SAPD 519(a)














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS

















































Aansoek om akkreditering vir sakedoeleindes
SAPD 519(a)

INSTRUKSIES: AANSOEK OM AKKREDITERING VIR SAKEDOELEINDES

ALGEMENE INSTRUKSIES

n Aansoek om akkreditering vir sakedoeleindes moet in swart onuitwisbare ink ingevul word. 
Die aansoek moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie wat die aansoek ontvang. 
Die polisiestasie waar die aansoek op rekenaar vasgel word, moet Afdeling A voltooi. 
Die polisiestasie waar die aansoek ingehandig is, moet Afdeling B voltooi. 
Die Sentrale Vuurwapenregister (SVWR)moet Afdeling C voltooi. 
Die aansoeker moet Afdeling D, E en F voltooi. 
Indien n tolk gebruik is, moet hy/sy Afdeling G voltooi. 
Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris moet Afdeling H voltooi. 
n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie aansoekvorm verstrek. 

AFDELING A: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE AANSOEK OP

REKENAAR VASGEL WORD

Aansoekverwysingsnommer 

Die verwysingsnommer (byvoorbeeld, A 12945) wat die stelsel vir die aansoek genereer nadat dit vasgel is, moet in paragraaf A 1 aangeteken word. 

AFDELING B: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE AANSOEK ONTVANG

IS

Provinsie 

Die naam van die provinsie waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. 

Area 

Die naam van die area waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Pretoria) moet in paragraaf B 2 aangeteken word. 

Die datum waarop die uitstaande of bykomende inligting deur die SVWR-beampte versoek word, moet in paragraaf C 3 aangeteken word.

Handtekening van polisiebeampte 

Die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 4 aanbring. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 5 aangeteken word. 

Aansoek om akkreditering goedgekeur (Merk met n X) 

Indien die aansoek om akkreditering goedgekeur word, moet die SVWR-beampte wat dit goedkeur paragraaf C 6 met n X merk. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 7 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die SVWR-beampte die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 8 aangeteken word. 

Handtekening van beslissende beampte 

Die SVWR-beampte wat die aansoek goedkeur, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 9 aanbring. 

Beamptekode 

n Beamptekode word toegeken aan elke SVWR-beampte wat aansoeke om akkreditering vir sakedoeleindes oorweeg. Die kode van die SVWR-beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 10 aangeteken word. 

3.     Polisiestasie	11.    Naam in drukskrif

Die naam van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word.

Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 11 aangeteken word.

Komponentkode 

Die komponentkode van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word. 

Verwysingsnommer van vuurwapenaansoekregister 

Die jaarlikse reeksnommer van die vuurwapenaansoekregister wat aan die aansoek toegeken word (byvoorbeeld,135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word. 

AFDELING C: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE SENTRALE VUURWAPENREGISTER (SVWR)

Uitstaande/bykomende inligting verlang 

Indien die SVWR-beampte die polisiestasie of aansoeker versoek om uitstaande of bykomende inligting te verskaf, moet die besonderhede van die verlangde inligting in paragraaf C 1 verstrek word. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 2 aangeteken word. 

Datum 

Aansoek om akkreditering geweier (Merk met n X) 

Indien die aansoek om n permit geweier word, moet die SVWR-beampte wat dit weier paragraaf C 12 met n X merk. 

Rede vir weiering 

Indien die aansoek geweier word, moet die SVWR-beampte wat dit weier die rede vir weiering in paragraaf C 13 aanteken. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 14 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die SVWR-beampte die aansoek weier, moet in paragraaf C 15 aangeteken word. 

Handtekening van beslissende beampte 

Die SVWR-beampte wat die aansoek weier, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 16 aanbring. 

Beamptekode 

n Beamptekode word toegeken aan elke SVWR-beampte wat aansoeke om akkreditering vir sakedoeleindes oorweeg. Die 

I


kode van die SVWR-beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 17 aangeteken word.



Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 18 aangeteken word. 

AFDELING D: SOORT AKKREDITASIE (Merk met n X)

Die toepaslike soort akkreditasie moet in paragraaf D 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8 en 9 met n X gemerk word, byvoorbeeld:

Om vuurwapens te verskaf vir teater-,
X
televisieproduksies of rolprente


AFDELING E: BESONDERHEDE VAN AANSOEKER

NATUURLIKE PERSOON SE BESONDERHEDE 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-burger/Nie-SA-burger met permanente verblyfreg* 

Die soort burgerskap moet in paragraaf E 2.1 met n X gemerk word. 

Bewys van permanente verblyfreg moet ingedien word indien n aansoeker nie n SA-burger is nie. 

Identiteitsnommer 

Die identiteitsnommer van die aansoeker moet in paragraaf E 3 aangeteken word. 

Van 

Die aansoeker se van moet in paragraaf E 4 aangeteken word. 

Voorletters 

Die aansoeker se voorletters moet in paragraaf E 5 aangeteken word. 

Volle name 

Die aansoeker se volle name moet in paragraaf E 6 aangeteken word.

Geboortedatum 

Die aansoeker se geboortedatum (byvoorbeeld, 1960-01-01) moet in paragraaf E 7 aangeteken word. 

Ouderdom 

Die aansoeker se ouderdom moet in paragraaf E 8 aangeteken word. 

Geslag 

Die aansoeker se geslag moet in paragraaf E 9 met n X gemerk word. 

Woonadres 

Die adres waar die aansoeker woonagtig is, moet in paragraaf E 10 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se woonadres moet in paragraaf E 11 aangeteken word. 

Posadres 

Die aansoeker se posadres moet in paragraaf E 12 aangeteken word. 
SAPD 519(a)

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf E 13 aangeteken word. 

Ambag of beroep 

Die aansoeker se ambag of beroep (byvoorbeeld, motorwerktuigkundige) moet in paragraaf E 14 aangeteken word. 

Indien selfwerksaam, spesifiseer 

Indien die aansoeker selfwerksaam is, moet sy/haar beroep (byvoorbeeld, haarkapper - werk van die huis af) in paragraaf E 15 aangeteken word. 

Naam van werkgewer/maatskappy 

Die naam van die aansoeker se werkgewer of maatskappy (byvoorbeeld, The Auto Shop) moet in paragraaf E 16 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die besigheidsadres van die aansoeker se werkgewer (byvoorbeeld, Suidstraat 123, Sandton) moet in paragraaf E 17 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in paragraaf E 18 aangeteken word. 

Telefoonnommers 

Huis: Die aansoeker se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf E 

aangeteken word. 

Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf E 

aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die aansoeker se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf E 19.3 aangeteken word. 

Faks 

Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf E 20 aangeteken word. 

E-posadres 

Die aansoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf E 21 aangeteken word. 

Huwelikstaat (Merk met n X) 

Die aansoeker se huwelikstaat moet in paragraaf E 23 met n X aangedui word, byvoorbeeld: 

Enkellopend
X

BESONDERHEDE VAN GADE/LEWENSMAAT (Indien van toepassing) 

24.1    Soort identifikasie (Merk met n X)

24.1.1 SA-identiteit/Paspoort

Die soort identifikasie van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf E 24.1.1 met n X gemerk word.

Identiteitsnommer van gade/lewensmaat 

Die identiteitsnommer van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf E 24.2 aangeteken word. 

II


Paspoortnommer van gade/lewensmaat 

Die paspoortnommer (indien van toepassing) van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf E 24.3 aangeteken word. 


Naam en van 

Die naam en van van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf E 24.4 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 

ANDER LIGGAME (bv beheerliggaam, beslote korporasie of maatskappy) 

Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde naam van die aansoeker se maatskappy moet in paragraaf E 27 aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder die aansoeker n saak bedryf, moet in paragraaf E 28 aangeteken word. 

Maatskappyregistrasie- of BK-nommer 

Die maatskappyregistrasie- of BK-nommer van die aansoeker moet 
in paragraaf E 29 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die aansoeker moet in paragraaf E 30 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die maatskappy se posadres moet in paragraaf E 31 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die straatadres van die aansoeker se maatskappy moet in paragraaf E 32 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in paragraaf E 33 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die maatskappy se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf E 34.1 aangeteken word. 

Faks 

Die maatskappy se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf E 34.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die maatskappy se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf E 35 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN VERANTWOORDELIKE PERSOON 

Verantwoordelike persoon (volle name en van) 

Die verantwoordelike persoon se volle name en van moet in paragraaf E 37 aangeteken word. 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-identiteit/Paspoortnommer 
SAPD 519(a)

Die soort identifikasie moet in paragraaf E 38 met n X gemerk word.

Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf E 39 aangeteken word. 


Paspoortnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf E 40 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf E 41 aangeteken word. 

Fisiese adres 

Die adres waar die verantwoordelike persoon woonagtig is, moet

in paragraaf E 42 aangeteken word.

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se fisiese adres moet in paragraaf E 43 aangeteken word. 

Posadres 

Die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf E 44 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf E 45 aangeteken word. 

PROEFHANDTEKENING VAN VERANTWOORDELIKE PERSOON 

Handtekening van verantwoordelike persoon 

Die eerste proefhandtekening van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf E 47 aangebring word. 

Handtekening van verantwoordelike persoon 

Die tweede proefhandtekening van die verantwoordelike

persoon

moet in paragraaf E 48 aangebring word.

BESONDERHEDE VAN PERSONE IN BEHEER VAN OF VERANTWOORDELIK VIR DIE BESTUUR VAN DIE ORGANISASIE 

Die identiteitsnommer, volle naam, van en hoedanigheid van persone in beheer van of verantwoordelik vir die bestuur van die onderneming moet in paragraaf E 50 ingevul word. 

PARAGRAAF 52 - 55 MOET VIR ALLE SOORTE AKKREDITERING INGEVUL WORD 

n Motivering vir die doel en omvang waarvoor akkreditering verlang word, moet in paragraaf E 52 verstrek word. 

n Beskrywing van die hoofdoel van die onderneming moet in paragraaf E 53 gegee word. 

n Beskrywing van die veiligheidsmaatrels wat ten opsigte van die stoor, vervoer en veilige bewaring van vuurwapens gevolg sal word, moet in paragraaf E54 gegee word. 

n Beskrywing van hoe die registers bygehou sal word, moet in paragraaf E 55 gegee word. 

VUL SLEGS IN INDIEN AANSOEK GEDOEN WORD OM AKKREDITERING OM INTERNE SEKURITEITSDIENSTE TE 

III


VERSKAF

n Beskrywing van die gebied wat beskerm moet word, moet in paragraaf E 57 gegee word. 

Die getal persone aan wie vuurwapens uitgereik sal word, moet in paragraaf E 58 aangeteken word. 

VUL SLEGS IN INDIEN AANSOEK GEDOEN WORD OM AKKREDITERING AS N MUSEUM 


n Beskrywing van die toegangsbeheermaatrels moet in paragraaf E 60 gegee word. 

n Beskrywing van die vertoonmeganismes moet in paragraaf E 

gegee word. 

VUL SLEGS IN INDIEN AANSOEK GEDOEN WORD OM AKKREDITERING AS N OPENBARE VERSAMELAAR 

Die besonderhede van die geakkrediteerde museum waar die vuurwapenversameling uitgestal sal word, moet in paragraaf E 

verstrek word. Die volgende inligting moet verskaf word: 

Naam 

Die naam van die geakkrediteerde museum waar die vuurwapenversameling uitgestal sal word, moet in paragraaf E 63.1 aangeteken word. 

Die akkreditasieregistrasienommer van die museum moet in paragraaf E 63.2 aangeteken word. 

VERKLARING DEUR AANSOEKER 

Indien ek enige valse verklaring op hierdie vorm maak, is ek skuldig aan n oortreding ingevolge artikel 120 (9)(f) van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000). 

AFDELING F: HANDTEKENING VAN AANSOEKER (Teken slegs

waar	van toepassing)

Afdruk van regterwysvinger van aansoeker 

Die polisiebeampte moet n afdruk van die regterwysvinger van die aansoeker in paragraaf F 1 in die teenwoordigheid van n getuie neem. Die vingerafdruk mag nie die tabel oorskry nie. Indien die aansoeker nie n regterwysvinger het nie, moet n afdruk van die linkerwysvinger geneem word. 

Aanwysing van vingerafdruk 

Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, afdruk van regterwysvinger) moet in paragraaf F 2 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aansoeker om akkreditering aansoek doen, moet in paragraaf F 3 aangeteken word. 

Naam van aansoeker in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker moet in paragraaf F 4 aangeteken word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die aansoeker aansoek doen om akkreditering moet in paragraaf F 5 aangeteken word. 

Handtekening van aansoeker 

Die aansoeker moet sy/haar handtekening in paragraaf F 6 in die teenwoordigheid van die polisiebeampte aanbring. 

BESONDERHEDE VAN POLISIEBEAMPTE WAT AANSOEK HANTEER 

7.1      Naam van polisiebeampte in drukskrif
SAPD 519(a)

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf F 7.1 aangeteken word.

Persal-nommer van polisiebeampte 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf F 7.2 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif 

Die rang van die polisiebeampte (in drukskrif) wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf F 7.3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet sy/haar handtekening in paragraaf F 7.4 aanbring. 

AFDELING G: BESONDERHEDE VAN TOLK

(Hierdie afdeling moet slegs ingevul word indien die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie dokument verstaan nie.)

Naam en van van tolk 

Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die aansoekvorm vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf G 1 aangeteken word. 

Identiteits-/Paspoortnommer van tolk 

Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf G 2 aangeteken word. 

Woonadres 

Die adres waar die tolk woonagtig is, moet in paragraaf G 3 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf G 4 aangeteken word. 

Posadres 

Die tolk se posadres moet in paragraaf G 5 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf G 6 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode 

(byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf G 7.1 aangeteken word. 

Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode 

(byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf G 7.2 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die tolk se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf G 8 aangeteken word. 

Faks 

Die tolk se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf G 9 aangeteken word. 

E-posadres 

Die tolk se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf G 10 aangeteken word. 

Getolk uit (taal) 

Die taal waaruit die aansoekvorm getolk is en die taal waarin dit

IV


getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf G 11 aangeteken word.

12.      Datum

Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf G 12 aangeteken word.

Handtekening van tolk 

Die handtekening van die tolk wat die aansoeker bystaan omdat die aansoeker nie kan lees of skryf of die inhoud van die vorm verstaan nie, moet in paragraaf G 13 aangebring word. 


Plek 

Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf

G

14 aangeteken word.

Rang van polisiebeampte in drukskrif (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar rang in drukskrif in paragraaf G 15 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy haar SAPD Persal-nommer in paragraaf G 16 aangeteken word. 

AFDELING H: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE AANGEWESE VUURWAPENBEAMPTE/STASIEKOMMISSARIS

AANBEVELING TEN OPSIGTE VAN DIE AANSOEK 

Die toepaslike aanbeveling moet in paragraaf H 1 met n X gemerk word, byvoorbeeld: 

Aanbeveel
X
Nie aanbeveel nie

Redes 

n Motivering ten opsigte van die aansoek moet in paragraaf H 2 

verstrek word. Die redes moet op werklike feite gebaseeer wees

en

nie op blote hoors nie.

Voorwaardes 

Die aanbevole voorwaardes ten opsigte van die aansoek moet in paragraaf H 3 aangeteken word. 

Naam van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 4 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 5 aangeteken word. 

Rang van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 6 aangeteken word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 7 aangeteken word. 
SAPD 519(a)

Handtekening van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet sy/haar handtekening in paragraaf H 8 aanbring. 

Persal-nommer van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 9 aangeteken word. 

V
