SAPD 533














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS

















































Versoek om n vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging te kanselleer
SAPD 533

INSTRUKSIES: VERSOEK OM N VUURWAPENLISENSIE, -PERMIT, -SERTIFIKAAT OF -MAGTIGING TE KANSELLER

ALGEMENE INSTRUKSIES

 n Versoek om n vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging te kanselleer, moet in swart onuitwisbare ink ingevul

word.

Die vorm moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie wat dit ontvang. 

Die polisiestasie waar die versoek op rekenaar vasgel word, moet 
Afdeling A voltooi. 
Die polisiestasie wat die versoek ontvang, moet Afdeling B voltooi. 
Die Sentrale Vuurwapenregister (SVWR)moet Afdeling C voltooi. 
Die Aangewese Vuurwapenbeampte moet Afdeling D, E en F voltooi. 
n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie vorm verstrek. 

AFDELING A: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE VERSOEK OP

REKENAAR VASGEL WORD

1.	Versoekverwysingsnommer

Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die versoek genereer nadat dit op rekenaar vasgel is, moet in paragraaf A 1

aangeteken word.

AFDELING B: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE VERSOEK ONTVANG

IS

Provinsie 

Die naam van die provinsie waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. 

Area 

Die naam van die area waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Pretoria) moet in paragraaf B 2 aangeteken word. 

Polisiestasie 

Die naam van die polisiestasie waar die versoek ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word. 

Komponentkode 

Die komponentkode van die polisiestasie waar die versoek ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word. 

Verwysingsnommer van vuurwapenaansoekregister 

Die jaarlikse reeksnommer van die vuurwapenaansoekregister wat aan die versoek toegeken word (byvoorbeeld,135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word. 

AFDELING C: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE SENTRALE

VUURWAPENREGISTER (SVWR)

Uitstaande/bykomende inligting wat verlang word 

Indien die SVWR-beampte die polisiestasie of aansoeker versoek om uitstaande of bykomende inligting te verskaf, moet die besonderhede van die verlangde inligting in paragraaf C 1 verstrek word. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 2 aangeteken word. 



Datum 

Die datum waarop die SVWR-beampte die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 4 aanbring. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 5 aangeteken word. 

Kansellasie van lisensie, permit, sertifikaat of magtiging goedgekeur (Merk met n X) 

Indien die versoek om die kansellasie van n vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging goedgekeur word, moet die SVWR-beampte wat dit goedkeur paragraaf C 6 met n X merk.

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die versoek goedkeur, moet in paragraaf C 7 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die SVWR-beampte die versoek goedkeur, moet in paragraaf C 8 aangeteken word. 

Handtekening van SVWR-beampte 

Die SVWR-beampte wat die versoek goedkeur, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 9 aanbring. 

Beamptekode 

n Beamptekode word toegeken aan elke SVWR-beampte wat versoeke om die kansellasie van vuurwapenlisensies, -permitte,

-sertifikate of -magtigings oorweeg. Die kode van die SVWR-beampte wat die versoek goedkeur, moet in paragraaf C 10 aangeteken word.

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die versoek goedkeur, moet in paragraaf C 11 aangeteken word. 

Kansellasie van vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of 

-magtiging geweier (Merk met n X)

Indien die versoek om die kansellsie van n vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging geweier word, moet die

SVWR-beampte wat dit weier paragraaf C 12 met n X merk.

Rede(s) vir weiering 

As die versoek geweier word, moet die SVWR-beampte wat die versoek weier die rede(s) daarvoor in paragraaf 13 verstrek. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die versoek weier, moet in paragraaf C 14 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die SVWR-beampte die versoek weier, moet in paragraaf C 15 aangeteken word.

Handtekening van SVWR-beampte 

Die SVWR-beampte wat die versoek weier, moet sy/haar 

I


handtekening in paragraaf C 16 aanbring.





Beamptekode 

n Beamptekode word toegeken aan elke SVWR-beampte wat 

versoeke om die kansellasie van vuurwapenlisensies, -permitte, -sertifikate of -magtigings oorweeg. Die kode van die SVWR-
beampte wat die versoek weier, moet in paragraaf C 17 aangeteken word.

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die versoek weier, moet in paragraaf C 18 aangeteken word. 

AFDELING D: BESONDERHEDE VAN DIE VERSOEKER

SA-Identiteit/Paspoort/Persal-nommer 

Die soort identifikasie van die versoeker moet in paragraaf D 1 met n X gemerk word. 

Identiteitsnommer van die versoeker 

Die identiteitsnommer van die versoeker moet in paragraaf D 2 aangeteken word. 

Paspoortnommer van die versoeker 

Die paspoortnommer van die versoeker moet in paragraaf D 3 aangeteken word. 

Persal-nommer 

As die versoeker n polisiebeampte is, moet sy/haar Persal-nommer

in paragraaf D 4 aangeteken word.

Rang 

As die versoeker n polisiebeampte is, moet sy/haar rang in paragraaf D 5 aangeteken word. 

Van 

Die versoeker se van moet in paragraaf D 6 aangeteken word. 

Voorletters 

Die versoeker se voorletters moet in paragraaf D 7 aangeteken word. 

Woonadres 

Die adres waar die versoeker woonagtig is, moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die versoeker se woonadres moet in paragraaf D 9 aangeteken word. 

Posadres 

Die versoeker se posadres moet in paragraaf D 10 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die versoeker se posadres moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die versoeker se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf D 12.1 aangeteken word. 
SAPD 533

Werk: Die versoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf D 12.2 aangeteken word. 




12.3	Selfoonnommer

Die versoeker se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf D 12.3 aangeteken word.

Faks 

Die versoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf D 13 aangeteken word. 

E-posadres 

Die versoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf D 14 aangeteken word. 

Ambag of beroep 

Die versoeker se ambag of beroep (byvoorbeeld, motorwerktuigkundige) moet in paragraaf D 15 aangeteken word. 

Indien selfwerksaam, spesifiseer 

As die versoeker selfwerksaam is, moet sy/haar beroep (byvoorbeeld, haarkapper - werk van die huis af) in paragraaf D 16 aangeteken word. 

Naam van werkgewer/maatskappy 

Die naam van die versoeker se werkgewer of maatskappy (byvoorbeeld, The Auto Shop) moet in paragraaf D 17 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die versoeker se besigheidsadres (byvoorbeeld, Suidstraat 123, Sandton) of die straatadres van die versoeker se werkgewer moet in paragraaf D 18 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die versoeker se besigheidsadres moet in paragraaf D 19 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die versoeker se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Werk: Die versoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die versoeker se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf D 20.3 aangeteken word. 

Faks 

Die versoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf D 21 aangeteken word. 

E-posadres 

Die versoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf D 22 aangeteken word. 

AFDELING E: BESONDERHEDE VAN VUURWAPENLISENSIE, -PERMIT, -SERTIFIKAAT OF -MAGTIGING WAT

GEKANSELLEER MOET WORD

1.       Lisensie-, permit-, sertifikaat- of magtigingsnommer

II



Die lisensie-, permit-, sertifikaat- of magtigingsnommer moet in paragraaf E 1 aangeteken word.

2.       Soort lisensie, permit, sertifikaat of magtiging

Die soort lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf

E 2 aangeteken word.

3 .      Datum uitgereik

Die datum waarop die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging uitgereik is, moet in paragraaf E 3 aangeteken word.

AFDELING F: BESONDERHEDE VAN DIE HOUER VAN DIE

VUURWAPENLISENSIE, -PERMIT, -SERTIFIKAAT

OF	-MAGTIGING

1.       BESONDERHEDE VAN NATUURLIKE PERSOON

1.1     SA-Identiteit/Paspoort

Die soort identifikasie van die houer van die vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging moet in paragraaf F 1.1 met

n X gemerk word.

1.2    Identiteitsnommer van natuurlike persoon

Die identiteitsnommer van die houer van die vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging moet in paragraaf F 1.2

aangeteken word.

2.       Paspoortnommer van natuurlike persoon

Die paspoortnommer van die houer van die vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging moet in paragraaf F 2

aangeteken word.

3.       Van

Die van van die houer van die vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging moet in paragraaf F 3 aangeteken

word.

4.       Voorletters

Die voorletters van die houer van die vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging moet in paragraaf F 4 aangeteken

word.

5.       Woonadres

Die adres waar die houer van die vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging woonagtig is, moet in paragraaf F 5

aangeteken word.

6.       Poskode

Die poskode van die houer van die vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging se woonadres moet in paragraaf F 6

aangeteken word.

7.       Posadres

Die posadres van die houer van die vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging moet in paragraaf F 7 aangeteken

word.

8.       Poskode

Die poskode van die houer van die vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging se posadres moet in paragraaf F 8

aangeteken word.

9.       Telefoonnommer

Huis: Die huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), van die houer van die vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging moet in paragraaf F 9.1 aangeteken word. 
SAPD 533

Werk: Die werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), van die houer van die vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging moet in paragraaf F 9.2 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die houer van die vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging moet in paragraaf F 9.3 aangeteken word. 



Faks 

Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die houer van die vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging moet in paragraaf F 10 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die houer van die vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging moet in paragraaf F 11 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 

ANDER LIGGAME 

Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde naam van die houer van die vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging moet in paragraaf F 14 aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder die houer van die vuurwapenlisensie, - permit, -sertifikaat of -magtiging n saak bedryf, moet in paragraaf F 15 aangeteken word. 

VWR-nommer 

Die registrasienommer van die houer van die vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging moet in paragraaf F 16

aangeteken word.

17.     Posadres

Die posadres van die houer van die vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging moet in paragraaf F 17 aangeteken

word.

18.     Poskode

Die poskode van die houer van die vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging se posadres moet in paragraaf F 18

aangeteken word.

Besigheidsadres 

Die straatadres waar die houer van die vuurwapenlisensie, - permit, 
-sertifikaat of -magtiging n saak bedryf, moet in paragraaf F 19 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die houer van die vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging se besigheidsadres moet in paragraaf

F 20 aangeteken word.

21.     Besigheidstelefoonnommer

Werk: Die werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), van die houer van die vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging moet in paragraaf F 21.1 aangeteken word. 

Faks 

III


Die faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), van die houer van die vuurwapenlisensie, -permit, - sertifikaat of -magtiging moet in paragraaf F 21.2 aangeteken word.

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die houer van die vuurwapenlisensie, -permit, -sertifikaat of -magtiging moet in paragraaf F 22 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN VERANTWOORDELIKE PERSOON 

Verantwoordelike persoon (volle name en van) 

Die verantwoordelike persoon se volle name en van moet in paragraaf F 24 aangeteken word. 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-Identiteit/Paspoortnommer 

Die verantwoordelike persoon se soort identifikasie moet in paragraaf F 25 met n X gemerk word. 

Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf F 26 aangeteken word. 

Paspoortnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf F 27 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf F 28 aangeteken word. 

Fisiese adres 

Die adres waar die verantwoordelike persoon woonagtig is, moet in paragraaf F 29 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se fisiese adres moet in paragraaf F 30 aangeteken word. 

Posadres 

Die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf F 31 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf F 32 aangeteken word. 

Rede(s) waarom die kansellasie van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging versoek word 

Die rede(s) waarom die kansellasie van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging versoek word, moet in paragraaf F 33 aangeteken word.

34 .   Datum waarop kansellasie versoek word

Die datum waarop die kansellasie versoek word, moet in paragraaf

F 34 aangeteken word.

35.     VERKLARING DEUR DIE VERSOEKER

Ek is bewus daarvan dat ek skuldig is aan n oortreding van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000), indien ek n vals verklaring op hierdie versoekvorm maak.

AFDELING G: HANDTEKENING VAN VERSOEKER
SAPD 533

Naam van versoeker in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die versoeker moet in paragraaf G 1 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die versoeker die versoek teken, moet in paragraaf G 2 aangeteken word. 

Rang van versoeker in drukskrif 

As die versoeker n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf G 3 aangeteken word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die versoeker die versoek teken, moet in paragraaf G 4 aangeteken word. 


Handtekening van versoeker 

Die versoeker moet sy/haar handtekening in paragraaf G 5 aanbring. 

Persal-nommer van versoeker 

As die versoeker n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf G 6 aangeteken word. 

AFDELING H: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE AANGEWESE VUURWAPENBEAMPTE/STASIEKOMMISSARIS

AANBEVELING MET BETREKKING TOT DIE VERSOEK 

Die toepaslike aanbeveling moet in paragraaf H 1 met n X gemerk word, byvoorbeeld: 

Aanbeveel
X
Nie aanbeveel nie

Motivering 

n Motivering vir die aanbeveling moet in paragraaf H 1.1 

verstrek

word. Die motivering moet op werklike feite gebaseer wees en

nie

op blote hoors nie.

Naam van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 2 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 3 aangeteken word. 

Rang van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 4 

aangeteken word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 5 aangeteken word. 

Handtekening van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

IV
SAPD 533


Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die

aanbeveling doen, moet sy/haar handtekening in paragraaf H 6

aanbring.

Persal-nommer van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese

Vuurwapenbeampte/

Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf

H 7

aangeteken word.
































































V
