SAPD 532(a)














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS

















































Antwoord op oortredingskennisgewing
SAPD 532(a)

INSTRUKSIES: ANTWOORD OP OORTREDINGSKENNISGEWING

ALGEMENE INSTRUKSIES

n Antwoord op n oortredingskennisgewing moet met onuitwisbare swart ink ingevul word. 
Die antwoordvorm moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is. 

Die polisiestasie waar die antwoord op n oortredingskennisgewing uitgereik is, moet Afdeling A voltooi. 
Die oortreder moet Afdeling B voltooi. 

n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie antwoordvorm verstrek. 

AFDELING A: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE ANTWOORDVORM UITGEREIK IS

1.       Provinsie

Die paspoortnommer van die oortreder moet in paragraaf B 4 aangeteken word.

Van 

Die van van die oortreder moet in paragraaf B 5 aangeteken word. 

Voorletters 

Die oortreder se voorletters moet in paragraaf B 6 aangeteken word. 
Woonadres 

Die fisiese adres waar die oortreder woon, moet in paragraaf B 7 aangeteken word. 

Poskode 

Die naam van die provinsie waar die polisiestasie gele is (byvoor-beeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word.
Area 

Die naam van die area waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Pretoria), moet in paragraaf B 2 aangeteken word. 

Die poskode van die oortreder se woonadres moet in paragraaf B 8 aangeteken word.

Posadres 

Die posadres van die oortreder moet in paragraaf B 9 aangeteken word. 

Polisiestasie 

Die naam van die polisiestasie waar die kennisgewing uitgereik word (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf A 3 aangeteken word. 

Komponentkode 

Die komponentkode van die polisiestasie waar die kennisgewing uitgereik word, (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf A 4 aangeteken word. 

Adres van polisiestasie 

Die adres van die polisiestasie waar die kennisgewing uitgereik is, moet in paragraaf A 5 aangebring word. 

Telefoonnommer 

Die telefoonnommer, insluitend die skakelkode, van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is, moet in paragraaf A 6 aangeteken word. 

Faksnomer 

Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die polisiestasie, moet in paragraaf A 7 aangeteken word. 

Verwysingsnommer van oortredingskennisgewing 

Die jaarlikse reeksnommer wat aan die oortredingskennisgewing toegeken word (byvoorbeeld, 135/2002), moet in paragraaf A 8 aangeteken word. 

AFDELING B: BESONDERHEDE VAN OORTREDER

BESONDERHEDE VAN NATUURLIKE PERSOON 

SA-Identiteit-/Paspoort 

Die oortreder se soort identifikasie moet in paragraaf B 2 met n X aangedui word. 

Identiteitsnommer van natuurlike persoon 

Die identiteitsnommer van die oortreder moet in paragraaf B 3 aangeteken word. 

Paspoortnommer van natuurlike persoon 

Poskode 

Die poskode van die oortreder se posadres moet in paragraaf B 10 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die oortreder se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf B 

aangeteken word. 

Werk: Die oortreder se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf B 

aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die oortreder moet in paragraaf B 11.3 aangeteken word. 

Faks 

Die faksnommer, insluitend die area skakelkode, van die oortreder moet in paragraaf B 12 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die oortreder moet in paragraaf B 13 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 

ANDER LIGGAME 

Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde maatskappynaam van die oortreder moet in paragraaf B 16 aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder die oortreder sake doen, moet in paragraaf B 17 aangeteken word. 

VWR-nommer 

Die oortreder se registrasienommer moet in paragraaf B 18 aangeteken word. 

Posadres 

I


Die oortreder se posadres moet in paragraaf B 19 aangeteken word.


Poskode 

Die poskode van die oortreder se posadres moet in paragraaf B 20 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die fisiese adres waar die oortreder besigheid bedryf, moet in paragraaf B 21 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die oortreder se besigheidsadres moet in paragraaf B 22 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die oortreder se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode, (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf B 23.1 aangeteken word. 

Faks 

Die oortreder se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf B 23.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die oortreder moet in paragraaf B 24 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN VERANTWOORDELIKE PERSOON 

Verantwoordelike person (Volle naam en van) 

Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf B 26 aangeteken word. 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-Identiteit-/Paspoortnommer 

Die verantwoordelike persoon se soort identifikasie moet met n X in paragraaf B 27 aangeteken word. 

Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon 

Die identiteitsnommer van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf B 28 aangeteken word. 

Paspoortnommer van verantwoordelike persoon 

Die paspoortnommer van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf B 29 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf B 30 aangeteken word. 

Fisiese adres 

Die fisiese adres waar die verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf B 31 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se woonadres moet in paragraaf B 32 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf B 33 aangeteken word. 

Poskode 
SAPD 532(a)

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf B 34 aangeteken word.



Besonderhede van beweerde oortreding 

Die besonderhede van die beweerde oortreding moet in paragraaf B 35 aangeteken word. 

Administratiewe boete betaalbaar 

Die administratiewe boete wat vir die beweerde misdryf betaalbaar is, moet in paragraaf B 36 aangeteken word. 

Oortreder se opsie 

Die oortreder se opsie moet in paragraaf B 37 met n X aangedui word. 

Naam en van van oortreder in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die oortreder moet in paragraaf B 38 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die oortreder antwoord op die oortredings-kennisgewing, moet in paragraaf B 39 aangedui word. 

Handtekening van oortreder 

Die oortreder moet in paragraaf B 40 teken. 

Plek 

Die stad/dorp waar die oortreder op die oortredingskennisgewing antwoord, moet in paragraaf B 41 aangeteken word.

AFDELING C: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIEBEAMPTE WAT DIE ANTWOORD OP DIE OORTREDINGSKENNISGEWING ONTVANG

Naam en van van polisiebeampte in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die antwoord op die oortredingskennisgewing ontvang, moet in paragraaf C 1 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die antwoord op die oortredingskennisgewing ontvang is, moet in paragraaf C 2 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die antwoord op die oortredingskennisgewing ontvang, moet in paragraaf C 3 aangeteken word. 

Plek 

Die stad/dorp waar die antwoord op die oortredingskennisgewing ontvang is, moet in paragraaf C 4 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die polisiebeampte wat die antwoord ontvang het, moet in paragraaf C 5 teken.

Persal-nommer van die polisiebeampte 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die antwoord op die oortredingskennisgewing ontvang het, moet in paragraaf C 6 aangeteken word. 





II
