SAPD 518(b)













SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS










































Aansoek om tydelike magtiging om in vuurwapens en ammunisie handel te dryf, om besigheid as n wapensmid te bedryf of om vuurwapens en ammunisie uit te stal op n perseel wat nie in die handelaar-, vervaardiger- of wapensmidlisensie gespesifiseer is nie
SAPD 518(b)

INSTRUKSIES: AANSOEK OM TYDELIKE MAGTIGING OM IN VUURWAPENS EN AMMUNISIE HANDEL TE DRYF, OM BESIGHEID AS N WAPENSMID TE BEDRYF OF OM VUURWAPENS EN AMMUNISIE UIT TE STAL OP N PERSEEL WAT NIE IN DIE HANDELAAR-, VERVAARDIGER- OF WAPENSMIDLISENSIE GESPESIFISEER IS NIE

ALGEMENE INSTRUKSIES

n Aansoek om tydelike magtiging om in vuurwapens en ammunisie handel te dryf, om besigheid as n wapensmid te bedryf of om vuurwapens en ammunisie uit te stal op n perseel wat nie in die handelaar-, vervaardiger- of wapensmidlisensie gespesifiseer is nie, moet in onuitwisbare swart ink ingevul word. 

Die aansoek moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie wat die aansoek ontvang. 
Die polisiestasie waar die aansoek op rekenaar vasgel word, moet Afdeling A voltooi. 
Die polisiestasie waar die aansoek ontvang word, moet Afdeling B voltooi. 
Die Sentrale Vuurwapenregister (SVWR) moet Afdeling C voltooi. 
Die aansoeker moet Afdeling D en E voltooi. 
Indien n tolk gebruik is, moet hy/sy Afdeling F voltooi. 
Indien n benoemde/gemagtigde persoon gebruik is, moet hy/sy Afdeling G voltooi. 
Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris moet Afdeling H voltooi. 
n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie aansoekvorm verstrek. 

AFDELING A: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE

POLISIESTASIE WAAR DIE AANSOEK OP

REKENAAR VASGEL WORD

1.     Aansoekverwysingsnommer

Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die aansoek genereer nadat dit vasgel is (byvoorbeeld, C12945), moet in paragraaf A

1
aangeteken word.

AFDELING B: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE AANSOEK ONTVANG
IS

Provinsie 

Die naam van die provinsie waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. 

Area 

Die naam van die area waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld,

Pretoria), moet in paragraaf B 2 aangeteken word.

Polisiestasie 

Die naam van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word. 

Komponentkode 

Die komponentkode van die polisiestasie waar die aansoek ontvang

is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word.

Verwysingsnommer van vuurwapenaansoekregister 

Die jaarlikse reeksnommer van die vuurwapenaansoekregister wat aan die aansoek toegeken word (byvoorbeeld, 135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word. 

AFDELING C: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE SENTRALE VUURWAPENREGISTER (SVWR)

Uitstaande/Bykomende inligting wat verlang word 

Indien die SVWR-beampte die polisiestasie of aansoeker versoek om uitstaande of bykomende inligting te verskaf, moet die 


besonderhede van die verlangde inligting in paragraaf C 1 verstrek word.

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 2 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die uitstaande of bykomende inligting deur die SVWR-beampte versoek word, moet in paragraaf C 3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 4 aanbring. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 5 aangeteken word. 

Aansoek om tydelike magtiging goedgekeur (Merk met n X) 

Indien die aansoek om tydelike magtiging goedgekeur word, moet die SVWR-beampte wat dit goedkeur paragraaf C 6 met n X merk. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 7 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die SVWR-beampte die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 8 aangeteken word. 

Handtekening van SVWR-beampte 

Die SVWR-beampte wat die aansoek goedkeur, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 9 aanbring. 

Beamptekode 

n Beamptekode word toegeken aan elke SVWR-beampte wat aansoeke om tydelike magtiging oorweeg. Die kode van die SVWR-beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 10 aangeteken word. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 11 aangeteken word. 

Aansoek om tydelike magtiging geweier (Merk met n X) 

Indien die aansoek geweier word, moet die SVWR-beampte wat dit weier paragraaf C 12 met n X merk. 

Rede(s) vir weiering 

Indien die aansoek geweier word, moet die SVWR-beampte wat dit weier die die rede(s) vir weiering in paragraaf C 13 aanteken. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die SVWR-beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 14 aangeteken word. 

Datum 

I

Die datum waarop die SVWR-beampte die aansoek weier, moet in paragraaf C 15 aangeteken word.

Handtekening van SVWR-beampte 

Die SVWR-beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 16 aangebring word. 



Beamptekode 

n Beamptekode word toegeken aan elke SVWR-beampte wat aansoeke om tydelike magtiging oorweeg. Die kode van die SVWR-beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 17 aangeteken word. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die SVWR-beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 18 aangeteken word. 

AFDELING D: BESONDERHEDE VAN AANSOEKER

Spesifiseer die soort tydelike magtiging waarom aansoek gedoen word (Merk met n X)

Die soort tydelike magtiging waarom aansoek gedoen word, moet in paragraaf D 1,2,3,4 en 5 met n X gemerk word, byvoorbeeld: 

Om in vuurwapens en ammunisie
X
handel te dryf


BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 

Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde naam van die aansoeker se maatskappy moet in paragraaf D 7 aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder die aansoeker n saak bedryf, moet in paragraaf D 8 aangeteken word. 

VWR-nommer 

Die registrasienommer van die aansoeker moet in paragraaf D 9 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die aansoeker moet in paragraaf D 10 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 11 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die straatadres (byvoorbeeld, Suidstraat 123, Sandton) van die aansoeker se maatskappy moet in paragraaf D 12 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die maatskappy se besigheidsadres moet in paragraaf D 13 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf D 14 aangeteken word. 

Faks 

Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode 
SAPD 518(b)

(byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf D 14.2 aangeteken word.

E-posadres 

Die aansoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf D 15 aangeteken word. 

Verantwoordelike persoon (volle name en van) 

Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf D 16 aangeteken word. 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-burger/Nie-SA Burger met permanente verblyfreg* 

Die soort identifikasie moet in paragraaf D 17 met n X aangedui word. 

Bewys van permanente verblyfreg moet ingedien word indien n aansoeker nie n SA-burger is nie. 

Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf D 18 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf D 19 aangeteken word. 

Woonadres 

Die adres waar die verantwoordelike persoon woonagtig is,

moet

in paragraaf D 20 aangeteken word.

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se woonadres moet in paragraaf D 21 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf

D 22 aangeteken word.

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf D 23 aangeteken word. 

n Kort motivering vir die aansoek om tydelike magtiging moet in paragraaf D 24 gegee word. 

Die toepaslike bestaande lisensie moet in paragraaf D 25 met n X gemerk word, byvoorbeeld: 

Om vuurwapens te
X
vervaardig


Lisensienommer 

Die lisensienommer van die bestaande lisensie moet in paragraaf D 26 aangeteken word. 

Datum uitgereik 

Die datum waarop die bestaande lisensie uitgereik is, moet in paragraaf D 27 aangeteken word. 

Vervaldatum 

Die vervaldatum van die bestaande lisensie moet in paragraaf

D

28 aangeteken word.

VOLLEDIGE ADRES VAN DIE VOORGESTELDE PERSEEL WAAR BESIGHEID BEDRYF SAL WORD 

II

Adres 

Die straatadres van die voorgestelde perseel waar besigheid bedryf sal word, moet in paragraaf D 30 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die straatadres van die voorgestelde perseel waar besigheid bedryf sal word, moet in paragraaf D 31 aangeteken word. 

n Kort klassifikasie van die voorgestelde perseel (byvoorbeeld, huis) moet in paragraaf D 32 gegee word. 

n Kort beskrywing van die perseel, met betrekking tot die ligging en omliggende geboue, moet in paragraaf D 33 gegee word. 

n Kort beskrywing van die alarmstelsel moet in paragraaf D 34 gegee word. 

n Kort beskrywing van die ligging en besonderhede van die kluis of brandkamer waarin voorrade van vuurwapens en ammunisie gehou sal word, moet in paragraaf D 35 gegee word. 

n Kort beskrywing van die diefwering moet in paragraaf D 36 gegee word. 

n Kort beskrywing van ander sekuriteitskenmerke moet in paragraaf D 37 gegee word. 

Die tydperk (begin- en eindatum) waarvoor die tydelike magtiging benodig sal word, moet in paragraaf D 38 aangeteken word. 

VERKLARING DEUR AANSOEKER 

Indien ek enige vals verklaring op hierdie vorm maak, is ek skuldig aan n oortreding ingevolge artikel 120 (9)(f) van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000). 

AFDELING E: HANDTEKENING VAN AANSOEKER (Teken slegs indien van toepassing)

Foto 

n Onlangse kleurfoto van die aansoeker moet in paragraaf E 1 aangebring word. Die foto mag nie die tabel oorskry nie. 
Die voorwaardes van die foto: 
S   Die foto moet n standaard paspoortfoto wees.

Die foto moet n volle vooraansig van die kop en skouers van die aansoeker wees. 
S   Die agtergrond van die foto moet effe kleur wees.
Die aansoeker mag nie n hoed of sonbril oph met die neem van die foto nie. 

Die aansoeker se naam en identiteitsnommer moet agterop die foto geskryf word voordat dit op die vorm vasgesit word. 

Handtekening 

Die aansoeker moet sy/haar handtekening in paragraaf E 2 in die teenwoordigheid van die polisiebeampte aangebring. Die handtekening mag nie die tabel oorskry nie. 

Vingerafdruk 

Die polisiebeampte moet n afdruk van die aansoeker se regterwysvinger in paragraaf E 3 in die teenwoordigheid van n getuie neem. Die afdruk mag nie die tabel oorskry nie. Indien die aansoeker nie n regterwysvinger het nie, moet die afdruk van die linkerwysvinger geneem word. 

Aanwysing van vingerafdruk 

Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf E 4 aangeteken word. 

Naam van aansoeker in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker moet in paragraaf E 5 aangeteken word. 
SAPD 518(b)

Datum 

Die datum waarop die aansoeker aansoek doen om tydelike magtiging moet in paragraaf E 6 aangeteken word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die aansoeker aansoek doen om tydelike magtiging moet in paragraaf E 7 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN POLISIEBEAMPTE WAT AANSOEK HANTEER 

8.1	Naam van polisiebeampte in drukskrif

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat

die

aansoek hanteer, moet in paragraaf E 8.1 aangeteken word.



Persal-nommer van polisiebeampte 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf E 8.2 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf E 8.3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet sy/haar handtekening in paragraaf E 8.4 aanbring. 

9.	BESONDERHEDE VAN GETUIE

Naam van getuie in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf E 9.1 aangeteken word. 

Persal-nommer van getuie 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf E 9.2 aangeteken word. 

Rang van getuie in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf E 9.3 aangeteken word. 

Handtekening van getuie 

Die polisiebeampte wat optree as getuie moet sy/haar handtekening in paragraaf E 9.4 aanbring. 

AFDELING F: BESONDERHEDE VAN TOLK

(Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees,
skryf of   hierdie dokument verstaan nie.)

Naam en van van tolk 

Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die aansoekvorm vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf F 1 aangeteken word. 

Identiteits-/Paspoortnommer van tolk 

Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf F 2 aangeteken word. 

Woonadres 

Die adres waar die tolk woonagtig is, moet in paragraaf F 3 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf F 4 

III

aangeteken word.


Aanbeveel
X
Nie aanbeveel nie

Posadres 

Die tolk se posadres moet in paragraaf F 5 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf F 6 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode 

(byvoorbeeld (012) 667 1923), moet in paragraaf F 7.1 aangeteken word. 

Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode 

(byvoorbeeld (011) 577 5913), moet in paragraaf F 7.2 aangeteken word. 



Selfoonnommer 

Die tolk se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf F 8 aangeteken word. 

Faks 

Die tolk se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf F 9 aangeteken word. 

E-posadres 

Die tolk se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf F 10 aangeteken word. 

Getolk uit (taal) 

Die taal waaruit die aansoekvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf F 11 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf F 12 aangeteken word. 

Handtekening van tolk 

Die tolk wat die aansoeker bystaan, moet sy/haar handtekening in paragraaf F 13 aanbring. 

Plek 

Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf F 14 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif (indien van toepassing) 

Indien die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf F 15 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy haar SAPD Persal-nommer in paragraaf F 16 aangeteken word. 

AFDELING G: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE AANGEWESE

VUURWAPENBEAMPTE/STASIEKOMMISSARIS

1.	AANBEVELING MET BETREKKING TOT DIE AANSOEK

Die toepaslike aanbeveling moet in paragraaf G 1 met n X

gemerk	word, byvoorbeeld:
SAPD 518(b)



Verslag van inspeksie van perseel 

n Verslag oor die inspeksie van die perseel moet in paragraaf G 1.1 verskaf word. 

Bykomende voorwaardes wat aanbeveel word 

Bykomende voorwaardes wat aanbeveel word, moet in paragraaf G 1.2 aangedui word.

Naam van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf G 2 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling doen, moet in paragraaf G 
aangeteken word. 



Rang van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf G 4 aangeteken word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling doen, moet in paragraaf G 
aangeteken word. 

Handtekening van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet sy/haar handtekening in paragraaf G 6 aanbring. 

Persal-nommer van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf G 7 aangeteken word. 

IV
