SAPD 522(b)














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS

















































Verbeurdverklaring van vuurwapenitem(s)
SAPD 522(b)

INSTRUKSIES: VERBEURDVERKLARING VAN VUURWAPENITEM(S)

ALGEMENE INSTRUKSIES

Hierdie vorm moet in swart onuitwisbare ink ingevul word. 

Die vorm moet gestempel word met die amptelike datumstempel 

van die polisiestasie wat dit ontvang.	.
Die polisiestasie waar die vuurwapenitem(s) gehou word, moet Afdeling A tot D voltooi. 

n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet is vals op hierdie vorm verstrek. 

AFDELING A: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE VUURWAPENITEM

GEHOU WORD

Provinsie 

Die naam van die provinsie waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld Gauteng), moet in paragraaf A 1 aangeteken word. 

Area 

Die naam van die area waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld Pretoria) moet in paragraaf A 2 aangeteken word. 

Polisiestasie 

Die naam vandie polisiestasie waar die vorm ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf A 3 aangeteken word. 

Komponentkode 

Die komponentkode van die polisiestasie waar die vorm ontvang is (byvoorbeeld 47), moet in paragraaf A 4 aangeteken word. 

Verwysingsnommer in Eiendomsregister 

Die jaarlikse reeksnommer in die Eiendomsregister wat toegeken is aan die vuurwapenitem(s) (byvoorbeeld,135/2002) moet in paragraaf A 5 aangeteken word. 

AFDELING B: BESONDERHEDE VAN DIE HOUER VAN DIE LISENSIE, PERMIT OF MAGTIGING

BESONDERHEDE VAN NATUURLIKE PERSOON 

SA-Identiteit/Paspoort 

Die soort identifikasie van die houer van die lisensie, permit of magtiging moet in paragraaf B 2 met n X gemerk word. 

Identiteitsnommer van natuurlike persoon 

Die identiteitsnommer van die houer van die lisensie, permit of magtiging moet in paragraaf B 3 aangeteken word. 

Paspoortnommer van natuurlike persoon 

Die paspoortnommer van die houer van die lisensie, permit of magtiging moet in paragraaf B 4 aangeteken word. 

Van 

Die houer van die lisensie, permit of magtiging se van moet in paragraaf B 5 aangeteken word. 

Voorletters 

Die voorletters van die houer van die lisensie, permit of magtiging

moet in paragraaf B 6 aangeteken word.

Woonadres 

Die adres waar die houer van die lisensie, permit of magtiging 

woonagtig is, moet in paragraaf B 7 aangeteken word.




Poskode 

Die poskode van die houer van die lisensie, permit of magtiging se woonadres moet in paragraaf B 8 aangeteken word. 

Posadres 

Die houer van die lisensie, permit of magtiging se posadres moet in paragraaf B 9 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die houer van die lisensie, permit of magtiging se posadres moet in paragraaf B 10 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die huistelefoonnommer van die houer van die lisensie, permit of magtiging, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, 

667 1923), moet in paragraaf B 11.1 aangeteken word. 

Werk: Die werktelefoonnommer van die houer van die lisensie, permit of magtiging, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, 

577 5913), moet in paragraaf B 11.2 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die houer van die lisensie, permit of magtiging moet in paragraaf B 11.3 aangeteken word.

Faks 

Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die houer van die lisensie, permit of magtiging moet in paragraaf B 12 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die houer van die lisensie, permit of magtiging moet in paragraaf B 13 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 

ANDER LIGGAME 

Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde naam van die maatskappy van die houer van die lisensie, permit of magtiging moet in paragraaf B 16 aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder die houer van die lisensie, permit of magtiging n saak bedryf, moet in paragraaf B 17 aangeteken word. 

VWR-nommer 

Die registrasienommer van die houer van die lisensie, permit of magtiging moet in paragraaf B 18 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die houer van die lisensie, permit of magtiging moet in paragraaf B 19 aangeteken word. 

Poskode 

I


Die poskode van die houer van die lisensie, permit of magtiging se posadres moet in paragraaf B 20 aangeteken word.

Besigheidsadres 

Die straatadres waar die houer van die lisensie, permit of magtiging n saak bedryf, moet in paragraaf B 21 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die besigheidsadres van die houer van die lisensie, permit of magtiging moet in paragraaf B 22 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), van die houer van die lisensie, permit of magtiging moet in paragraaf B 23.1 aangeteken word. 

Faks 

Die faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), van die houer van die lisensie, permit of magtiging moet in paragraaf B 23.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die houer van die lisensie, permit of magtiging moet in paragraaf B 24 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN VERANTWOORDELIKE PERSOON 

Verantwoordelike persoon (volle name en van) 

Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf B 26 aangeteken word. 
Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-Identiteit/Paspoortnommer 

Die verantwoordelike persoon se soort identifikasie moet in paragraaf B 27 met n X gemerk word. 

Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf B 28 aangeteken word. 

Paspoortnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf B 29 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die verantwoordelike persoon se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf B 30 aangeteken word. 

Fisiese adres 

Die adres waar die verantwoordelike persoon woonagtig is, moet in paragraaf B 31 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se woonadres moet in paragraaf B 32 aangeteken word. 

Posadres 

Die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf B 33 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf B 34 aangeteken word. 
SAPD 522(b)

AFDELING C: BESONDERHEDE VAN VUURWAPENITEM(S) WAT VERBEURD VERKLAAR IS

BESONDERHEDE VAN VUURWAPEN 

Soort 

Die soort vuurwapen moet in paragraaf C 2 aangeteken word. 


Kaliber 

Die kaliber van die vuurwapen moet in paragraaf C 3 aangeteken word. 

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die vuurwapen moet in paragraaf C 4 aangeteken

word.

Model 

Die model van die vuurwapen moet in paragraaf C 5 aangeteken word. 

Soort vuurwapenkomponent 

Reeksnommer op loop 

Die reeksnommer op die vuurwapen se loop moet in paragraaf C

6

aangeteken word.

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die loop moet in paragraaf C 6.1 aangeteken word. 

Reeksnommer op raam 

Die reeksnommer op die vuurwapen se raam moet in paragraaf C 7 aangeteken word. 

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die raam moet in paragraaf C 7.1 aangeteken word. 

8.       Reeksnommer op romp

Die reeksnommer op die vuurwapen se romp moet in paragraaf

C 8

aangeteken word.

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die romp moet in paragraaf C 8.1 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN ONDERDELE 

Beskrywing van onderdeel 

n Beskrywing van die onderdeel van die vuurwapen moet in paragraaf C 10 gegee word. 

Fabrikaat van gepaardgaande vuurwapen 

Die fabrikaat van die vuurwapen wat gepaard gaan met die verbeurdverklaarde onderdeel moet in paragraaf C 11 aangeteken word. 

Model van gepaardgaande vuurwapen 

Die model van die vuurwapen wat gepaard gaan met die verbeurdverklaarde onderdeel moet in paragraaf C 12 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN AMMUNISIE 

II
SAPD 522(b)


14.     Kaliber

Die kaliber van die ammunisie moet in paragraaf C 14

aangeteken

word.

Hoeveelheid 

Die hoeveelheid ammunisie moet in paragraaf C 15 aangeteken word. 

Rede(s) vir verbeurdverklaring 

Die rede(s) vir verbeurdverklaring moet in paragraaf C 16 verstrek word. 

Instruksie ten opsigte van beskikking oor vuurwapenitem(s) 

Die instruksie ten opsigte van die beskikking oor die vuurwapenitem(s) moet in paragraaf C 17 verstrek word. 

Datum van verbeurdverklaring 

Die datum waarop die item verbeurd verklaar is, moet in paragraaf

C 18 aangeteken word.

AFDELING D: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE

POLISIESTASIE

Naam van polisiebeampte in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die vorm ontvang, moet in paragraaf D 1 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die polisiebeampte die vorm ontvang, moet in paragraaf D 2 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die vorm ontvang, 
moet in paragraaf D 3 aangeteken word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die polisiebeampte die vorm ontvang, moet in paragraaf D 4 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die polisiebeampte wat die vorm ontvang, moet sy/haar handtekening in paragraaf D 5 aanbring.

Persal-nommer van polisiebeampte 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die vorm ontvang, moet in paragraaf D 6 aangeteken word. 


















III
