SAPD 519














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS

















































Aansoek om akkreditering as vereniging
SAPD 519

INSTRUKSIES: AANSOEK OM AKKREDITERING AS VERENIGING

ALGEMENE INSTRUKSIES

n Aansoek om akkreditering as n vereniging moet in onuitwisbare swart ink ingevul word. 
Die aansoek moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie wat die aansoek ontvang. 
Die polisiestasie waar die aansoek op rekenaar vasgel word, moet Afdeling A voltooi. 
Die polisiestasie waar die aansoek ontvang word, moet Afdeling B voltooi. 
Die Sentrale Vuurwapenregister (SVWR) moet Afdeling C voltooi. 
Die aansoeker moet Afdeling D, E en F voltooi. 
Indien n tolk gebruik is, moet hy/sy Afdeling G voltooi. 
Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris moet Afdeling H voltooi. 
n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie aansoekvorm verstrek. 

AFDELING A: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE AANSOEK OP

REKENAAR VASGEL WORD

Aansoekverwysingsnommer 

Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die aansoek genereer nadat dit vasgel is (byvoorbeeld, A12945), moet in paragraaf A 1 aangeteken word. 

AFDELING B: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR POLISIESTASIE WAAR DIE AANSOEK ONTVANG IS

Provinsie 

Die naam van die provinsie waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. 

Area 

Die datum waarop die uitstaande of bykomende inligting deur die SVWR-beampte versoek word, moet in paragraaf C 3 aangeteken word.

Handtekening van polisiebeampte 

Die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 4 aanbring. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 5 aangeteken word. 

Aansoek om akkreditasie goedgekeur (Merk met n X) 

Indien die aansoek om akkreditering goedgekeur word, moet die SVWR-beampte wat dit goedkeur paragraaf C 2 met n X merk. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 7 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die SVWR-beampte die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 8 aangeteken word. 

Handtekeing van beslissende beampte 

Die handtekening van die SVWR-beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 9 aangebring word. 

Beamptekode 

Die naam van die area waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld,

Pretoria), moet in paragraaf B 2 aangeteken word.

Polisiestasie 

Die naam van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word. 

Komponentkode 

Die komponentkode van die polisiestasie waar die aansoek ontvang

is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word.

Verwysingsnommer van vuurwapenaansoekregister 

Die jaarlikse reeksnommer van die vuurwapenaansoekregister wat aan die aansoek toegeken word (byvoorbeeld, 135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word. 

AFDELING C: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR SENTRALE VUURWAPENREGISTER (SVWR)

Uitstaande/bykomende inligting wat verlang word 

Indien die SVWR-beampte die polisiestasie of aansoeker versoek om uitstaande of bykomende inligting te verskaf, moet die besonderhede van die verlangde inligting in paragraaf C 1 verstrek word. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 2 aangeteken word. 

Datum 

n Beamptekode word toegeken word aan elke SVWR-beampte wat aansoeke om akkreditering as n vereniging oorweeg. Die kode van die SVWR-beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 10 aangeteken word.

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 11 aangeteken word. 

Aansoek om akkreditasie geweier (Merk met n X) 

Indien die aansoek geweier word, moet die SVWR-beampte wat dit weier paragraaf C 12 met n X merk. 

Rede(s) vir weiering 

Indien die aansoek geweier word, moet die SVWR-beampte wat dit weier die rede(s) vir weiering in paragraaf C 13 aanteken. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 14 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die SVWR-beampte die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 15 aangeteken word. 

Handtekening van beslissende beampte 

Die SVWR-beampte wat die aansoek weier, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 16 aanbring. 

Beamptekode 

n Beamptekode word toegeken word aan elke SVWR-beampte wat aansoeke om akkreditering as n vereniging oorweeg. Die kode van die SVWR-beampte wat die aansoek weier, moet in 
I


paragraaf C 17 aangeteken word.




Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 18 aangeteken word. 

AFDELING D: SOORT AKKREDITASIE (Merk met n X)

Die toepaslike soort akkreditering as n vereniging moet in paragraaf D 1, 2, 3, 4 en 5 met n X gemerk word, byvoorbeeld:

As n sportskiet- en jagvereniging
X

AFDELING E: BESONDERHEDE VAN AANSOEKER

NATUURLIKE PERSOON SE BESONDERHEDE 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-burger/Nie-SA-burger met permanente verblyfreg* 

Die soort identifikasie moet in paragraaf E 2.1 met n X gemerk word. 

Bewys van permanente verblyfreg moet ingedien word indien n aansoeker nie n SA-burger is nie. 

Identiteitsnommer van natuurlike persoon 

Die aansoeker se identiteitsnommer moet in paragraaf E 3 aangeteken word. 

Van 

Die aansoeker se van moet in paragraaf E 4 aangeteken word. 

Voorletters 

Die aansoeker se voorletters moet in paragraaf E 5 aangeteken word. 

Volle name 

Die aansoeker se volle name moet in paragraaf E 6 aangeteken word. 

Geboortedatum 

Die aansoeker se geboortedatum (byvoorbeeld, 1960-01-01) moet in paragraaf E 7 aangeteken word. 

Ouderdom 

Die aansoeker se ouderdom moet in paragraaf E 8 aangeteken word. 

Geslag 

Die aansoeker se geslag moet in paragraaf E 9 met n X gemerk

word.

Woonadres 

Die adres waar die aansoeker woonagtig is, moet in paragraaf E 10 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se woonadres moet in paragraaf E 11 aangeteken word. 

Posadres 

Die aansoeker se posadres moet in paragraaf E 12 aangeteken word. 
SAPD 519

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf E 13 aangeteken word. 



Ambag of beroep 

Die aansoeker se beroep of ambag (byvoorbeeld, motorwerktuigkundige) moet in paragraaf E 14 aangeteken word. 

Indien selfwerksaam, spesifiseer 

Indien die aansoeker selfwerksaam is (byvoorbeeld, haarkapper - werk van die huis af), moet dit in paragraaf E 15 aangedui word. 

Naam van werkgewer/maatskappy 

Die naam van die aansoeker se werkgewer of maatskappy (byvoorbeeld, The Auto Shop) moet in paragraaf E 16 aangedui word. 

Besigheidsadres 

Die straatadres waar die applikant werk of n saak bedryf (byvoorbeeld,Suidstraat 321, Sandton), moet in paragraaf D 19 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in paragraaf E 18 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die aansoeker se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf E 

aangeteken word. 

Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf E 

aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die aansoeker se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf E 19.3 aangeteken word. 

Faks 

Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf E 20 aangeteken word. 

E-posadres 

Die aansoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf E 21 aangeteken word. 

Huwelikstaat (Merk met n X) 

Die aansoeker se huwelikstaat moet in paragraaf E 23 met n X aangedui word, byvoorbeeld: 

Enkellopend
X

BESONDERHEDE VAN GADE/LEWENSMAAT (Indien van toepassing) 

24.1    Soort identifikasie (Merk met n X)

24.1.1 SA-identiteit/Paspoort

Die soort identifikasie van die aansoeker se gade/lewensmaat moet

in paragraaf D 24.1.1 met n X gemerk word.

24.2    Identiteitsnommer van gade/lewensmaat

II


Die identiteitsnommer van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf E 24.2 aangeteken word.

Paspoortnommer van gade/lewensmaat 

Die paspoortnommer (indien van toepassing) van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf E 24.3 aangeteken word. 



Naam en van 

Die naam en van van die aansoeker se gade/lewensmaat moet

in

paragraaf 24.4 aangeteken word.

BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 

ANDER LIGGAME (bv korporatiewe liggaam, beslote korporasie of maatskappy) 

Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde naam van die aansoeker se maatskappy moet in paragraaf E 27 aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder die aansoeker n saak bedryf, moet in paragraaf E 28 aangeteken word. 

Maatskappyregistrasie- of BK-nommer 

Die aansoeker se maatskappyregistrasie- of BK-nommer (byvoorbeeld, BP 58931) moet in paragraaf E 29 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die aansoeker moet in paragraaf E 30 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf E 31 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die straatadres van die aansoeker se maatskappy moet in paragraaf E 32 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in paragraaf E 33 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die maatskappy se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf E 34.1 aangeteken word. 

Faks 

Die maatskappy se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf E 34.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die maatskappy se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf E 35 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN HOOFADRES (HOOFKANTOOR) 

Besigheidsadres 

Die straatadres van die hoofkantoor (byvoorbeeld, Suidstraat 123, Sandton) moet in paragraaf E 27 aangeteken word. 
SAPD 519

Poskode 

Die poskode van die hoofkantoor moet in paragraaf E 38 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die hoofkantoor moet in paragraaf E 39 aangeteken word. 




Poskode 

Die poskode van die posadres van die hoofkantoor moet in paragraaf E 40 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode, van die hoofkantoor (byvoorbeeld, (011) 577 5913) moet in paragraaf E 41.1 aangeteken word. 

Faks 

Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die hoofkantoor (byvoorbeeld, (012) 667 1923) moet in paragraaf E 41.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die hoofkantoor moet in paragraaf E 42 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN VERANTWOORDELIKE PERSOON 

Verantwoordelike persoon (volle name en van) 

Die verantwoordelike persoon se volle name en van moet in paragraaf E 44 aangeteken word. 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-identiteit/Paspoortnommer 

Die soort identifikasie moet in paragraaf E 45 met n X gemerk word. 

Identiteits-/paspoortnommer van verantwoordelike persoon 

Die identiteits-/paspoortnommer van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf E 46 gemerk word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf E 47 aangeteken word. 

Straatadres 

Die adres waar die verantwoordelike persoon woonagtig is, moet

in paragraaf E 48 aangeteken word.

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se woonadres moet in paragraaf E 49 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf 
E 50 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf E 51 aangeteken word. 

III


PROEFHANDTEKENING VAN VERANTWOORDELIKE PERSOON 

Handtekening van verantwoordelike persoon 

Die eerste proefhandtekening van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf E 53 aangebring word. 

Handtekening van verantwoordelike persoon 

Die tweede proefhandtekening van die verantwoordelike

persoon

moet in paragraaf E54 aangebring word.




BESONDERHEDE VAN PERSONE IN BEHEER VAN OF VERANTWOORDELIK VIR DIE BESTUUR VAN DIE ORGANISASIE 

Die identiteitsnommer, volle name, van en hoedanigheid van die persone in beheer van of verantwoordelik vir die bestuur van die organisasie moet in paragraaf E 56 aangeteken word. 

Die hoofrede waarvoor akkreditering verlang word, asook n aanduiding van ondervinding in die toepaslike veld, moet in paragraaf E 57 verstrek word. 

Die infrastruktuur van die organisasie moet in paragraaf E 58 beskryf word. 

n Beskrywing van die personeel se kwalifikasies moet in paragraaf E 59 verskaf word. 

Die tydperk waarvoor die organisasie bestaan of as n vereniging funksioneer, moet in paragraaf E 60 aangedui word. 

n Beskrywing van die gebied wat deur die organisasie gedek word, moet in paragraaf E 61 verskaf word. 

n Beskrywing van hoe die registers bygehou sal word, moet in paragraaf E 62 verskaf word. 

Die getal huidige lede moet in paragraaf E 63 aangedui word. 

VERKLARING DEUR AANSOEKER 

Indien ek enige vals verklaring op hierdie vorm maak, is ek skuldig aan n oortreding ingevolge artikel 120 (9)(f) van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000). 

AFDELING F: HANDTEKENING VAN AANSOEKER (Teken slegs

waar van toepassing)

Adruk van regterwysvinger van aansoeker 

Die polisiebeampte moet n afdruk van die aansoeker se regterwysvinger in paragraaf F 1 in die teenwoordigheid van n getuie neem. Die afdruk mag nie die tabel oorskry nie. 

Indien die aansoeker nie n regterwysvinger het nie, moet n afdruk van die linkerwysvinger geneem word. 

Aanwysing van vingerafdruk 

Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, afdruk van regterwysvinger) moet in paragraaf F 2 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aansoeker aansoek doen om akkreditering moet in paragraaf F 3 aangeteken word. 

Naam van aansoeker in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker wat aansoek doen om akkreditering moet in paragraaf F 4 aangeteken word. 

Plek 
SAPD 519

Die dorp/stad waar die aansoeker aansoek doen om akkreditering moet in paragraaf F 5 aangeteken word.

6.	Handtekening van aansoeker

Die aansoeker moet sy/haar handtekening in paragraaf F 6 in die teenwoordigheid van die polisiebeampte aanbring.

BESONDERHEDE VAN POLISIEBEAMPTE WAT DIE AANSOEK HANTEER 

7.1      Naam van polisiebeampte in drukskrif

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat

die

aansoek hanteer, moet in paragraaf F 7.1 aangeteken word.



Persal-nommer van polisiebeampte 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf F 7.2 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf F 7.3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die handtekening van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf F 7.4 aangebring word. 

AFDELING G: BESONDERHEDE VAN TOLK

(Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees,
skryf of   hierdie dokument verstaan nie.)

Naam en van van tolk 

Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die aansoekvorm vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf G 1 aangeteken word. 

Identiteits-/Paspoortnommer van tolk 

Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf G 2 aangeteken word. 

Woonadres 

Die adres waar die tolk woonagtig is, moet in paragraaf G 3 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf G 4 aangeteken word. 

Posadres 

Die tolk se posadres moet in paragraaf G 5 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf G 6 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode 

(byvoorbeeld (012) 667 1923), moet in paragraaf F 7.1 aangeteken word. 

Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode 

(byvoorbeeld (011) 577 5913), moet in paragraaf F 7.2 aangeteken word.

IV


Selfoonnommer 

Die tolk se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf G 8 aangeteken word. 

Faks 

Die tolk se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf G 9 aangeteken word. 

E-posadres 

Die tolk se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf G 10 aangeteken word. 

Getolk uit (taal) 

Die taal waaruit die aansoekvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf G 11 aangeteken word. 



Datum 

Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf G 12 aangeteken word. 

Handtekening van tolk 

Die tolk wat die aansoeker bystaan, moet sy/haar handtekening in paragraaf G 13 aanbring. 

Plek 

Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf G 14 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif (indien van toepassing) 

Indien die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf G 15 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy haar SAPD Persal-nommer in paragraaf G 16 aangeteken word. 

AFDELING H: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE AANGEWESE VUURWAPENBEAMPTE/STASIEKOMMISSARIS

AANBEVELING TEN OPSIGTE VAN DIE AANSOEK 

Die toepaslike aanbeveling moet in paragraaf H 1 met n X gemerk word, byvoorbeeld: 

Aanbeveel
X
Nie aanbeveel nie

Redes 

n Motivering vir die aanbeveling moet in paragraaf H 2 aangeteken word. Die motivering moet op werklike feite gebaseer wees en nie op blote hoors nie. 

Voorwaardes 

Die bykomende voorwaardes met betrekking tot die aansoek moet in paragraaf H 3 aangeteken word. 

Naam van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 4 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/ 
SAPD 519

Stasiekommissaris die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 5 aangeteken word.

Rang van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 6 aangeteken word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 7 aangeteken word. 

Handtekening van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die handtekening van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 8 aangebring word. 



Persal-nommer van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 9 aangeteken word. 

V
