SAPD 521(d)














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS

















































Kennisgewing van verandering van perseel van handelsagent



SAPD 521(d)








INSTRUKSIES: KENNISGEWING VAN VERANDERING VAN PERSEEL VAN HANDELSAGENT


ALGEMENE INSTRUKSIES




n Kennisgewing van verandering van perseel van n




handelsagent moet in onuitwisbare swart ink ingevul word.
5.
Naam in drukskrif


Die kennisgewing moet gestempel word met die amptelike




datumstempel van die polisiestasie waar dit ontvang is.

Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte by die


n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op

SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het,


Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien

moet in paragraaf C 5 aangeteken word.


hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie




kennisgewingsvorm verstrek.


6.
Aansoek om nuwe perseel goedgekeur (Merk met n X)



AFDELING A: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE KENNISGEWING OP REKENAAR VASGEL WORD

Indien die aansoek om n nuwe perseel goedgekeur word, moet die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, paragraaf C 6 met n X merk.

1.
Kennisgewingverwysingsnommer


7.
Persal-nommer



Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die kennisgewing genereer nadat dit op rekenaar vasgel is (byvoorbeeld, N12945), moet in paragraaf A 1 aangeteken word.

Die SAPD-Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 7 aangeteken word.

AFDELING B: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE KENNISGEWING ONTVANG IS

Provinsie 

Die naam van die provinsie waar die polisiestasie gele is (byvoor-beeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. 

Area 

Die naam van die area waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Pretoria), moet in paragraaf B 2 aangeteken word. 

Polisiestasie 

Die naam van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word. 

Komponentkode 

Die komponentkode van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word. 

Nommer in register vir algemene vuurwapentransaksies 

Die jaarlikse reeksnommer in die register vir algemene vuurwapentransaksies wat aan die kennisgewing toegeken word (byvoorbeeld, 135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word. 

AFDELING C: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE SENTRALE

VUURWAPENREGISTER (SVWR)

Datum 

Die datum waarop die beampte by die SVWR die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 8 aangeteken word. 

Handtekening van beslissende beampte 

Die handtekening van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 9 aangebring word. 

Beamptekode 

Die beamptekode is n kode wat aan elke beampte by die SVWR wat aansoeke om nuwe persele oorweeg, toegeken word. Die kode van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 10 aangeteken word. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 11 aangeteken word. 

Aansoek om nuwe perseel geweier (Merk met n X) 

Indien die aansoek om n nuwe perseel geweier word, moet die beampte by die SVWR wat die aansoek weier, paragraaf C 12 met n X merk. 

Rede(s) vir weiering 

Indien n aansoek geweier word, moet die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, die rede(s) vir weiering in paragraaf C 13 aanteken. 

1.     Uitstaande/Bykomende inligting verlang	14.    Persal-nommer

Indien die beampte by die SVWR bykomende inligting van die polisiestasie of die aansoeker aanvra, moet die verlangde inligting in paragraaf C 1 aangeteken word.

Die SAPD Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 14 aangeteken word.

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 2 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die uitstaande of bykomende inligting deur die beampte by die SVWR aangevra is, moet in paragraaf C 3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die handtekening van die beampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 4 aangebring word. 

Datum 

Die datum waarop die beampte by die SVWR die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 15 aangeteken word. 

Handtekening van beslissende beampte 

Die handtekening van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 16 aangeteken word. 

Beamptekode 

Die beamptekode is n kode wat aan elke beampte by die SVWR wat aansoeke om nuwe persele oorweeg, toegeken word. Die kode van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 17 aangeteken word. 

I



Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 18 aangeteken word. 

AFDELING D:  BESONDERHEDE VAN  HANDELAAR/

VERVAARDIGER/WAPENSMID

Spesifiseer soort lisensie (Merk met n X) 

Die soort lisensie moet met n X in paragraaf D 1 gemerk word: 

Om in vuurwapens
X
handel te dryf


AFDELING E: BESONDERHEDE VAN AANSOEKER

1.       BESONDERHEDE VAN NATUURLIKE PERSOON

SA-Identiteit-/Paspoortnommer 

Die aansoeker se soort identifikasie moet met n X in paragraaf E 1.1 aangedui word. 

Identiteitsnommer van natuurlike persoon 

Die aansoeker se identiteitsnomer moet in paragraaf E 2 aangeteken word. 

Paspoortnommer van natuurlike persoon 

Die aansoeker se paspoortnommer moet in paragraaf E 3 aangeteken word. 

Van 

Die aansoeker se van moet in paragraaf E 4 aangeteken word. 

Voorletters 

Die aansoeker se voorletters moet in paragraaf E 5 aangeteken word. 

Woonadres 

Die fisiese adres waar die aansoeker woon, moet in paragraaf E 6 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se woonadres moet in paragraaf E 7 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die aansoeker moet in paragraaf E 8 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se posadres, moet in paragraaf E 9 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die aansoeker se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode, (byvoorbeeld, (012) 667 1923) moet in paragraaf E 

aangeteken word. 

Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf E 

aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die aansoeker moet in paragraaf E 10.3 aangeteken word. 
SAPD 521(d)



Faks 

Die aansoeker se faksnommer, insluitend die area skakelkode, moet in paragraaf E 11 aangeteken word. 

E-posadres 

Die aansoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf E 12 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 

ANDER LIGGAME 

Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde maatskappynaam van die aansoeker moet in paragraaf E 15 aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder die aansoeker handel dryf, moet in paragraaf E 16 aangeteken word. 

VWR-nommer 

Die aansoeker se registrasienommer moet in paragraaf E 17 aangeteken word. 

Maatskappyregistrasie of BK-nommer 

Die maatskappyregistrasie of BK-nommer moet in paragraaf E 

aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die aansoeker moet in paragraaf E 19 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf E 

aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die adres waar die aansoeker besigheid doen, moet in paragraaf E 21 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in paragraaf E 22 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf E 23.1 aangeteken word. 

Faks 

Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf E 23.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die aansoeker, moet in paragraaf E 24 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN VERANTWOORDELIKE PERSOON 

Verantwoordelike persoon (Volle name en van) 

Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf E 26 aangeteken word. 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

II



SA-Identiteit-/Paspoortnommer

Die verantwoordelike persoon se soort identiteits-

/paspoortnommer moet in paragraaf E 27 met n X gemerk word.

Identiteits-/Paspoortnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se identiteits-/paspoortnommer, moet in paragraaf E 28 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon, moet in paragraaf E 29 aangeteken word. 

Woon adres 

Die fisiese adres waar die verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf E 30 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se fisiese adres, moet in paragraaf E 31 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf E 32 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf E 33 aangeteken word. 

AFDELING F: BESONDERHEDE VAN BESTAANDE LISENSIE

Die vereiste besonderhede van die bestaande lisensie, moet in paragraaf F 1 aangeteken word. Die soort lisensie, lisensienommer, datum uitgereik en vervaldatum moet verskaf word. 

BESONDERHEDE VAN PERSEEL 

Die fisiese adres, insluitend die kode, van die voorgestelde perseel waarop sake gedoen sal word, moet in paragraaf F 3 aangeteken word. 

n Klassifikasie van die voorgestelde perseel moet in paragraaf F 4 aangeteken word. 

n Beskrywing van die perseel, met verwysing na die ligging en omliggende geboue, moet in paragraaf F 5 aangeteken word. 

n Beskrywing van die alarmstelsel moet in paragraaf F 6 aangeteken word. 

n Beskrywing van die ligging en besonderhede van die kluis of brandkluis waarin voorrade van vuurwapen en ammunisie gehou sal word moet in paragraaf F 7 aangeteken word. 

n Beskrywing van die diefwering moet in paragraaf F 8 aangeteken word. 

n Beskrywing van enige ander sekuriteitskenmerke moet in paragraaf F 9 aangeteken word. 

Voorsien n beskrywing van die werkstasie wat u registers aan die Sentrale Databasis sal koppel. In geval van n handelaar of wapensmid, verstrek die rede(s) waarom die Registrateur u moet vrystel van die instandhouding van n gekoppelde werkstasie. 

Die datum van aanvang van besigheid op nuwe perseel moet in paragraaf F 11 aangeteken word. 

VERKLARING DEUR AANSOEKER 

Indien ek enige vals verklaring op hierdie vorm maak, is ek skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van 
SAPD 521(d)

Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000).



AFDELING G: HANDTEKENING VAN AANSOEKER

(Teken slegs indien van toepassing)

Naam van aansoeker in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker moet in paragraaf G 1 aageteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aansoeker aansoek doen om die verandering van die perseel van n handelsagent, moet in paragraaf G 2 aangeteken word. 

3 .      Handtekening van aansoeker

Die handtekening van die aansoeker moet in die teenwoordigheid van die polisiebeampte in paragraaf G 3 aangebring word.

Plek 

Die stad/dorp waar die aansoeker aansoek doen om die verandering van die perseel van n handelsagent, moet in paragraaf G 4 aangeteken word. 

AFDELING H: (Voltooi slegs as die aansoeker nie kan lees of skryf nie.)

Vingerafdruk 

Die afdruk van die wysvinger van die aansoeker se regterhand moet deur die polisiebeampte in paragraaf H 1 geneem word, in die teenwoordigheid van n getuie en dit moet binne die lyne van die blokkie bly. 

As die aansoeker nie n regterwysvinger het nie, moet die afdruk van die linkerwysvinger geneem word. 

Aanwysing van vingerafdruk 

Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf H 2 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aansoeker se vingerafdruk geneem is, moet in paragraaf H 3 aangeteken word. 

Naam van aansoeker in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker moet in paragraaf H 4 aangeteken word. 

Plek 

Die stad/dorp waar die aansoeker die aansoek teken, moet in paragraaf H 5 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN POLISIEBEAMPTE WAT DIE KENNISGEWING HANTEER 

Naam van polisiebeampte in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf H 6.1 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf H 6.2 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf H 6.3 aangeteken 

III


word.

Handtekening van polisiebeampte 

Die handtekening van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf H 6.4 aangebring word. 



7.       BESONDERHEDE VAN GETUIE

Naam van getuie in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 7.1 aangeteken word. 

Persal-nommer van getuie 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat as getuie optree,moet in paragraaf H 7.2 aangeteken word. 

Rang van getuie in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 7.3 aangeteken word. 

Handtekening van getuie 

Die handtekening van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 7.4 aangebring word. 

AFDELING I: BESONDERHEDE VAN TOLK

(Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie vorm verstaan nie.)

Naam en van van tolk 

Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die kennisgewingsvorm vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf I 1 aangeteken word. 

Identiteits-/Paspoortnommer van tolk 

Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf I 2 aangeteken word. 

Woonadres 

Die fisiese adres waar die tolk woon, moet in paragraaf I 3 aange-teken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf I 4 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die tolk moet in paragraaf I 5 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf I 6 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf I 7.1 aangeteken word. 

Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf I 7.2 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf I 8 aangeteken word. 
SAPD 521(d)

Faks 

Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die tolk moet in paragraaf I 9 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf I 10 aangeteken word. 


Getolk uit (taal) 

Die taal waaruit die kennisgewingsvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf I 11 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in para-graaf I 12 aangeteken word. 

Handtekening van tolk 

Die handtekening van die tolk wat die aansoeker bystaan omdat hy/sy nie kan lees of skryf of die inhoud van die vorm verstaan nie, moet in paragraaf I 13 aangebring word. 

Plek 

Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf I 14 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf I 15 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf I 16 aangeteken word. 

AFDELING J: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE AANGEWESE VUURWAPENBEAMPTE/STASIEKOMMISSARIS

Die toepaslike aanbeveling moet met n X in paragraaf J 1 gemerk word, byvoorbeeld: 

Aanbeveel
X
Nie aanbeveel nie

Verslag van inspeksie op perseel 

n Verslag oor n inspeksie van die perseel moet in paragraaf J 2 aangeteken word. 

Bykomende voorwaardes aanbeveel 

Die bykomende voorwaardes wat deur die Aangewese Vuurwapen-beampte/Stasiekommissaris gemaak is, moet in pragraaf J 3 aangeteken word. 

Aanbeveling ten opsigte van die aansoek 

n Aanbeveling ten opsigte van die aansoek moet in paragraaf J 4 aangeteken word. Die motivering moet op feite gebaseer wees, en nie net op hoors nie. 

Naam van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapen-beampte/Stasiekommissaris wat die kennisgewing onderteken, moet in paragraaf J 5 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasie- 

IV
SAPD 521(d)

kommissaris die kennisgewing onderteken, moet in

paragraaf J 6 aangeteken word.

Rang van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die kennisgewing onderteken, moet in paragraaf J 7 aangeteken word. 




Plek 

Die stad/dorp waar die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasie-kommissaris die kennisgewing onderteken, moet in paragraaf J 8 aangeteken word. 

Handtekening van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die handtekening van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die kennisgewing onderteken, moet in paragraaf J 9 aangeteken word. 

Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die kennisgewing onderteken, moet in paragraaf J 10 aangeteken word. 













































V
