SAPD 520














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS















































Aansoek om veelvuldige invoer- of uitvoerpermit/ permanente invoer of uitvoerpermit/

tydelike invoer- of uitvoerpermit/ deurgangspermit vir persoonlike gebruik
SAPD 520

INSTRUKSIES: AANSOEK OM VEELVULDIGE INVOER- OF UITVOERPERMIT/PERMANENTE INVOER- OF

UITVOERPERMIT/TYDELIKE INVOER- OF UITVOERPERMIT/DEURGANGSPERMIT VIR

PERSOONLIKE GEBRUIK

ALGEMENE INSTRUKSIES

n Aansoek om n veelvuldige invoer- of uitvoerpermit/permanente invoer- of uitvoerpermit/tydelike invoer- of uitvoerpermit vir persoonlike gebruik moet in onuitwisbare swart ink ingevul word. 
Die aansoek moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is. 
Die polisiestasie waar die aansoek op rekenaar vasgel word, moet Afdeling A voltooi. 
Die polisiestasie waar die aansoek ontvang word, moet Afdeling B voltooi. 
Die Beslissende Beampte moet Afdeling C voltooi. 
Die aansoeker moet Afdelings D, E, G , I, J en K voltooi. 
Die huidige eienaar van die vuurwapen(s) moet Afdeling F voltooi. 
Indien n karweier gebruik is, moet hy/sy Afdeling H voltooi. 
Indien n tolk gebruik is, moet hy/sy Afdeling L voltooi. 
n Ouer of voog van n aansoeker jonger as 18 jaar moet Afdeling M voltooi. 
Indien n genomineerde/gemagtigde persoon gebruik is, moet hy/sy Afdeling N voltooi. 
Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris moet Afdeling O voltooi. 
n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie aansoekvorm verstrek. 

AFDELING A: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIE-

STASIE WAAR DIE AANSOEK OP REKENAAR

VASGEL WORD

Aansoekverwysingsnommer 

Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die aansoek genereer nadat dit vasgel is, moet in paragraaf A 1 aangeteken word. 

AFDELING B: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIE-

STASIE WAAR DIE AANSOEK ONTVANG IS

Provinsie 

Die naam van die provinsie waar die polisiestasie gele is (byvoor-beeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. 

Area 

Die naam van die area waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Pretoria), moet in paragraaf B 2 aangeteken word. 

Polisiestasie 

Die naam van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoor-beeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word. 

Komponentkode 

Die komponentkode van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word. 

Verwysingsnommer van vuurwapenaansoekregister 

Die jaarlikse reeksnommer van die vuurwapenaansoekregister wat aan die aansoek toegeken word (byvoorbeeld, 135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word. 

AFDELING C: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE

BESLISSENDE	BEAMPTE

1.     Uitstaande/Bykomende inligting verlang

Indien die polisiebeampte bykomende inligting van die polisiestasie of die aansoeker versoek, moet die verlangde inligting in paragraaf
C 1 verstrek word.





Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek het, moet in paragraaf C 2 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die uitstaande of bykomende inligting deur die polisiebeampte versoek is, moet in paragraaf C 3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die handtekening van die polisiebeampte wat die uistaande of bykomende inligting versoek het, moet in paragraaf C 4 aangebring word. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek het, moet in paragraaf C 5 aangeteken word. 

Aansoek om n permit goedgekeur (Merk met n X) 

Indien die aansoek om n permit goedgekeur is, moet die beslissende beampte wat die aansoek goedgekeur het paragraaf

C 6 met n X merk.

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die beslissende beampte wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 7 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aansoek deur die beslissende beampte goed-gekeur is, moet in paragraaf C 8 aangeteken word. 

Handtekening van die beslissende beampte 

Die handtekening van die beslissende beampte wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 9 aangebring word. 

Beamptekode 

Die beamptekode is n kode wat toegeken word aan elke beslis-sende beampte wat aansoeke om permitte oorweeg. Die kode van die beslissende beampte wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 10 aangeteken word. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die beslissende beampte wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 11 aangeteken word. 

Aansoek om n permit geweier (Merk met n X) 

Indien die aansoek om n permit geweier is, moet die beslissende beampte wat die aansoek geweier het paragraaf C 12 met n X merk. 

Rede(s) vir weiering 

I



Indien die aansoek geweier is, moet die beslissende beampte die redes vir die weiering in paragraaf C 13 aanteken.

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die beslissende beampte wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 14 aangeteken word. 



Datum 

Die datum waarop die aansoek deur die beslissende beampte geweier is, moet in paragraaf C 15 aangeteken word. 

Handtekening van beslissende beampte 

Die handtekening van die beslissende beampte wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 16 aangebring word. 

Beamptekode 

Die beamptekode is n kode wat toegeken word aan elke beslis-sende beampte wat aansoeke om permitte oorweeg. Die kode van die beslissende beampte wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 17 aangeteken word. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die beslissende beampte wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 18 aangeteken word. 

AFDELING D: SOORT PERMIT

Die soort permit wat van toepassing is, moet in paragraaf D 1, 2, 3, 4 en 5 met n X gemerk word, byvoorbeeld:

Invoerpermit
X

AFDELING E: BESONDERHEDE VAN AANSOEKER

BESONDERHEDE VAN NATUURLIKE PERSOON 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-Identiteit/Paspoort 

Die aansoeker se soort identifikasie moet in paragraaf E 2.1 met n X gemerk word. 

Identiteitsnommer van natuurlike persoon 

Die identiteitsnommer van die aansoeker moet in paragraaf E 3 aangeteken word. 

Paspoortnommer van natuurlike persoon 

Die paspoortnommer van die aansoeker moet in paragraaf E 4 aangeteken word. 

Van 

Die aansoeker se van moet in paragraaf E 5 aangeteken word. 

Voorletters 

Die aansoeker se voorletters moet in paragraaf E 6 aangeteken word. 

Volle name 

Die aansoeker se volle name moet in paragraaf E 7 aangeteken word. 

Geboortedatum 

Die aansoeker se geboortedatum (byvoorbeeld, 1960-01-01)

moet
SAPD 520

in paragraaf E 8 aangeteken word.

Ouderdom 

Die aansoeker se ouderdom moet in paragraaf E 9 aangedui word. 

Geslag 

Die aansoeker se geslag moet in paragraaf E 10 met n X aangedui word. 



Woonadres 

Die fisiese adres waar die aansoeker woon, moet in paragraaf E 11 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se woonadres moet in paragraaf E 12 aangeteken word.

Posadres 

Die aansoeker se posadres moet in paragraaf E 13 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf E 

aangeteken word. 

Ambag of beroep 

Die aansoeker se ambag of beroep (byvoorbeeld, motorwerktuig-kundige) moet in paragraaf E 15 aangeteken word. 

Indien selfwerksaam, spesifiseer 

Indien die aansoeker selfwerksaam is (byvoorbeeld, haarkapper - werk van die huis af), moet dit in paragraaf E 16 aangedui word. 

Naam van werkgewer/maatskappy 

Die naam van die aansoeker se werkgewer of maatskappy (byvoorbeeld, The Auto Shop) moet in paragraaf E 17 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die besigheidsadres van die aansoeker se werkgewer (byvoorbeeld, Weststraaat 321, Sandton) moet in paragraaf E 
aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se werkgewer se besigheidsadres moet in paragraaf E 19 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die aansoeker se huistelefoonnommer, insluitend die skakel-kode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf E 

aan-geteken word. 

Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die ska-kelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf E 

aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die aansoeker se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf E 20.3 aangeteken word. 

Faks 

Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf E 21 aangeteken word. 

II


E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die aansoeker moet in paragraaf E 22 aangeteken word. 

HUWELIKSTAAT (Merk met n X) 

Die aansoeker se huwelikstaat moet in paragraaf E 24 met n X aangedui word, byvoorbeeld: 





BESONDERHEDE VAN AANSOEKER SE GADE/ LEWENS-MAAT 
(Indien van toepassing) 

25.1  Soort identifikasie (Merk met n X)

25.1.1 SA-Identiteit/Paspoort

Die soort identifikasie van die aansoeker se gade/lewensmaat moet

in paragraaf 25.1.1 met n X aangedui word.

Identiteitsnommer van gade/lewensmaat 

Die identiteitsnommer van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf E 25.2 aangeteken word. 

Paspoortnommer van gade/lewensmaat 

Die paspoortnommer (indien van toepassing) van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf E 25.3 aangeteken word. 

Naam en van 

Die naam en van van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf E 25.4 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 

Geregistreerde naam van maatskappy 

Die naam van die aansoeker se maatskappy moet in paragraaf E 

aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder besigheid bedryf word, moet in paragraaf E 

aangeteken word. 

VWR-nommer 

Die registrasienommer van die aansoeker moet in paragraaf E 

aangeteken word. 

Posadres 

Die aansoeker se posadres moet in paragraaf E 30 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf E 

aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die fisiese adres van die aansoeker moet in paragraaf E 32 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in para-graaf E 33 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 
SAPD 520

Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeed, (011) 577 5913), moet in paragraaf E 34.1 aangeteken word. 

Faks 

Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoor- beeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf E 34.2 aangeteken word. 

35.
E-posadres



Enkellopend
X


Die e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf E 35

aangeteken word.


BESONDERHEDE VAN VERANTWOORDELIKE PERSOON 


Verantwoordelike persoon (Volle naam en van) 

Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf E 37 aangeteken word. 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-burger/Nie-SA-burger met permanente verblyfreg* 

Die soort identifikasie moet in paragraaf E 38 met n X aangedui word.

In die geval van n nie-Suid-Afrikaanse burger moet bewys van permanente verblyf ingehandig word. 

Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in para-graaf E 39 aangeteken word. 

Paspoortnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in para-graaf E 40 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoorde-like persoon moet in paragraaf E 41 aangeteken word. 

Fisiese adres 

Die fisiese adres waar die aansoeker woon, moet in paragraaf E 

aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se fisiese adres moet in paragraaf E 43 aangeteken word. 

Posadres 

Die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf E 

aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf E 45 aangeteken word. 

Soort bevoegdheidsertifikaat (indien van toepassing) 

Indien die aansoeker in besit is van n bevoegdheidsertifikaat moet die bestaande soort bevoegdheidsertifikaat in paragraaf E 
aangeteken word. 

Datum van uitreiking 

Die datum waaroop die bestaande bevoegdheidsertifikaat uitgereik is, moet in paragraaf E 47 aangeteken word. 

Vervaldatum 

III


Die vervaldatum van die bestaande bevoegdheidsertifikaat moet

in paragraaf E 48 aangeteken word.

AFDELING F: BESONDERHEDE VAN DIE HUIDIGE EIENAAR VAN DIE VUURWAPEN(S)

BESONDERHEDE VAN NATUURLIKE PERSOON 

Van 

Die huidige eienaar van die vuurwapen se van moet in paragraaf F 2 aangeteken word. 

Voorletters 

Die huidige eienaar van die vuurwapen se voorletters moet in para-graaf F 3 aangeteken word. 



Volle name 

Die huidige eienaar van die vuurwapen se volle name moet in paragraaf F 4 aangeteken word. 

Identiteitsnommer van natuurlike persoon 

Die identiteitsnommer van die natuurlike persoon moet in paragraaf F 5 aangeteken word. 

Paspoortnommer van natuurlike persoon 

Die paspoortnommer van die natuurlike persoon moet in paragraaf E 6 aangeteken word. 

Woonadres 

Die fisiese adres waar die huidige eienaar van die vuurwapen woon, moet in paragraaf F 7 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die huidige eienaar van die vuurwapen se woon-adres moet in paragraaf F 8 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 9 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die huidige eienaar van die vuurwapen se posadres moet in paragraaf F 10 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die huidige eienaar van die vuurwapen se huistelefoon-nommer, insluitend die skakdelkode, (byvoorbeeld, 

667 1923), moet in paragraaf F 11.1 aangeteken word. 

Werk: Die huidige eienaar van die vuurwapen se werktelefoon-nommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, 

577 5913), moet in paragraaf F 11.2 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 11.3 aangeteken word. 

Faks 

Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 12 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die huidige eienaar 
SAPD 520

van die vuurwapen moet in paragraaf F 13 aangeteken word.

BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 

Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde naam van die maatskappy van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 15 aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder die huidige eienaar van die vuurwapen besig-heid bedryf, moet in paragraaf F 16 aangeteken word. 

VWR-nommer 

Die registrasienommer van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 17 aangeteken word. 

Maatskappyregistrasie- of BK-nommer 

Die maatskappyregistrasie- of BK-nommer van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 18 aangeteken word.

Posadres 

Die posadres van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 19 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die huidige eienaar van die vuurwapen se posadres moet in paragraaf F 20 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die fisiese adres waar die huidige eienaar van die vuurwapen besigheid bedryf, moet in paragraaf F 21 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die huidige eienaar van die vuurwapen se besig-heidsadres moet in paragraaf F 22 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die huidige eienaar van die vuurwapen se werktelefoon-nommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf F 23.1 aangeteken word. 

Faks 

Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die huidige eienaar van die vuurwapen (byvoorbeeld, (012) 667 1923) moet in paragraaf F 23.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 24 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN VERANTWOORDELIKE PERSOON 

Verantwoordelike persoon (Naam en van) 

Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf F 26 aangeteken word. 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-Identiteit/Paspoortnommer 

Die soort identifikasie van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf F 27 met n X aangedui word. 

Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon 

Die identiteitsnommer van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf F 28 aangeteken word. 

IV


Paspoortnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in para-graaf F 29 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoorde-like persoon moet in paragraaf F 30 aangeteken word. 

Fisiese adres 

Die fisiese adres waar die verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf F 31 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se fisiese adres moet in paragraaf F 32 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf

F 33 aangeteken word.



Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf F 34 aangeteken word. 

AFDELING G: BESONDERHEDE VAN INVOER EN/OF UITVOER

Land van herkoms 

Die land waarvandaan die vuurwapens en/of ammunisie ingevoer sal word, moet in paragraaf G 1 aangeteken word. 

Land van bestemming 

Die land waarheen die vuurwapens en/of ammunisie uitgevoer sal word, moet in paragraaf G 2 aangeteken word. 

Inskepingshawe 

Die hawe waar die vuurwapens en/of ammunisie die land sal binne-kom, in die geval van n invoerpermit, moet in paragraaf G 3 aangeteken word. 

Uitskepingshawe 

Die hawe waar die vuurwapens en/of ammunisie die land sal verlaat, in die geval van n uitvoerpermit, moet in paragaraaf G 4 aangeteken word. 

Rede vir permit 

Die rede vir die aansoek om die invoer-/uitvoer-/deurgangspermit moet in paragraaf G 5 aangeteken word. 

IN DIE GEVAL VAN N PERMANENTE INVOER-/UITVOER-PERMIT, VERSTREK DIE DATUM WAAROP DIE INVOER/ UITVOER SAL GESKIED 

Datum waarop die invoer/uitvoer sal geskied 

Die datum waarop die invoer/uitvoer sal geskied, moet in paragraaf G 7 aangeteken word. 

IN DIE GEVAL VAN N VEELVULDIGE INVOER- OF UITVOER-PERMIT/TYDELIKE INVOER- OF UITVOERPERMIT/DEUR-GANGSPERMIT MOET DIE VOLGENDE VERSTREK WORD 

Tydperk waarvoor permit benodig word 

9.1    Vanaf
SAPD 520

Die datum vanaf wanneer die permit benodig word, moet in paragraaf G 9.1 aangeteken word.

9.2    Tot

Die datum tot wanneer die permit benodig word, moet in paragraaf G 9.2 aangeteken word.

AFDELING H: BESONDERHEDE VAN KARWEIER (Voltooi slegs in

die
geval van n deurgangspermit vir besigheidsdoeleindes)

VWR-nommer 

Die registrasienommer van die karweier moet in paragraaf H 1 aan-geteken word. 

Karweier se naam en van 

Die karweier se naam en van moet in paragraaf H 2 aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder die karweier handel dryf, moet in paragraaf H 3 aangeteken word. 

Karweimetode 

Die metode wat gebruik sal word om die vuurwapens/ammunisie te vervoer, moet in paragraaf H 4 aangeteken word. 

Verantwoordelike persoon van karweier (naam en van) 

Die naam en van van die die karweier se verantwoordelike persoon moet in paragraaf H 5 aangeteken word. 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-burger/Nie-SA-burger met permanente verblyfreg* 

Die soort identifikasie wat van toepassing is op die karweier se verantwoordelike persoon moet in paragraaf H 6 met n X

aangedui	word.

In die geval van n nie-Suid-Afrikaanse burger moet bewys van permanente verblyf ingehandig word. 

Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon 

Die identiteitsnommer van die karweier se verantwoordelike persoon moet in paragraaf H 7 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer van die karweier se verantwoordelike persoon moet in paragraaf H 8 aangeteken word. 

Geldigheid van karweier se permit 

Die geldigheid van die karweier se permit moet in paragraaf H 9 aangeteken word. 

Roete 

Die vervoerroete wat die karweier sal gebruik, moet in paragraaf H 10 aangeteken word.

AFDELING I: BESONDERHEDE VAN VUURWAPENS

Die soort, aksie, kaliber, model, fabrikaat, reeksnommer van die raam of romp, en reeksnommer van die loop van die vuurwapen(s) moet in paragraaf I 1 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN AMMUNISIE 

Die soort en hoeveelheid ammunisie moet in paragraaf I 2 aange-teken word. 

VERKLARING DEUR PERSOON WAT IN REGMATIGE BESIT VAN DIE VUURWAPEN(S) IS 


V


Hiermee verklaar ek dat die bogenoemde vuurwapen(s) regmatig in my besit is en dat ek van voornemens is om dit aan die aansoeker te verkoop of te voorsien sodra die nodige permit(te) bekom is en dat die besonderhede van die vuurwapen(s) waar en juis is.

HANDTEKENING VAN PERSOON TANS IN BESIT VAN VUURWAPENS 

Naam van persoon tans in besit van vuurwapen in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die persoon wat tans in besit is van die vuurwapen moet in paragraaf I 4.1 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die persoon wat tans in besit van die vuurwapen is die aansoek teken, moet in paragraaf I 4.2 aangeteken word. 

Handtekening van persoon wat tans in besit van vuurwapen 

is 

Die handtekening van die persoon wat tans in besit is van die vuurwapen moet in paragraaf I 4.3 aangebring word.

4.4    Plek

Die plek waar die persoon wat tans in besit is van die vuurwapen die aansoek teken, moet in paragraaf I 4.4 aangeteken word.

VERKLARING DEUR AANSOEKER 

Indien ek enige vals verklaring op hierdie vorm maak, is ek skuldig aan n oortreding ingevolge artikel 120 (9)(f) van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000). 

AFDELING J: HANDTEKENING VAN AANSOEKER (Teken

slegs indien van toepassing)

Naam van aansoeker in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker wat om die permit aansoek doen, moet in paragraaf J 1 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aansoeker om die permit aansoek doen, moet in paragraaf J 2 aangeteken word.

Handtekening van aansoeker 

Die handtekening van die aansoeker moet in die teenwoordigheid van n polisiebeampte in paragraaf J 3 aangebring word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die aansoeker om die permit aansoek doen, moet in paragraaf J 4 aangeteken word. 

AFDELING K: (Voltooi hierdie afdeling slegs as die aansoeker nie kan lees of skryf nie.)

Afdruk van regterwysvinger van aansoeker 

Die afdruk van die wysvinger van die aansoeker se regterhand moet deur die polisiebeampte in paragraaf K 1 geneem word, in die teen-woordigheid van n getuie en moet binne die lyne van die blokkie bly. As die aansoeker nie n regterwysvinger het nie, moet die afdruk van die linkerwysvinger geneem word. 

Aanwysing van vingerafdruk 

Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf K 2 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aansoeker om die permit aansoek doen, 
SAPD 520

moet in paragraaf K 3 aangeteken word.

Naam van aansoeker in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker wat om die permit aansoek doen, moet in paragraaf K 4 aangeteken word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die aansoeker om die permit aansoek doen, moet in paragraaf K 5 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN POLISIEBEAMPTE WAT DIE AANSOEK HANTEER 

6.1    Naam van polisiebeampte in drukskrif

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf K 6.1 aangeteken word.

Persal-nommer van polisiebeampte 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf K 6.2 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf K 6.3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die handtekening van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf K 6.4 aangebring word.

7.      BESONDERHEDE VAN GETUIE




Naam van getuie in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf K 7.1 aangeteken word. 

Persal-nommer van getuie 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf K 7.2 aangeteken word. 

Rang van getuie in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf 7.3 aangeteken word.

7.4    Handtekening van getuie

Die handtekening van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf K 7.4 aangebring word.

AFDELING L: BESONDERHEDE VAN TOLK

(Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie dokument verstaan nie.)

Naam en van van tolk 

Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die aansoek-vorm vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf L 1 aangeteken word. 

Identiteits-/Paspoortnommer van tolk 

Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf L 2 aangeteken word. 

Woonadres 

Die fisiese adres waar die tolk woon, moet in paragraaf L 3 aange-teken word. 

VI


4.      Poskode

Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf L 4 aangeteken word.


Aanbeveel
X
Nie aanbeveel nie
5.
Posadres



Die posadres van die tolk moet in paragraaf L 5 aangeteken word.

6.      Poskode

Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf L 6 aange-teken word.

7.      Telefoonnommer

Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf L 7.1 aangeteken word. 

Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf L 7.2 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf L 8 aangeteken word. 

Faks 

Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die tolk moet in paragraaf L 9 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf L 10 aangeteken word. 





Getolk uit (taal) 

Die taal waaruit die aansoekvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf L 11 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in para-graaf L 12 aangeteken word. 

Handtekening van tolk 

Die handtekening van die tolk wat die aansoeker bystaan omdat hy/sy nie kan lees of skryf of die inhoud van die vorm verstaan nie, moet in paragraaf L 13 aangebring word. 

Plek 

Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf L 14 aangeteken word.

Rang van polisiebeampte in drukskrif (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf L 15 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf L 16 aangeteken word. 

AFDELING M: TOESTEMMING DEUR OUER/VOOG IN DIE

GEVAL VAN N MINDERJARIGE
SAPD 520

1.      Die toepaslike aanbeveling moet in paragraaf M 1 met n X

gemerk
word, byvoorbeeld:



Naam en van van ouer/voog 

Die naam en van van die aansoeker se ouer/voog wat toestemming gee of weier vir hom/haar om aansoek te doen om n permit moet in paragraaf M 2 aangeteken word. 

Identiteits-/Paspoortnommer van ouer/voog 

Die identiteits-/paspoortnommer (indien van toepassing) van die aansoeker se ouer/voog moet in paragraaf M 3 aangeteken word. 

Opmerkings van ouer/voog 

Enige opmerkings deur die aansoeker se ouer/voog moet in para- graaf M 4 aangeteken word.

Datum 

Die datum waarop die aansoeker se ouer/voog toestemming gegee of geweier het, moet in paragraaf M 5 aangeteken word. 

Handtekening van ouer/voog 

Die handtekening van die aansoeker se ouer/voog moet in paragraaf M 6 aangebring word.

Plek 

Die dorp/stad waar die aansoeker se ouer/voog toestemming gegee of geweier het, moet in paragraaf M 7 aangeteken word. 

AFDELING N: IN GEVAL VAN N GENOMINEERDE/GEMAGTIGDE PERSOON

Naam en van van genomineerde/gemagtigde persoon 

Die naam en van van die genomineerde/gemagtigde persoon moet in paragraaf N 1 aangeteken word. 


Identiteits-/Paspoortnommer van genomineerde/gemagtigde persoon 

Die identiteits-/paspoortnommer van die genomineerde/gemagtigde persoon moet in paragraaf N 2 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die genomineerde/gemagtigde persoon die aansoek onderteken, moet in paragraaf N 3 aangeteken word. 

Handtekening van genomineerde/gemagtigde persoon 

Die handtekening van die genomineerde/gemagtigde persoon moet in paragraaf N 4 aangebring word.

Plek 

Die dorp/stad waar die genomineerde/gemagtigde persoon die aansoekvorm onderteken, moet in paragraaf N 5 aangeteken word. 

AFDELING O: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE AANGEWESE

VUURWAPENBEAMPTE/STASIEKOMMISSARIS

AANBEVELING MET BETREKKING TOT DIE AANSOEK 

Die toepaslike aanbeveling moet in paragraaf O 1 met n X gemerk word, byvoorbeeld: 


VII
SAPD 520

Aanbeveel
X
Nie aanbeveel nie

Motivering met betrekking tot die aansoek 

n Motivering vir die aanbeveling moet in paragraaf O 2 aangeteken word. Die motivering moet op werklike feite gebaseer wees en nie op blote hoors nie. 

Naam van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese

Vuurwapen-      beampte wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf

O 3 aange-	teken word.

Datum 

Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekom-missaris die aanbeveling doen, moet in paragraaf O 4 aan-geteken word. 

Rang van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf O 5 aangeteken word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die Aangewese


Vuurwapenbeampte/Stasiekom-
missaris die aanbeveling
doen, moet in paragraaf O 6 aangeteken
word.

Handtekening van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasie-kommissaris 

Die handtekening van die Aangewese

Vuurwapenbeampte/Stasie-     bevelvoerder wat die aanbeveling doen,

moet in paragraaf O 7 aan-       gebring word.

Persal-nommer van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasie-kommissaris 

Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese

Vuurwapenbeampte/

Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf

O 8   aangeteken word.
































VIII
