SAPD 521(c)














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS

















































Kennisgewing van n verandering in omstandighede
SAPD 521(c)

INSTRUKSIES: KENNISGEWING VAN N VERANDERING IN OMSTANDIGHEDE

ALGEMENE INSTRUKSIES

n Kennisgewing van n verandering in omstandighede, moet in onuitwisbare swart ink ingevul word. 
Die kennisgewing moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is. 

n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie kennisgewingsvorm verstrek. 

AFDELING A: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE KENNISGEWING OP REKENAAR VASGEL WORD

Kennisgewingverwysingsnommer 

Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die kennisgewing genereer nadat dit vasgel is, moet in paragraaf A 1 aangeteken word. 

AFDELING B: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE KENNISGEWING ONTVANG IS

Provinsie 

Die naam van die provinsie waar die polisiestasie gele is (byvoor-beeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. 

Area 

Die naam van die area waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Pretoria), moet in paragraaf B 2 aangeteken word. 

Polisiestasie 

Die naam van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word. 

Komponentkode 

Die komponentkode van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word. 

Nommer in register vir algemene vuurwapentransaksies 

Die jaarlikse reeksnommer in die register vir algemene vuurwapentransaksies wat aan die kennisgewing toegeken word (byvoorbeeld, 135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word. 

AFDELING C: BESONDERHEDE VAN DIE HOUER VAN DIE LISENSIE, PERMIT, SERTIFIKAAT OF MAGTIGING

1.       BESONDERHEDE VAN NATUURLIKE PERSOON

SA-Identiteit-/Paspoortnommer 

Die soort identiteits-/paspoortnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet met n X in paragraaf C 1.1 aangedui word. 

Identiteitsnommer van natuurlike persoon 

Die identiteitsnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 2 aangeteken word. 

Paspoortnommer van natuurlike persoon 

Die paspoortnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 3 aangeteken word. 

Van 

Die van van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 4 aangeteken word. 




Voorletters 

Die voorletters van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 5 aangeteken word. 

Woonadres 

Die fisiese adres waar die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging woon, moet in paragraaf C 6 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die woonadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 7 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 8 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die posadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 9 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se huistelefoonnommer, insluitende die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf C 10.1 aangeteken word. 

Werk: Die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging 

se werktelefoonnommer, insluitende die skakelkode
(byvoorbeeld,	(011) 577 5913), moet in paragraaf C

aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 
aangeteken word. 

Faks 

Die faksnommer, insluitende die skakelkode, van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 11 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 12 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 

ANDER LIGGAME 

Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde maatskappynaam van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 15 aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging handel dryf, moet in paragraaf C 16 aangeteken word. 

VWR-nommer 

I


Die registrasienommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 17 aangeteken word.



Posadres 

Die posadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 18 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se posadres moet in paragraaf C 19 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die fisiese adres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, moet in paragraaf C 20 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se besigheidsares, moet in paragraaf C 21 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se werktelefoonnommer, insluitende die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf C 22.1 aangeteken word. 

Faks 

Die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging se faksnommer, insluitende die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf C 22.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing), van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 23 aangeteken word. 

VERANTWOORDELIKE PERSOON SE BESONDERHEDE 

Verantwoordelike persoon (Volle naam en van) 

Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf C 25 aangeteken word. 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-Identiteit-/Paspoortnommer 

Die verantwoordelike persoon se soort identiteits-/paspoortnommer, moet met n X in paragraaf C 26 aangedui word. 

Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf C 27 aangeteken word. 

Paspoortnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf C 28 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die verantwoordelike persoon se selfoonnommer (indien van toepassing), moet in paragraaf C 29 aangeteken word. 

Woonadres 

Die woonadres waar die verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf C 30 aangeteken word. 
SAPD 521(c)

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se woonadres moet in paragraaf C 31 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf C 32 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf C 33 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN LISENSIE, PERMIT, SERTIFIKAAT OF MAGTIGING 

Die soort, nommer en datum van uitreiking van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 35 aangeteken word. 

ANDER INLIGTING 

Beskrywing van verandering in omstandighede 

n Beskrywing van die verandering in omstandighede, moet in paragraaf C 37 aangeteken word. 

VERKLARING DEUR AANMELDER 

Indien ek n vals stelling op hierdie vorm maak, is ek skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000). 

AFDELING D: HANDTEKENING VAN AANMELDER

(Teken slegs indien van toepassing)

Naam van aanmelder in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die aanmelder wat die kennisgewing ingee, moet in paragraaf D 1 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aanmelder die kennisgewing ingee, moet in paragraaf D 2 aangeteken word. 

3 .      Handtekening van aanmelder

Die handtekening van die aanmelder moet in die teenwoordigheid van n polisiebeampte in paragraaf D 3 aangebring word.

Plek 

Die stad/dorp waar die aanmelder die kennisgewing ingee, moet in paragraaf D 4 aangeteken word. 

AFDELING E: (Voltooi slegs as die aanmelder nie kan lees of skryf

nie.)

Vingerafdruk 

Die afdruk van die wysvinger van die aanmelder se regterhand moet deur die polisiebeampte in paragraaf E 1 geneem word, in die teenwoordigheid van n getuie en dit moet binne die lyne van die blokkie bly. As die aansoeker nie n regterwysvinger het nie, moet die afdruk van die linkerwysvinger geneem word. 

Aanwysing van vingerafdruk 

Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf E 2 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aanmelder se vingerafdruk geneem is, moet in paraaf E 3 geneem word. 

Naam van aanmelder in drukskrif 

II


Die voorletters en van (in drukskrif) van die aanmelder wie se vingerafdruk geneem is, moet in paragraaf E 4 aangeteken word.

Plek 

Die stad/dorp waar die aanmelder se vingerafdruk geneem is, meot in paragraaf E 5 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN POLISIEBEAMPTE WAT DIE KENNISGEWING HANTEER 



Naam van polisiebeampte in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf E 6.1 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf E 6.2 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf E 6.3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die handtekening van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf E 6.4 aangebring word. 

7.       BESONDERHEDE VAN GETUIE

Naam van getuie in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf E 7.1 aangeteken word. 

Persal-nommer van getuie 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat as getuie optree moet in paragraaf E 7.2 aangeteken word. 

Rang van getuie in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf E 7.3 aangeteken word. 

Handtekening van getuie 

Die handtekening van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf E 7.4 aangebring word. 

AFDELING F: BESONDERHEDE VAN TOLK

(Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie vorm verstaan nie.)

Naam en van van tolk 

Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die kennisgewingsvorm vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf F 1 aangeteken word. 

Identiteits-/Paspoortnommer van tolk 

Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf F 2 aangeteken word. 

Woonadres 

Die fisiese adres waar die tolk woon, moet in paragraaf F 3 aange-teken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf F 4 aangeteken word. 
SAPD 521(c)

Posadres 

Die posadres van die tolk moet in paragraaf F 5 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf F 6 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf F 7.1 aangeteken word. 

Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf F 7.2 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf F 8 aangeteken word. 

Faks 

Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die tolk moet in paragraaf F 9 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf F 10 aangeteken word. 

Getolk uit (taal) 

Die taal waaruit die kennisgewingsvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf F 11 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die tolk die aanmelder bystaan, moet in para-graaf F 12 aangeteken word. 

Handtekening van tolk 

Die handtekening van die tolk wat die aanmelder bystaan omdat hy/sy nie kan lees of skryf of die inhoud van die vorm verstaan nie, moet in paragraaf F 13 aangebring word. 

Plek 

Die plek waar die tolk die aanmelder bystaan, moet in paragraaf F 14 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf F 15 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf F 16 aangeteken word. 

AFDELING G: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE AANGEWESE VUURWAPENBEAMPTE/STASIEKOMMISSARIS

Naam van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die kennisgewing onderteken, moet in paragraaf L 8 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/ 

III
SAPD 521(c)

Stasiekommissaris die kennisgewing onderteken, moet

in paragraaf G 2 aangeteken word.

Rang van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die kennisgewing onderteken, moet in paragraaf G 3 aangeteken word. 

Plek 

Die stad/dorp waar die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasie-kommissaris die kennisgewing onderteken, moet in paragraaf G 4 aangeteken word. 


Handtekening van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die handtekening van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die kennisgewing onderteken, moet in paragraaf G 5 aangeteken word. 

Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die kennisgewing onderteken, moet in paragraaf G 6 aangeteken word. 















































IV
