SAPD 517(d)














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS

















































Aansoek om n nuwe soort vuurwapen of ammunisie te vervaardig
SAPD 517(d)

INSTRUKSIES: AANSOEK OM N NUWE SOORT VUURWAPEN OF AMMUNISIE TE VERVAARDIG

ALGEMENE INSTRUKSIE

n Aansoek om n nuwe soort vuurwapen of ammunisie te vervaardig moet in onuitwisbare swart ink ingevul word. 
Die aansoek moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is. 

Die polisiestasie waar die aansoek op rekenaar vasgel word, moet Afdeling A voltooi. 
Die polisiestasie waar die aansoek ontvang word, moet Afdeling B invul. 
Die Sentrale Vuurwapenregister (SVWR) moet Afdeling C invul. 
Die aansoeker moet Afdelings D, E, F, G en H voltooi. 
Indien n tolk gebruik is, moet hy/sy Afdeling I voltooi. 
Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris moet Afdeling J voltooi. 
n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie aansoekvorm verstrek. 

AFDELING A: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE AANSOEK OP REKENAAR VASGEL WORD

Aansoekverwysingsnommer 

Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die aansoek genereer nadat dit vasgel is (byvoorbeeld, C12945), moet in paragraaf A 1 aangeteken word. 

AFDELING B: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIE-STASIE WAAR DIE AANSOEK ONTVANG IS

Provinsie 

Die naam van die provinsie waar die polisiestasie gele is (byvoor-beeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word. 

Area 

Die naam van die area waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Pretoria), moet in paragraaf B 2 aangeteken word. 

Polisiestasie 

Die naam van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoor-beeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word. 

Komponentkode 

Die komponentkode van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word. 

Verwysingsnommer van vuurwapenaansoekregister 

Die jaarlikse reeksnommer van die vuurwapenaansoekregister wat aan die aansoek toegeken word (byvoorbeeld, 135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word.

AFDELING C: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE SENTRALE VUURWAPENBEHEERREGISTER (SVWR)

Uitstaande/Bykomende inligting verlang 

Indien die polisiebeampte by die SVWR uitstaande of bykomende inligting van die stasie of aansoeker verlang, moet die verlangde inligting in paragraaf C 1 aangeteken word. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 2 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die uitstaande of bykomende inligting deur die 



polisiebeampte by die SVWR aangevra is, moet in paragraaf C 3 aangeteken word.

Handtekening van polisiebeampte 

Die handtekening van die polisiebeampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 4 aangeteken word. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 5 aangeteken word. 

Aansoek om nuwe soort goedgekeur (Merk met n X) 

Indien die aansoek om n nuwe soort vuurwapen of ammunisie te vervaardig goegekeur word, moet die beampte by die SVWR wat die aansoek goedkeur, paragraaf C 6.1 of C 6.2 met n X merk. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 7 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aansoek deur die beampte by die SVWR goedgekeur is, moet in paragraaf C 8 aangeteken word. 

Handtekening van SVWR-beampte 

Die handtekening van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 9 aangebring word. 

Beamptekode 

Die beamptekode is n kode wat toegeken word aan elke beampte by die SVWR wat aansoeke om nuwe soort vuurwapen of ammunisie oorweeg. Die kode van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 10 aangeteken word. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 11 aangeteken word. 

Aansoek om nuwe soort geweier (Merk met n X) 

Indien die aansoek om n nuwe soort vuurwapen of ammunisie geweier is, moet die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, paragraaf C 12 met n X merk. 

Rede(s) vir weiering 

Wanneer n aansoek geweier is, moet die beampte by die SVWR die rede(s) vir weiering in paragraaf C 13 aanteken. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 14 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aansoek deur die beampte by die SVWR geweier is, moet in paragraaf C 15 aangeteken word. 

Handtekening van SVWR-beampte 

I


Die handtekening van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 16 aangebring word.






Beamptekode 

Die beamptekode is n kode wat toegeken word aan elke beampte by die SVWR wat aansoeke om nuwe soort vuurwapen of ammunisie oorweeg. Die kode van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 17 aangeteken word. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 18 aangeteken word. 

AFDELING D: BESONDERHEDE VAN AANSOEKER

BESONDERHEDE VAN NATUURLIKE PERSOON 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-burger/Nie-SA-burger met permanente verblyfreg* 

Die natuurlike persoon se soort burgerskap moet in paragraaf D 

met n X aangedui word. 

In die geval van n nie-Suid-Afrikaanse burger moet bewys van permanente verblyf ingehandig word. 

Identiteitsnommer van natuurlike persoon 

Die identiteitsnommer van die natuurlike persoon moet in paragraaf D 3 aangeteken word. 

Van 

Die aansoeker se van moet in paragraaf D 4 aangeteken word. 

Voorletters 

Die aansoeker se voorletters moet in paragraaf D 5 aangeteken word. 

Woonadres 

Die adres waar die natuurlike persoon woon, moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die natuurlike persoon se fisiese adres moet in paragraaf D 7 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die natuurlike persoon moet in paragraaf D 8 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die natuurlike persoon se posadres moet in paragraaf D 9 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die aansoeker se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913) moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Selfoonnommer 
SAPD 517(d)

Die aansoeker se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf D 10.3 aangeteken word.

Faks 

Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf D 11 aangeteken word. 



E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die aansoeker, moet in paragraaf D 12 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 

ANDER LIGGAME 

Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde naam van die aansoeker se maatskappy moet in paragraaf D 15 aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder die aansoeker handel dryf, moet in paragraaf D 16 aangeteken word. 

VWR-nommer 

Die registrasienommer van die aansoeker moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Maatskappyregistrasie- of BK-nommer 

Die maatskappyregistrasie- of BK-nommer moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die aansoeker moet in paragraaf D 19 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf D 

aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die fisiese adres van waar die aansoeker besigheid bedryf moet in paragraaf D 21 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in paragraaf D 22 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die ska-kelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913) moet in paragraaf D 23.1 aangeteken word. 

Faks 

Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf D 23.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die aansoeker moet in paragraaf D 24 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN VERANTWOORDELIKE PERSOON 

Verantwoordelike persoon (Volle naam en van) 

Die naam en van van die verantwoordelike persoon van die 

II


maatskappy moet in paragraaf D 26 aangeteken word.

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-Identiteit-/Paspoortnommer 

Die verantwoordelike persoon se soort identifikasie moet in paragraaf D 2 met n X aangedui word. 

Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se identiteitsnommer moet in paragraaf D 28 aangeteken word. 

Paspoortnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon se paspoortnommer moet in paragraaf D 29 aangeteken word. 

Fisiese adres 

Die fisiese adres waar die verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf D 30 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se fisiese adres moet in paragraaf D 31 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf 
D 32 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf D 33 aangeteken word. 

AFDELING E: BESONDERHEDE VAN BESTAANDE LISENSIE

Soort lisensie vir die vervaardiging van vuurwapens (Merk met n X)

Die toepaslike antwoord moet met n X in paragraaf E 1 en 2 aangedui word, byvoorbeeld:

Om vuurwapens te
X
vervaardig


Lisensienommer 

Die nommer van die bestaande lisensie moet in paragraaf E 3 aangeteken word. 

Datum uitgereik 

Die datum waarop die bestaande lisensie uitgereik is, moet in paragraaf E 4 aangeteken word. 

Vervaldatum 

Die datum waarop die bestaande lisensie verval, moet in paragraaf E 5 aangeteken word.

AFDELING F: BESONDERHEDE VAN VOORGESTELDE SOORT VUURWAPEN OF AMMUNISIE WAT VERVAARDIG GAAN WORD

BESONDERHEDE VAN VOORGESTELDE SOORT VUURWAPEN 

Soort 

Die soort vuurwapen moet in paragraaf F 2 aangeteken word. 

Kaliber 

Die kaliber van die vuurwapen moet in paragraaf F 3 aangeteken word. 
SAPD 517(d)

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die vuurwapen moet in paragraaf F 4 aangeteken word. 

Model 

Die model van die vuurwapen moet in paragraaf F 5 aangeteken word. 

n Beskrywing van die doel van die ontwikkeling moet in paragraaf 

F 6 aangeteken word. 

Die beoogde mark moet in paragraaf F 7 aangeteken word. 

Die spesifikasies van die nuwe soort vuurwapen moet in paragraaf F 8 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN VOORGESTELDE SOORT AMMUNISIE 

Kaliber 

Die kaliber van die ammunisie moet in paragraaf F 10 aangeteken word. 

n Beskrywing van die doel van die ontwikkeling moet in paragraaf 

F 11 aangeteken word. 

Die beoogde mark moet in paragraaf F 12 aangeteken word. 

Die spesifikasie van die nuwe soort ammunisie moet in paragraaf F 13 aangeteken word. 

VERKLARING DEUR AANSOEKER 

Indien ek enige vals verklaring op hierdie vorm maak, is ek skuldig aan n oortreding ingevolge artikel 120 (9)(f) van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000). 

AFDELING G: HANDTEKENING VAN AANSOEKER

(Teken slegs indien van toepassing)

Naam van aansoeker in drukskrif 

Die aansoeker se voorletters en van (in drukskrif) moet in paragraaf G 1 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aansoeker aansoek doen, moet in paragraaf G 2 aangeteken word. 

3 .     Handtekening van aansoeker

Die aansoeker se handtekening moet in paragraaf G 3 aangebring word, in die teenwoordigheid van n polisiebeampte.

Plek 

Die stad/dorp waar die aansoeker aansoek doen, moet in paragraaf G 4 aangeteken word. 

AFDELING H: (Hierdie afdeling moet slegs voltooi word as die aansoeker nie kan lees of skryf nie).

Afdruk van regterwysvinger 

Die afdruk van die wysvinger van die aansoeker se regterhand moet deur die polisiebeampte in paragraaf H 1 geneem word, in die teenwoordigheid van n getuie en dit moet binne die lyne van die blokkie bly. As die aansoeker nie n regterwysvinger het nie, moet die afdruk van die linkerwysvinger geneem word. 

Aanwysing van vingerafdruk 

Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf H 2 aangeteken word. 

III


Datum 

Die datum waarop die aansoeker se vingerafdruk geneem is, moet in paragraaf H 3 aangeteken word. 

Naam van aansoeker in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker moet in paragraaf H 4 aangeteken word. 

Plek 

Die stad/dorp waar die aansoeker aansoek doen om die nuwe soort vuurwapen of ammunisie, moet in paragraaf H 5 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN POLISIEBEAMPTE WAT DIE AANSOEK HANTEER 


Naam van polisiebeampte in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer moet in paragraaf H 6.1 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf H 6.2 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf H 6.3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die handtekening van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf H 6.4 aangeteken word. 

7.1.   BESONDERHEDE VAN GETUIE

Naam van getuie in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 7.1 aangeteken word. 

Persal-nommer van getuie 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat as getuie optree,moet in paragraaf H 7.2 aangeteken word. 

Rang van getuie in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 7.3 aangeteken word. 

Handtekening van getuie 

Die handtekening van die polisiebeampte wat as getuie optree,

moet

in paragraaf H 7.4 aangebring word.

AFDELING I: BESONDERHEDE VAN TOLK

(Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie vorm verstaan nie.)

Naam en van van tolk 

Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die aansoek-vorm vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf I 1 aangeteken word. 

Identiteits-/Paspoortnommer van tolk 

Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf I 2 aangeteken word. 

Woonadres 

Die fisiese adres waar die tolk woon, moet in paragraaf I 3 
SAPD 517(d)

aange-teken word.

Poskode 

Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf I 4 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die tolk moet in paragraaf I 5 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf I 6 aange-teken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf I 7.1 aangeteken word. 


Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf I 7.2 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf I 8 aangeteken word. 

Faks 

Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die tolk moet in paragraaf I 9 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf I 10 aangeteken word. 

Getolk uit (taal) 

Die taal waaruit die aansoekvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf I 11 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in para-graaf I 12 aangeteken word. 

Handtekening van tolk 

Die handtekening van die tolk wat die aansoeker bystaan omdat hy/sy nie kan lees of skryf of die inhoud van die vorm verstaan nie, moet in paragraaf I 13 aangebring word. 

Plek 

Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf I

14

aangeteken word.

Rang van polisiebeampte in drukskrif (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf I 15 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf I 16 aangeteken word. 

AFDELING J: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE AANGEWESE

VUURWAPENBEAMPTE/STASIEKOMMISSARIS


IV
SAPD 517(d)

AANBEVELING MET BETREKKING TOT DIE AANSOEK 

Die toepaslike antwoord moet met n X in paragraaf J 1 aangedui word, byvoorbeeld: 

Aanbeveel
X
Nie aanbeveel nie

Aanbeveling met betrekking tot die aansoek 

n Motivering vir die aanbeveling moet in paragraaf J 2 aangeteken word. Die motivering moet op feite gebaseer wees, en nie net op hoors nie. 

Aanbevole voorwaardes 

Die aanbevole voorwaardes met betrekking tot die aansoek moet in paragraaf H 3 aangeteken word. 

Naam van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf H 4 aangeteken word. 


Datum 

Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasie-kommissaris die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf H 4 aangeteken word. 

Rang van Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling gemaak het moet in paragraaf H 6 aangeteken word. 

Plek 

Die stad/dorp waar die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling gemaak het moet in paragraaf H 7 aangedui word. 

Handtekening van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die handtekening van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling gemaak het moet in paragraaf H 8 aangebring word. 

Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling gemaak het moet in paragraaf H 8 aangeteken word. 




















V
