SAPS 522














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS

















































Kansellasie van n aansoek om n lisensie, permit, sertifikaat of magtiging
SAPS 522

INSTRUKSIES: KANSELLASIE VAN N AANSOEK OM N LISENSIE, PERMIT, SERTIFIKAAT OF MAGTIGING

ALGEMENE INSTRUKSIES

n Kansellasie van n aansoek om n lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in onuitwisbare swart ink ingevul word. 
Die kansellasie moet gestempel word met die amptelike datum-stempel van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is. 
Die polisiestasie waar die kansellasie ingegee is, moet Afdeling A voltooi. 
Die persoon wat die kansellasie aanmeld, moet Afdelings B, C, D, E, F en G voltooi. 
Indien n tolk gebruik is, moet hy/sy Afdeling H voltooi. 
Die Aangewese Vuurwapenbeampte moet Afdeling I voltooi. 
n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie aansoekvorm verstrek. 

AFDELING A: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIE-STASIE WAAR DIE AANSOEK ONTVANG IS

Provinsie 

Die naam van die provinsie waar die polisiestasie gele is (byvoor-beeld, Gauteng), moet in paragraaf A 1 aangeteken word. 

Area 

Die naam van die area waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Pretoria), moet in paragraaf A 2 aangeteken word. 

Polisiestasie 

Die naam van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoor-beeld, Brooklyn), moet in paragraaf A 3 aangeteken word. 

Komponentkode 

Die komponentkode van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf A 4 aangeteken word. 

Verwysingsnommer van vuurwapenaansoekregister 

Die jaarlikse reeksnommer van die vuurwapenaansoekregister wat aan die aansoek toegeken word (byvoorbeeld, 135/2002), moet in paragraaf A 5 aangeteken word. 

AFDELING B: SOORT AANSOEK WAT GEKANSELLEER MOET

WORD (Merk met n X)

Die toepaslike antwoord moet in paragraaf B met n X aangedui word, byvoorbeeld:

Kansellasie van n aansoek om n invoerpermit
X

AFDELING C: BESONDERHEDE VAN AANSOEKER

NATUURLIKE PERSOON SE BESONDERHEDE 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

2.1     SA-Identiteit/Paspoortnommer

Die toepaslike soort identifikasie moet in paragraaf C 2.1 met n X aangedui word.

Identiteitsnommer 

Die aansoeker se identiteitsnommer moet in paragraaf C 3 aange-teken word. 

Paspoortnommer 

Die aansoeker se paspoortnommer moet in paragraaf C 4 aange-teken word. 

Van 

Die aansoeker se van moet in paragraaf C 5 aangeteken word.

Voorletters 

Die aansoeker se voorletters moet in paragraaf C 6 aangeteken word. 

Volle name 

Die aansoeker se volle name moet in paragraaf C 7 aangeteken word. 

Woonadres 

Die fisiese adres waar die aansoeker woon, moet in paragraaf C 8 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se woonadres moet in paragraaf C 9 aangeteken word. 

Posadres 

Die aansoeker se posadres moet in paragraaf C 10 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf C 11 aangeteken word.

12.      Besigheidstelefoonnommer

12.1	Huis: Die aansoeker se huistelefoonnommer, insluitend

die skakel-	kode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf

C 12.1	aangeteken word.

12.2	Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer,

insluitend die	skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet
in paragraaf	C 12.2 aangeteken word.

Selfoonnommer 

Die aansoeker se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf C 12.3 aangeteken word. 

Faks 

Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf C 13 aangeteken word. 

E-posadres 

Die aansoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf C 14 aangeteken word. 

REGSPERSOON SE BESONDERHEDE 

ANDER LIGGAME 

Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde naam van die aansoeker se maatskappy moet in paragraaf C 17 aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder die aansoeker handel dryf, moet in paragraaf C 18 aangeteken word. 

VWR-nommer 

Die aansoeker se VWR-nommer moet in paragraaf C 19 aange-teken word. 

I




Posadres 

Die aansoeker se posadres moet in paragraaf C 20 aangeteken word. 

Kode 

Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf C 21 aangeteken word.

Besigheidsadres 

Die fisiese adres waar die aansoeker besigheid bedryf, moet in paragraaf C 22 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in paragraaf C 23 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf C 24.1 aangeteken word. 

Faks 

Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoor-beeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf C 24.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die aansoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf C 25 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN VERANTWOORDELIKE PERSOON 

Verantwoordelike persoon (Volle naam en van) 

Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf C 27 aangeteken word.

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-Identiteit/Paspoortnommer 

Die verantwoordelike persoon se soort burgerskap moet in paragraaf C 28 met n X aangedui word. 

Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in para-graaf C 29 aangeteken word. 

Paspoortnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in para- graaf C 30 aangeteken word.

Selfoonnommer 

Die verantwoordelike persoon se selfoonnommer (indien van toe-passing) moet in paragraaf C 31 aangeteken word. 

Straatadres 

Die fisiese adres waar die verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf C 32 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se straatadres moet in paragraaf C 33 aangeteken word. 

Besigheidsadres 
SAPS 522

Die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf C 34 aangeteken word.


Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf C 35 aangeteken word. 

AFDELING D: BESONDHERHEDE VAN AANSOEK WAT GEKANSELLEER MOET WORD

Die toepaslike soort, nommer en verwysingsnommer van die lisensie, permit, sertifikaat, magtiging of aansoek moet in paragraaf D 1 aangeteken word. 

Die rede(s) waarom die kansellasie van die aansoek versoek word, moet in paragraaf D 2 aangeteken word. 

Die datum waarop die kansellasie van die aansoek versoek word, moet in paragraaf D 3 aangeteken word. 

Die polisiestasie wat die oorspronklike aansoek hanteer het, moet in paragraaf D 4 aangeteken word. 

Die verwysingsnommer van die vuurwapenaansoekregister 

moet in	paragraaf D 5 aangeteken word.

6.	SERTIFISERING DEUR AANMELDER

Indien ek enige vals verklaring op hierdie vorm maak, is ek skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000).

AFDELING E: HANDTEKENING VAN AANMELDER

(Teken slegs indien van toepassing)

Naam van aanmelder in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die aanmelder wat die kansellasie van die aansoek versoek, moet in paragraaf E 1 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aanmelder die kansellasie versoek, moet in paragraaf E 2 aangeteken word.

3.	Handtekening van aanmelder

Die aanmelder se handtekening moet in paragraaf E 3 aangebring word, in die teenwoordigheid van die polisiebeampte.

Plek 

Die dorp/stad waar die aanmelder die kansellasie versoek, moet in paragraaf E 4 aangeteken word. 

AFDELING F: (Hierdie afdeling moet slegs voltooi word indien die aanmelder nie kan lees of skryf nie.)

Afdruk van regterwysvinger van aanmelder 

Die afdruk van die aanmelder se regterwysvinger moet deur n polisiebeampte geneem word in paragraaf F 1, in die teenwoordig-heid van n getuie, en die afdruk mag nie die tabel oorskry nie. Indien die aansoeker nie n regterwysvinger het nie, moet die afdruk van die linkerwysvinger geneem word. 

Aanwysing van vingerafdruk 

Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwys-vingerafdruk) moet in paragraaf F 2 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aanmelder se vingerafdruk geneem is, moet in paragraaf F 3 aangeteken word. 

Naam van aanmelder in drukskrif 

II



Die voorletters en van (in drukskrif) van die aanmelder wat die aansoek kanselleer, moet in paragraaf F 4 aangeteken word.



Plek 

Die dorp/stad waar die aanmelder die aansoek kanselleer, moet in paragraaf F 5 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN POLISIEBEAMPTE WAT DIE KANSELLASIE HANTEER 

6.1      Naam van polisiebeampte in drukskrif

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kansellasie hanteer, moet in paragraaf F 6.1 aangeteken word.

Persal-nommer van polisiebeampte 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die kansel-lasie hanteer, moet in paragraaf F 6.2 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kansellasie hanteer, moet in paragraaf F 6.3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die handtekening van die polisiebeampte wat die kansellasie hanteer, moet in paragraaf F 6.4 aangeteken word. 

7.	BESONDERHEDE VAN GETUIE

Naam van getuie in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf F 7.1 aangeteken word. 

Persal-nommer van getuie 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf F 7.2 aangeteken word. 

Rang van getuie in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf F 7.3 aangeteken word. 

Handtekening van getuie 

Die handtekening van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf F. 7.4 aangebring word. 

AFDELING G: BESONDERHEDE VAN TOLK

(Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of die inhoud van hierdie dokument verstaan nie.)

Naam en van van tolk 

Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die aansoek-vorm vir die aansoeker vertolk, moet in paragraaf G 1 aangeteken word. 

Identiteits-/Paspoortnommer van tolk 

Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf G 2 aangeteken word. 

Woonadres 

Die fisiese adres waar die tolk woon, moet in paragraaf G 3 aange-teken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf G 4 aan-geteken word. 
SAPS 522

Posadres 

Die posadres van die tolk moet in paragraaf G 5 aangeteken word. 




6.	Poskode

Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf G 6 aan- geteken word.

7.	Telefoonnommer

Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf G 

aange-teken word. 

Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf G 

aange-teken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf G 8 aangeteken word. 

Faks 

Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die tolk moet in paragraaf G 9 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf G 10 aangeteken word. 

Getolk uit (taal) 

Die taal waaruit die aansoekvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf G 11 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in para-graaf G 12 aangeteken word. 

Handtekening van tolk 

Die handtekening van die tolk wat die aansoeker bystaan omdat hy/sy nie kan lees of skryf of die inhoud van die vorm verstaan nie, moet in paragraaf G 13 aangebring word. 

Plek 

Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf G 14 aangeteken word.

Rang van polisiebeampte in drukskrif (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf G 15 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf G 16 aangeteken word. 

AFDELING H: BESONDERHEDE VAN AANGEWESE VUURWAPEN-

BEAMPTE/STASIEKOMMISSARIS

1. Naam van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommis-saris in

drukskrif

Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuur-

III
SAPS 522

wapenbeampte/Stasiekommissaris wat die kansellasie hanteer, moet in paragraaf H 1 aangeteken word.

2.	Datum

Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekom- missaris die kansellasie hanteer, moet in paragraaf H 2 aangeteken word.





3.
Rang van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommis-


saris in drukskrif

Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/

Stasiekommissaris wat die kansellasie hanteer, moet in

paragraaf

H 3 aangeteken word.
4.
Plek


Die dorp/stad waar die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasie-

kommissaris die kansellasie hanteer, moet in paragraaf H 4
aange-
teken word.

Handtekening van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasie-kommissaris 

Die handtekening van die Aangewese

Vuurwapenbeampte/Stasie-	bevelvoerder wat die

kansellasie hanteer, moet in paragraaf H 5 aangebring word.

Persal-nommer van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasie-kommissaris 

Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapen-beampte/Stasiekommissaris wat die kansellasie hanteer, moet in paragraaf H 6 aangeteken word. 






































IV
