SAPD 521(a)














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS

















































Kennisgewing van staking van bedryf van besigheid
SAPD 521(a)

INSTRUKSIES: KENNISGEWING VAN STAKING VAN BEDRYF VAN BESIGHEID

ALGEMENE INSTRUKSIES

n Kennisgewing van staking van bedryf van besigheid moet in swart onuitwisbare ink ingevul word. 
Die kennisgewing moet gestempel word met die datumstempel van die polisiestasie wat dit ontvang. 
n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie vorm verstrek. 

AFDELING A: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE KENNISGEWING OP

REKENAAR VASGEL WORD

Kennisgewingverwysingsnommer 

Die verwysingsnommer (byvoorbeeld, C 12945) wat die stelsel vir die kennisgewing genereer nadat dit op rekenaar vasgel is, moet in paragraaf A 1 aangeteken word. 

AFDELING B: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE KENNISGEWING

ONTVANG IS

Provinsie 

Die naam van die provinsie waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. 

Area 

Die naam van die area waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Pretoria) moet in paragraaf B 2 aangeteken word. 

Polisiestasie 

Die naam van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word. 

Komponentkode 

Die komponentkode van die polisiestasie waar die kennisgewing ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word. 

SAPD 13-verwysingsnommer 

Die SAPD 13-verwysingsnommer wat toegeken is aan die kennisgewing moet in paragraaf B 5 aangeteken word. 

Nommer in register vir algemene vuurwapentransaksies 

Die jaarlikse reeksnommer in die register vir algemene vuurwapentransaksies wat toegeken is aan die kennisgewing (byvoorbeeld, 135/2002) moet in paragraaf B 6 aangeteken word. 

AFDELING C: BESONDERHEDE VAN DIE HOUER VAN DIE LISENSIE, PERMIT, SERTIFIKAAT OF

MAGTIGING

1.       BESONDERHEDE VAN NATUURLIKE PERSOON

SA-Identiteit/Paspoort 

Die soort identifikasie van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 1.1 met n X gemerk word. 

Identiteitsnommer van natuurlike persoon 

Die identiteitsnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 2 aangeteken word. 

Paspoortnommer van natuurlike persoon 




Van 

Die van van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 4 aangeteken word. 

Voorletters 

Die voorletters van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat

of

magtiging moet in paragraaf C 5 aangeteken word.

Woonadres 

Die adres waar die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging woonagtig is, moet in paragraaf C 6 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die woonadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 7 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 8 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die posadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 9 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die huistelefoonnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf C 10.1 aangeteken word. 

Werk: Die werktelefoonnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf C 10.2 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C

10.3 aangeteken word. 

Faks 

Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 11 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 12 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 

Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde naam van die maatskappy van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 14 aangeteken word. 

Handelend as 

Die paspoortnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 3 aangeteken word.

Die naam waaronder die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging n saak bedryf, moet in paragraaf C 15

I


aangeteken word.


VWR-nommer 

Die registrasienommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 16 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 17 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die posadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 18 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die straatadres waar die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging n saak bedryf, moet in paragraaf C 19 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die besigheidsadres van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 20 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die werktelefoonnommer van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging, insluitend die skakeldode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf C 21.1 aangeteken word. 

Faks 

Die faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 21.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die houer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf C 22 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN VERANTWOORDELIKE PERSOON 

Verantwoordelike persoon (volle name en van) 

Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf C 24 aangeteken word. 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-Identiteit/Paspoortnommer 

Die verantwoordelike persoon se soort identifikasie moet in paragraaf C 25 met n X gemerk word. 

Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf C 26 aangeteken word. 

Paspoortnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf C 27 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die verantwoordelike persoon se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf C 28 aangeteken word. 

Woonadres 
SAPD 521(a)

Die adres waar die verantwoordelike persoon woonagtig is, moet in paragraaf C 29 aangeteken word.




Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se woonadres moet in paragraaf C 30 aangeteken word. 

Posadres 

Die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf C 31 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf C 32 aangeteken word. 

Rede vir staking van bedryf van besigheid 

Die rede(s) waarom die bedryf van die besigheid gestaak word, moet in paragraaf C 33 verstrek word. 

Datum waarop opgehou word om besigheid te bedryf 

Die datum waarop opgehou sal word om die besigheid te bedryf, moet in paragraaf C 34 aangeteken word. 

Adres waar vuurwapen(s) bewaar sal word totdat daaroor beskik word 

Die straatadres van die perseel waar die vuurwapen(s) bewaar sal word totdat daaroor beskik word, moet in paragraaf C 35 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die straatadres van die perseel waar die vuurwapen(s) bewaar sal word totdat daaroor beskik word, moet in paragraaf C 36 aangeteken word. 

Besonderhede van die manier waarop oor vuurwapen(s) beskik sal word 

Die besonderhede van die manier waarop oor die vuurwapen(s)

beskik sal word, moet in paragraaf C 37 verstrek word.

AFDELING D: BESONDERHEDE VAN LISENSIE, PERMIT, SERTIFIKAAT OF MAGTIGING

Die toepaslike besonderhede van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf D 1 uiteengesit word. 

VERKLARING DEUR AANMELDER 

Indien ek enige vals verklaring op hierdie vorm maak, is ek skuldig

aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000).

AFDELING E: HANDTEKENING VAN AANMELDER (Teken slegs indien van toepassing)

Naam van aanmelder 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die aanmelder wat die kennisgewing indien, moet in paragraaf E 1 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aanmelder die kennisgewing indien, moet in paragraaf E 2 aangeteken word. 

3 .    Handtekening van aanmelder

Die aanmelder moet sy/haar handtekening in paragraaf E 3 in die teenwoordigheid van die polisiebeampte aanbring.

II


4.     Plek

Die dorp/stad waar die aanmelder die kennisgewing indien, moet in paragraaf E 4 aangeteken word.




AFDELING F: (Voltooi slegs as die aanmelder nie kan lees of skryf

nie.)

Afdruk van regterwysvinger van aanmelder 

Die polisiebeampte moet n afdruk van die aanmelder se regterwysvinger in paragraaf F 1 in die teenwoordigheid van n getuie neem. Die afdruk mag nie die tabel oorskry nie. As die aanmelder nie n regterwysvinger het nie, moet n afdruk van die linkerwysvinger geneem word. 

Aanwysing van vingerafdruk 

Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf F 2 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aanmelder se vingerafdruk geneem word, moet in paragraaf F 3 aangeteken word. 

Naam van aanmelder in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die aanmelder wat die kennisgewing indien, moet in paragraaf F 4 aangeteken word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die aanmelder die kennisgewing indien, moet in paragraaf F 5 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN POLISIEBEAMPTE WAT DIE KENNISGEWING HANTEER 

6.1   Naam van polisiebeampte in drukskrif

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat

die

kennisgewing hanteer, moet in paragraaf F 6.1 aangeteken word.

Persal-nommer van polisiebeampte 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet in paragraaf F 6.2 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die kennisgewing 
hanteer, moet in paragraaf F 6.3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die polisiebeampte wat die kennisgewing hanteer, moet sy/haar handtekening in paragraaf F 6.4 aanbring. 

7.     BESONDERHEDE VAN GETUIE

Naam van getuie in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf F 7.1 aangeteken word. 

Persal-nommer van getuie 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf F 7.2 aangeteken word.

Rang van getuie in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf F 7.3 aangeteken word. 
SAPD 521(a)

Handtekening van getuie 

Die polisiebeampte wat optree as getuie moet sy/haar handtekening in paragraaf F 7.4 aanbring. 

AFDELING G: BESONDERHEDE VAN TOLK

(Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aanmelder nie kan lees, skryf of hierdie dokument verstaan nie.)



Naam en van van tolk 

Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die aansoekvorm vir die aanmelder tolk, moet in paragraaf G 1 aangeteken word. 

Identiteits-/Paspoortnommer van tolk 

Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf G 2 aangeteken word. 

Woonadres 

Die adres waar die tolk woonagtig is, moet in paragraaf G 3 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf G 4 aangeteken word. 

Posadres 

Die tolk se posadres moet in paragraaf G 5 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf G 6 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld (012) 667 1923), moet in paragraaf G 7.1 aangeteken word. 

Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld (011) 577 5913), moet in paragraaf G 7.2 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die tolk se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf G 8 aangeteken word. 

Faks 

Die tolk se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf G 9 aangeteken word (byvoorbeeld (011) 557 1923). 

E-posadres 

Die tolk se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf G 10 aangeteken word. 

Getolk uit (taal) 

Die taal waaruit die vorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aanmelder verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf G 11 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die tolk die aanmelder bystaan, moet in paragraaf G 12 aangeteken word. 

Hantekening van tolk 

Die tolk wat die aanmelder bystaan, moet sy/haar handtekening in paragraaf G 13 aanbring. 

III
SAPD 521(a)

Plek 

Die plek waar die tolk die aanmelder bystaan, moet in paragraaf G 
14 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar rang in drukskrif in paragraaf G 15 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy haar SAPD Persal-nommer in paragraaf G 16 aangeteken word. 

AFDELING H: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE AANGEWESE

VUURWAPENBEAMPTE/STASIEKOMMISSARIS

Uitslag van inspeksie van vuurwapens 

Die uitslag van die inspeksie van die vuurwapens moet in paragraaf H 1 verstrek word. 

Adres waar vuurwapens geberg word 

Die adres waar die vuurwapens geberg word, moet in paragraaf H

2

verstrek word.

Opmerkings 

Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die kennisgewing teken, moet sy/haar opmerkings in paragraaf H 3 aanteken. 

Naam van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die kennisgewing teken, moet in paragraaf H 4 aangebring word. 

Datum 

Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die kennisgewing teken, moet in paragraaf H 
aangeteken word. 

Rang van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die kennisgewing teken, moet in paragraaf H 6 aangebring word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die kennisgewing teken, moet in paragraaf H 
aangeteken word. 

Handtekening van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die kennisgewing teken, moet sy/haar handetekening in paragraaf H

8

aanbring.

Persal-nommer van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ 
Stasiekommissaris wat die kennisgewing teken, moet in paragraaf 
H 9 aangeteken word. 



IV
