SAPD 349














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS















































Lys van vuurwapens in besit van staatsdepartemente en instansies wat vrygestel is van lisensiring
SAPD 349

INSTRUKSIES: LYS VAN VUURWAPENS IN BESIT VAN STAATSDEPARTEMENTE EN INSTANSIES WAT VRYGESTEL IS VAN LISENSIRING

ALGEMENE INSTRUKSIES

Die lys van vuurwapens wat in die besit is van staatsdepartemente of ander liggame wat vrygestel is van lisensiring, moet met onuitwisbare swart ink ingevul word. 

n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000), indien hy/sy inligting op hierdie vorm voorsien wat hy/sy weet is vals. 

Instansie kode 

Die kode van die departement/instansie moet in paragraaf 1 aangeteken word. 

Departement/Instansie 

Die naam van die departement/instansie moet in paragraaf 2 aangeteken word. 

In besit op 1 Julie 2003 of daarna bekom 

Datum 

Die datum waarop die departement/instansie die vuurwapen(s) in besit geneem het moet in paragraaf 4 aangeteken word. 

Tipe 

Die tipe vuurwapen moet in paragraaf 5 aangeteken word. 

Aksie 

Die aksie van die vuurwapen moet in paragraaf 6 aangeteken word. 

Kaliber 

Die vuurwapen se kaliber moet in paragraaf 7 aangeteken word. 

Kaliberkode (Sal deur die SA Polisie Diens ingevul word) 

Die kaliberkode van die vuurwapen moet in paragraaf 8 aangeteken word. 

Vervaardiger se reeksnommer 

Die vervaardiger se reeksnommer vir die vuurwapen moet in paragraaf 9 aangeteken word. 

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die vuurwapen moet in paragraaf 10 aangeteken word. 

Handtekening van persoon wat die SAPD 349 ingevul het 

Die handtekening van die persoon wat die SAPD 349 ingevul het moet in paragraaf 11 aangeteken word. 

Naam (in drukskrif) van persoon wat die SAPD 349 ingevul het 

Die naam (in drukskrif) van die persoon wat die SAPD 349 ingevul het moet in paragraaf 12 aangeteken word. 




Slegs vir gebruik deur die Sentrale Vuurwapenregister

Gekontroleer en op rekenaar vasgevang deur: Handtekening 

Die handtekening van die persoon wat die inligting gekontroleer

en

op rekenaar vasgevang het moet in paragraaf 14 aangebring

word.

Naam in drukskrif 

Die naam (in drukskrif) van die persoon wat die inligting gekontroleer en op rekenaar vasgevang het moet in paragraaf 15 aangeteken word. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die persoon wat die inligting gekontroleer en op rekenaar vasgevang het moet in paragraaf 16 aangeteken word. 

Amptelike datumstempel 

Die amptelike datumstempel van die Sentrale Vuurwapenregister moet in paragraaf 17 aangebring word. 

Datum 

Die datum waarop die persoon die SAPD vorm voltooi het moet in paragraaf 13 aangeteken word. 







I
