SAPD 350(b)














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS

















































Handelaar se opgawe: voorraad gelewer
SAPD 350(b)

INSTRUKSIES: HANDELAAR SE OPGAWE: VOORRAAD GELEWER

ALGEMENE INSTRUKSIES

Die opgawe moet in swart onuitwisbare ink ingevul word. 

Die opgawe moet gestempel word met die amptelike datumstempel sodra die Sentrale Vuurwapenregister dit ontvang. 

Die handelaar moet Afdeling A, B en C voltooi. 
Die beampte moet Afdeling D en E voltooi. 
n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie vorm verstrek. 

Tydperk vanaf en tot 

Die tydperk (begin- en einddatum) waarin die voorraad gelewer is, moet in paragraaf 1 aangeteken word. 

AFDELING A: BESONDERHEDE VAN HANDELAAR

1.    Handelend as

Die naam waaronder die handelaar n saak bedryf, moet in paragraaf

A 1 aangeteken word.

Lisensienommer van handelaar 

Die handelaar se lisensienommer moet in paragraaf A 2 aangeteken word. 

AFDELING B: BESONDERHEDE VAN VUURWAPEN(S) WAT GELEWER IS

Soort vuurwapen(s) 

Die soort vuurwapen(s) wat die handelaar gelewer het, moet in paragraaf B 1 aangeteken word. 

Model 

Die model van die vuurwapen(s) wat die handelaar gelewer het, moet in paragraaf B 2 aangeteken word. 

Kaliber 

Die kaliber van die vuurwapen(s) wat die handelaar gelewer het, moet

in paragraaf B 3 aangeteken word.

Reeksnommer 

Die reeksnommer(s) van die vuurwapen(s) wat die handelaar gelewer het, moet in paragraaf B 4 aangeteken word. 

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die vuurwapen(s) wat die handelaar gelewer het, moet in paragraaf B 5 aangeteken word. 

AFDELING C: AAN WIE GELEWER

1.    Naam

Die naam van die party aan wie die vuurwapen(s) gelewer is, moet

in

paragraaf C 1 aangeteken word.

2.    Identiteits-/Paspoort-/VWR-no

Die toepaslike identifikasienommer van die party aan wie die vuurwapen(s) gelewer is, moet in paragraaf C 2 aangeteken word.

3 .   Lisensienommer

Die lisensienommer van die party aan wie die vuurwapen(s) gelewer is, moet in paragraaf C 3 aangeteken word.

4.    Datum gelewer

Die datum waarop die vuurwapen(s) gelewer is, moet in paragraaf C 4 aangeteken word.


5.    Die handelaar moet verklaar dat hy/sy weet dat dit n oortreding is

om
valse inligting op hierdie vorm te verstrek.

Handtekening van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon moet sy/haar handtekening in paragraaf C 6 aanbring. 

Naam van verantwoordelike persoon in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die verantwoordelike persoon

moet in paragraaf C 7 aangeteken word.

8.    Datum

Die datum waarop die verantwoordelike persoon die handelaar se opgawe teken, moet in paragraaf C 8 aangeteken word.

AFDELING D: ONTVANGSERKENNING (SLEGS VIR

KANTOORGEBRUIK DEUR DIE SUID-
AFRIKAANSE	POLISIEDIENS)

BESONDERHEDE VAN VUURWAPEN(S) WAT NIE GEREGISTREER KAN WORD NIE 

Soort vuurwapen 

Die soort vuurwapen(s) wat nie geregistreer kan word nie, moet in paragraaf D 2 aangedui word. 

Model 

Die model van die vuurwapen(s) wat nie geregistreer kan word

nie,

moet in paragraaf D 3 aangeteken word.

4.    Kaliber

Die kaliber van die vuurwapen(s) wat nie geregistreer kan word

nie,

moet in paragraaf D 4 aangeteken word.

Reeksnommer 

Die reeksnommer(s) van die vuurwapen(s) wat nie geregistreer kan word nie, moet in paragraaf D 5 aangeteken word. 

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die vuurwapen(s) wat nie geregistreer kan word nie, 
moet in paragraaf D 6 aangeteken word. 

Opmerkings 

Die beampte wat die handelaar se opgawe verwerk, moet sy/haar opmerkings in paragraaf D 7 aanteken.

AFDELING E: BESONDERHEDE VAN BEAMPTE

VERANTWOORDELIK VIR DIE REGISTRASIE

VAN	DIE VUURWAPENBESONDERHEDE

Naam van beampte in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte wat die handelaar se opgawe verwerk, moet in paragraaf E 1 aangeteken word. 

Rang van beampte in drukskrif 

I
SAPD 350(b)


Die rang (in drukskrif) van die beampte wat die handelaar se opgawe

verwerk, moet in paragraaf E 2 aangeteken word.

Persal-nommer van beampte 

Die SAPD Persal-nommer van die beampte wat die handelaar se opgawe verwerk, moet in paragraaf E 3 aangeteken word. 


Handtekening van beampte 

Die beampte wat die handelaar se opgawe verwerk, moet sy/haar handtekening in paragraaf E 4 aanbring. 





























































II
