SAPD 518














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS

















































Aansoek om n tydelike magtiging om n vuurwapen te besit
SAPD 518

INSTRUKSIES:  AANSOEK OM N TYDELIKE MAGTIGING OM N VUURWAPEN TE BESIT

ALGEMENE INSTRUKSIES

n Aansoek om n tydelike magtiging om n vuurwapen te besit moet in onuitwisbare swart ink ingevul word. 
Die aansoek moet met die amptelike datumstempel van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is gestempel word. 
Die polisiestasie wat die aansoek op rekenaar vasl, moet Afdeling A invul. 
Die polisiestasie wat die aansoek ontvang, moet Afdeling B invul. 
Die Beslissende Beampte moet Afdeling C invul. 
Die aansoeker moet Afdelings D, F, G en H invul. 
Die persoon in besit van die vuurwapen moet Afdeling E voltooi. 
Indien n tolk gebruik is, moet hy/sy Afdeling I voltooi. 
n Ouer of voog van n aansoeker jonger as 18 jaar moet Afdeling J voltooi. 
Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris moet Afdeling K voltooi. 
n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie aansoekvorm verstrek. 

AFDELING A: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE AANSOEK OP REKENAAR VASGEL WORD

Aansoekverwysingsnommer 

Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die aansoek genereer nadat dit vasgel is, moet in paragraaf A 1 aangeteken word. 

AFDELING B: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE AANSOEK ONTVANG IS



Die datum waarop die uitstaande of bykomende inligting deur die polisiebeampte aangevra is, moet in paragraaf C 3 aangeteken word.

Handtekening van polisiebeampte 

Die handtekening van die polisiebeampte wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 4 aangebring word. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 5 aangeteken word. 

Aansoek om n magtiging goedgekeur (Merk met n X) Indien die aansoek om n magtiging goedgekeur is, moet die 

beslissende beampte wat die aansoek goedgekeur het paragraaf C 6 met n X merk.

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die beslissende beampte wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 7 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aansoek deur die beslissende beampte goed-gekeur is, moet in paragraaf C 8 aangeteken word. 

Provinsie 

Die naam van die provinsie waar die polisiestasie gele is (byvoor-beeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. 

Area 

Die naam van die area waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Pretoria), moet in paragraaf B 2 aangeteken word. 

Handtekening van die beslissende beampte 

Die handtekening van die beslissende beampte wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 9 aangebring word. 

Beamptekode 

Die beamptekode is n kode wat aan elke beslissende beampte wat die aansoek om n magtiging oorweeg, toegeken word. Die kode van die beslissende beampte wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 10 aangeteken word. 

3.     Polisiestasie	11.    Naam in drukskrif

Die naam van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoor-beeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word.

Komponentkode 

Die komponentkode van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word. 

Verwysingsnommer van vuurwapenaansoekregister 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die beslissende beampte wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 11 aangeteken word.

Aansoek om n magtiging geweier (Merk met n X) 

Indien die aansoek om n magtiging geweier is, moet die beslissende beampte wat die aansoek geweier het paragraaf C 12 met n X merk. 

Rede(s) vir weiering 

Die jaarlikse reeksnommer van die vuurwapenaansoekregister wat aan die aansoek toegeken word (byvoorbeeld, 135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word.

Wanneer n aansoek geweier word, moet die beslissende beampte die redes vir die weiering in paragraaf C 13 aanteken.

AFDELING C: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE BESLISSENDE BEAMPTE

Uitstaande/Bykomende inligting verlang 

Indien die polisiebeampte bykomende inligting van die polisiestasie of die aansoeker aanvra, moet die verlangde inligting in paragraaf C 1 aangeteken word. 

Persal-nommer 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die beslissende beampte wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 14 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aansoek deur die beslissende beampte geweier is, moet in paragraaf C 15 aangeteken word. 

Handtekening van beslissende beampte 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 2 aangeteken word.

Die handtekening van die beslissende beampte wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 16 aangebring word.

3.
Datum
17.
Beamptekode





I



Die beamptekode is n kode wat aan elke beslissende beampte wat die aansoek om n permit oorweeg toegeken word. Die kode van die beslissende beampte wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 17 aangeteken word.

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die beslissende beampte wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 18 aangeteken word. 

AFDELING D: BESKRYWING VAN VUURWAPEN (Merk met n X)

Die toepaslike beskrywing van die vuurwapen moet in paragraaf D1 met n X aan gedui word, byvoorbeeld: 

Geweer
X

BESONDERHEDE VAN VUURWAPEN (Merk met n X) 

Die aksie van die vuurwapen moet met n X in paragraaf D 3 aangedui word, byvoorbeeld: 

Met die hand
X

Kaliber 

Die kaliber van die vuurwapen moet in paragraaf D 4 aangeteken word. 

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die vuurwapen moet in paragraaf D 5 aangeteken word. 

Model 

Die model van die vuurwapen moet in paragraaf D 6 aangeteken word. 

Reeksnommer op loop 

Die reeksnommer op die loop moet in paragraaf D 7 aangeteken word. 

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die loop moet in paragraaf D 8 aangeteken

word.

Reeksnommer op raam 

Die reeksnommer op die raam moet in paragraaf D 9 aangeteken word. 

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die raam moet in paragraaf D 10 aangeteken word. 

Reeksnommer op romp 

Die reeksnommer op die romp moet in paragraaf D 11 aangeteken word. 

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die romp moet in paragraaf D 12 aangeteken word. 

Elke naam en adres wat op die metaal gegraveer is 

Elke naam en adres wat op die metaal van die vuurwapen gegraveer is moet in paragraaf D 13 aangeteken word. 

AFDELING E:    BESONDERHEDE VAN DIE PERSOON WAT DIE

VUURWAPEN BESIT

1.	Van

II
SAPD 518

Die van van die persoon wat die vuurwapen besit moet in paragraaf E 1 aangeteken word.

Voorletters 

Die voorletter van die persoon wat die vuurwapen besit moet in paragraaf E 2 aangeteken word. 

Volle name 

Die volle name van die persoon wat die vuurwapen besit moet in paragraaf E 3 aangeteken word. 

Identiteitsnommer van die persoon wat die vuurwapen besit 

Die identiteitsnommer van die persoon wat die vuurwapen besit moet in paragraaf E 4 aangeteken word. 

Woonadres 

Die adres waar die persoon wat die vuurwapen besit woon, moet in paragraaf E 5 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die persoon wat die vuurwapen besit se woonadres moet in paragraaf E 6 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die persoon wat die vuurwapen besit moet in paragraaf E 7 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die persoon wat die vuurwapen besit moet in paragraaf E 8 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die persoon wat die vuurwapen besit se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, 

667 1923), moet in paragraaf E 9.1 aangeteken word. 

Werk: Die persoon wat die vuurwapen besit se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, 

577 5913) moet in paragraaf E 9.2 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die persoon wat die vuurwapen besit se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf E 9.3 aangeteken word. 

Faks 

Die persoon wat die vuurwapen besit se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf E 10 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die persoon wat die vuurwapen besit moet in paragraaf E 11 aangeteken word. 

Ander liggame 

(bv beheerliggaam, beslote korporasie of maatskappy) 

Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde naam van die maatskappy moet in paragraaf E 13 aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder die maatskappy handel dryf, moet in paragraaf E 14 aangeteken word. 

Registrasienommer van maatskappy 

Die registrasienommer van die maatskappy moet in paragraaf 


E 15 aangeteken word.

VWR-nommer 

Die vuurwapenregisternommer van die persoon wat die vuurwapen besit moet in paragraaf E 16 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die persoon wat die vuurwapen besit moet in paragraaf E 17 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die persoon wat die vuurwapen besit se posadres moet in paragraaf E 18 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die adres van die plek waar die persoon in besit van die vuurwapen besigheid bedryf moet in paragraaf E 19 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die persoon in besit van die vuurwapen se besigheidsadres moet in paragraaf E 20 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die persoon wat die vuurwapen besit se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913) moet in paragraaf E 21.1 aangeteken word. 

Faks 

Die persoon wat die vuurwapen besit se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf E 21.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf E 22 aangeteken word. 

Verantwoordelike persoon (Naam en van) 

Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf

E 23 aangeteken word.

Identiteitsnommer van die verantwoordelike persoon 

Die identiteitsnommer van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf E 24 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die verantwoordelike persoon se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf E 25 aangeteken word. 

Fisiese adres 

Die fisiese adres waar die verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf E 26 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se fisiese adres moet in paragraaf E 27 aangeteken word. 

Posadres 

Die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf E 28 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf E 29 aangeteken word. 

VERKLARING DEUR PERSOON WAT IN REGMATIGE 
SAPD 518

BESIT VAN DIE VUURWAPEN(S) IS

Hiermee verklaar ek dat ek in regmatige besit van die bogenoemde vuurwapen is en dat ek van voorneme is om dit aan die aansoeker te voorsien sodra die nodige magtiging bekom is en dat die besonderhede van die vuurwapen korrek en juis is.

HANDTEKENING VAN PERSOON TANS IN BESIT 

Naam van persoon tans in besit van vuurwapen in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die persoon tans in besit van die vuurwapen moet in paragraaf E 32 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die persoon tans in besit die aansoek onderteken, moet in paragraaf E 33 aangeteken word. 

Handtekening van persoon tans in besit van vuurwapen 

Die handtekening van die persoon tans in besit van die vuurwapen moet in paragraaf E 34 aangebring word. 

Plek 

Die plek waar die persoon tans in besit van die vuurwapen die aansoekvorm onderteken moet in paragraaf E 35 aangedui word.

AFDELING F: BESONDERHEDE VAN AANSOEKER

BESONDERHEDE VAN NATUURLIKE PERSOON 1.1 Soort identifikasie (Merk m et n X) 

SA-Identiteit/Paspoortnommer 

Die aansoeker se soort identifikasie moet met n X in paragraaf F 2 aangedui word. 

Identiteitsnommer van natuurlike persoon 

Die aansoeker se identiteitsnommer moet in paragraaf F 3 aangeteken word. 

Paspoortnommer van natuurlike persoon 

Die aansoeker se paspoortnommer moet in paragraaf F 4 aangeteken word. 

Van 

Die aansoeker se van moet in paragraaf F 5 aangeteken word. 

Voorletters 

Die aansoeker se voorletters moet in paragraaf F 6 aangeteken word. 

Volle name 

Die aansoeker se volle name moet in paragraaf F 7 aangeteken word. 

Geboortedatum 

Die aansoeker se geboortedatum (byvoorbeeld, 1960-01-01) moet in paragraaf F 8 aangeteken word. 

Ouderdom 

Die aansoeker se ouderdom moet in paragraaf F 9 aangeteken word. 

Geslag 

Die aansoeker se geslag moet in paragraaf F 10 met n X aangedui word. 

III


Woonadres 

Die fisiese adres waar die aansoeker woon, moet in paragraaf F 11 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se woonadres moet in paragraaf F 12 aangeteken word. 

Posadres 

Die aansoeker se posadres moet in paragraaf F 13 aangeteken word. 



Poskode 

Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf F 14 aangeteken word. 

Soort woning (bv hut, woonstel, karavaan, kothuis, huis, koshuis of haweloos) 

Die aansoeker se soort woning moet in paragraaf F 15 aangedui word. 

Ambag of beroep 

Die aansoeker se ambag of beroep (byvoorbeeld, motorwerktuigkundige), moet in paragraaf F 16 aangeteken word. 

Indien selfwerksaam, spesifiseer 

Indien die aansoeker selfwerksaam is (byvoorbeeld, haarkapper), moet dit in paragraaf F 17 aangedui word. 

Naam van werkgewer/maatskappy 

Die naam van die aansoeker se werkgewer of maatskappy (byvoorbeeld, Die Motorwinkel), moet in paragraaf F 18 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die besigheidsadres van die aansoeker se werkgewer (byvoorbeeld, Pretoriusstr 123, Pretoria) moet in paragraaf F 19 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se werknemer se besigheidsadres moet in paragraaf F 20 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die aansoeker se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf F 

aangeteken word. 

Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913) moet in paragraaf F 

aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die aansoeker se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf F 21.3 aangeteken word. 

Faks 

Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf F 22 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die aansoeker moet in paragraaf F 23 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 
SAPD 518

Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde naam van die aansoeker se maatskappy moet in paragraaf F 25 aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder die aansoeker handel dryf, moet in paragraaf 
F 26 aangeteken word. 

VWR-nommer 

Die registrasienommer van die aansoeker moet in paragraaf F 27 aangeteken word. 




Posadres 

Die posadres van die aansoeker moet in paragraaf F 28 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf F 29 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die fisiese adres van waar die aansoeker besigheid bedryf moet in paragraaf F 30 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in paragraaf F 31 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die ska-kelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913) moet in paragraaf F 32.1 aangeteken word. 

Faks 

Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf F 32.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die aansoeker moet in paragraaf F 33 aangeteken word. 

Verantwoordelike persoon (Naam en van) 

Die verantwoordelike persoon se naam en van moet in paragraaf

F 34 aangeteken word.

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-Identiteit-/Paspoortnommer 

Die verantwoordelike persoon se soort identifikasie moet in paragraaf F 35 met n X aangedui word. 

Identiteitsnommer van die verantwoordelike persoon 

Die identiteitsnommer van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf F 36 aangeteken word. 

Paspoortnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf F 37 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die verantwoordelike persoon se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf F 38 aangeteken word. 

IV


Fisiese adres 

Die fisiese adres waar die verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf F 39 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se fisiese adres moet in paragraaf E 40 aangeteken word. 

Posadres 

Die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf F 41 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf F 42 aangeteken word. 

AFDELING G: ANDER BESONDERHEDE

Tydperk waarvoor magtiging benodig word 

Die tydperk waarvoor die magtiging benodig word moet in paragraaf G 1 aangeteken word. 

Die doel waarvoor die vuurwapen benodig word moet in paragraaf G 2 aangeteken word. 

Is u al ooit skuldig bevind aan n oortreding wat binne of buite die grense van Suid-Afrika gepleeg is? 

Dui u antwoord met n X in paragraaf G 3 aan. Voorsien asseblief die volgende inligting indien u ja antwoord: 

Polisiestasie  (1) 

Die naam van die polisiestasie waar die saak geregistreer is (byvoorbeeld, Sunnyside) moet in paragraaf G 3.1. aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/Saaknommer(s) van die oortreding (byvoorbeeld, 179/10/2002) moet in paragraaf G 3.2. aangeteken word. 

Aanklag 

n Beskrywing van die oortreding (byvoorbeeld, aanranding) moet in paragraaf G 3.3 aangeteken word. 

Vonnis 

Die vonnis in die saak (byvoorbeeld, R200 of 12 maande gevangenisstraf) moet in paragraaf G 3.4. aangeteken word. 

Polisiestasie  (2) 

Die naam van die polisiestasie waar die saak geregistreer is (byvoorbeeld, Sunnyside) moet in paragraaf G 3.5. aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/Saaknommer(s) van die oortreding (byvoorbeeld, 179/10/2002) moet in paragraaf G 3.6. aangeteken word. 

Aanklag 

n Beskrywing van die oortreding (byvoorbeeld, aanranding) moet in paragraaf G 3.7 aangeteken word. 

Vonnis 

Die vonnis in die saak (byvoorbeeld, R200 of 12 maande gevangenisstraf) moet in paragraaf G 3.8. aangeteken word. 

Is enige sake hangende teen u? 

Dui u antwoord met n X in paragraaf G 4 aan. Voorsien asseblief die volgende inligting indien u ja antwoord: 
SAPD 518

Polisiestasie  (1) 

Die naam van die polisiestasie waar die saak geregistreer is (byvoorbeeld, Hillbrow), moet in paragraaf G 4.1 aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/Saaknommer(s) van die oortreding (byvoorbeeld, 60/01/2003) moet in paragraaf G 4.2. aangeteken word. 

Oortreding 

n Beskrywing van die oortreding (byvoorbeeld, besit van dagga), moet in paragraaf G 4.3 aangeteken word. 





Polisiestasie  (2) 

Die naam van die polisiestasie waar die saak geregistreer is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf G 4.4. aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/Saaknommer(s) van die oortreding (byvoorbeeld, 200/06/2002), moet in paragraaf G 4.5. aangeteken word. 

Oortreding 

n Beskrywing van die oortreding (byvoorbeeld, aanranding), moet in paragraaf G 4.6 aangeteken word. 

Is enige van u vuurwapens al ooit gesteel of het dit al ooit verlore geraak? 

Dui u antwoord met n X in paragraaf G 5 aan. Voorsien asseblief die volgende inligting indien u ja antwoord: 

Polisiestasie  (1) 

Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Pretoria Sentraal) waar die diefstal/verlies van die vuurwapen aangemeld is, moet in paragraaf G 5.1 aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/Saaknommer (byvoorbeeld, 151/10/2002) van die saak wat oopgemaak is toe die diefstal/verlies van die vuurwapen aangemeld is, moet in paragraaf G 5.2 aangeteken word. 

Omstandighede 

Die omstandighede waaronder die vuurwapen gesteel is of verlore geraak het (byvoorbeeld, rooftog), moet in paragraaf G 5.3. aangeteken word. 

Besonderhede van vuurwapen 

Die besonderhede van die vuurwapen wat gesteel is of wat verlore geraak het (byvoorbeeld, 9 mm parabellum, reeksnommer 1234, CZ) moet in paragraaf G 5.4. aangeteken word. 

Polisiestasie  (2) 

Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Pretoria Sentraal) waar die diefstal/verlies van die vuurwapen aangemeld is, moet in paragraaf G 5.5 aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/Saaknommer (byvoorbeeld, 25/090/2002) van die saak wat oopgemaak is toe die diefstal/verlies van die vuurwapen aangemeld is, moet in paragraaf G 5.6 aangeteken word. 

Omstandighede 

V


Die omstandighede waaronder die vuurwapen gesteel is of verlore geraak het (byvoorbeeld, diefstal van aktetas), moet in paragraaf G 5.7. aangeteken word.

Besonderhede van vuurwapen 

Die besonderhede van die vuurwapen wat gesteel is of wat verlore geraak het (byvoorbeeld, 9 mm parabellum, reeksnommer A4671, Astra) moet in paragraaf G 5.8. aangedui word. 

Is u al ooit ongeskik verklaar om n vuurwapen te besit? 

Dui u antwoord met n X in paragraaf G 6 aan. Voorsien asseblief die volgende inligting indien u ja antwoord: 

Polisiestasie  (1) 

Die naam van die polisiestasie waar die saak geregistreer is (byvoorbeeld, Sunnyside) moet in paragraaf G 6.1. aangeteken word. 
SAPD 518

Is die kluis genstalleer? 

Dui u antwoord met n X in paragraaf G 8 aan. Voorsien asseblief die volgende inligting indien u ja antwoord: 

Die manier waarop die kluis genstalleer is moet in paragraaf G 8.1. aangedui word. 

n Beskrywing van vorige ervaring in die hantering van vuurwapens of vorige opleiding in vuurwapens moet in paragraaf G 9 aangeteken word. 

VERKLARING DEUR AANSOEKER 

Indien ek enige vals verklaring op hierdie vorm maak, is ek skuldig aan n oortreding ingevolge artikel 120 (9)(f) van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000). 


MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/Saaknommer van die saak/ondersoek (byvoorbeeld, 44/03/1999) moet in paragraaf G 6.2 aangeteken word. 

Aanklag 

n Beskrywing van die oortreding/ondersoek (byvoorbeeld, nalatige verlies van n vuurwapen) moet in paragraaf G 6.3 aangeteken word. 

Datum vanaf 

Die datum (byvoorbeeld, 1999-03-12) waarop u onbevoeg verklaar word om n vuurwapen te besit moet in paragraaf G 6.4 aangeteken word. 

Tydperk 

Die tydperk van onbevoegdheid (byvoorbeeld, deur die hof onbevoeg verklaar vir n onbepaalde tydperk) moet in paragraaf G 6.5. aangeteken word. 

Polisiestasie  (2) 

Die naam van die polisiestasie waar die saak geregistreer is (byvoorbeeld, Sunnyside) moet in paragraaf G 6.6 aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/saaknommer van die saak/ondersoek (byvoorbeeld, 4/2003) moet in paragraaf G 6.7 aangeteken word. 

Aanklag 

n Beskrywing van die oortreding/ondersoek (byvoorbeeld, gesinsgeweld - beskermingsbevel) moet in paragraaf G 6.8 aangeteken word. 

Datum vanaf 

Die datum (byvoorbeeld, 2003-03-12) waarop u onbevoeg verklaar word om n vuurwapen te besit moet in paragraaf G 6.4 aangeteken word. 

Tydperk 

Die tydperk van onbevoegdheid (byvoorbeeld, onbevoeg verklaar deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens vir n tydperk van vyf jaar) moet in paragraaf G 6.10. aangeteken word. 

Het u die voorgeskrewe kluis? 

Dui u antwoord met n X in paragraaf G 7 aan. Voorsien asseblief die volgende inligting indien u ja antwoord: 

n Beskrywing van die soort kluis waarin die vuurwapen(s) gehou word moet in paragraaf G 7.1 aangeteken word. 

VI


AFDELING H: HANDTEKENING VAN AANSOEKER

(Teken slegs indien van toepassing)

Foto 

n Onlangse kleurfoto van die aansoeker moet in paragraaf H 1 

aangebring word, en dit mag nie oor die lyne van die blokkie gaan nie.
Die vereistes vir die foto:

_ Die foto moet so groot soos n standaard paspoortfoto wees
Die foto moet n volle vooraansig van die kop en skouers van die aansoeker wees 
S   Die agtergrond van die foto moet effekleurig wees
Die aansoeker mag nie n hoed of n sonbril dra as die foto geneem word nie 

Die aansoeker se name en identiteitsnommer moet op die agterkant van die foto geskryf word voordat op die aansoekvorm geplak word. 

Handtekening 

Die handtekening van die aansoeker moet in die teenwoordigheid van die polisiebeampte in paragraaf H 2 aangebring word en dit mag nie oor die lyne van die blokkie gaan nie. 

Vingerafdruk 

Die afdruk van die wysvinger van die aansoeker se regterhand moet deur die polisiebeampte in paragraaf H 3 geneem word, in die teenwoordigheid van n getuie en dit moet binne die lyne van die blokkie bly. As die aansoeker nie n regterwysvinger het nie, moet die afdruk van die linkerwysvinger geneem word. 

Aanwysing van vingerafdruk 

Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf H 4 aangeteken word. 

Naam van aansoeker in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker wat aansoek doen om die tydelike magtiging moet in paragraaf H 5 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aansoeker aansoek doen om die tydelike magtiging moet in paragraaf H 6 aangeteken word. 

Plek 

Die stad/dorp waar die aansoeker aansoek doen om die tydelike magtiging moet in paragraaf H 7 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN POLISIEBEAMPTE WAT DIE AANSOEK HANTEER 


Naam van polisiebeampte in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf H 8.1 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf H 8.2 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf H 8.3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die handtekening van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf H 8.4 aangebring word. 

9.	BESONDERHEDE VAN GETUIE




Naam van getuie in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 9.1 aangeteken word. 

Persal-nommer van getuie 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat as getuie 
optree, moet in paragraaf H 9.2 aangeteken word. 

Rang van getuie in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 9.3 aangeteken word. 

Handtekening van getuie 

Die handtekening van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 9.4 aangebring word. 

AFDELING I: BESONDERHEDE VAN TOLK

(Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie vorm verstaan nie.)

Naam en van van tolk 

Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die aansoek-vorm vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf I 1 aangeteken word. 

Identiteits-/Paspoortnommer van tolk 

Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf I 2 aangeteken word. 

Woonadres 

Die fisiese adres waar die tolk woon, moet in paragraaf I 3 aange-teken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf I 4 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die tolk moet in paragraaf I 5 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf I 6 aange-teken word. 
SAPD 518

7.	Telefoonnommer

Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf I 

aangeteken word. 

Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf I 

aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf I 8 aangeteken word. 

Faks 

Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die tolk moet in paragraaf I 9 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf I 10 aangeteken word. 




Getolk uit (taal) 

Die taal waaruit die aansoekvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf I 11 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf I 12 aangeteken word. 

Handtekening van tolk 

Die handtekening van die tolk wat die aansoeker bystaan omdat hy/sy nie kan lees of skryf of die inhoud van die vorm verstaan nie, moet in paragraaf I 13 aangebring word. 

Plek 

Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf I 14 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf I 15 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf I 16 aangeteken word. 

AFDELING J: TOESTEMMING DEUR OUER/VOOG IN GEVAL VAN N MINDERJARIGE

Die toepaslike antwoord moet in paragraaf J 1 met n X aangedui word, byvoorbeeld: 

Aanbeveel
X
Nie aanbeveel nie

Naam en van van ouer/voog 

Die naam en van van die aansoeker se ouer/voog wat toestemming gee of weier dat hy/sy aansoek te doen om n permit moet in paragraaf J 2 aangeteken word. 

Identiteits-/Paspoortnommer van ouer/voog 

Die identiteits-/paspoortnommer (indien van toepassing) van 

VII


die aansoeker se ouer/voog moet in paragraaf J 3 aangeteken word.

4.	Opmerkings van ouer/voog

Enige opmerkings deur die aansoeker se ouer/voog moet in

para-	graaf J 4 aangeteken word.

Datum 

Die datum waarop die aansoeker se ouer/voog toestemming gegee of geweier het, moet in paragraaf J 5 aangeteken word. 

Handtekening van ouer/voog 

Die handtekening van die aansoeker se ouer/voog moet in paragraaf J 6 aangebring word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die aansoeker se ouer/voog toestemming gegee of geweier het, moet in paragraaf J 7 aangeteken word. 

AFDELING K: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE AANGEWESE VUURWAPENBEAMPTE/STASIEKOMMISSARIS

Aanbeveling met betrekking tot die aansoek 

(Merk met n X) 





Die toepaslike aanbeveling met betrekking tot die aansoek moet in paragraaf K 2 met n X gemerk word, byvoorbeeld: 

Aanbeveel
X
Nie aanbeveel nie

Motivering 

n Motivering vir die aanbeveling moet in paragraaf K 2.1. voorsien word. Die motivering moet op werklike feite gebaseer wees, en nie net op hoors nie. 

Aanbevole voorwaardes 

Die aanbevole voorwaardes met betrekking tot die aansoek moet in paragraaf K 2.2 aangeteken word. 

Naam van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf K 3 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling gemaak het moet in paragraaf K 4 aangeteken word. 

Rang van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling gemaak het moet in paragraaf K 5 aangeteken word. 

Plek 

Die stad/dorp waar die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling gemaak het moet in paragraaf K 6 aangedui word. 

Handtekening van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die handtekening van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling gemaak het moet in 
SAPD 518

paragraaf K 7 aangebring word.

Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapen-beampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling gemaak het moet in paragraaf K 8 aangeteken word. 

VIII
