SAPD 520(c)














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS

















































Aansoek om n permit om ammunisie te versamel
SAPD 520(c)

INSTRUKSIES: AANSOEK OM N PERMIT OM AMMUNISIE TE VERSAMEL

ALGEMENE INSTRUKSIES

n Aansoek om n permit om ammunisie te versamel, moet in onuitwisbare swart ink ingevul word. 
Die aansoek moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie wat die aansoek ontvang. 
Die polisiestasie waar die aansoek op rekenaar vasgel word, moet Afdeling A voltooi. 
Die polisiestasie waar die aansoek ontvang word, moet Afdeling B voltooi. 
Die Sentrale Vuurwapenregister (SVWR) moet Afdeling C voltooi. 
Die aansoeker moet Afdeling D en E voltooi. 
Indien n tolk gebruik is, moet hy/sy Afdeling F voltooi. 
n Ouer of voog van n aansoeker jonger as 18 jaar moet Afdeling G voltooi. 
Die Aangewese Vuurwapenbeampte moet Afdeling H voltooi. 
n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie aansoekvorm verstrek. 

AFDELING A: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE AANSOEK OP

REKENAAR VASGEL WORD

Aansoekverwysingsnommer 

Die verwysingsnommer (byvoorbeeld, A 12945) wat die stelsel vir die aansoek genereer nadat dit vasgel is, moet in paragraaf A 1 aangeteken word. 

AFDELING B: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE AANSOEK

ONTVANG IS

Provinsie 

Die naam van die provinsie waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. 

Area 

Die naam van die area waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Pretoria) moet in paragraaf B 2 aangeteken word. 

Polisiestasie 

Die naam van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word. 

Komponentkode 

Die komponentkode van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word. 

Verwysingsnommer van vuurwapenaansoekregister 

Die jaarlikse reeksnommer van die vuurwapenaansoekregister wat aan die aansoek toegeken word (byvoorbeeld,135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word. 

AFDELING C: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE SENTRALE

VUURWAPENREGISTER (SVWR)

Uitstaande/Bykomende inligting wat verlang word 

Indien die SVWR-beampte die polisiestasie of aansoeker versoek om uitstaande of bykomende inligting te verskaf, moet die besonderhede van die verlangde inligting in paragraaf C 1 verstrek word. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 



2 aangeteken word.




Datum 

Die datum waarop die uitstaande of bykomende inligting deur die SVWR-beampte versoek word, moet in paragraaf C 3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 4 aanbring. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 5 aangeteken word. 

Aansoek om n permit goedgekeur (Merk met n X) 

Indien die aansoek om n permit goedgekeur word, moet die SVWR-beampte wat dit goedkeur paragraaf C 6 met n X merk. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 7 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die SVWR-beampte die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 8 aangeteken word. 

Handtekening van SVWR-beampte 

Die SVWR-beampte wat die aansoek goedkeur, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 9 aanbring. 

Beamptekode 

n Beamptekode word toegeken aan elke SVWR-beampte wat aansoeke om permitte oorweeg. Die kode van die SVWR-beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 10 aangeteken word. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 11 aangeteken word. 

Aansoek om n permit geweier (Merk met n X) 

Indien die aansoek om n permit geweier word, moet die SVWR-beampte wat dit weier paragraaf C 12 met n X merk. 

Rede(s) vir weiering 

Indien die aansoek geweier word, moet die SVWR-beampte wat dit weier die die rede(s) vir weiering in paragraaf C 13 aanteken. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 14 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die SVWR-beampte die aansoek weier, moet in paragraaf C 15 aangeteken word. 

Handtekening van SVWR-beampte 

I



Die SVWR-beampte wat die aansoek weier, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 16 aanbring.




Beamptekode 

n Beamptekode word toegeken aan elke SVWR-beampte wat aansoeke om permitte oorweeg. Die kode van die SVWR-beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 17 aangeteken word. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 18 aangeteken word. 

AFDELING D: BESONDERHEDE VAN AANSOEKER

BESONDERHEDE VAN NATUURLIKE PERSOON 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-Identiteit/Paspoort/Nie-SA-burger met permanente verblyfreg* 

Die aansoeker se soort identifikasie moet in paragraaf D 2.1 met n X gemerk word. 

Bewys van permanente verblyfreg moet ingedien word indien n 
aansoeker nie n SA-burger is nie.

Identiteitsnommer 

Die identiteitsnommer van die aansoeker moet in paragraaf D 3 aangeteken word. 

Paspoortnommer 

Die paspoortnommer van die aansoeker moet in paragraaf D 4 aangeteken word. 

Van 

Die aansoeker se van moet in paragraaf D 5 aangeteken word. 

Voorletters 

Die aansoeker se voorletters moet in paragraaf D 6 aangeteken word. 

Volle name 

Die aansoeker se volle name moet in paragraaf D 7 aangeteken word. 

Woonadres 

Die adres waar die aansoeker woonagtig is, moet in paragraaf D 8 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se woonadres moet in paragraaf D 9 aangeteken word. 

Posadres 

Die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 10 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 11 aangeteken word. 

Beskrywing van soort woning (bv hut, woonstel, karavaan, kothuis, huis, koshuis) 
SAPD 520(c)

Die soort woning van die aansoeker moet in paragraaf D 12 aangeteken word.

Ambag of beroep 

Die aansoeker se ambag of beroep (byvoorbeeld, motorwerktuigkundige) moet in paragraaf D 13 aangeteken word. 


Indien selfwerksaam, spesifiseer 

Indien die aansoeker selfwerksaam is (byvoorbeeld, haarkapper - werk van die huis af), moet dit in paragraaf D 14 aangedui word. 

Naam van maatskappy/werkgewer 

Die naam van die aansoeker se werkgewer of onderneming (byvoorbeeld, The Auto Shop) moet in paragraaf D 15 aangedui word. 

Besigheidsadres 

Die straatadres waar die aansoeker werk of n saak bedryf (byvoorbeeld,Suidstraat 321, Sandton), moet in paragraaf D 16 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in paragraaf D 17 aangeteken word. 

18     Telefoonnommer

Huis: Die aansoeker se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die aansoeker se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf D 18.3 aangeteken word. 

Faks 

Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf D 19 aangeteken word. 

E-posadres 

Die aansoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf D 20 aangeteken word. 

Huwelikstaat (Merk met n X) 

Die aansoeker se huwelikstaat moet in paragraaf D 21.1 met n X aangedui word, byvoorbeeld: 

Enkellopend
X

BESONDERHEDE VAN AANSOEKER SE GADE/LEWENSMAAT (Indien van toepassing) 

22.1  Soort identifikasie (Merk met n X)

22.1.1 SA-Identiteit/Paspoort

Die soort identifikasie van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf D 22.1.1 met n X gemerk word.

Identiteitsnommer van gade/lewensmaat 

Die identiteitsnommer van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf D 22.2 aangeteken word. 

Paspoortnommer van gade/lewensmaat 

II


Die paspoortnommer (indien van toepassing) van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf D 22.3 aangeteken word.

BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 

ANDER LIGGAME (bv korporatiewe liggaam, beslote korporasie of maatskappy) 



Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde naam van die aansoeker se maatskappy

moet in	paragraaf D 25 aangeteken word.

Handelend as 

Die naam waaronder die aansoeker n saak bedryf, moet in paragraaf D 26 aangeteken word. 

VWR-nommer 

Die registrasienommer van die aansoeker moet in paragraaf D 27 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die aansoeker moet in paragraaf D 28 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 29 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die adres waar die aansoeker n saak bedryf moet in paragraaf D 30 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in paragraaf D 31 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf D 32.1 aangeteken word. 

Faks 

Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf D 32.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die aansoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf D 33 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN VERANTWOORDELIKE PERSOON 

Verantwoordelike persoon (volle name en van) 

Die verantwoordelike persoon se volle name en van moet in paragraaf D 35 aangeteken word. 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-Identiteit/Paspoortnommer 

Die verantwoordelike persoon se soort identifikasie moet in paragraaf D 36 met n X aangedui word. 

Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf D 37 aangeteken word. 
SAPD 520(c)

Paspoortnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf D 38 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf D 39 aangeteken word. 


Woonadres 

Die adres waar die verantwoordelike persoon woonagtig is, moet in paragraaf D 40 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se woonadres moet in paragraaf D 41 aangeteken word. 

Posadres 

Die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf D 43 aangeteken word. 

ANDER BESONDERHEDE (Merk met n X) 

Die toepaslike antwoord moet met n X gemerk word. Die volgende 
inligting moet verstrek word:

Rede(s) vir aansoek om ammunisie te versamel 

Die rede(s) vir die aansoek omn permit om ammunisie te versamel moet in paragraaf D 46 aangeteken word. 

Indien meer as 200 patrone van enige spesifieke kaliber benodig word, moet die rede(s) daarvoor in paragraaf D 47 verstrek word. 

VOLTOOI IN GEVAL VAN N PRIVATE VERSAMELAAR (Merk met n X) 

Die toepaslike antwoord in paragraaf D 49 moet met n X gemerk word. Indien die antwoord ja is, moet die volgende inligting verstrek word: 

Naam van geakkrediteerde vereniging 

Die naam van die geakkrediteerde vereniging waaraan die aansoeker behoort, moet in paragraaf D 50 verstrek word. 

VWR-nommer van geakkrediteerde vereniging 

Die registrasienommoer van die betrokke geakkrediteerde vereniging moet in paragraaf D 51 aangeteken word. 

Lidnommer 

Die aansoeker se lidnommer moet in paragraaf D 52 aangeteken word. 

Datum aangesluit 

Die datum waarop die aansoeker by die geakkrediteerde vereniging aangesluit het, moet in paragraaf D 53 aangeteken word. 

Vervaldatum 

Die datum waarop die aansoeker se lidmaatskap verval, moet in paragraaf D 54 aangeteken word. 

Beskrywing van die plek waar die ammunisie geberg sal word 

III


n Beskrywing van die plek waar die ammunisie geberg sal word, moet in paragraaf D 55 verstrek word.

Wyse waarop ammunisie uitgestal sal word 

Die wyse waarop die ammunisie uitgestal sal word, moet in paragraaf D 56 aangedui word. 

VOLTOOI IN GEVAL VAN N OPENBARE VERSAMELAAR 

WAAR SAL DIE AMMUNISIE UITGESTAL WORD? 




Naam van die geakkrediteerde museum 

Die naam van die geakkrediteerde museum moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Akkrediteringsnommer van die museum 

Die akkrediteringsnommer van die museum moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Datum uitgereik 

Die datum waarop die museum akkreditering verkry het, moet in paragraaf D 58.3 aangeteken word. 

Wyse waarop die ammunisie uitgestal sal word 

Die wyse waarop die ammunisie uitgestal sal word, moet in paragraaf D 58.4 aangedui word. 

ANDER INLIGTING (Merk met n X) 

IS U AL OOIT SKULDIG BEVIND AAN N OORTREDING WAT BINNE OF BUITE DIE GRENSE VAN SUID-AFRIKA GEPLEEG IS? (Merk met n X) 

Merk die toepaslike antwoord met n X. Indien die antwoord ja is, moet die volgende inligting verstrek word: 

Polisiestasie  (1) 

Die naam van die polisiestasie waar die saak geregistreer is (byvoorbeeld, Sunnyside), moet in paragraaf D 60.1 aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/saaknommer (byvoorbeeld, 79/10/2002) van die oortreding moet in paragraaf D 60.2 aangeteken word. 

Aanklag 

n Beskrywing van die oortreding (byvoorbeeld, aanranding) moet in

paragraaf D 60.3 verstrek word.

Vonnis 

Die vonnis wat opgel is (byvoorbeeld, R200 of 12 maande gevangenisstraf), moet in paragraaf D 60.4 aangeteken word. 

Polisiestasie  (2) 

Die naam van die polisiestasie waar die saak geregistreer is (byvoorbeeld, Pretoria-Noord), moet in paragraaf D 60.5 aangeteken word.

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/saaknommer (byvoorbeeld, 79/10/2002) van die oortreding moet in paragraaf D 60.6 aangeteken word. 

Aanklag 

n Beskrywing van die oortreding (byvoorbeeld, roekelose en nalatige
SAPD 520(c)

bestuur) moet in paragraaf D 60.7 verstrek word.

Vonnis 

Die vonnis wat opgel is (byvoorbeeld, betaling van R1 000 skulderkenning), moet in paragraaf D 60.8 aangeteken word. 

61.    IS ENIGE SAKE HANGENDE TEEN U? (Merk met n X)

Merk die toepaslike antwoord in paragraaf D 61 met n X. Indien die antwoord ja is, moet die volgende inligting verstrek word:

Polisiestasie  (1) 

Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Hillbrow) waar die saak geregistreer is, moet in paragraaf D 61.1 aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/saaknommer (byvoorbeeld, 60/01/2003) van die hangende saak moet in paragraaf D 61.2 aangeteken word. 

Oortreding 

n Beskrywing van die oortreding (byvoorbeeld, besit van dagga) in die hangende saak moet in paragraaf D 61.3 verstrek word. 

Polisiestasie  (2) 

Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Brooklyn) waar die saak geregistreer is, moet in paragraaf D 61.4 aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/saaknommer (byvoorbeeld, 200/06/2002) van die hangende saak moet in paragraaf D 61.5 aangeteken word. 

Oortreding 

n Beskrywing van die oortreding (byvoorbeeld, aanranding) in die hangende saak moet in paragraaf D 61.6 verstrek word. 

IS ENIGE VAN U VUURWAPENS AL OOIT GESTEEL OF HET DIT AL OOIT VERLORE GERAAK? (Merk met n X) 

Merk die toepaslike antwoord in paragraaf D 62 met n X. Indien die antwoord ja is, moet die volgende inligting verstrek word: 

Polisiestasie  (1) 

Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Sunnyside) waar die 
vuurwapen as verlore/gesteel aangemeld is, moet in paragraaf D 62.1 aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/saaknommer (byvoorbeeld,151/10/2002) van die saak wat geopen is toe die vuurwapen as verlore/gesteel aangemeld is, moet in paragraaf D 62.2 aangeteken word. 

Omstandighede 

Die omstandighede waarin die vuurwapen verlore geraak het of gesteel is (byvoorgeeld, diefstal van aktetas), moet in paragraaf D 62.3 verstrek word. 

Besonderhede van vuurwapen 

Die besonderhede van die verlore/gesteelde vuurwapen (byvoorbeeld, Parabellum 9 mm-pistool, reeks-nr 1234, CZ) moet in paragraaf D 62.4 aangeteken word. 

Polisiestasie  (2) 

Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Pretoria Sentraal) waar die vuurwapen as verlore/gesteel aangemeld is, moet in paragraaf D 62.5 aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/saaknommer (byvoorbeeld, 95/02/1999) van die saak 

IV


wat geopen is toe die vuurwapen as verlore/gesteel aangemeld is, moet in paragraaf D 62.6 aangeteken word.

Omstandighede 

Die omstandighede waarin die vuurwapen verlore geraak het of gesteel is (byvoorbeeld, diefstal van aktetas), moet in paragraaf D 62.7 verstrek word. 

Besonderhede van vuurwapen 

Die besonderhede van die verlore/gesteelde vuurwapen (byvoorbeeld, Parabellum 9 mm-pistool, reeks-nr A4671, Astra) moet in paragraaf D 62.8 aangeteken word. 

IS N SAAK VAN NALATIGHEID RAKENDE DIE GESTEELDE/VERLORE VUURWAPEN GEOPEN EN ONDERSOEK? (Merk met n X) 

Merk die toepaslike antwoord in paragraf D 63 met n X. Indien die antwoord ja is, moet die volgende inligting verstrek word: 

Polisiestasie  (1) 

Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Pretoria Sentraal) waar die saak geregistreer is, moet in paragraaf D 63.1 aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/saaknommer van die saak/ondersoek (byvoorbeeld, 44/03/1999) moet in paragraaf D 63.2 aangeteken word. 

Aanklag 

n Beskrywing van die oortreding/ondersoek (byvoorbeeld nalatige verlies van vuurwapen) moet in paragraaf D 63.3 verstrek word. 

Uitslag 

Die uitslag van die saak (byvoorbeeld, R1 200 of 12 maande gevangenisstraf) moet in paragraaf D 63.4 aangeteken word. 

Polisiestasie  (2) 

Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Sunnyside) waar die saak geregistreer is, moet in paragraaf D 63.5 aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/saaknommer van die saak (byvoorbeeld, 180/10/2002) moet in paragraaf D 63.6 aangeteken word. 

Aanklag 

n Beskrywing van die oortreding (byvoorbeeld, nalatige verlies van vuurwapen) moet in paragraaf D 63.7 verstrek word. 

Uitslag 

Die uitslag van die saak (byvoorbeeld, nie skuldig) moet in paragraaf D 63.8 aangeteken word.

IS U AL OOIT ONBEVOEG VERKLAAR OM N VUURWAPEN TE BESIT? (Merk met n X) 

Merk die toepaslike antwoord in paragraaf D 64 met n X. Indien die antwoord ja is, moet die volgende inligting verstrek word: 

Polisiestasie  (1) 

Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Pretoria Sentraal) waar 
die saak geregistreer is, moet in paragraaf D 64.1 verstrek word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/saaknommer van die saak/ondersoek (byvoorbeeld, 44/03/1999) moet in paragraaf D 64.2 aangeteken word. 
SAPD 520(c)


Aanklag 

n Beskrywing van die oortreding/ondersoek (byvoorbeeld, nalatige verlies van vuurwapen) moet in paragraaf D 64.3 aangeteken word. 

Datum vanaf 

Die datum (byvoorbeeld, 1999-03-12) waarop die aansoeker onbevoeg verklaar is om n vuurwapen te besit, moet in paragraaf D 64.4 aangeteken word. 

Tydperk 

Die tydperk van onbevoegdheid (byvoorbeeld, onbevoeg verklaar vir n onbepaalde tydperk deur die hof) moet in paragraaf D 64.5 aangeteken word. 

Polisiestasie  (2) 

Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Sunnyside) waar die saak geregistreer is, moet in paragraaf D 64.6 aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/saaknommer van die saak/ondersoek (byvoorbeeld, 4/2003) moet in paragraaf D 64.7 aangeteken word. 

Aanklag 

n Beskrywing van die ondersoek/oortreding (byvoorbeeld, huishoudelike geweld - finale hofbevel) moet in paragraaf D 64.8 aangeteken word. 

Datum vanaf 

Die datum (byvoorbeeld, 2003-03-12) waarop die aansoeker onbevoeg verklaar is om n vuurwapen te besit, moet in paragraaf D 64.9 aangeteken word. 

64.10Tydperk

Die tydperk van onbevoegdheid (byvoorbeeld, onbevoeg verklaar vir vyf jaar deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens) moet in paragraaf D 64.10 aangeteken word.

IS N VUURWAPEN IN U BESIT AL OOIT GEKONFISKEER? 

(Merk met n X) 

Merk die toepaslike antwoord in paragraaf D 65 met n X. Indien

die

antwoord ja is, moet die volgende inligting verstrek word:

Polisiestasie  (1) 

Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Sunnyside) wat die vuurwapen gekonfiskeer het, moet in paragraaf D 65.1 aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/saaknommer (byvoorbeeld, 179/10/2002 wat toegeken is aan die konfiskering moet in paragraaf D 65.2 aangeteken word. 

Omstandighede 

Die omstandighede rondom die konfiskering (byvoorbeeld, aanranding) moet in paragraaf D 65.3 aangeteken word. 

Uitslag 

Die uitslag van die saak (byvoorbeeld, verbeurd verklaar aan die staat deur die hof) moet in paragraaf D 65.4 aangeteken word. 

Polisiestasie  (2) 

Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Brits) wat die vuurwapen gekonfiskeer het, moet in paragraaf D 65.5 aangeteken word. 

V


MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/saaknommer (byvoorbeeld, 120/07/2001) wat toegeken is aan die konfiskering moet in paragraaf D 65.6 aangeteken word. 

Omstandighede 

Die omstandighede rondom die konfiskering (byvoorbeeld, wildstelery) moet in paragraaf D 65.7 aangeteken word. 

Uitslag 

Die uitslag van die saak (byvoorbeeld, verbeurd verklaar aan die staat deur die hof) moet in paragraaf D 65.8 aangeteken word. 

66.    VERKLARING DEUR AANSOEKER

Indien ek enige vals verklaring op hierdie vorm maak, is ek skuldig aan n oortreding ingevolge artikel 120 (9)(f) van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000).

AFDELING E: HANDTEKENING VAN AANSOEKER (Teken slegs indien van toepassing)

Foto 

n Onlangse kleurfoto van die aansoeker moet in paragraaf E 1 

aangebring word. Die foto mag nie die tabel oorskry nie. Die voorwaardes van die foto:
-   Die foto moet n standaard paspoortfoto wees.

S Die foto moet n volle vooraansig van die kop en skouers van die aansoeker wees.
S Die agtergrond van die foto moet effe kleur wees.

S Die aansoeker mag nie n hoed of sonbril oph met die neem van die foto nie.
S Die aansoeker se naam en identiteitsnommer moet agterop die foto geskryf word voordat dit op die vorm vasgesit word.

Handtekening 

Die handtekening van die aansoeker moet in paragraaf E 2 in die teenwoordigheid van die polisiebeampte aangebring word. Die handtekening mag nie die tabel oorskry nie. 

Vingerafdruk 

Die polisiebeampte moet n afdruk van die regterwysvinger van die aansoeker in paragraaf E 3 in die teenwoordigheid van n getuie neem. Die vingerafdruk mag nie die tabel oorskry nie. Indien die aansoeker nie n regterwysvinger het nie, moet n afdruk van die linkerwysvinger geneem word. 

Aanwysing van vingerafdruk 

Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf E 4 aangeteken word. 

Naam van aansoeker in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker moet in paragraaf E 5 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aansoeker om die permit aansoek doen, moet in paragraaf E 6 aangeteken word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die aansoeker aansoek doen om die permit moet in paragraaf E 7 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN DIE POLISIEBEAMPTE WAT DIE AANSOEK HANTEER 

8.1    Naam van polisiebeampte in drukskrif

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat

die

aansoek hanteer, moet in paragraaf E 8.1 aangeteken word.
SAPD 520(c)

Persal-nommer van polisiebeampte 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf E 8.2 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf E 8.3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet sy/haar handtekening in paragraaf E 8.4 aanbring. 

9.      BESONDERHEDE VAN GETUIE

Naam van getuie in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf E 9.1 aangeteken word. 

Persal-nommer van getuie 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf E 9.2 aangeteken word. 


Rang van getuie in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf E 9.3 aangeteken word. 

Handtekening van getuie 

Die polisiebeampte wat optree as getuie moet sy/haar handtekening in paragraaf E 9.4 aanbring. 

AFDELING F: BESONDERHEDE VAN TOLK

(Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie dokument verstaan nie.)

Naam en van van tolk 

Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die aansoekvorm vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf F 1 aangeteken word. 

Identiteits-/Paspoortnommer van tolk 

Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf F 2 aangeteken word. 

Woonadres 

Die adres waar die tolk woonagtig is, moet in paragraaf F 3 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf F 4 aangeteken word. 

Posadres 

Die tolk se posadres moet in paragraaf F 5 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf F 6 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

7.1 Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld (012) 667 1923), moet in paragraaf F 7.1
aangeteken word.

Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode 

VI


(byvoorbeeld (011) 577 5913), moet in paragraaf F 7.2 aangeteken word.

Selfoonnommer 

Die tolk se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf F 8 aangeteken word. 

Faks 

Die tolk se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf F 9 aangeteken word. 

E-posadres 

Die tolk se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf F 10 aangeteken word. 

Getolk uit (taal) 

Die taal waaruit die aansoekvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf F 11 
aangeteken word.


Aanbeveel
X
Nie aanbeveel

Datum 

Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf F 12 aangeteken word. 

Handtekening van tolk 

Die tolk wat die aansoeker bystaan, moet sy/haar handtekening in paragraaf F 13 aanbring. 

Plek 

Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf F

14 aangeteken word.

Rang van polisiebeampte in drukskrif (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar rang in drukskrif in paragraaf F 15 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy haar SAPD Persal-nommer in paragraaf F 16 aangeteken word.

AFDELING G: TOESTEMMING VAN OUER/VOOG IN DIE GEVAL VAN N MINDERJARIGE

Die toepaslike aanbeveling moet in paragraaf G 1 met n X gemerk word, byvoorbeeld: 

Aanbeveel
X
Nie aanbeveel

Naam en van van ouer/voog 

Die naam en van van die aansoeker se ouer/voog wat toestemming gee of weier vir hom/haar om aansoek te doen om n permit moet in paragraaf G 2 aangeteken word. 

Identiteits-/Paspoortnommer van ouer/voog 

Die identiteits-/paspoortnommer (indien van toepassing) van die aansoeker se ouer/voog moet in paragraaf G 3 aangeteken word. 

Opmerkings van ouer/voog 

Enige opmerkings deur die aansoeker se ouer/voog moet in paragraaf G 4 aangeteken word. 
SAPD 520(c)

Datum 

Die datum waarop die aansoeker se ouer/voog toestemming gegee of geweier het, moet in paragraaf G 5 aangeteken word. 

Handtekening van ouer/voog 

Die aansoeker se ouer/voog moet sy/haar handtekening in paragraaf G 6 aanbring. 

Plek 

Die dorp/stad waar die aansoeker se ouer/voog toestemming gegee of geweier het, moet in paragraaf G 7 aangeteken word. 

AFDELING H: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE AANGEWESE VUURWAPENBEAMPTE/STASIEKOMMISSARIS

AANBEVELING MET BETREKKING TOT DIE AANSOEK 

Die toepaslike aanbeveling moet in paragraaf H 1 met n X gemerk word, byvoorbeeld: 



Motivering 

n Motivering vir die aanbeveling moet in paragraaf H 2 aangeteken word. Die motivering moet op werklike feite gebaseer wees en nie op blote hoors nie. 

Bykomende voorwaardes 

Die bykomende voorwaardes met betrekking tot die aansoek moet in paragraaf H 3 verstrek word. 

Naam van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 4 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 
aangeteken word. 

Rang van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 6 aangeteken word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 
aangeteken word. 

Handtekening van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet sy/haar handtekening in paragraaf H 8 aanbring. 

Persal-nommer van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 9 aangeteken word. 

VII
