SAPD 521(e)














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS















































Kennisgewing by die aanstelling van n nuwe verantwoordelike persoon vir n regspersoon
SAPD 521(e)

INSTRUKSIES: KENNISGEWING BY DIE AANSTELLING VAN N NUWE VERANTWOORDELIKE PERSOON VIR N REGSPERSOON

ALGEMENE INSTRUKSIES

n Kennisgewing by die aanstelling van n nuwe verantwoordelike persoon vir n regspersoon moet in onuitwisbare swart ink voltooi word. 

Die kennisgewing moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is. 

n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie kennisgewingsvorm verstrek. 

AFDELING A: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE KENNISGEWING OP REKENAAR VASGEL WORD

Kennisgewingverwysingsnommer 

Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die kennisgewing genereer nadat dit op rekenaar vasgel is (byvoorbeeld, N12945), moet in paragraaf A 1 aangeteken word. 

AFDELING B: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE AANSOEK ONTVANG IS

Provinsie 

Die naam van die provinsie waar die polisiestasie gele is (byvoor-beeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. 

Area 

Die naam van die area waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Pretoria), moet in paragraaf B 2 aangeteken word. 

Polisiestasie 

Die naam van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word. 

Komponentkode 

Die komponentkode van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word. 

Nommer in register vir algemene vuurwapentransaksies 

Die jaarlikse reeksnommer in die register vir algemene vuurwapentransaksies wat aan die kennisgewing toegeken word (byvoorbeeld, 135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word. 

AFDELING C: BESONDERHEDE VAN DIE REGSPERSOON

BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 

ANDER LIGGAME 

Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde naam van die regspersson moet in paragraaf C 3 aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder die regspersoon handel dryf, moet in paragraaf C 4 aangeteken word. 

VWR-nommer 

Die regspersoon se registrasienommer moet in paragraaf C 5 aangeteken word. 

Maatskappyregistrasie of BK-nommer 

Die maatskappyregistrasie of BK-nommer moet in paragraaf C 6 aangeteken word.

Posadres 

Die posadres van die maatskappy of regspersoon moet in paragraaf C 7 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die maatskappy of regspersoon se posadres moet in paragraaf C 8 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die fisiese adres waar die maatskappy of regspersoon besigheid bedryf moet in paragraaf C 9 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die maatskappy of regspersoon se besigheidsadres moet in paragraaf C 10 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die maatskappy of regspersoon se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf C 11.1 aangeteken word. 

Faks 

Die maatskappy of regspersoon se faksnommer, insluitend die areakode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf C 11.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die maatskappy of regspersoon se e-posadres (indien van toepassing), moet in paragraaf C 12 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN DIE NUWE VERANTWOORDELIKE PERSOON 

Verantwoordelike persoon (Volle name en van) 

Die naam en van van die nuwe verantwoordelike persoon moet in paragraaf C 14 aangeteken word. 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-Identiteit-/Paspoortnommer 

Die soort identiteits-/paspoortnommer van die nuwe verantwoordelike persoon moet met n X in paragraaf C 15 gemerk word. 

Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon 

Die identiteitsnommer van die nuwe verantwoordelike persoon moet in paragraaf C 16 aangeteken word. 

Paspoortnommer van verantwoordelike persoon 

Die paspoortnommer van die nuwe verantwoordelike persoon moet in paragraaf C 17 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die nuwe verantwoordelike persoon moet in paragraaf C 18 aangeteken word. 

Woonadres 

Die fisiese adres waar die nuwe verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf 19 aangeteken word. 

I


Poskode 

Die poskode van die nuwe verantwoordelike persoon se woonadres moet in paragraaf C 20 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die nuwe verantwoordelike persoon moet in paragraaf C 21 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die nuwe verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf C 22 aangeteken word. 

Bevoegdheidsertifikaatnommer 

Die bestaande bevoegdheidsertifikaatnommer van die nuwe verantwoordelike persoon moet in paragraaf C 23 aangeteken word. 

Uitreikingsdatum 

Die datum waarop die bestaande bevoegdheidsertifikaat van die nuwe verantwoordelike persoon uitgereik is, moet in paragraaf C 24 aangeteken word. 

Vervaldatum 

Die vervaldatum van die bestaande bevoegdheidsertifikaat van die nuwe verantwoordelike persoon moet in paragraaf C 25 aangeteken word. 

Rede vir die aanstelling van n nuwe verantwoordelike persoon vir die regspersoon 

Voorsien rede(s) vir die aanstelling van n nuwe verantwoordelike persoon vir die regspersoon in paragraaf C 26. 

BEWYSHANDTEKENINGE VAN DIE NUWE VERANTWOORDELIKE PERSOON 

Handtekening van die nuwe verantwoordelike persoon 

Die eerste bewyshandtekening van die nuwe verantwoordelike persoon moet in paragraaf C 28 aangebring word. 

Handtekening van die nuwe verantwoordelike persoon 

Die tweede bewyshandtekening van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf C 29 aangebring word. 

VERKLARING DEUR DIE AANMELDER 

Indien ek enige vals verklaring op hierdie vorm maak, is ek skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000).

AFDELING D: HANDTEKENING VAN AANMELDER

(Teken slegs indien van toepassing)

Naam van aanmelder in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die persoon wat die inligting van die nuwe verantwoordelike persoon meedeel, moet in paragraaf D 1 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die inligting van die nuwe verantwoordelike persoon aangemeld word, moet in paragraaf D 2 aangeteken word. 

Handtekening van aanmelder 

Die handtekening van die aanmelder moet in die teenwoordigheid van n polisiebeampte in paragraaf D 3 aangebring word. 

Plek 
SAPD 521(e)

Die stad/dorp waar die inligting van die nuwe verantwoordelike persoon aangemeld word, moet in paragraaf D 4 aangeteken word.






AFDELING E: (Voltooi slegs as die aanmelder nie kan lees of skryf nie.)

Afdruk van regterwysvinger van aanmelder 

Die afdruk van die wysvinger van die aanmelder se regterhand moet deur die polisiebeampte in paragraaf E 1 geneem word, in die teenwoordigheid van n getuie en dit moet binne die lyne van die blokkie bly. 

As die aanmelder nie n regterwysvinger het nie, moet die afdruk van die linkerwysvinger geneem word. 

Aanduiding van vingerafdruk 

Die aanduiding van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf E 2 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aanmelder se vingerafdruk geneem is, moet in paragraaf E 3 aangeteken word. 

Naam van aansoeker in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die persoon wat die besonderhede van die nuwe verantwoordelike persoon aanmeld, moet in paragraaf E 4 aangeteken word. 

Plek 

Die stad/dorp waar die inligting van die nuwe verantwoordelike persoon aangemeld is, moet in paragraaf E 5 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN POLISIEBEAMPTE WAT DIE KENNISGEWING HANTEER 

Naam van polisiebeampte in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf E 6.1 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf E 6.2 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf E 6.3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die handtekening van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf E 6.4 aangebring word. 

7.       BESONDERHEDE VAN GETUIE

Naam van getuie in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf E 7.1 aangeteken word. 

Persal-nommer van getuie 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat as getuie 

II


optree,moet in paragraaf E 7.2 aangeteken word.

Rang van getuie in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf E 7.3 aangeteken word. 

Handtekening van getuie 

Die handtekening van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf E 7.4 aangebring word. 


AFDELING F: BESONDERHEDE VAN TOLK

(Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie vorm verstaan nie.)

Naam en van van tolk 

Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die kennisgewingsvorm vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf F 1 aangeteken word. 

Identiteits-/Paspoortnommer van tolk 

Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf F 2 aangeteken word. 

Woonadres 

Die fisiese adres waar die tolk woon, moet in paragraaf F 3 aange-teken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf F 4 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die tolk moet in paragraaf F 5 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf F 6 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf F 7.1 aangeteken word. 

Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf F 7.2 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf F 8 aangeteken word. 

Faks 

Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die tolk moet in paragraaf F 9 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf F 10 aangeteken word. 

Getolk uit (taal) 

Die taal waaruit die kennisgewingsvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf F 11 aangeteken word. 
SAPD 521(e)

Datum 

Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in para-graaf F 12 aangeteken word. 

Handtekening van tolk 

Die handtekening van die tolk wat die aansoeker bystaan omdat hy/sy nie kan lees of skryf of die inhoud van die vorm verstaan nie, moet in paragraaf F 13 aangebring word. 

Plek 

Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf F 14 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf F 15 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf F 16 aangeteken word. 

AFDELING G: BESONDERHEDE VAN DIE AANGEWESE VUURWAPENBEAMPTE/STASIEKOMMISSARIS

Naam van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapen-beampte/Stasiekommissaris wat die kennisgewing hanteer moet in paragraaf H 1 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasie-kommissaris die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf H 2 aangeteken word. 

Rang van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf H 3 aangeteken word. 

Plek 

Die stad/dorp waar die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf H 4 aangeteken word. 

Handtekening van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die handtekening van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf H 5 aangeteken word. 

Persal-nommer van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf H 6 aangeteken word. 


III
