SAPD 520(d)














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS

















































Aansoek om vergoeding
SAPD 520(d)

INSTRUKSIES: AANSOEK OM VERGOEDING

ALGEMENE INSTRUKSIES

n Aansoek om vergoeding moet in onuitwisbare swart ink ingevul word. 
Die aansoek moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is. 

Die polisiestasie wat die aansoek op rekenaar vasl, moet Afdeling A invul. 
Die polisiestasie wat die aansoek ontvang, moet Afdeling B invul. 
Die Sentrale Vuurwapenregister (SVWR) moet Afdeling C invul. 
Die aansoeker moet Afdelings D, E en F invul. 
Indien n tolk gebruik is, moet hy/sy Afdeling G invul. 
Die Aangewese Vuurwapenbeampte moet Afdeling H invul. 
n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie aansoekvorm verstrek. 

AFDELING A: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE AANSOEK OP REKENAAR VASGEL WORD

Aansoekverwysingsnommer 

Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die aansoek genereer nadat dit vasgel is (byvoorbeeld, C12945), moet in paragraaf A 1 aangeteken word. 

AFDELING B: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIE-STASIE WAAR DIE AANSOEK ONTVANG IS

Provinsie 

Die naam van die provinsie waar die polisiestasie gele is (byvoor-beeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. 

Area 

Die naam van die area waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Pretoria), moet in paragraaf B 2 aangeteken word. 

Polisiestasie 

Die naam van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoor-

beeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word.

4.    Komponentkode




Die datum waarop die uitstaande of bykomende inligting deur die polisiebeampte by die SVWR aangevra is, moet in paragraaf C 3 aangeteken word.



Handtekening van polisiebeampte 

Die handtekening van die polisiebeampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 4 aangeteken word. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 5 aangeteken word. 

Aansoek om vergoeding goedgekeur (Merk met n X) 

Indien die aansoek om vergoeding goedgekeur word, moet die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het paragraaf C 6 met n X merk. 

Vergoedingsberag wat betaal sal word 

Die vergoedingsbedrag wat betaal sal word, moet in paragraaf C 7 aangeteken word. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 8 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aansoek deur die beampte by die SVWR goedgekeur is, moet in paragraaf C 9 aangeteken word. 

Handtekening van beslissende beampte 

Die handtekening van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 10 aangebring word. 

Beamptekode 

Die komponentkode van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word.

Verwysingsnommer in register vir algemene vuurwapentransaksies 

Die jaarlikse reeksnommer van die vuurwapenaansoekregister wat aan die aansoek toegeken word (byvoorbeeld, 135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word. 

AFDELING C: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE SENTRALE VUURWAPENREGISTER (SVWR)

Uitstaande/Bykomende inligting verlang 

Indien die polisiebeampte by die SVWR uitstaande of bykomende inligting van die stasie of aansoeker verlang, moet die verlangde inligting in paragraaf C 1 aangeteken word. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 2 aangeteken word. 

Datum 

Die beamptekode is n kode wat toegeken word aan elke beampte by die SVWR wat aansoeke om vergoeding oorweeg. Die kode van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 11 aangeteken word.

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 12 aangeteken word. 

Aansoek om vergoeding geweier (Merk met n X) 

Indien die aansoek om vergoeding geweier is, moet die Beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het paragraaf C 13 met n X merk. 

Rede(s) vir weiering 

Wanneer n aansoek geweier is, moet die Beampte by die SVWR die rede(s) vir weiering in paragraaf C 14 aanteken. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 15 aangeteken word. 

I


Datum 

Die datum waarop die aansoek deur die beampte by die SVWR geweier is, moet in paragraaf C 16 aangeteken word. 

Handtekening van beslissende beampte 

Die handtekening van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 17 aangebring word. 


Beamptekode 

Die beamptekode is n kode wat toegeken word aan elke beampte by die SVWR wat aansoeke om vergoeding oorweeg. Die kode van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 18 aangeteken word. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 19 aangeteken word. 

AFDELING D: BESONDERHEDE VAN AANSOEKER

BESONDERHEDE VAN NATUURLIKE PERSOON 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-Identiteit/Paspoort/Nie-SA-burger met permanente verblyfreg* 

Die aansoeker se soort identifikasie moet in paragraaf D 2.1. met n X aangedui word. 

In geval van n nie-SA-burger, moet bewys van permanente verblyf verstrek word. 

Identiteitsnommer van natuurlike persoon 

Die identiteitsnommer van die natuurlike persoon moet in paragraaf D 3 aangeteken word. 

Paspoortnommer van natuurlike persoon 

Die paspoortnommer van die natuurlike persoon moet in paragraaf D 4 aangeteken word. 

Van 

Die aansoeker se van moet in paragraaf D 6 aangeteken word. 

Voorletters 

Die aansoeker se voorletters moet in paragraaf D 6 aangeteken word. 

Volle name 

Die aansoeker se volle name moet in paragraaf D 7 aangeteken word. 

Woonadres 

Die fisiese adres waar die aansoeker woon, moet in paragraaf D 8 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se woonadres moet in paragraaf D 9 aangeteken word. 

Posadres 

Die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 10 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 11 aangeteken word. 
SAPD 520(d)

12.     Besigheidstelefoonnommer

Huis: Die aansoeker se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913) moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die aansoeker se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf D 12.3 aangeteken word. 

Faks 

Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf D 13 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die aansoeker moet in paragraaf D 14 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 

Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde naam van die aansoeker se maatskappy moet in paragraaf D 16 aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder die aansoeker handel dryf, moet in paragraaf D 17 aangeteken word. 

VWR-nommer 

Die registrasienommer van die aansoeker moet in paragraaf D 18 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die aansoeker moet in paragraaf D 19 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 20 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die fisiese adres van waar die aansoeker besigheid bedryf moet in paragraaf D 21 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in paragraaf D 22 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die ska-kelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913) moet in paragraaf D 23.1 aangeteken word. 

Faks 

Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf D 23.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die aansoeker moet in paragraaf D 24 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN VERANTWOORDELIKE PERSOON 

Verantwoordelike persoon (Naam en van) 

II


Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf D 26 aangeteken word.

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-Identiteit-/Paspoortnommer 

Die verantwoordelike persoon se soort identifikasie moet in paragraaf D 27 met n X aangedui word. 


Identiteitsnommer van die verantwoordelike persoon 

Die identiteitsnommer van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf D 28 aangeteken word. 

Paspoortnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf D 29 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die verantwoordelike persoon se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf D 30 aangeteken word. 

Fisiese adres 

Die fisiese adres waar die verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf D 31 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se fisiese adres moet in paragraaf D 32 aangeteken word. 

Posadres 

Die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf D 34 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN VERTEENWOORDIGER 

Naam en van 

Die naam en van van die verteenwoordiger moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die verteenwoordiger moet in paragraaf D 37 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verteenwoordiger se posadres moet in paragraaf D 38 aangeteken word. 

Telefoonnommers 

Huis: Die verteenwoordiger se huistelefoonnommer, insluitend die areakode, (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf D 39.1 aangeteken word. 

Werk: Die verteenwoordiger se werktelefoonnommer, insluitend die areakode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf D 39.2 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verteen-woordiger moet in paragraaf D 39.3 aangeteken word. 

40.     Faksnommer
SAPD 520(d)

E-posadres 

Die e-pos adres (indien van toepassing) van die verteenwoordiger moet in paragraaf D 41 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN VUURWAPENLISENSIE, PERMIT, SERTIFIKAAT OF MAGTIGING 

Die toepaslike soort lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf D 43 aangeteken word. 

Die nommer van die lisensie, permit, sertifikaat of magtiging moet in paragraaf D 44 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN VUURWAPEN 

Soort 

Die soort vuurwapen moet in paragraaf D 46 aangeteken word. 

Kaliber 

Die kaliber van die vuurwapen moet in paragraaf D 47 aangeteken word. 

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die vuurwapen moet in paragraaf D 48 aangeteken word. 

Model 

Die model van die vuurwapen moet in paragraaf D 49 aangeteken word. 

Reeksnommer op loop 

Die reeksnommer op die loop moet in paragraaf D 50 aangeteken word. 

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die loop moet in paragraaf D 50.1 aangeteken word. 

Reeksnommer op raam 

Die reeksnommer op die raam moet in paragraaf D 51 aangeteken word. 

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die raam moet in paragraaf D 51.1 aangeteken word. 

Reeksnommer op romp 

Die reeksnommer op die romp moet in paragraaf D 52 aangeteken word. 

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die romp moet in paragraaf D 52.1 aangeteken word. 

ANDER BESONDERHEDE 

Naam van polisiestasie 

Die naam van die polisiestasie waar die vuurwapen oorgegee of verbeur is, moet in paragraaf D 54 aangeteken word. 

Verwysingsnommer in SAPD 13-register 

Die verwysingsnommer in die SAPD 13-register van die polisiestasie waar die vuurwapen ingegee is, moet in paragraaf D 55 aangeteken word. 

Verwysingsnommer van saak 

Die faksnommer, insluitend die areakode, van die verteenwoordiger moet in paragraaf D 40 aangeteken word.

III

Die verwysingsnommer van die saak by die betrokke polisiestasie moet in paragraaf D 56 aangeteken word.


Motivering vir vergoeding 

n Motivering vir die betaling van vergoeding moet in paragraaf D 

voorsien word. 

Verwagte vergoedingsbedrag 

Die vergoedingsbedrag wat verlang word moet in paragraaf D 

aangedui word. 

Bedrag in woorde 

Die vergoedingsbedrag wat verlang word moet in woorde in paragraaf D 59 aangeteken word.

60 .    BANKBESONDERHEDE

Naam van rekeninghouer 

Die voorletters en van van die rekeninghouer moet in paragraaf D 61 aangeteken word. 

Soort rekening 

Die aansoeker se soort rekening moet in paragraaf D 62 aangeteken word. 

Rekeningnommer 

Die aansoeker se rekeningnommer moet in paragraaf D 63 aangeteken word. 

Naam van bank 

Die naam van die aansoeker se bank moet in paragraaf D 64 aangeteken word. 

Naam van tak 

Die naam van die tak van die aansoeker se bank waar sy/haar rekening is moet in paragraaf D 65 aangeteken word. 

Takkode 

Die takkode van die aansoeker se bank moet in paragraaf D 66 aangeteken word. 

VERKLARING DEUR DIE PERSOON WAT DIE REGMATIGE EIENAAR VAN DIE VUURWAPEN(S) IS 

Ek is bewus daarvan dat ek skuldig is aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000), indien ek n vals verklaring op hierdie aansoekvorm maak. 

AFDELING E: HANDTEKENING VAN AANSOEKER

(Teken slegs indien van toepassing)

HANDTEKENING VAN AANSOEKER 

Naam van aansoeker in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker moet in paragraaf E 2 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aansoeker die aansoek teken, moet in paragraaf E 3 aangeteken word. 

Handtekening van aansoeker 

Die handtekening van die aansoeker moet in paragraaf E 4 aangebring word. 

Plek 

Die plek waar die aansoeker die aansoekvorm teken moet in paragraaf E 5 aangeteken word. 

HANDTEKENING VAN VERTEENWOORDIGER 

Naam van verteenwoordiger in drukskrif 
SAPD 520(d)


Die voorletters en van (in drukskrif) van die verteenwoordiger moet in paragraaf E 7 aangeteken word.

Datum 

Die datum waarop die verteenwoordiger die aansoek teken moet in paragraaf E 8 aangeteken word. 


Handtekening van verteenwoordiger 

Die handtekening van die verteenwoordiger moet in paragraaf E 9 aangeteken word. 

Plek 

Die plek waar die verteenwoordiger die aansoekvorm teken moet in paragraaf E 10 aangeteken word.

AFDELING F: (Voltooi slegs as die aansoeker nie kan lees of skryf

nie.)

Afdruk van regterwysvinger van aansoeker 

Die afdruk van die wysvinger van die aansoeker se regterhand moet deur die polisiebeampte in paragraaf F 1 geneem word, in die teen-woordigheid van n getuie en moet binne die lyne van die blokkie bly. As die aansoeker nie n regterwysvinger het nie, moet die afdruk van die linkerwysvinger geneem word. 

Aanwysing van vingerafdruk 

Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf F 2 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aansoeker om die permit aansoek doen, moet in paragraaf F 3 aangeteken word. 

Naam van aansoeker in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker wat om die permit aansoek doen, moet in paragraaf F 4 aangeteken word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die aansoeker om die permit aansoek doen, moet in paragraaf F 5 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN POLISIEBEAMPTE WAT DIE AANSOEK HANTEER 

6.1   Naam van polisiebeampte in drukskrif

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf F 6.1 aangeteken word.

Persal-nommer van polisiebeampte 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf F 6.2 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf F 6.3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die handtekening van die polisiebeampte wat die aansoek

hanteer,	moet in paragraaf F 6.4 aangebring word.

7.     BESONDERHEDE VAN GETUIE

Naam van getuie in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf F 7.1 aangeteken word. 

IV


Persal-nommer van getuie 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf F 7.2 aangeteken word. 

Rang van getuie in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf 7.3 aangeteken word. 


Handtekening van getuie 

Die handtekening van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf F 7.4 aangebring word. 

AFDELING G: BESONDERHEDE VAN TOLK

(Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie vorm verstaan nie.)

Naam en van van tolk 

Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die aansoek-vorm vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf G 1 aangeteken word. 

Identiteits-/Paspoortnommer van tolk 

Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf G 2 aangeteken word. 

Woonadres 

Die fisiese adres waar die tolk woon, moet in paragraaf G 3 aange-teken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf G 4 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die tolk moet in paragraaf G 5 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf G 6 aange-teken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf G 7.1 aangeteken word. 

Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf G 7.2 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf G 8 aangeteken word. 

Faks 

Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die tolk moet in paragraaf G 9 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf G 10 aangeteken word. 

Getolk uit (taal) 

Die taal waaruit die aansoekvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf G 11 aangeteken word. 
SAPD 520(d)

Datum 

Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf G 12 aangeteken word. 

Handtekening van tolk 

Die handtekening van die tolk wat die aansoeker bystaan omdat hy/sy nie kan lees of skryf of die inhoud van die vorm verstaan nie, moet in paragraaf G 13 aangebring word. 


Plek 

Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf G 14 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf G 15 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf G 16 aangeteken word. 

AFDELING H: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE AANGEWESE VUURWAPENBEAMPTE

Aanbeveling met betrekking tot die aansoek 

Die toepaslike aanbeveling met betrekking tot die aansoek moet in paragraaf H 1 met n X gemerk word, byvoorbeeld: 

Aanbeveel
X
Nie aanbeveel nie

Motivering 

Die rede(s) vir die aanbeveling moet in paragraaf H 2 aangeteken word. Die rede(s) moet op werklike feite gebaseer wees en nie op blote hoors nie 

Naam van Aangewese Vuurwapenbeampte in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte wat die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf H 3 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte die aanbeveling gemaak het moet in paragraaf H 4 aangeteken word. 

Rang van Aangewese Vuurwapenbeampte in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte wat die aanbeveling gemaak het moet in paragraaf H 5 aangeteken word. 

Plek 

Die stad/dorp waar die Aangewese Vuurwapenbeampte die aanbeveling gemaak het moet in paragraaf H 6 aangedui word. 

Handtekening van Aangewese Vuurwapenbeampte 

Die handtekening van die Aangewese Vuurwapenbeampte wat die aanbeveling gemaak het moet in paragraaf H 7 aangebring word. 

Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte 

Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte wat die aanbeveling gemaak het moet in paragraaf H 8 aangeteken word. 

V
