SAPD 530














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS

















































Kennisgewing van appl
SAPD 530

INSTRUKSIES: KENNISGEWING VAN APPL

ALGEMENE INSTRUKSIES

n Kennisgewing van appl moet in swart onuitwisbare ink ingevul word. 
Die kennisgewing moet gestempel word met die amptelike datumstempel sodra die Applraad dit ontvang. 
Die aansoeker moet Afdeling B, C, D, E, F en H voltooi. 
Die aansoeker/gemagtigde persoon/verteenwoordiger moet Afdeling G voltooi. 
Indien n tolk gebruik is, moet hy/sy Afdeling I voltooi. 
n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie vorm verstrek. 

AFDELING A: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE APPLRAAD

1.       Uitstaande/Bykomende inligting wat verlang word

Indien die Applraad uitstaande of bykomende inligting van die polisiestasie of aansoeker versoek, moet die verlangde inligting

in

paragraaf A 1 verstrek word.

Datum 

Die datum waarop die Applraad die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf A 2 aangeteken word. 

Handtekening van die Sekretaris: Applraad 

Die sekretaris van die Applraad wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet sy/haar handtekening in paragraaf A 3 aanbring. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die sekretaris van die Applraad wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf A 4 aangeteken word. 

Appl gehandhaaf (Merk met n X) 

As die appl gehandhaaf word, moet die Applraad paragraaf A 5 met n X merk. 

Voorwaardes 

Die voorwaardes ten opsigte van die appl moet in paragraaf A 6 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die appl gehandhaaf word, moet in paragraaf A 7 aangeteken word. 

Handtekening van die Voorsitter: Applraad 

Die voorsitter van die Applraad wat die appl handhaaf, moet sy/haar handtekening in paragraaf A 8 aanbring. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die voorsitter van die Applraad wat die appl handhaaf, moet in paragraaf A 9 aangeteken word. 

Appl nie gehandhaaf nie (Merk met n X) 

As die appl nie gehandhaaf word nie, moet die voorsitter van die Applraad wat die appl nie handhaaf nie paragraaf A 10 met n X merk. 

Kommentaar 

As die appl nie gehandhaaf word nie, moet die voorsitter van die Applraad wat die appl nie handhaaf nie die rede(s) daarvoor in paragraaf A 11 verstrek. 




Datum 

Die datum waarop die appl nie gehandhaaf word nie, moet in paragraaf A 12 aangeteken word. 

Handtekening van die Voorsitter: Applraad 

Die voorsitter van die Applraad wat die appl nie handhaaf nie, moet sy/haar handtekening in paragraaf A 13 aanbring. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die voorsitter van die Applraad wat die appl nie handhaaf nie, moet in paragraaf A 14 aangeteken word. 

AFDELING B: BESONDERHEDE VAN AANSOEKER

NATUURLIKE PERSOON SE BESONDERHEDE 

SA-identiteit/Paspoort 

Identiteitsnommer 

Die aansoeker se identiteitsnommer moet in paragraaf B 3 aangeteken word. 

Paspoortnommer 

Die aansoeker se paspoortnommer moet in paragraaf B 4 aangeteken word. 

Van 

Die aansoeker se van moet in paragraaf B 5 aangeteken word. 

Voorletters 

Die aansoeker se voorletters moet in paragraaf B 6 aangeteken word. 

Woonadres 

Die adres waar die aansoeker woonagtig is, moet in paragraaf B

7

aangeteken word.

8.      Poskode

Die poskode van die aansoeker se woonadres moet in paragraaf

B 8

aangeteken word.

9.      Posadres

Die aansoeker se posadres moet in paragraaf B 9 aangeteken word.

10.    Poskode

Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf B

10

aangeteken word.

11.    Telefoonnommer

Huis: Die aansoeker se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf B 



aangeteken word. 

Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf B 

aangeteken word. 

Selfoonnommer 

I


Die aansoeker se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in

paragraaf B 11.3 aangeteken word.



12.    Faks

Die aansoeker se faksnommer moet in paragraaf B 12 aangeteken word.

13.    E-posadres

Die aansoeker se e-posadres moet in paragraaf B 13 aangeteken

word.

BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 

ANDER LIGGAME 

Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde naam van die aansoeker se onderneming (byvoorbeeld, Boshoff Drukkers (Edms) Bpk) moet in paragraaf B 16 aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder die aansoeker n saak bedryf (byvoorbeeld, Boshoff Drukkers handelend as Tol Drukkers), moet in paragraaf B 17 aangeteken word. 

VAV-nommer 

Die aansoeker se VAV-nommer (ondernemingsregistrasienommer) moet in paragraaf B 18 aangeteken word. 

Posadres 

Die aansoeker se posadres moet in paragraaf B 19 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf B 20 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die adres waar die aansoeker n saak bedryf, moet in paragraaf B 21 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in paragraaf B 22 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf B 23.1 aangeteken word. 

Faks 

Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf B 23.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die aansoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf B 24 aangeteken word. 

VERANTWOORDELIKE PERSOON SE BESONDERHEDE 

Verantwoordelike persoon (volle name en van) 
SAPD 530

Die verantwoordelike persoon se volle name en van moet in paragraaf B 26 aangeteken word.

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-identiteit/Paspoortnommer 

Die soort identifikasie moet in paragraaf B 27 met n X gemerk word.



Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf B 28 aangeteken word. 

Paspoortnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf B 29 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf B 30 aangeteken word. 

Fisiese adres 

Die adres waar die verantwoordelike persoon woonagtig is, moet in paragraaf B 31 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se woonadres moet in paragraaf B 32 aangeteken word. 

Posadres 

Die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf B 33 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf B 34 aangeteken word. 

VERTEENWOORDIGER SE BESONDERHEDE 

Volle name en van 

Die verteenwoordiger se volle name en van moet in paragraaf B

36

aangeteken word.

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-identiteit/Paspoortnommer 

Die verteenwoordiger se soort identifikasie moet in paragraaf B

37

met n X gemerk word.

Identiteitsnommer van verteenwoordiger 

Die verteenwoordiger se identiteitsnommer moet in paragraaf B 38 met n X gemerk word. 

Paspoortnommer van verteenwoordiger 

Die verteenwoordiger se paspoortnommer moet in paragraaf B

39

aangeteken word.

Selfoonnommer 

Die verteenwoordiger se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf B 40 aangeteken word. 

Straatadres 

Die adres waar die verteenwoordiger woonagtig is, moet in 

II


paragraaf B 41 aangeteken word.

Poskode 

Die poskode van die verteenwoordiger se straatadres moet in paragraaf B 42 aangeteken word. 

Posadres 

Die verteenwoordiger se posadres moet in paragraaf B 43 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verteenwoordiger se posadres moet in paragraaf B 44 aangeteken word. 

E-posadres 

Die verteenwoordiger se e-posadres moet in paragraaf B 45 aangeteken word.

AFDELING C: SOORT APPL (Merk met n X)

Die toepaslike soort appl moet in paragraaf C 1, 2, 3 en 4 met

n

X gemerk word, byvoorbeeld:

n Administratiewe beslissing
X

5.      Verwysingsnommer(s)

Die verwysingsnommer(s) van die soort appl moet in paragraaf

C 5

aangeteken word.

Aansoeknommer(s) van lisensie, permit, sertifikaat of magtiging 

Die aansoeknommer(s) van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 6 aangeteken word. 

Nommer(s) van lisensie, permit, sertifikaat of magtiging 

Die nommer(s) van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 7 aangeteken word. 

Redes vir appl 

Die redes vir appl moet in paragraaf C 8 aangeteken word. 

AFDELING D: BESONDERHEDE VAN VUURWAPEN (Voltooi slegs

as	die appl ten opsigte van n vuurwapen is)

Soort 

Die soort vuurwapen moet in paragraaf D 1 aangeteken word. 

Kaliber 

Die kaliber van die vuurwapen moet in paragraaf D 2 aangeteken word. 

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die vuurwapen moet in paragraaf D 3 aangeteken

word.

Model 

Die model van die vuurwapen moet in paragraaf D 4 aangeteken word. 
Reeksnommer van loop 

Die reeksnommer van die vuurwapen se loop moet in paragraaf D 5 aangeteken word. 

Reeksnommer van raam 
SAPD 530

Die reeksnommer van die vuurwapen se raam moet in paragraaf

D 6

aangeteken word.

Reeksnommer van romp 

Die reeksnommer van die vuurwapen se romp moet in paragraaf D 7 aangebring word. 

AFDELING E: BESONDERHEDE VAN DIE HUIDIGE

VUURWAPENEIENAAR

SA-identiteit/Paspoort 

Identiteitsnommer 

Die huidige eienaar se identiteitsnommer moet in paragraaf E 2 aangeteken word. 



Paspoortnommer 

Die huidige eienaar se paspoortnommer moet in paragraaf E 3 aangeteken word. 

Van 

Die huidige eienaar se van moet in paragraaf E 4 aangeteken word.

Voorletters 

Die huidige eienaar se voorletters moet in paragraaf E 5 aangeteken word. 

Woonadres 

Die adres waar die huidige eienaar woonagtig is, moet in paragraaf

E 6 aangeteken word.

Poskode 

Die poskode van die huidige eienaar se woonadres moet in paragraaf E 7 aangeteken word. 

Posadres 

Die huidige eienaar se posadres moet in paragraaf E 8 aangeteken

word.

9.      Poskode

Die poskode van die huidige eienaar se posadres moet in paragraaf

E 9 aangeteken word.

10.    Telefoonnommers

Huis: Die huidige eienaar se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld (012) 667 1923), moet in paragraaf E 

aangeteken word. 

Work: Die huidige eienaar se werktelefoonnommer, insluitend 

die 
skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf E
10.2

aangeteken word.

Selfoonnommer 

Die huidige eienaar se selfoonnommer (indien van toepassing) moet 
in paragraaf E 10.3 aangeteken word. 

Faks 

Die huidige eienaar se faksnommer moet in paragraaf E 11 aangeteken word. 

III


E-posadres 

Die huidige eienaar se e-posadres moet in paragraaf E 12 aangeteken word. 

VERKLARING DEUR AANSOEKER/GEMAGTIGDE PERSOON/ VERTEENWOORDIGER 

Indien ek enige vals verklaring in hierdie vorm maak, is ek skuldig aan n oortreding ingevolge artikel 120 (9)(f) van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000). 

AFDELING F: HANDTEKENING VAN AANSOEKER (Teken slegs

waar	van toepassing)

Naam van aansoeker in drukskrif 

Die aansoeker se naam (in drukskrif) moet in paragraaf F 1 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aansoeker die kennisgewing teken, moet in paragraaf F 2 aangeteken word. 




3 .     Handtekening van aansoeker

Die aansoeker moet sy/haar handtekening in paragraaf F 3 aanbring.

4.      Plek

Die dorp/stad waar die aansoeker die kennisgewing teken, moet

in

paragraaf F 4 aangeteken word.

AFDELING G: HANDTEKENING VAN GEMAGTIGDE PERSOON/ VERTEENWOORDIGER

Naam en van van gemagtigde persoon/verteenwoordiger 

Die naam en van van die gemagtigde persoon/verteenwoordiger moet in paragraaf G 1 aangeteken word. 

Hoedanigheid 

Die hoedanigheid van die persoon wat die aansoeker verteenwoordig (byvoorbeeld, prokureur), moet in paragraaf G 2 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die gemagtigde persoon/verteenwoordiger die kennisgewing teken, moet in paragraaf G 3 aangeteken word. 

Handtekening van gemagtigde persoon/verteenwoordiger 

Die gemagtigde persoon/verteenwoordiger moet sy/haar handtekening in paragraaf G 4 aanbring. 

Plek 

Die dorp/stad waar die gemagtigde persoon/verteenwoordiger die kennisgewing teken, moet in paragraaf G 5 aangeteken word. 

AFDELING H: (Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees of skryf nie)

Afdruk van regterwysvinger van aansoeker 

Die polisiebeampte moet n afdruk van die aansoeker se regterwysvinger in paragraaf H 1 in die teenwoordigheid van n getuie neem. Die afdruk mag nie die tabel oorskry nie. Indien die aansoeker nie n regterwysvinger het nie, moet n afdruk van die linkerwysvinger geneem word. 

Aanwysing van vingerafdruk 
SAPD 530

Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf H 2 aangeteken word.

Datum 

Die datum waarop die aansoeker se vingerafdruk geneem word, moet in paragraaf H 3 aangeteken word. 

Naam van aansoeker in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker moet in paragraaf H 4 aangeteken word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die aansoeker aansoek doen, moet in paragraaf H 5 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN POLISIEBEAMPTE WAT KENNISGEWING HANTEER 

6.1    Naam van polisiebeampte in drukskrif

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat

die

kennisgewing hanteer, moet in paragraaf H 6.1 aangeteken word.

Persal-nommer van polisiebeampte 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf H 6.2 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kennisgewing 
hanteer, moet in paragraaf H 6.3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet sy/haar handtekening in paragraaf H 6.4 aanbring. 

7.      BESONDERHEDE VAN GETUIE

Naam van getuie in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf H 7.1 aangeteken word. 

Persal-nommer van getuie 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf H 7.2 aangeteken word. 

Rang van getuie in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie

moet in paragraaf H 7.3 aangeteken word.

7.4    Handtekening van getuie

Die polisiebeampte wat optree as getuie moet sy/haar handtekening

in paragraaf H 7.4 aanbring.

AFDELING I: BESONDERHEDE VAN TOLK

(Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie dokument verstaan nie.)

Naam en van van tolk 

Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die kennisgewing vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf I 1 aangeteken word. 

Identiteits-/Paspoortnommer van tolk 

Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf I 

IV
SAPD 530

2 aangeteken word.

Woonadres 

Die adres waar die tolk woonagtig is, moet in paragraaf I 3 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf I 4 aangeteken word. 

Posadres 

Die tolk se posadres moet in paragraaf I 5 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf I 6 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld (012) 667 1923), moet in paragraaf I 7.1 aangeteken word. 

Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode 

(byvoorbeeld (011) 577 5913), moet in paragraaf I 7.2 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die tolk se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf I 8 aangeteken word. 


Faks 

Die tolk se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf I 9 aangeteken word. 

E-posadres 

Die tolk se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf I 10 aangeteken word. 

Getolk uit (taal) 

Die taal waaruit die vorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf I 11 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf I 12 aangeteken word.

Handtekening van tolk 

Die tolk wat die aansoeker bystaan, moet sy/haar handtekening in paragraaf I 13 aanbring. 

Plek 

Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf I 14 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar rang in drukskrif in paragraaf I 15 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf I 16 aangeteken word. 


V
SAPD 530














































































VI
