SAPD 521(g)














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS

















































Kennisgewing van verkeerde inligting
SAPD 521(g)

INSTRUKSIES: KENNISGEWING VAN VERKEERDE INLIGTING

ALGEMENE INSTRUKSIES

n Kennisgewing van verkeerde inligting moet in swart onuitwisbare ink ingevul word. 
Die kennisgewing moet gestempel word met die datumstempel van die polisiestasie wat dit ontvang. 
n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie vorm verstrek. 

AFDELING A: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE KENNISGEWING OP

REKENAAR VASGEL WORD

Kennisgewingverwysingsnommer 

Die verwysingsnommer (byvoorbeeld, C 12945) wat die stelsel vir die kennisgewing genereer nadat dit op rekenaar vasgel is, moet in paragraaf A 1 aangeteken word. 

AFDELING B: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE KENNISGEWING

ONTVANG IS

Provinsie 

Die naam van die provinsie waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. 

Area 

Die naam van die area waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Pretoria) moet in paragraaf B 2 aangeteken word. 

Polisiestasie 

Die naam van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word. 

Komponentkode 

Die komponentkode van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word. 

Nommer in register vir algemene vuurwapentransaksies 

Die jaarlikse reeksnommer in die register vir algemene vuurwapentransaksies wat toegeken is aan die kennisgewing (byvoorbeeld, 135/2002) moet in paragraaf B 5 aangeteken word. 

AFDELING C: BESONDERHEDE VAN DIE HOUER VAN DIE LISENSIE, PERMIT, SERTIFIKAAT OF

MAGTIGING

BESONDERHEDE VAN NATUURLIKE PERSOON 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA ID/Paspoortnommer/Nie-Suid-Afrikaanse burger met permanente verblyfreg* 

Die soort identifikasie/paspoortnommer/burgerskap van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 2 1 met n X gemerk word. 

In die geval van n nie-Suid-Afrikaanse bruger moet bewys van permanente verblyfreg ingehandig word. 

Identiteitsnommer van natuurlike persoon 

Die identiteitsnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 3 aangeteken word. 

Paspoortnommer van natuurlike persoon 

Die paspoortnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 4 aangeteken word.


Van 

Die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se van moet in paragraaf C 5 aangeteken word. 

Voorletters 

Die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se voorletters moet in paragraaf C 6 aangeteken word. 

Volle name 

Die volle name van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 7 aangeteken word.

Woonadres 

Die adres waar die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging woonagtig is, moet in paragraaf C 8 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se woonadres moet in paragraaf C 9 aangeteken word. 

Posadres 

Die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se posadres moet in paragraaf C 10 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se posadres moet in paragraaf C 11 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Huis: Die huistelefoonnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf C 12.1 aangeteken word. 

Werk: Die werktelefoonnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf C 12.2 aangeteken word. 

13 .   Selfoonnommer

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 13 aangeteken word.

Faks 

Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 14 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 15 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 

ANDER LIGGAME 

Geregistreerde naam van maatskappy 

I


Die geregistreerde naam van die maatskappy van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 18 aangeteken word.



19.     Handelend as

Die naam waaronder die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging n saak bedryf, moet in paragraaf C 19 aangeteken word.

VWR-nommer 

Die registrasienommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 20 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 21 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se posadres moet in paragraaf C 22 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die straatadres waar die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging n saak bedryf, moet in paragraaf C 23 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die besigheidsadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 24 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die werktelefoonnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf C 25.1 aangeteken word. 

Faks 

Die faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 25.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 26 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN VERANTWOORDELIKE PERSOON 

Verantwoordelike persoon (volle name en van) 

Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf C 28 aangeteken word. 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-Identiteit/Paspoortnommer 

Die verantwoordelike persoon se soort identifikasie moet in paragraaf C 29 met n X gemerk word. 

Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf C 30 aangeteken word. 

Paspoortnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in 
SAPD 521(g)

paragraaf C 31 aangeteken word.

Selfoonnommer 

Die verantwoordelike persoon se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf C 32 aangeteken word. 

Woonadres 

Die adres waar die verantwoordelike persoon woonagtig is, moet in paragraaf C 33 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se woonadres moet in paragraaf C 34 aangeteken word. 

Posadres 

Die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf C 35 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf C 36 aangeteken word. 

AFDELING D: BESONDERHEDE VAN LISENSIE, PERMIT, SERTIFIKAAT OF MAGTIGING WAT VERKEERD

IS

Die soort en nommer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, asook die datum waarop dit uitgereik is, moet in paragraaf D 1 aangeteken word. 

ANDER INLIGTING 

Beskrywing van inligting wat verkeerd is 

n Beskrywing van die inligting wat verkeerd is op die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf D 2.1 gegee word. 

Beskrywing van korrekte inligting 

n Beskrywying van die korrekte inligting op die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf D 2.2 gegee word. 

3.       Verkeerde vuurwapenbesonderhede

Soort 

Die soort vuurwapen moet in paragraaf D 3.1 aangeteken word. 

Kaliber 

Die kaliber van die vuurwapen moet in paragraaf D 3.2 aangeteken word. 

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die vuurwapen moet in paragraaf D 3.3 aangeteken word. 

Model 

Die model van die vuurwapen moet in paragraaf D 3.4 aangeteken

word.

3.5    Reeksnommer van loop

Die reeksnommer van die loop moet in paragraaf D 3.5 aangeteken

word.

3.6     Fabrikaat

Die fabrikaat van die loop moet in paragraaf D 3.6 aangeteken

word.

3.7    Reeksnommer van raam

II


Die reeksnommer van die raam moet in paragraaf D 3.7 aangeteken

word.

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die raam moet in paragraaf D 3.8 aangeteken word. 
Reeksnommer van romp 

Die reeksnommer van die romp moet in paragraaf D 3.9 aangeteken

word.




Fabrikaat 

Die fabrikaat van die romp moet in paragraaf D 3.10 aangeteken word. 
4.       Korrekte vuurwapenbesonderhede

Soort 

Die soort vuurwapen moet in paragraaf D 4.1 aangeteken word. 

Kaliber 

Die kaliber van die vuurwapen moet in paragraaf D 4.2 aangeteken

word.

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die vuurwapen moet in paragraaf D 4.3 aangeteken word. 

Model 

Die model van die vuurwapen moet in paragraaf D 4.4 aangeteken

word.

4.5    Reeksnommer van loop

Die reeksnommer van die loop moet in paragraaf D 4.5 aangeteken

word.

4.6     Fabrikaat

Die fabrikaat van die loop moet in paragraaf D 4.6 aangeteken

word.

4.7    Reeksnommer van raam

Die reeksnommer van die raam moet in paragraaf D 4.7 aangeteken

word.

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die raam moet in paragraaf D 4.8 aangeteken word. 

Reeksnommer van romp 

Die reeksnommer van die romp moet in paragraaf D 4.9 aangeteken

word.

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die romp moet in paragraaf D 4.10 aangeteken word. 
SAPD 521(g)

5.       VERKLARING DEUR AANMELDER

Indien ek enige vals verklaring op hierdie vorm maak, is ek skuldig

aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000).

AFDELING E HANDTEKENING VAN AANMELDER (Teken slegs

indien van toepassing)

Naam van aanmelder in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die aanmelder wat die kennisgewing indien, moet in paragraaf E 1 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aanmelder die kennisgewing indien, moet in paragraaf E 2 aangeteken word. 

3 .      Handtekening van aanmelder

Die aanmelder moet sy/haar handtekening in paragraaf E 3 in

die

teenwoordigheid van die polisiebeampte aanbring.




Plek 

Die dorp/stad waar die aanmelder die kennisgewing indien, moet in paragraaf E 4 aangeteken word. 

AFDELING F: (Voltooi slegs as die aanmelder nie kan lees of skryf

nie.)

Afdruk van regterwysvinger van aanmelder 

Die polisiebeampte moet n afdruk van die aanmelder se regterwysvinger in paragraaf F 1 in die teenwoordigheid van n getuie neem. Die afdruk mag nie die tabel oorskry nie. As die aanmelder nie n regterwysvinger het nie, moet n afdruk van die linkerwysvinger geneem word. 

Aanwysing van vingerafdruk 

Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf F 2 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aanmelder se vingerafdruk geneem word, moet in paragraaf F 3 aangeteken word. 

Naam van aanmelder in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die aanmelder wat die kennisgewing indien, moet in paragraaf F 4 aangeteken word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die aanmelder die kennisgewing indien, moet in paragraaf F 5 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN DIE POLISIEBEAMPTE WAT DIE KENNISGEWING HANTEER 

6.1     Naam van polisiebeampte in drukskrif

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat

die

kennisgewing hanteer, moet in paragraaf F 6.1 aangeteken

word.

Persal-nommer van polisiebeampte 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf F 6.2 aangeteken word. 

III


Rang van polisiebeampte in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kennisgewing 
hanteer, moet in paragraaf F 6.3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet sy/haar handtekening in paragraaf F 6.4 aanteken. 

7.       BESONDERHEDE VAN GETUIE

Naam van getuie in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf F 7.1 aangeteken word. 

Persal-nommer van getuie 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf F 7.2 aangeteken word. 

Rang van getuie in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf F 7.3 aangeteken word. 

Handtekening van getuie 

Die polisiebeampte wat optree as getuie moet sy/haar handtekening in paragraaf F 7.4 aanbring. 



AFDELING G: BESONDERHEDE VAN TOLK (Hierdie afdeling moet

slegs ingevul word as die aanmelder nie kan lees,
skryf of	hierdie dokument verstaan nie.)

Naam en van van tolk 

Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die kennisgewing vir die aanmelder tolk, moet in paragraaf G 1 aangeteken word. 

Identiteits-/Paspoortnommer van tolk 

Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf G 2 aangeteken word. 

Woonadres 

Die adres waar die tolk woonagtig is, moet in paragraaf G 3 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf G 4 aangeteken word. 

Posadres 

Die tolk se posadres moet in paragraaf G 5 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf G 6 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld (012) 667 1923), moet in paragraaf G 7.1 aangeteken word. 

Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode 

(byvoorbeeld (011) 577 5913), moet in paragraaf G 7.2 aangeteken word. 

8.       Selfoonnommer
SAPD 521(g)


Die tolk se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf G 8 aangeteken word.

Faks 

Die tolk se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf G 9 aangeteken word. 

E-posadres 

Die tolk se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf G 10 aangeteken word. 

Getolk uit (taal) 

Die taal waaruit die vorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aanmelder verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf G 11 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die tolk die aanmelder bystaan, moet in paragraaf G 12 aangeteken word. 

Hantekening van tolk 

Die tolk wat die aanmelder bystaan, moet sy/haar handtekening in paragraaf G 13 aanbring. 

Plek 

Die plek waar die tolk die aanmelder bystaan, moet in paragraaf

G

14 aangeteken word.



Rang van polisiebeampte in drukskrif (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar rang in drukskrif in paragraaf G 15 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy haar SAPD Persal-nommer in paragraaf G 16 aangeteken word. 

AFDELING H: BESONDERHEDE VAN AANGEWESE VUURWAPENBEAMPTE/STASIEKOMMISSARIS

Naam van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die kennisgewing teken, moet in paragraaf H 1 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die kennisgewing teken, moet in paragraaf H 
aangeteken word. 

Rang van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die kennisgewing teken, moet in paragraaf H 3 aangeteken word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die kennisgewing teken, moet in paragraaf H 
aangeteken word. 

Handtekening van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

IV
SAPD 521(g)

Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die kennisgewing teken, moet sy/haar handetekening in paragraaf H

5

aanbring.

Persal-nommer van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ 
Stasiekommissaris wat die kennisgewing teken, moet in paragraaf H 6 aangeteken word. 

































































V
