUURWAPENLISENSIE, PERMIT, SERTIFIKAAT OF MAGTIGING OP TE SKORT

ALGEMENE INSTRUKSIES

n Versoek om n vuurwapenlisensie, permit, sertifikaat of magtiging op te skort, moet in swart onuitwisbare ink ingevul word. 

Die vorm moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie wat die ontvang. 
Die polisiestasie waar die versoek op rekenaar vasgel word, moet 
Afdeling A voltooi. 
Die polisiestasie wat die versoek ontvang, moet Afdeling B voltooi. 
Die Sentrale Vuurwapenregister (SVWR) moet Afdeling C voltooi. 
Die versoeker moet Afdeling D, E en F voltooi. 
Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris moet Afdeling G voltooi. 
n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie vorm verstrek. 

AFDELING A: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE VERSOEK OP

REKENAAR VASGEL WORD

Versoekverwysingsnommer 

Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die versoek genereer 

nadat dit op rekenaar vasgel is, moet in paragraaf A 1 aangeteken
word.

AFDELING B: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE VERSOEK ONTVANG

IS

Provinsie 

Die naam van die provinsie waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. 

Area 

Die naam van die area waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Pretoria) moet in paragraaf B 2 aangeteken word. 

Polisiestasie 

Die naam van die polisiestasie waar die versoek ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word. 

Komponentkode 

Die komponentkode van die polisiestasie waar die versoek ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word. 

Nommer in register vir algemene vuurwapentransaksies 

Die jaarlikse reeksnommer van die register vir algemene vuurwapentransaksies wat aan die versoek toegeken word (byvoorbeeld,135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word. 

AFDELING C: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE SENTRALE

VUURWAPENREGISTER (SVWR)

Uitstaande/bykomende inligting wat verlang word 

Indien die SVWR-beampte die polisiestasie of aansoeker versoek om uitstaande of bykomende inligting te verskaf, moet die besonderhede van die verlangde inligting in paragraaf C 1 verstrek word. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 2 aangeteken word.

Datum 

Die datum waarop die SVWR-beampte die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 4 aanbring. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 5 aangeteken word. 

Opskorting van vuurwapenlisensie, permit, sertifikaat of magtiging goedgekeur (Merk met n X) 

As die versoek vir die opskorting van n vuurwapenlisensie, permit, sertifikaat of magtiging goedgekeur word, moet die SVWR-beampte wat dit goedkeur paragraaf C 6 met n X merk. 

Rede(s) vir opskorting 

Die SVWR-beampte moet die rede(s) vir opskorting in paragraaf C 7 aanteken. 

Tydperk van opskorting 

Die SVWR-beampte moet die tydperk waarvoor die opskorting van krag is, in paragraaf C 8 aanteken. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die versoek goedkeur, moet in paragraaf C 9 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die SVWR-beampte die versoek goedkeur, moet in paragraaf C 10 aangeteken word. 

Handtekening van SVWR-beampte 

Die SVWR-beampte wat die versoek goedkeur, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 11 aanbring. 

Beamptekode 

n Beamptekode word toegeken aan elke SVWR-beampte wat versoeke om die opskorting van vuurwapenlisensies, permitte, sertifikate of magtigings oorweeg. Die kode van die SVWR-beampte wat die versoek goedkeur, moet in paragraaf C 12 aangeteken word. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die versoek goedkeur, moet in paragraaf C 13 aangeteken word. 

Opskorting van vuurwapenlisensie, permit, sertifikaat of magtiging geweier (Merk met n X) 

As die versoek om die opskorting van n vuurwapenlisensie, permit, sertifikaat of magtiging geweier word, moet die SVWR-beampte wat dit weier paragraaf C 14 met n X merk. 

Rede(s) waarom opskorting onnodig is 

As die versoek geweier word, moet die SVWR-beampte wat dit weier die rede(s) vir weiering in paragraaf C 15 aanteken. 

I


Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die versoek weier, moet in paragraaf C 16 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die SVWR-beampte die versoek weier, moet in paragraaf C 17 aangeteken word. 

Handtekening van SVWR-beampte 

Die SVWR-beampte wat die versoek weier, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 18 aanbring. 

Beamptekode 

n Beamptekode word toegeken aan elke SVWR-beampte wat versoeke om die opskorting van vuurwapenlisensies, permitte, sertifikate of magtigings oorweeg. Die kode van die SVWR-beampte wat die versoek weier, moet in paragraaf C 19 aangeteken word. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die versoek weier, moet in paragraaf C 20 aangeteken word. 

AFDELING D: BESONDERHEDE VAN DIE VERSOEKER

1.      BESONDERHEDE VAN NATUURLIKE PERSOON

SA-Identiteit/Paspoort/Persal-nommer 

Die soort identifikasie van die versoeker moet in paragraaf D 1.1 met n X gemerk word. 

Identiteitsnommer van die versoeker 

Die identiteitsnommer van die versoeker moet in paragraaf D 2 aangeteken word. 

Paspoortnommer van die versoeker 

Die paspoortnommer van die versoeker moet in paragraaf D 3 aangeteken word. 

Persal-nommer 

As die versoeker n polisiebeampte is, moet sy/haar Persal-nommer

in paragraaf D 4 aangeteken word.

Rang 

As die versoeker n polisiebeampte is, moet sy/haar rang in paragraaf D 5 aangeteken word. 

Van 

Die versoeker se van moet in paragraaf D 6 aangeteken word. 

Voorletters 

Die versoeker se voorletters moet in paragraaf D 7 aangeteken word. 

Woonadres 

Die adres waar die versoeker woonagtig is, moet in paragraaf D 8 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die versoeker se woonadres moet in paragraaf D 9 aangeteken word. 

Posadres 

Die versoeker se posadres moet in paragraaf D 10 aangeteken word. 
SAPD 533(a)

Poskode 

Die poskode van die versoeker se posadres moet in paragraaf D 11 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die versoeker se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Werk: Die versoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf D 12.2 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die versoeker se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf D 12.3 aangeteken word.

Faks 

Die versoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf D 13 aangeteken word. 

E-posadres 

Die versoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf D 14 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 

ANDER LIGGAME 

Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde naam van die versoeker se onderneming moet in paragraaf D 17 aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder die versoeker n saak bedryf, moet in paragraaf F 18 aangeteken word. 

VWR-nommer 

Die registrasienommer van die versoeker se onderneming moet in paragraaf D 19 aangeteken word. 

Posadres 

Die versoeker se posadres moet in paragraaf D 20 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die versoeker se posadres moet in paragraaf D 21 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die adres waar die versoeker n saak bedryf, moet in paragraaf D 22 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die versoeker se besigheidsadres moet in paragraaf D 23 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die versoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf D 24.1 aangeteken word. 

Faks 

Die versoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf D 24.2 aangeteken word. 

II


E-posadres 

Die versoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in 
paragraaf D 25 aangeteken word.

Beweerde oortreding
X
Vuurwapen
verlore/gesteel
26.     BESONDERHEDE VAN VERANTWOORDELIKE PERSOON

27.     Verantwoordelike persoon (naam en van)

Die naam en van van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf D 27 aangeteken word.

28.     Soort identifikasie (Merk met n X)

SA-Identiteit/Paspoortnommer

Die soort identifikasie van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf D 28 aangeteken word.

29.     Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon

Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf D 29 aangeteken word.

30.     Paspoortnommer van verantwoordelike persoon

Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf D 30 aangeteken word.

31.     Selfoonnommer

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf D 31 aangeteken word.

32.     Fisiese adres

Die adres waar die verantwoordelike persoon woonagtig is, moet in paragraaf D 32 aangeteken word.

33.     Poskode

Die poskode van die verantwoordelike persoon se woonadres

moet

in paragraaf D 33 aangeteken word.

34.     Posadres

Die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf D

34

aangeteken word.

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf D 35 aangeteken word. 

AFDELING E: BESONDERHEDE VAN DIE VUURWAPENLISENSIE, PERMIT, SERTIFIKAAT OF MAGTIGING WAT

OPGESKORT MOET WORD

1.       Soort lisensie, permit, sertifikaat of magtiging

Die soort lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in

paragraaf

E 1 aangeteken word.

2.       Nommer van lisensie, permit, sertifikaat of magtiging

Die nommer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging

moet

in paragraaf E 2 aangeteken word.

Datum uitgereik 

Die datum waarop die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging uitgereik is, moet in paragraaf E 3 aangeteken word. 

Vervaldatum 

Die datum waarop die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging verval, moet in paragraaf E 4 aangeteken word. 
SAPD 533(a)

5.       Rede (Merk met n X)

Die rede moet in paragraaf E 5 met n X gemerk word, byvoorbeeld:



5.1    Beweerde oortreding

Polisiestasie 

Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Hillbrow) waar die beweerde oortreding geregistreer is, moet in paragraaf E 5.1.1 aangeteken word. 



Verwysingsnommer 

Die verwysingsnommer van die saak wat betrekking het op die beweerde oortreding (byvoorbeeld, 60/01/2003) moet in paragraaf E 5.1.2 aangeteken word. 

Beskrywing van saak 

n Beskrywing van die beweerde oortreding (byvoorbeeld, besit van dagga) moet in paragraaf E 5.1.3 gegee word. 

5.2    Vuurwapen verlore/gesteel

Polisiestasie 

Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Hillbrow) waar die verlies/diefstal van die vuurwapen aangemeld is, moet in paragraaf E 5.2.1 aangeteken word. 

Verwysingsnommer 

Die saakverwysingsnommer wat betrekking het op die verlore/ gesteelde vuurwapen (byvoorbeeld, 60/01/2003) moet in paragraaf E 5.2.2 aangeteken word. 

Beskrywing van saak 

n Beskrywing van die omstandighede (byvoorbeeld, verlore of gesteel) moet in paragraaf D 5.2.3 gegee word. 

Datum waarop opskorting versoek word 

Die datum waarop die vuurwapenlisensie, permit, sertifikaat of 

magtiging opgeskort moet word, moet in paragraaf E 6 aangeteken
word.

VERKLARING DEUR VERSOEKER 

Ek is bewus daarvan dat ek skuldig is aan n oortreding van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000), indien ek n vals verklaring op hierdie versoekvorm maak. 

AFDELING F: HANDTEKENING VAN VERSOEKER

Naam van versoeker in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die versoeker moet in paragraaf F 1 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die versoeker die versoek teken, moet in paragraaf F 2 aangeteken word. 

Rang van versoeker in drukskrif 

As die versoeker n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf F 3 aangeteken word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die versoeker die versoek teken, moet in paragraaf F 4 aangeteken word. 

III
SAPD 533(a)

Handtekening van versoeker 

Die versoeker moet sy/haar handtekening in paragraaf F 5 aanbring. 

Persal-nommer van versoeker 

As die versoeker n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf F 6 aangeteken word. 

AFDELING G: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE AANGEWESE

VUURWAPENBEAMPTE/STASIEKOMMISSARIS

AANBEVELING MET BETREKKING TOT DIE VERSOEK 

Die verlangde aanbeveling moet in paragraaf G 1 met n X gemerk word, byvoorbeeld: 

Aanbeveel
X
Nie aanbeveel nie

2.       Motivering met betrekking tot die versoek om opskorting

n Motivering vir die aanbeveling moet in paragraaf G 2 verstrek word. Die motivering moet op werklike feite gebaseer wees en

nie

op blote hoors nie.

Naam van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf G 3 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling doen, moet in paragraaf G 4 aangeteken word. 

Rang van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf G 5 

aangeteken word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling doen, moet in paragraaf G 6 aangeteken word. 

Handtekening van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet sy/haar handtekening in paragraaf G 7 aanbring. 

Persal-nommer van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ 
Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf
G 8

aangeteken word.











IV
