SAPD 531














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS

















































Versoek om n vuurwapen deur n wapensmid te laat verander
SAPD 531

INSTRUKSIES: VERSOEK OM N VUURWAPEN DEUR N WAPENSMID TE LAAT VERANDER

ALGEMENE INSTRUKSIES

n Versoek om n vuurwapen deur n wapensmid te laat verander moet in onuitwisbare swart ink ingevul word. 
Die versoek moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is. 

Die polisiestasie waar die versoek op rekenaar vasgel word, moet in Afdeling A invul. 
Die polisiestasie waar die versoek ontvang word, moet Afdeling B invul. 
Die Sentrale Vuurwapenregister (SVWR) moet Afdeling C invul. 
Die versoeker moet Afdelings D, E, G en H invul. 
Die wapensmid moet Afdelings F en G invul. 
Indien n tolk gebruik is moet hy/sy Afdeling I invul. 
Indien n genomineerde/gemagtigde persoon gebruik is, moet hy/sy Afdeling J invul. 
Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris moet Afdeling K voltooi. 
n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie versoek verstrek. 

AFDELING A: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE VERSOEK VASGEL WORD

Versoekverwysingsnommer 

Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die versoek genereer nadat dit op rekenaar vasgel is moet in paragraaf A 1 aangeteken word. 

AFDELING B: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE AANSOEK ONTVANG IS

Provinsie 

Die naam van die provinsie waar die polisiestasie gele is (byvoor-beeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. 

Area 

Die naam van die area waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Pretoria), moet in paragraaf B 2 aangeteken word. 

Polisiestasie 

Die naam van die polisiestasie waar die versoek ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word. 

Komponentkode 

Die komponentkode van die polisiestasie waar die versoek ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word. 

Nommer in register vir algemene vuurwapentransaksies 

Die jaarlikse reeksnommer in die register vir algemene vuurwapentransaksies wat aan die versoek toegeken word (byvoorbeeld, 135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word. 

AFDELING C: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE SENTRALE

VUURWAPENREGISTER (SVWR)

Uitstaande/Bykomende inligting verlang 

Indien die beampte by die SVWR bykomende inligting van die polisiestasie of die versoeker aanvra, moet die verlangde inligting in paragraaf C 1 aangeteken word. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 2 aangeteken word. 





Datum 

Die datum waarop die uitstaande of bykomende inligting deur die beampte by die SVWR aangevra is, moet in paragraaf C 3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die handtekening van die beampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 4 aangebring word. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 5 aangeteken word. 

Verandering goedgekeur (Merk met n X) 

Indien die versoek om n vuurwapen deur n wapensmid te laat verander goedgekeur word, moet die beampte by die SVWR wat die versoek goedgekeur het, paragraaf C 6 met n X merk. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die versoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 7 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die versoek deur die beampte by die SVWR goedgekeur is, moet in paragraaf C 8 aangeteken word. 

Handtekening van SVWR-beampte 

Die handtekening van die beampte by die SVWR wat die versoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 9 aangebring word. 

Beamptekode 

Die beamptekode is n kode wat toegeken word aan elke beampte by die SVWR wat versoeke om vuurwapens te laat verander oorweeg. Die kode van die beampte by die SVWR wat die verandering goedgekeur het, moet in paragraaf C 10 aangeteken word. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte by die SVWR wat die versoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 10 aangeteken word. 

Verandering geweier (Merk met n X) 

Indien die versoek om n vuurwapen deur n wapensmid te laat verander geweier word, moet die beampte by die SVWR wat die versoek geweier het, paragraaf C 6 met n X merk. 

Rede(s) vir weiering 

Indien n versoek geweier word, moet die beampte by die SVWR wat die versoek geweier het, die rede(s) vir weiering in paragraaf C 13 aanteken. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die versoek geweier het, moet in paragraaf C 14 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die versoek deur die beampte by die SVWR 
I


geweier is, moet in paragraaf C 15 aangeteken word.

Handtekening van SVWR-beampte 

Die handtekening van die beampte by die SVWR wat die versoek geweier het, moet in paragraaf C 16 aangebring word. 

Beamptekode 

Die beamptekode is n kode wat toegeken word aan elke beampte by die SVWR wat versoeke om vuurwapens te laat verander oorweeg. Die kode van die beampte by die SVWR wat die verandering geweier het, moet in paragraaf C 17 aangeteken word. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte by die SVWR wat die versoek geweier het, moet in paragraaf C 18 aangeteken word. 

AFDELING D: SOORT VERSOEK OM VUURWAPEN TE WYSIG

(Merk met n X)

Die toepaslike versoek moet met n X in paragraaf D 1, 2, 3, 4 of 5 aangedui word, byvoorbeeld:

Verander die kaliber van n
X
vuurwapen


Rede(s) vir die versoek om die vuurwapen deur n wapensmid te laat verander 

Die rede(s) vir die versoek om n vuurwapen deur n wapensmid te laat verander, moet in paragraaf D 6 aangeteken word. 

Datum van versoek 

Die datum waarop die verandering versoek word, moet in paragraaf D 7 aangedui word. 

BESONDERHEDE VAN VUURWAPEN(S) WAT VERANDER MOET WORD 

Soort lisensie 

Die soort lisensie vir die toepaslike vuurwapen moet in paragraaf D 9 aangeteken word. 

Lisensienommer 

Die lisensienommer van die toepaslike vuurwapen moet in paragraaf D 10 aangeteken word. 

Vervaldatum 

Die datum waarop die lisensie van die toepaslike vuurwapen verval, moet in paragraaf D 11 aangedui word. 

Kaliber 

Die kaliber van die toepaslike vuurwapen moet in paragraaf D 12 aangeteken word. 

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die toepaslike vuurwapen moet in paragraaf D 13 aangeteken word. 

Model 

Die model van die toepaslike vuurwapen moet in paragraaf D 14 aangeteken word. 

Reeksnommer van loop 

Die reeksnommer van die loop van die toepaslike vuurwapen moet in paragraaf D 15 aangeteken word. 

15.1    Fabrikaat
SAPD 531

Die fabrikaat van die loop van die toepaslike vuurwapen moet in paragraaf D 15.1 aangeteken word.

Reeksnommer van raam 

Die reeksnommer van die raam van die toepaslike vuurwapen moet in paragraaf D 16 aangeteken word. 


16.1    Fabrikaat

Die fabrikaat van die raam van die toepaslike vuurwapen moet in paragraaf D 16.1 aangeteken word.

Reeksnommer van romp 

Die reeksnommer van die romp van die toepaslike vuurwapen moet in paragraaf D 17 aangeteken word. 

17.1    Fabrikaat

Die fabrikaat van die romp van die toepaslike vuurwapen moet in paragraaf D 17.1 aangeteken word.

AFDELING E: BESONDERHEDE VAN DIE AANSOEKER

BESONDERHEDE VAN NATUURLIKE PERSOON 

SA-Identiteit/Paspoort 

Die soort identifikasie van die versoeker moet met n X in paragraaf E 2 aangedui word. 

Identiteitsnommer van natuurlike persoon 

Die identiteitsnommer van die natuurlike persoon moet in paragraaf E 3 aangeteken word. 

Paspoortnommer van natuurlike persoon 

Die paspoortnommer van die natuurlike persoon moet in paragraaf E 4 aangeteken word. 

Van 

Die van van die versoeker moet in paragraaf E 5 aangeteken

word.

Voorletters 

Die voorletters van die versoeker moet in paragraaf E 6 aangeteken word. 

Woonadres 

Die fisiese adres waar die versoeker woon moet in paragraaf E 7 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die versoeker se woonadres moet in paragraaf E 8 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die versoeker moet in paragraaf E 9 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die versoeker se posadres moet in paragraaf E 10 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die versoeker se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012 667 1923), moet in paragraaf E 

aangeteken word. 

Werk: Die versoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode, (byvoorbeeld, (012 668 

II


1623), moet in paragraaf E 11.2 aangeteken word.

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die versoeker moet in paragraaf E 11.3 aangeteken word. 

Faks 

Die faksnommer, insluitend die area skakelkode, van die versoeker moet in paragraaf E 12 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die versoeker moet in paragraaf E 13 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 

ANDER LIGGAME 

Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde maatskappynaam van die versoeker moet in paragraaf E 16 aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder die versoeker sake doen, moet in paragraaf E 17 aangeteken word. 

VWR-nommer 

Die versoeker se registrasienommer moet in paragraaf E 18 aangeteken word. 

Posadres 

Die versoeker se posadres moet in paragraaf E 19 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die versoeker se posadres moet in paragraaf E 20 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die fisiese adres waar die versoeker besigheid bedryf, moet in paragraaf E 21 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die versoeker se besigheidsadres moet in paragraaf E 22 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die versoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode, (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf E 23.1 aangeteken word. 

Faks 

Die versoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf E 23.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die versoeker moet in paragraaf E 24 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN VERANTWOORDELIKE PERSOON 

Verantwoordelike person (Volle naam en van) 

Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf E 26 aangeteken word. 

Soort identifikasie (Merk met n X) 
SAPD 531

SA-Identiteit-/Paspoortnommer

Die verantwoordelike persoon se soort identifikasie moet met n X in paragraaf E 27 aangeteken word.

Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon 

Die identiteitsnommer van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf E 28 aangeteken word. 




Paspoortnommer van verantwoordelike persoon 

Die paspoortnommer van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf E 29 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf E 30 aangeteken word. 

Fisiese adres 

Die fisiese adres waar die verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf E 31 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se woonadres moet in paragraaf E 32 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf 
E 33 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf E 34 aangeteken word. 

AFDELING F: BESONDERHEDE VAN WAPENSMID

1.       Wapensmid se naam

Die wapensmid se naam moet in paragraaf F 1 aangeteken

word.

Wapensmid se VWR-nommer 

Die wapensmid se registrasienommer moet in paragraaf F 2 aangeteken word. 

Posadres 

Die wapensmid se posadres moet in paragraaf F 4 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die wapensmid se posadres moet in paragraaf F 4 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die fisiese adres waar die wapensmid besigheid bedryf, moet in paragraaf F 5 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die wapensmid se besigheidsadres moet in paragraaf F 6 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die wapensmid se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode, (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf F 

III


7.1 aangeteken word.

Faks 

Die wapensmid se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf F 7.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die wapensmid moet in paragraaf F 8 aangeteken word. 





VERKLARING DEUR VERSOEKER 

Ek is bewus daarvan dat ek skuldig is aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000), indien ek n vals verklaring op hierdie aansoekvorm maak. 

AFDELING G: HANDTEKENING VAN AANSOEKER/WAPENSMID

(Teken slegs indien van toepassing)

Naam van versoeker in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die versoeker wat versoek dat n vuurwapen verander word, moet in paragraaf G 1 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die versoeker die versoek onderteken, moet in paragraaf G 2 aangeteken word. 

Handtekening van versoeker 

Die versoeker moet in paragraaf G 3 teken. 

Plek 

Die stad/dorp waar die versoeker die versoek teken moet in paragraaf G 4 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN WAPENSMID 

Naam van wapensmid in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die wapensmid wat die verandering aan die vuurwapen sal maak, moet in paragraaf G 6 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die wapensmid die versoek onderteken, moet in paragraaf G 7 aangeteken word. 

Handtekening van wapensmid 

Die wapensmid moet in paragraaf G 8 teken. 

Plek 

Die stad/dorp waar die wapensmid die versoek teken, moet in paragraaf G 9 aangeteken word. 

AFDELING H: (Voltooi slegs indien die versoeker nie kan lees of skryf nie.)

Vingerafdruk 

Die afdruk van die wysvinger van die versoeker se regterhand moet deur die polisiebeampte in paragraaf H 1 geneem word, in die teenwoordigheid van n getuie en dit moet binne die lyne van die blokkie bly. As die versoeker nie n regterwysvinger het nie, moet die afdruk van die linkerwysvinger geneem word. 

Aanwysing van vingerafdruk 
SAPD 531

Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf H 2 aangeteken word.

Datum 

Die datum waarop die versoeker se vingerafdruk geneem is, moet in paragraaf H 3 aangeteken word. 

Naam van versoeker in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die versoeker moet in paragraaf H 4 aangeteken word. 

Plek 

Die stad/dorp waar die versoeker die aansoek teken, moet in paragraaf H 5 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN POLISIEBEAMPTE WAT DIE VERSOEK HANTEER 

Naam van polisiebeampte in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die versoek hanteer, moet in paragraaf H 6.1 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die versoek hanteer, moet in paragraaf H 6.2 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die versoek hanteer, moet in paragraaf H 6.3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die handtekening van die polisiebeampte wat die versoek hanteer, moet in paragraaf H 6.4 aangebring word. 

7.       BESONDERHEDE VAN GETUIE

Naam van getuie in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 7.1 aangeteken word. 

Persal-nommer van getuie 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat as getuie optree,moet in paragraaf H 7.2 aangeteken word. 

Rang van getuie in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 7.3 aangeteken word. 

Handtekening van getuie 

Die handtekening van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 7.4 aangebring word. 

AFDELING I: BESONDERHEDE VAN TOLK

(Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die versoeker nie kan lees, skryf of hierdie vorm verstaan nie.)

Naam en van van tolk 

Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die versoek vir die versoeker tolk, moet in paragraaf I 1 aangeteken word. 

Identiteits-/Paspoortnommer van tolk 

Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf I 2 aangeteken word. 

Woonadres 

Die fisiese adres waar die tolk woon, moet in paragraaf I 3 aange-teken word. 

IV


Poskode 

Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf I 4 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die tolk moet in paragraaf I 5 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf I 6 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf I 

aangeteken word. 

Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf I 

aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf I 8 aangeteken word. 

Faks 

Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die tolk moet in paragraaf I 9 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf I 10 aangeteken word. 

Getolk uit (taal) 

Die taal waaruit die versoek getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die versoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf I 11 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die tolk die versoeker bystaan, moet in paragraaf I 12 aangeteken word. 

Handtekening van tolk 

Die handtekening van die tolk wat die versoeker bystaan omdat hy/sy nie kan lees of skryf of die inhoud van die vorm verstaan nie, moet in paragraaf I 13 aangebring word. 

Plek 

Die plek waar die tolk die versoeker bystaan, moet in paragraaf I 14 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf I 15 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf I 16 aangeteken word. 

AFDELING J: HANDTEKENING VAN GENOMINEERDE/

GEMAGTIGDE PERSOON

Naam en van van genomineerde/gemagtigde persoon 

Die naam en van van die genomineerde/gemagtigde persoon moet in paragraaf J 1 aangeteken word. 
SAPD 531


















Identiteits-/Paspoortnommer van genomineerde/gemagtigde persoon 

Die identiteits-/paspoortnommer van die genomineerde/gemagtigde persoon moet in paragraaf J 2 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die genomineerde/gemagtigde persoon die versoek onderteken, moet in paragraaf J 3 aangeteken word. 

Handtekening van genomineerde/gemagtigde persoon 

Die handtekening van die genomineerde/gemagtigde persoon moet in paragraaf J 4 aangeteken word. 


Plek 

Die stad/dorp waar die genomineerde/gemagtigde persoon die versoek onderteken het, moet in paragraaf J 5 aangeteken word. 

AFDELING K: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE AANGEWESE

VUURWAPENBEAMPTE/STASIEKOMMISSARIS

AANBEVELING MET BETREKKING TOT DIE VERSOEK 

Die aanbeveling moet in paragraaf K 1 met n X gemerk word: 

Aanbeveel
X
Nie aanbeveel nie

Motivering 

n Motivering vir die aanbeveling moet in paragraaf K 2 aangeteken word. Die motivering moet op feite gebaseer wees, en nie net op hoors nie. 

Naam van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf K 3 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf K 4 aangeteken word. 

Rang van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf K 4 aangeteken word. 

Plek 

V
SAPD 531

Die plek waar die   Aangewese Vuurwapenbeampte/

Stasiekommissaris die aanbeveling gemaak het, moet in

paragraaf K 6 aangeteken word.

Handtekening van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf K 7 teken. 

Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf K 8 aangeteken word. 






























































VI
