SAPD 517(e)














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS

















































Aansoek om hernuwing van lisensie(s) ingevolge die vorige wet
SAPD 517(e)

INSTRUKSIES: AANSOEK OM HERNUWING VAN LISENSIE(S) INGEVOLGE DIE VORIGE WET

ALGEMENE INSTRUKSIES

n Aansoek om die hernuwing van lisensie(s) ingevolge die vorige Wet moet in onuitwisbare swart ink ingevul word. 
Die aansoek moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie wat die aansoek ontvang. 
Die polisiestasie waar die aansoek op rekenaar vasgel word, moet Afdeling A voltooi. 
Die polisiestasie waar die aansoek ontvang word, moet Afdeling B voltooi. 
Die beslissende beampte moet Afdeling C voltooi. 
Die aansoeker moet Afdeling D, E en F voltooi. 
Indien n tolk gebruik is, moet hy/sy Afdeling G voltooi. 
Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris moet Afdeling H voltooi. 
n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie aansoekvorm verstrek. 

AFDELING A: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE AANSOEK OP

REKENAAR VASGEL WORD

Aansoekverwysingsnommer 

Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die aansoek genereer nadat dit vasgel is, moet in paragraaf A 1 aangeteken word. 

polisiebeampte versoek word, moet in paragraaf C 3 aangeteken word.

Handtekening van polisiebeampte 

Die handtekening van die polisiebeampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 4 aangebring word. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 5 aangeteken word. 

Aansoek om lisensie goedgekeur (Merk met n X) 

Indien die aansoek om n lisensie goedgekeur word, moet die beslissende beampte wat dit goedgekeur paragraaf C 6 met n X merk. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die beslissende beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 7 aangeteken word. 

AFDELING B: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE AANSOEK ONTVANG

IS

Provinsie 

Die naam van die provinsie waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. 

Area 

Die naam van die area waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Pretoria) moet in paragraaf B 2 aangeteken word. 

Polisiestasie 

Die naam van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word. 

Komponentkode 

Die komponentkode van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word. 

Verwysingsnommer van vuurwapenaansoekregister 

Die jaarlikse reeksnommer van die vuurwapenaansoekregister wat aan die aansoek toegeken word (byvoorbeeld,135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word. 

AFDELING C: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE

BESLISSENDE	BEAMPTE

Uitstaande/Bykomende inligting wat verlang word 

Indien die polisiebeampte die polisiestasie of aansoeker versoek om uitstaande of bykomende inligting te verskaf, moet die besonderhede van die verlangde inligting in paragraaf C 1 verstrek word. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die uitstaande of bykomende inligting versoek, moet in paragraaf C 2 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die uitstaande of bykomende inligting deur die 

Datum 

Die datum waarop die beslissende beampte die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 8 aangeteken word. 

Handtekening van beslissende beampte 

Die beslissende beampte wat die aansoek goedkeur, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 9 aangebring. 

Beamptekode 

n Beamptekode word toegeken aan elke beslissende beampte wat aansoeke om die hernuwing van lisensies ingevolge die vorige wet oorweeg. Die kode van die beslissende beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 10 aangeteken word. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die beslissende beampte wat die aansoek goedkeur, moet in paragraaf C 11 aangeteken word. 

Aansoek om lisensie geweier (Merk met n X) 

Indien die aansoek om n lisensie geweier word, moet die beslissende beampte wat dit weier paragraaf C 12 met n X merk. 

Rede(s) vir weiering 

Indien die aansoek geweier word, moet die beslissende beampte wat dit weier die die rede(s) vir weiering in paragraaf C 13 aanteken. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die beslissende beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 14 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die beslissende beampte die aansoek weier, moet in paragraaf C 15 aangeteken word. 

Handtekening van beslissende beampte 

Die beslissende beampte wat die aansoek weier, moet sy/haar handtekening in paragraaf C 16 aanbring. 

I


Beamptekode 

n Beamptekode word toegeken aan elke beslissende beampte wat aansoeke om die hernuwing van lisensies ingevolge die vorige wet oorweeg. Die kode van die beslissende beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 17 aangeteken word. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die beslissende beampte wat die aansoek weier, moet in paragraaf C 18 aangeteken word. 

AFDELING D: BESONDERHEDE VAN AANSOEKER

BESONDERHEDE VAN NATUURLIKE PERSOON 

SA-Identiteit/Paspoort 

Die aansoeker se soort identifikasie moet in paragraaf D 2 met n

X

gemerk word.

Identiteitsnommer van natuurlike persoon 

Die identiteitsnommer van die natuurlike persoon moet in paragraaf D 3 aangeteken word. 

Paspoortnommer van natuurlike persoon 

Die paspoortnommer van die natuurlike persoon moet in paragraaf

D 4 aangeteken word.

Van 

Die aansoeker se van moet in paragraaf D 5 aangeteken word. 

Voorletters 

Die aansoeker se voorletters moet in paragraaf D 6 aangeteken word. 

Woonadres 

Die adres waar die aansoeker woonagtig is, moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se woonadres moet in paragraaf D 8 aangeteken word. 

Posadres 

Die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 9 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die aansoeker se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die aansoeker se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf D 11.3 aangeteken word. 

Faks 

Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf D 12 aangeteken word. 
SAPD 517(e)

E-posadres 

Die aansoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf D 13 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 

ANDER LIGGAME 


Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde naam van die aansoeker se maatskappy

moet in	paragraaf D 16 aangeteken word.

Handelend as 

Die naam waaronder die aansoeker n saak bedryf, moet in paragraaf D 17 aangeteken word. 

VWR-nommer 

Die registrasienommer van die aansoeker moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Maatskappyregistrasie- of BK-nommer 

Die maatskappyregistrasie- of BK-nommer van die aansoeker moet in D 19 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die aansoeker se maatskappy moet in paragraaf D 20 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die adres waar die aansoeker n saak bedryf moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in paragraaf D 23 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf D 24.1 aangeteken word. 

Faks 

Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf D 24.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die aansoeker se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf D 25 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN VERANTWOORDELIKE PERSOON 

Verantwoordelike persoon (volle name en van) 

Die verantwoordelike persoon se volle name en van moet in paragraaf D 27 aangeteken word. 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-Identiteit/Paspoortnommer 

Die verantwoordelike persoon se soort identifikasie moet in paragraaf D 28 met n X gemerk word. 

II


Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf D 29 aangeteken word. 

Paspoortnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf D 30 aangeteken word. 



Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf D 31 aangeteken word. 

Fisiese adres 

Die adres waar die verantwoordelike persoon woonagtig is, moet in paragraaf D 32 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se woonadres moet in paragraaf D 33 aangeteken word. 

Posadres 

Die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf D 35 aangeteken word. 

ANDER INLIGTING (Merk met n X) 

Soort bevoegdheidsertifikaat 

Die soort bestaande bevoegdheidsertifikaat moet in paragraaf F 

aangeteken word. 

Nommer van bevoegdheidsertifikaat 

Die nommer van die bevoegdheidsertifikaat wat uitgereik is aan die aansoeker moet in paragraaf F 38 aangeteken word. 

Datum van uitreiking 

Die datum waarop die bestaande bevoegdheidsertifikaat uitgereik is, moet in paragraaf F 39 aangeteken word. 

Vervaldatum 

Die vervaldatum van die bestaande bevoegdheidsertifikaat moet in paragraaf F 40 aangeteken word. 

HET U DIE VOORGESKREWE KLUIS? 

Die toepaslike antwoord moet in paragraaf D 41 met n X gemerk word. Indien die antwoord ja is, moet die volgende inligting verstrek word: 

n Kort beskrywing moet in paragraaf D 41.1 gegee word van die soort kluis waarin die vuurwapen(s) geberg word. 

42. Die toepaslike antwoord moet in paragraaf D 42 met n X gemerk word. Indien die antwoord ja is, moet die volgende
inligting

verstrek word:

Die manier waarop die kluis genstalleer is, moet in paragraaf D 42.1 aangeteken word. 

AFDELING E: BESONDERHEDE VAN HUIDIGE LISENSIE(S),

PERMIT(TE), MAGTIGING(S) EN VUURWAPENS
SAPD 517(e)

Die totale getal vuurwapens wat tans in die aansoeker se naam geregistreer is, moet in paragraaf E 1 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN DIE VUURWAPENS WAT HERNU MOET WORD 

Die besonderhede van die vuurwapens wat hernu moet word, moet in paragraaf E 2.1 verstrek word: die soort vuurwapen, die kaliber, die reeksnommer, die fabrikaat en die datum uitgereik. 

3.      VERKLARING DEUR AANSOEKER

Indien ek enige vals verklaring op hierdie vorm maak, is ek skuldig aan n oortreding ingevolge artikel 120 (9)(f) van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000).

AFDELING F: HANDTEKENING VAN AANSOEKER (Teken slegs indien van toepassing)

Foto 

n Onlangse kleurfoto van die aansoeker moet in paragraaf F 1 aangebring word. Die foto mag nie die tabel oorskry nie. 
Die voorwaardes van die foto: 

Die foto moet n standaard paspoortfoto wees. 
Die foto moet n volle vooraansig van die kop en skouers van die aansoeker wees. 
Die agtergrond van die foto moet effe kleur wees. 
Die aansoeker mag nie n hoed of sonbril oph met die neem van die foto nie. 
Die aansoeker se naam en identiteitsnommer moet agterop die foto geskryf word voordat dit op die vorm vasgesit word. 

Handtekening 

Die handtekening van die aansoeker moet in paragraaf F 2 in die teenwoordigheid van die polisiebeampte aangebring word. Die handtekening mag nie die tabel oorskry nie. 

Vingerafdruk 

Die polisiebeampte moet n afdruk van die regterwysvinger van die aansoeker in paragraaf F 3 in die teenwoordigheid van n getuie neem. Die vingerafdruk mag nie die tabel oorskry nie. Indien die aansoeker nie n regterwysvinger het nie, moet n afdruk van die linkerwysvinger geneem word. 

Aanwysing van vingerafdruk 

Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf F 4 aangeteken word. 

Naam van aansoeker in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker moet in paragraaf F 5 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aansoeker om die herlisensiring van n vuurwapen/vuurwapens aansoek doen, moet in paragraaf F 6 aangeteken word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die aansoeker aansoek doen om die herlisensiring van n vuurwapen/vuurwapens moet in paragraaf F 7 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN DIE POLISIEBEAMPTE WAT DIE AANSOEK HANTEER 

8.1    Naam van polisiebeampte in drukskrif

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat

die

aansoek hanteer, moet in paragraaf F 8.1 aangeteken word.

Persal-nommer van polisiebeampte 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf F 8.2 aangeteken word. 

III


Rang van polisiebeampte in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf F 8.3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die handtekening van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf F 8.4 aangebring word. 

9.      BESONDERHEDE VAN GETUIE

Naam van getuie in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf F 9.1 aangeteken word. 

Persal-nommer van getuie 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf F 9.2 aangeteken word. 

Rang van getuie in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf F 9.3 aangeteken word. 

Handtekening van getuie 

Die handtekening van die polisiebeampte wat optree as getuie moet in paragraaf F 9.4 aangebring word. 

AFDELING G: BESONDERHEDE VAN TOLK (Hierdie afdeling moet

slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie dokument verstaan nie.)

Naam en van van tolk 

Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die aansoekvorm vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf G 1 aangeteken word. 

Identiteits-/Paspoortnommer van tolk 

Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf G 2 aangeteken word. 

Woonadres 

Die adres waar die tolk woonagtig is, moet in paragraaf G 3 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf G 4 aangeteken word. 

Posadres 

Die tolk se posadres moet in paragraaf G 5 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf G 6 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld (012) 667 1923), moet in paragraaf G 7.1 aangeteken word. 

Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode 

(byvoorbeeld (011) 577 5913), moet in paragraaf G 7.2 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die tolk se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf G 8 aangeteken word. 
SAPD 517(e)

Faks 

Die tolk se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf G 9 aangeteken word. 

E-posadres 

Die tolk se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf G 10 aangeteken word. 

Getolk uit (taal) 

Die taal waaruit die aansoekvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf G 11 aangeteken word. 



Datum 

Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf G 12 aangeteken word.

Handtekening van tolk 

Die handtekening van die tolk wat die aansoeker bystaan, moet in paragraaf G 13 aangebring word. 

Plek 

Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf G 
14 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar rang in drukskrif in paragraaf G 15 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy haar SAPD Persal-nommer in paragraaf G 16 aangeteken word. 

AFDELING H: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE AANGEWESE VUURWAPENBEAMPTE/STASIEKOMMISSARIS

OPMERKINGS MET BETREKKING TOT DIE AANSOEK 

Verslag oor die inspeksie van die kluis 

Die verslag oor die inspeksie van die aansoeker se vuurwapenkluis(e) moet in paragraaf H 2 verstrek word. 

Aanbeveling 

Die aanbeveling ten opsigte van die aansoek moet in paragraaf H 3 aangeteken word.

Naam van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 4 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 5 aangeteken word. 

Rang van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 6 aangeteken word. 

Plek 

IV
SAPD 517(e)


Die dorp/stad waar die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 7 aangeteken word.

Handtekening van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet sy/haar handtekening in paragraaf H 8 aanbring. 

Persal-nommer van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling doen, moet in paragraaf H 9 aangeteken word. 




























































V
