SAPD 521(f)














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS

















































Kennisgewing van verlore/gesteelde/ gevonde vuurwapens
SAPD 521(f)

INSTRUKSIES: KENNISGEWING VAN VERLORE/GESTEELDE/GEVONDE VUURWAPENS

ALGEMENE INSTRUKSIES

n Kennisgewing van verlore/gesteelde/gevonde vuurwapens moet in onuitwisbare swart ink ingevul word. 
Die kennisgewing moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie wat dit ontvang. 
n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy versuim om die verlies of diefstal van n vuurwapen binne 24 uur na bewuswording van die verlies of diefstal daarvan aan te meld. 

AFDELING A:  VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE

POLISIESTASIE WAAR DIE VOORVAL

AANGEMELD	WORD

Provinsie 

Die naam van die provinsie waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Gauteng), moet in paragraaf A 1 aangeteken word. 

Area 

Die naam van die area waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Pretoria) moet in paragraaf A 2 aangeteken word. 

Polisiestasie 

Die naam van die polisiestasie waar die voorval aangemeld word (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf A 3 aangeteken word. 

Komponentkode 

Die komponentkode (byvoorbeeld, 47) van die polisiestasie waar die voorval aangemeld word, moet in paragraaf A 4 aangeteken word. 

Saak verw-no (MAS-no/MR-no/Navraag-no) 

Die MAS-nommer, misdaadregisternommer of navraagverwysingsnommer van die geregistreerde saak (byvoorbeeld, 19/10/2002) moet in paragraaf A 5 aangeteken word. 

SAPD 13-registerverwysings-no 

Die huidige eienaar se van moet in paragraaf B 5 aangeteken

word.



6.       Voorletters

Die huidige eienaar se voorletters moet in paragraaf B 6 aangeteken

word.

Woonadres 

Die adres waar die huidige eienaar woonagtig is, moet in paragraaf B 7 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die huidige eienaar se woonadres moet in paragraaf B 8 aangeteken word. 

Posadres 

Die huidige eienaar se posadres moet in paragraaf B 9 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die huidige eienaar se posadres moet in paragraaf B 10 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die huidige eienaar se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf B 11.1 aangeteken word. 

Werk: Die huidige eienaar se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf B 11.2 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die SAPD 13-registerverwysingsnommer (byvoorbeeld, 69/2002) wat toegeken word aan die vuurwapen wat as verlore of gesteel aangemeld word, moet in paragraaf A 6 aangeteken word.

Die huidige eienaar se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf B 11.3 aangeteken word.

7.    Beskrywing van saak (roof/diefstal ens)

n Beskrywing van die saak (byvoorbeeld, roof) moet in paragraaf

A 7

verstrek word.

AFDELING B: BESONDERHEDE VAN DIE HUIDIGE EIENAAR VAN DIE VUURWAPEN

BESONDERHEDE VAN NATUURLIKE PERSOON 

SA-Identiteit/Paspoort 

Die soort identifikasie van die huidige eienaar moet in paragraaf B 2 met n X gemerk word. 

Identiteitsnommer 

Die huidige eienaar se identiteitsnommer moet in paragraaf B 3 aangeteken word. 

Paspoortnommer 

Die huidige eienaar se paspoortnommer moet in paragraaf B 4 aangeteken word. 

Van 

Faks 

Die huidige eienaar se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet 
in paragraaf B 12 aangeteken word. 

E-posadres 

Die huidige eienaar se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf B 13 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 

ANDER LIGGAME 

Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde naam van die maatskappy van die huidige eienaar moet in paragraaf B 16 aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder die huidige eienaar n saak bedryf, moet in paragraaf B 17 aangeteken word. 

VWR-nommer 

Die registrasienommer van die huidige eienaar moet in paragraaf B 18 aangeteken word. 

I


Posadres 

Die posadres van die huidige eienaar moet in paragraaf B 19 aangeteken word. 



Poskode 

Die poskode van die huidige eienaar se posadres moet in paragraaf B 20 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die straatadres waar die huidige eienaar n saak bedryf, moet in paragraaf B 21 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die besigheidsadres van die huidige eienaar moet in paragraaf B 22 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die huidige eienaar se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf B 23.1 aangeteken word. 

Faks 

Die huidige eienaar se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf B 23.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die huidige eienaar se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf B 24 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN VERANTWOORDELIKE PERSOON 

Verantwoordelike persoon (volle name en van) 

Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf B 26 aangeteken word. 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-Identiteit/Paspoortnommer 

Die verantwoordelike persoon se soort identifikasie moet in paragraaf B 27 met n X gemerk word. 

Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf B 28 aangeteken word. 

Paspoortnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf B 29 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die verantwoordelike persoon se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf B 30 aangeteken word. 

Woonadres 

Die adres waar die verantwoordelike persoon woonagtig is, moet in paragraaf B 31 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se woonadres moet in paragraaf B 32 aangeteken word. 

Posadres 

Die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf B 
SAPD 521(f)

33 aangeteken word.

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf B 34 aangeteken word. 



AFDELING C: BESONDERHEDE VAN VUURWAPENLISENSIE, -PERMIT OF -MAGTIGING

BESONDERHEDE VAN VUURWAPENLISENSIE, -PERMIT OF -MAGTIGING 

Die soort en nommer van die lisensie, permit of magtiging, die datum waarop dit uitgereik is en die vervaldatum moet in paragraaf C 2 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN VUURWAPEN 

Soort 

Die soort vuurwapen (byvoorbeeld, geweer) moet in paragraaf C

4

aangeteken word.

Kaliber 

Die kaliber van die vuurwapen (byvoorbeeld, .22 Long) moet in paragraaf C 5 aangeteken word. 

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die vuurwapen (byvoorbeeld, Lee Enfield) moet

in

paragraaf C 6 aangeteken word.

Model 

Die model van die vuurwapen moet in paragraaf C 7 aangeteken word. 

Reeksnommer op loop 

Die reeksnommer op die loop moet in paragraaf C 8 aangeteken word. 

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die loop moet in paragraaf C 8.1 aangeteken word. 

9.       Reeksnommer op raam

Die reeksnommer op die raam moet in paragraaf C 9 aangeteken

word.

9.1     Fabrikaat

Die fabrikaat van die raam moet in paragraaf C 9.1 aangeteken word.

10.     Reeksnommer op romp

Die reeksnommer op die romp moet in paragraaf C 10 aangeteken

word.

10.1  Fabrikaat

Die fabrikaat van die romp moet in paragraaf C 10.1 aangeteken word.

AFDELING D: OMSTANDIGHEDE (Merk met n X)

Die soort voorval moet in paragraaf D 1, 2, 3.1 en 3.2 met n X gemerk word, byvoorbeeld: 

II

n Houer van n lisensie, permit of magtiging vir die besit van n vuurwapen, en enige ander persoon wat in besit of beheer was n vuurwapen toe dit verlore geraak het of gesteel of




4.       Beskrywing van voorval

n Beskrywing van die voorval moet in paragraaf D 4 gegee

word.

5.       Voltooi slegs in geval van vuurwapen(s) wat teruggevind is

5.1.   Plek waar vuurwapen gevind is

n Beskrywing van die plek waar die vuurwapen gevind is, moet

in

paragraaf D 5.1 gegee word.



IS N SAAK VAN NALATIGHEID GEOPEN VIR DIE VERLIES OF DIEFSTAL VAN DIE VUURWAPEN? (Merk met n X) 

Die toepaslike antwoord moet met n X gemerk word. Indien die antwoord ja is, moet die volgende besonderhede verstrek word: 

Polisiestasie 

Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Sunnyside) waar die saak geregistreer is, moet in paragraaf D 6.1 aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/saaknommer van die saak (byvoorbeeld, 101/5/1976) moet in paragraaf D 6.2 aangeteken word.

7.       Datum waarop verlies of diefstal ontdek is

Die datum waarop die verlies of diefstal ontdek is, moet in paragraaf

D 7 aangeteken word.

Tyd van kennisgewing 

Die tyd waarop die voorval aangemeld is, moet in paragraaf D 8 aangeteken word. 

Datum van kennisgewing 

Die datum waarop die voorval aangemeld is, moet in paragraaf

D 9

aangeteken word.

10.     VERKLARING VAN AANMELDER

van

vernietig is, en

wat versuim om die verlies, diefstal of vernietiging binne 24 uur na bewuswording van die verlies, diefstal of vernietiging van die vuurwapen aan te meld by die polisiekantoor die naaste aan die plek waar dit plaasgevind het, is skuldig aan n misdryf.

Handtekening van aanmelder 

Die persoon wat die voorval aanmeld, moet sy/haar handtekening in paragraaf D 11 aanbring. 

Naam van aanmelder in drukskrif 

Die naam van die persoon wat die voorval aanmeld, moet in drukskrif in paragraaf D 12 aangeteken word. 

Identiteits-/Paspoortnommer van aanmelder 

Die identiteits-/paspoortnommer van die persoon wat die voorval aanmeld, moet in paragraaf D 13 aangeteken word. 

Persal-nommer van aanmelder in die geval van n polisiebeampte 
SAPD 521(f)

Die SAPD Persalnommer van die polisiebeampte wat die voorval
Verlore	X
aanmeld, moet in paragraaf D 14 aangeteken word.

Wat is u verwantskap met die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, indien u nie die houer is nie? (bv buurman, vriend, gade) 

Die aanmelder se verwantskap met die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf D 15 aangeteken word. 

AFDELING E: BESONDERHEDE VAN DIE POLISIEBEAMPTE WAT DIE KENNISGEWING VOLTOOI

1.       Naam van polisiebeampte in drukskrif

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat

die

kennisgewing voltooi, moet in paragraaf E 1 aangeteken word.

Datum 

Die datum waarop die polisiebeampte die kennisgewing voltooi, moet in paragraaf E 2 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kennisgewing voltooi, moet in paragraaf E 3 aangeteken word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die polisiebeampte die kennisgewing voltooi, moet in paragraaf E 4 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die polisiebeampte wat die kennisgewing voltooi, moet sy/haar handtekening in paragraaf E 5 aanbring.

Persal-nommer van polisiebeampte 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die kennisgewing voltooi, moet in paragraaf E 6 aangeteken word. 

AFDELING F: BESONDERHEDE VAN POLISIEBEAMPTE WAT DIE VUURWAPEN OP DIE VUURWAPENBEHEER-

STELSEL SIRKULEER

1.       Naam van polisiebeampte in drukskrif

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat

die

vuurwapen op die Vuurwapenbeheerstelsel sirkuleer, moet in paragraaf F 1 aangeteken word.

Datum 

Die datum waarop die polisiebeampte die vuurwapen op die Vuurwapenbeheerstelsel sirkuleer, moet in paragraaf F 2 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die vuurwapen op die Vuurwapenbeheerstelsel sirkuleer, moet in paragraaf F 3 aangeteken word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die polisiebeampte die vuurwapen op die Vuurwapenbeheerstelsel sirkuleer, moet in paragraaf F 4 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die polisiebeampte wat die vuurwapen op die Vuurwapenbeheerstelsel sirkuleer, moet sy/haar handtekening in paragraaf F 5 aanbring.

Persal-nommer van polisiebeampte 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die 

III
SAPD 521(f)

vuurwapen op die Vuurwapenbeheerstelsel sirkuleer,

moet in paragraaf F 6 aangebring word.











































































IV
