SAPD 271














SUID-AFRIKAANSE POLISIEDIENS

















































Aansoek om n lisensie om n vuurwapen te besit
SAPD 271

INSTRUKSIES: AANSOEK OM N LISENSIE OM N VUURWAPEN TE BESIT

ALGEMENE INSTRUKSIES

n Aansoek om n lisensie om n vuurwapen te besit moet in onuitwisbare swart ink ingevul word. 
Die aansoek moet gestempel word met die amptelike datumstempel van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is. 

Die polisiestasie waar die aansoek op rekenaar vasgel word, moet Afdeling A voltooi. 
Die polisiestasie waar die aansoek ontvang word, moet Afdeling B voltooi. 
Die Sentrale Vuurwapenregister (SVWR) moet Afdeling C invul. 
Die aansoeker moet Afdelings D, E, F, G en H voltooi. 
Indien n tolk gebruik is, moet hy/sy Afdeling I voltooi. 
n Ouer of voog van n aansoeker jonger as 18 jaar moet Afdeling J voltooi. 
Die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris moet Afdeling K en L voltooi. 
n Persoon is skuldig aan n oortreding ingevolge die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000) indien hy/sy enige inligting wat hy/sy weet vals is op hierdie aansoekvorm verstrek. 

AFDELING A: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIESTASIE WAAR DIE AANSOEK OP REKENAAR VASGEL WORD

Aansoekverwysingsnommer 

Die verwysingsnommer wat die stelsel vir die aansoek genereer nadat dit vasgel is (byvoorbeeld, 12945) , moet in paragraaf A 1 aangeteken word. 

Nommer van aansoek 

Indien die aansoeker meer as een aansoek om n lisensie om n vuurwapen te besit inhandig, moet die nommer van die spesifieke aansoek wat die polisiestasie ontvang (byvoorbeeld, 3 van 10) in paragraaf A 2 aangeteken word. 

AFDELING B: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE POLISIE-STASIE WAAR DIE AANSOEK ONTVANG IS

inligting van die stasie of aansoeker aanvra, moet die verlangde inligting in paragraaf C 1 aangeteken word.



Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 2 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die uitstaande of bykomende inligting deur die polisiebeampte by die SVWR aangevra is, moet in paragraaf C 3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die handtekening van die polisiebeampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 4 aangeteken word. 

Naam in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte by die SVWR wat die uitstaande of bykomende inligting aangevra het, moet in paragraaf C 5 aangeteken word. 

Aansoek om lisensie goedgekeur (Merk met n X) 

Indien die aansoek om vergoeding goedgekeur word, moet die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het paragraaf C 6 met n X merk. 

Persal-nommer 

Die SAPD Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 7 aangeteken word. 

1.
Provinsie


8.
Datum



Die naam van die provinsie waar die polisiestasie gele is (byvoor-beeld, Gauteng), moet in paragraaf B 1 aangeteken word.

Die datum waarop die aansoek deur die beampte by die SVWR goedgekeur is, moet in paragraaf C 8 aangeteken word.

Area 

Die naam van die area waar die polisiestasie gele is (byvoorbeeld, Pretoria), moet in paragraaf B 2 aangeteken word. 

Polisiestasie 

Die naam van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoor-beeld, Brooklyn), moet in paragraaf B 3 aangeteken word. 

Komponentkode 

Die komponentkode van die polisiestasie waar die aansoek ontvang is (byvoorbeeld, 47), moet in paragraaf B 4 aangeteken word. 

Verwysingsnommer van vuurwapenaansoekregister 

Die jaarlikse reeksnommer van die vuurwapenaansoekregister wat aan die aansoek toegeken word (byvoorbeeld, 135/2002), moet in paragraaf B 5 aangeteken word. 

AFDELING C: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE SENTRALE VUURWAPENREGISTER (SVWR)

Uitstaande/Bykomende inligting wat verlang word 

Indien die polisiebeampte by die SVWR uitstaande of bykomende 

Handtekening van SVWR-beampte 

Die handtekening van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 9 aangebring word. 

Beamptekode 

Die beamptekode is n kode wat toegeken word aan elke beampte by die SVWR wat aansoeke om n lisensie oorweeg. Die kode van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 10 aangeteken word.

11.	Naam in drukskrif

Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte by die SVWR wat die aansoek goedgekeur het, moet in paragraaf C 11 aangeteken word.

12.	Aansoek om lisensie geweier (Merk met n X)

Indien die aansoek om n lisensie geweier is, moet die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, paragraaf C 12 met n X merk.

13.	Rede(s) vir weiering

Wanneer n aansoek geweier is, moet die beampte by die SVWR die rede(s) vir weiering in paragraaf C 13 aanteken.

14.	Persal-nommer

I


Die SAPD Persal-nommer van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 14 aangeteken word.

15.	Datum

Die datum waarop die aansoek deur die beampte by die SVWR geweier is, moet in paragraaf C 15 aangeteken word.


16.	Handtekening van SVWR-beampte

Die handtekening van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 16 aangebring word.

17.	Beamptekode

Die beamptekode is n kode wat toegeken word aan elke beampte by die SVWR wat aansoeke om n lisensies oorweeg. Die kode van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 17 aangeteken word.

18.	Naam in drukskrif

Die voorletters en van (in drukskrif) van die beampte by die SVWR wat die aansoek geweier het, moet in paragraaf C 18 aangeteken word.

AFDELING D: TIPE AANSOEK OM LISENSIE OM VUURWAPEN(S) TE BESIT

1.	Hoof houer van lisensie

Die hoof houer van die vuurwapenlisensie moet met n X in paragraaf D 1 gemerk word, indien die aansoeker aansoek doen as die hoof houer van n lisensie vir die vuurwapen.

2.	Addisionele houer van lisensie

Addisionele houer van lisensie moet in paragraaf D 2 met n X gemerk word indien die aansoeker aansoek doen as addisionele houer van n lisensie vir die vuurwapen.

Die toepaslike soort lisensie moet in paragraaf D 3 met n X gemerk word, byvoorbeeld: 

13
Lisensie om n vuurwapen vir
Vyf jaar
X

selfverdediging te besit



AFDELING E: BESKRYWING VAN VUURWAPEN (Merk met n X)

SOORT VUURWAPEN

Die toepaslike soort vuurwapen moet met n X in paragraaf E 1 gemerk word, byvoorbeeld: 

Geweer
X

BESONDERHEDE VAN VUURWAPEN (Merk met n X)

Die toepaslike aksie moet met n X in paragraaf E 1.1 gemerk word, byvoorbeeld: 

Met die hand
X

Name en adresse wat in metaal gegraveer is 

n Kort beskrywing van elke naam en adres wat in die metaaldele van die vuurwapen gegraveer is, moet in paragraaf E 1.2. voorsien word. 

Kaliber 

Die kaliber van die vuurwapen moet in paragraaf E 1.3. aangeteken word. 

Kaliberkode 

Die kaliberkode van die vuurwapen moet in paragraaf E 1.4 
SAPD 271










aangeteken word.

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die vuurwapen moet in paragraaf E 1.5 aangeteken word. 

Model 

Die model van die vuurwapen moet in paragraaf E 1.6 aangeteken word. 

Reeksnommer op loop 

Die reeksnommer op die loop van die vuurwapen moet in paragraaf E 1.7 aangeteken word. 

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die loop moet in paragraaf E 1.8 aangeteken word. 

Reeksnommer op raam 

Die reeksnommer op die raam moet in paragraaf E 1.9. aangeteken word. 

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die raam moet in paragraaf E 1.10 aangeteken word. 

Reeksnommer op romp 

Die reeksnommer op die romp moet in paragraaf E 1.11 aangeteken word. 

Fabrikaat 

Die fabrikaat van die romp moet in paragraaf E 1.12 aangeteken word. 

AFDELING F: BESONDERHEDE VAN HUIDIGE EIENAAR

1.      SOORT EIENAAR (Merk met n X)

Die soort eienaar wat tans die vuurwapen in besit het, moet in paragraaf F 1.1 met n X aangedui word, byvoorbeeld: 

A

Private eienaar
X

BESONDERHEDE VAN NATUURLIKE PERSOON 

SOORT A (Private eienaar) 

Van 

Die van van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 4 aangeteken word. 

Voorletters 

Die voorletters van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 5 aangeteken word. 

Volle naam 

Die volle naam van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 6 aangeteken word. 

II


Identiteitsnommer 

Die identiteitsnommer van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 7 aangeteken word. 

Woonadres 

Die fisiese adres waar die huidige eienaar van die vuurwapen woon, moet in paragraaf F 8 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die huidige eienaar van die vuurwapen se woonadres moet in paragraaf F 9 aangeteken word. 

Posadres 
SAPD 271

Poskode 

Die poskode van die vuurwapenhandelaar se posadres moet in paragraaf F 22 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die fisiese adres waar die vuurwapenhandelaar besigheid bedryf moet in paragraaf F 23 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die vuurwapenhandelaar se besigheidsadres moet in paragraaf F 24 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Die posadres van die huidige eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 10 aangeteken word.



Poskode 

Die poskode van die huidige eienaar van die vuurwapen se posadres moet in paragraaf F 11 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die huistelefoonnommer van die huidige eienaar van die vuurwapen, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf F 12.1 aangeteken word. 

Werk: Die werktelefoonnommer van die huidige eienaar van die vuurwapen, insluitende die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913) moet in paragraaf F 12.2 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer van die huidige eienaar van die vuurwapen (indien van toepassing) moet in paragraaf F 12.3 aangeteken word. 

Faks 

Die faksnommer, insluitend die areakode, van die huidige eienaar van die vuurwapen, moet in paragraaf F 13 aangeteken word. 

E-posadres 

Die huidige eienaar van die vuurwapen se e-posadres (indien van toepassing) moet in paragraaf F 14 aangeteken word. 

Indien daar enige addisionele houers van lisensies vir hierdie vuurwapen is, moet dit met n X in paragraaf F 15 aangedui word. 

BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 

SOORT B (Vuurwapenhandelaars) 

Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde maatskappynaam van die vuurwapenhandelaar moet in paragraaf F 18 aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder die vuurwapenhandelaar handel dryf moet in paragraaf F 19 aangeteken word. 

VWR-nommer 

Die registrasienommer van die vuurwapenhandelaar moet in paragraaf F 20 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die vuurwapenhandelaar moet in paragraaf F 21 aangeteken word. 

III

Werk: Die vuurwapenhandelaar se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf F 25.1 aangeteken word. 





Faks 

Die vuurwapenhandelaar se faksnommer, insluitende die areakode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf F 25.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die vuurwapenhandelaar se e-posadres (indien van toepassing), moet in paragraaf F 26 aangeteken word. 

Verantwoordelike persoon (Naam en van) 

Die naam en van van die vuurwapenhandelaar se verantwoordelike persoon moet in paragraaf F 27 aangeteken word. 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-burger/Nie-SA-burger met permanente verblyfreg* 

Die verantwoordelike persoon se soort burgerskap moet in paragraaf F 28 met n X aangedui word. 

In die geval van n nie-Suid-Afrikaanse burger moet bewys van permanente verblyf ingehandig word. 

Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon 

Die identiteitsnommer van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf F 29 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnomer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon, moet in paragraaf F 30 aangeteken word. 

Fisiese adres 

Die fisiese adres waar die verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf F 31 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se fisiese adres moet in paragraaf F 32 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf F 33 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf F 34 aangeteken word. 


SAP 350 (A) BESONDERHEDE 

Vuurwapen ontvang van 

Naam 

Die naam van die party wat die vuurwapen aan die vuurwapenhandelaar voorsien het, moet in paragraaf F 36 aangeteken word. 

Identifikasienommer of VWR-nommer 

Die identifikasienommer of VWR-nommer van die party wat die vuurwapen aan die vuurwapenhandelaar voorsien het, moet in paragraaf F 37 aangeteken word. 

Adres 

Die fisiese adres van die party wat die vuurwapen aan die vuurwapenhandelaar voorsien het, moet in paragraaf F 38 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die fisiese adres van die party wat die vuurwapen

aan die vuurwapenhandelaar voorsien het, moet in paragraaf F

39

aangeteken word.

Datum ontvang 

Die datum waarop die vuurwapenhandelaar die vuurwapen ontvang het, moet in paragraaf F 40 aangeteken word. 

SOORT C (Maatskappye) 

Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde naam van die maatskappy moet in paragraaf F 42 aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder die maatskappy handel dryf, moet in paragraaf F 43 aangeteken word. 

VWR-nommer 

Die registrasienommer van die maatskappy moet in paragraaf F 44 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die maatskappy moet in paragraaf F 45 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die maatskappy se posadres moet in paragraaf F 46 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die fisiese adres van die maatskappy moet in paragraaf F 47 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die maatskappy se besigheidsadres moet in paragraaf F 48 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die maatskappy se besigheidstelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf F 49.1 aangeteken word. 

Faks 

Die maatskappy se faksnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf F 49.2 aangeteken word. 
SAPD 271

E-posadres 

Die maatskappy se e-posadres moet in paragraaf F 50 aangeteken word. 

Verantwoordelike persoon (Naam en van) 

Die verantwoordelike persoon van die maatskappy se naam en van moet in paragraaf F 51 aangeteken word. 

Soort identifikasie (Merk met n X) SA-burger/Nie-SA-burger met permanente veblyfreg* 

Die toepaslike soort burgerskap van die verantwoordelike persoon moet met n X in paragraaf F 52 aangedui word. 

In die geval van n nie-Suid-Afrikaanse burger moet bewys van permanente verblyf ingehandig word. 

Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon 

Die verantwoordelike persoon van die maatskappy se identiteitsnommer moet in paragraaf F 53 aangeteken word. 





Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon van die maatskappy moet in paragraaf F 54 aangeteken word. 

Fisiese adres 

Die fisiese adres waar die verantwoordelike persoon van die maatskappy woon, moet in paragraaf F 55 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die fisiese adres van die verantwoordelike persoon van die maatskappy moet in paragraaf F 56 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die verantwoordelike persoon van die maatskappy moet in paragraaf F 57 aangeteken word. . 

Poskode 

Die poskode van die posadres van die verantwoordelike persoon van die maatskappy moet in paragraaf F 58 aangeteken word. 

SOORT D (Ingevoerde vuurwapens) 

Nommer van invoerpermit 

Die nommer van die invoerpermit van die ingevoerde vuurwapen(s) moet in paragraaf F 60 aangeteken word. 

Datum uitgereik 

Die datum waarop die invoerpermit uitgereik is, moet in paragraaf F 61 aangeteken word. 

Vervaldatum 

Die vervaldatum van die invoerpermit moet in paragraaf F 62 aangeteken word. 

SOORT E (Boedel) 

Soort boedel (Merk met n X) 

Die toepaslike soort boedel moet in paragraaf E 65 met n X aangedui word, byvoorbeeld: 

IV




Van 

Die van van die geregistreerde eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 66 aangeteken word. 

Voorletters 

Die voorletters van die geregistreerde eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 67 aangeteken word. 

Volle name 

Die volle naam van die geregistreerde eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 68 aangeteken word. 

Identiteitsnommer van die eienaar van die vuurwapen 

Die identiteitsnommer van die geregistreerde eienaar van die vuurwapen moet in paragraaf F 69 aangeteken word. 

Naam en van van eksekuteur, administrateur, kurator, trustee of likwidateur 

Die naam en van van die eksekuteur, administrateur, kurator, trustee of likwidateur moet in paragraaf F 70 aangeteken word. 



Soort identifikasie (Merk met n X) SA-burger/Nie-SA-burger met permanente veblyfreg* 

Die toepaslike soort burgerskap van die eksekuteur, administrateur, kurator, trustee of likwidateur moet in paragraaf F 71 aangeteken word. 

In die geval van n nie-Suid-Afrikaanse burger moet bewys van permanente verblyf ingehandig word. 

Identiteitsnommer van eksekuteur, administrateur, kurator, trustee of likwidateur 

Die identiteitsnommer van die eksekuteur, administrateur, kurator, trustee of likwidateur van die boedel moet in paragraaf F 72 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die huistelefoonnommer, insluitende die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), van die persoon wat die boedel hanteer moet in paragraaf F 73.1 aangeteken word. 

Werk: Die werktelefoonnommer, insluitende die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), van die persoon wat die boedel hanteer, moet in paragraaf F 73.2 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die persoon wat die boedel hanteer moet in paragraaf F 73.3 aangeteken word. 

Faks 

Die faksnommer, insluitende die areakode, van die persoon wat die boedel hanteer, moet in paragraaf F 74 aangeteken word. 

Fisiese adres 

Die fisiese adres waar die persoon wat die boedel hanteer woon, moet in paragraaf F 75 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die fisiese adres van die persoon wat die boedel hanteer, moet in paragraaf F 76 aangeteken word. 

Posadres 
SAPD 271

Die posadres van die persoon wat die boedel hanteer, moet in
Trust	X
paragraaf F 77 aangeteken word.

Poskode 

Die poskode van die posadres van die persoon wat die boedel hanteer, moet in paragraaf F 78 aangeteken word. 

Fisiese adres waar vuurwapen(s) gehou word 

Die fisiese adres waar die vuurwapen(s) gehou word, moet in paragraaf F 79 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die fisiese adres waar die vuurwapen gehou word, moet in paragraaf F 80 aangeteken word. 

VERKLARING DEUR PERSOON WAT WETLIK IN BESIT VAN DIE VUURWAPEN(S) IS 

Die persoon wat wetlik in besit van die vuurwapen is verklaar dat die bogenoemde vuurwapen(s) wetlik in sy/haar besit is en dat hy/sy van voorneme is om dit aan die aansoeker te verkoop of te verskaf sodra hy/sy die nodige lisensie(s) bekom het en dat die besonderhede van die vuurwapen(s) korrek en juis is. 

Indien ek enige vals verklaring op hierdie vorm maak, is ek

skuldig

aan n oortreding ingevolge artikel 120 (9)(f) van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000).



Naam en van van huidige eienaar/gemagtigde persoon 

Die naam en van van huidige eienaar/gemagtigde persoon wat regmatig in besit van die vuurwapen(s) is, moet in pargraaf F 82 aangeteken word. 

Identiteitsnommer van huidige eienaar/gemagtigde persoon 

Die identiteitsnommer van die huidie eienaar/gemagtigde persoon wat regamtig in besit van die vuurwapen(s) is moet in paragraaf F 83 aangeteken word. 

Ampsbenaming 

Die titel van die persoon wat in regmatige besit van die vuurwapen is, moet in paragraaf F 84 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die huidige eienaar/gemagtigde persoon die vorm teken, moet in paragraaf F 85 aangeteken word. 

Handtekening van huidige eienaar/gemagtigde persoon 

Die handtekening van die huidige eienaar/gemagtigde persoon wat in regmatige besit van die vuurwapen(s) is, moet in paragraaf F 86 aangebring word. 

Plek 

Die stad/dorp waar die huidige eienaar die aansoek geteken het, moet in paragraaf F 87 aangeteken word. 

AFDELING G: BESONDERHEDE VAN AANSOEKER

(Voltooi slegs die afdeling wat van toepassing is op u.)

BESONDERHEDE VAN BESTAANDE BEVOEGDHEID-SERTIFIKAAT (Merk m et n X) 

Die toepaslike soort bevoegdheidsertifikaat wat aan die aansoeker uitgereik is, moet met n X in paragrawe G 1.1, 1.2, 1.3 of 1.4 gemerk word, byvoorbeeld: 

V





Nommer van bevoegdheidsertifikaat 

Die nommer van die bevoegdheidsertifikaat wat aan die aansoeker uitgereik is, moet in paragraaf G 1.5 aangeteken word. 

Datum van uitreiking 

Die datum waarop die bestaande bevoegdheidsertifikaat uitgereik is, moet in paragraaf G 1.6 aangeteken word. 

Vervaldatum 

Die vervaldatum van die bestaande bevoegdheidsertifkaat moet in paragraaf G 1.7 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN VUURWAPENS IN U BESIT WAARVOOR U N LISENSIE, PERMIT OF MAGTIGING HET 

Die soort, kaliber, fabrikaat, nommer op die loop, raam en romp, en die nommer van die lisensie, permit of magtiging van die bestaande vuurwapens moet in paragraaf G 2.1. aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN NATUURLIKE PERSOON 

PRIVATE PERSOON 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-burger/Nie-SA-burger met permanente verblyfreg* 

Die applicant/aansoeker se soort burgerskap moet in paragraaf F 28 met n X aangedui word. 

In die geval van n nie-Suid-Afrikaanse burger moet bewys van permanente verblyf ingehandig word. 

Identiteitsnommer 

Die aansoeker se identiteitsnommer moet in paragraaf G 6 aangeteken word. 

Van 

Die aansoeker se van moet in paragraaf G 7aangeteken word. 

Voorletters 

Die aansoeker se voorletters moet in paragraaf G 8 aangeteken word. 

Volle name 

Die aansoeker se volle name moet in paragraaf G 9 aangeteken word. 

Geboortedatum 

Die aansoeker se geboortedatum (byvoorbeeld, 1960-01-01)

moet

in paragraaf G 10 aangeteken word.

Ouderdom 

Die aansoeker se ouderdom moet in paragraaf G 11 aangedui word. 

Geslag 

Die aansoeker se geslag moet in paragraaf G 12 met n X aangedui word. 

Woonadres 

Die fisiese adres waar die aansoeker woon, moet in paragraaf G 13 aangeteken word. 




SAPD 271

14.








Poskode








A

Bevoegdheidsertifikaat om in vuurwapens

X






handel te dryf





D
ie pos
kode van die aansoeker se woonadres moet in




paragraaf
G 14 aangeteken word.




Posadres 

Die aansoeker se posadres moet in paragraaf G 15 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf G 16 aangeteken word. 

Soort woning (bv hut, woonstel, karavaan, kothuis, huis, koshuis of haweloos) 

Die aansoeker se soort woning moet in paragraaf G 17 aangeteken word. 

Ambag of beroep 

Die aansoeker se ambag of beroep (byvoorbeeld, motorwerktuigkundige), moet in paragraaf G 18 aangeteken word. 

Indien selfwerksaam, spesifiseer 

Indien die aansoeker selfwerksaam is (byvoorbeeld, haarkapper), moet dit in paragraaf G 17 aangedui word. 

Naam van werkgewer/maatskappy 

Die naam van die aansoeker se werkgewer of maatskappy (byvoorbeeld, Die Motorwinkel), moet in paragraaf G 20 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die besigheidsadres van die aansoeker se werkgewer (byvoorbeld, Pretoriusstr 123, Pretoria) moet in paragraaf G 21 aangeteken word. 
Poskode 

Die poskode van die aansoeker se werknemer se besigheidsadres moet in paragraaf G 22 aangeteken word. 

Telefoonnommer 

Huis: Die aansoeker se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf G 

aangeteken word. 

Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913) moet in paragraaf G 

aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die aansoeker se selfoonnommer (indien van toepassing) moet in paragraaf E 23.3 aangeteken word. 

Faks 

Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf E 24 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die aansoeker moet in paragraaf E 25 aangeteken word. 

HUWELIKSTAAT (Merk met n X) 

Die aansoeker se huwelikstaat moet in paragraaf G 27 met n X aangedui word, byvoorbeeld: 

Enkellopend
X

28.    BESONDERHEDE VAN AANSOEKER SE GADE/

VI


LEWENSMAAT

29.    Soort identifikasie (Merk met n X)

SA-identiteit/Paspoort 

Die soort identifikasie van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf G 29.1 met n X aangedui word. 

Identiteitsnommer van gade/lewensmaat 

Die identiteitsnommer van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf G 30 aangeteken word. 

Paspoortnommer van gade/lewensmaat 

Die paspoortnommer (indien van toepassing) van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf G 31 aangeteken word. 

Naam en van 

Die naam en van van die aansoeker se gade/lewensmaat moet in paragraaf G 32 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN REGSPERSOON 

ANDER LIGGAME (bv beheerliggaam, beslote korporasie of maatskappy) 

Geregistreerde naam van maatskappy 

Die geregistreerde naam van die aansoeker se maatskappy moet in paragraaf G 35 aangeteken word. 

Handelend as 

Die naam waaronder die aansoeker handel dryf, moet in paragraaf G 36 aangeteken word. 

VWR-nommer 

Die registrasienommer van die aansoeker moet in paragraaf G 37 aangeteken word. 
Posadres 

Die posadres van die aansoeker moet in paragraaf G 38 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se posadres moet in paragraaf G 39 aangeteken word. 

Besigheidsadres 

Die fisiese adres van waar die aansoeker besigheid bedryf moet in paragraaf G 40 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die aansoeker se besigheidsadres moet in paragraaf G 41 aangeteken word. 

Besigheidstelefoonnommer 

Werk: Die aansoeker se werktelefoonnommer, insluitend die ska-kelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913) moet in paragraaf G 42.1 aangeteken word. 

Faks 

Die aansoeker se faksnommer, insluitend die skakelkode, moet in paragraaf G 42.2 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die aansoeker moet in paragraaf G 43 aangeteken word. 

Getal vuurwapens reeds vir die besigheid geregistreer 

Die getal vuurwapens wat reeds vir die besigheid geregistreer is 

VII
SAPD 271

moet in paragraaf G 44 aangeteken word.

Getal persone wat die besigheid in diens het om vuurwapens te hanteer 

Die getal persone wat die besigheid in diens het om vuurwapens te hanteer moet in paragraaf G 45 aangeteken word. 

Verantwoordelike persoon (Naam en van) 

Die naam en van van die verantwoordelike persoon van die maatskappy moet in paragraaf G 46 aangeteken word. 

Soort identifikasie (Merk met n X) 

SA-burger/Nie-SA-burger met permanente verblyfreg* 

Die verantwoordelike persoon se soort burgerskap moet in paragraaf G 47 met n X aangedui word. 

In die geval van n nie-Suid-Afrikaanse burger moet bewys van permanente verblyf ingehandig word. 

Identiteitsnommer van verantwoordelike persoon 

Die identiteitsnommer van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf G 48 aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die verantwoordelike persoon, moet in paragraaf G 49 aangeteken word. 

Fisiese adres 

Die fisiese adres waar die verantwoordelike persoon woon, moet in paragraaf G 50 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se fisiese adres moet in paragraaf G 51 aangeteken word. 


Posadres 

Die posadres van die verantwoordelike persoon moet in paragraaf G 52 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die verantwoordelike persoon se posadres moet in paragraaf G 53 aangeteken word. 

ANDER BESONDERHEDE (Slegs van toepassing op toegewyde jagters, toegewyde sportpersone of versamelaars.) 

Die toepaslike antwoord moet met n X in paragraaf G 55 aangedui word. Indien ja, verstrek asseblief die volgende inligting: 

Naam van geakkrediteerde vereniging 

Die naam van die geakkrediteerde vereniging waaraan die aansoeker behoort, moet in paragraaf G 56 aangedui word. 

VWR-nommer van geakkrediteerde vereniging 

Die registrasienommer van die spesifieke geakkrediteerde vereniging moet in paragraaf G 57 aangeteken word. 

Lidnommer 

Die aansoeker se lidnommer moet in paragraaf G 58 aangeteken word. 

Datum aangesluit 

Die datum waarop die aansoeker by die geakkrediteerde vereniging aangesluit het, moet in paragraaf G 59 aangeteken 


word.

Vervaldatum 

Die vervaldatum van die aansoeker se lidmaatskap moet in paragraaf G 60 aangeteken word. 

Motivering van die doel waarvoor die vuurwapen benodig word (van toepassing op alle soorte aansoeke) moet in paragraaf G 61 aangeteken word. 

Is u al ooit skuldig bevind aan n oortreding binne of buite die grense van Suid-Afrika? 

Dui u antwoord met n X in paragraaf G 62 aan. Voorsien asseblief die volgende inligting indien u ja antwoord: 

Polisiestasie  (1) 

Die naam van die polisiestasie waar die saak geregistreer is (byvoorbeeld, Sunnyside) moet in paragraaf G 62.1. aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/Saaknommer(s) van die oortreding (byvoorbeeld, 179/10/2002) moet in paragraaf G 62.2. aangeteken word. 

Aanklag 

n Beskrywing van die oortreding (byvoorbeeld, aanranding) moet in paragraaf G 62.3 aangeteken word. 

Vonnis 

Die vonnis in die saak (byvoorbeeld, R200 of 12 maande gevangenisstraf) moet in paragraaf G 62.4. aangeteken word. 

Polisiestasie  (2) 

Die naam van die polisiestasie waar die saak geregistreer is (byvoorbeeld, Sunnyside) moet in paragraaf G 62.5. aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/Saaknommer(s) van die oortreding (byvoorbeeld, 179/10/2002) moet in paragraaf G 62.6. aangeteken word. 

Aanklag 

n Beskrywing van die oortreding (byvoorbeeld, aanranding) moet in paragraaf G 62.7 aangeteken word. 

Vonnis 

Die vonnis in die saak (byvoorbeeld, R200 of 12 maande gevangenisstraf) moet in paragraaf G 62.8. aangeteken word. 

63.	Is enige sake hangende teen u?

Dui u antwoord met n X in paragraaf G 63 aan. Voorsien asseblief die volgende inligting indien u ja antwoord:

Polisiestasie  (1) 

Die naam van die polisiestasie waar die saak geregistreer is (byvoorbeeld, Hillbrow), moet in paragraaf G 63.1. aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/Saaknommer(s) van die oortreding (byvoorbeeld, 60/01/2003) moet in paragraaf G 63.2. aangeteken word. 

Oortreding 

n Beskrywing van die oortreding (byvoorbeeld, besit van dagga), moet in paragraaf G 63.3 aangeteken word. 

Polisiestasie  (2) 
SAPD 271

Die naam van die polisiestasie waar die saak geregistreer is (byvoorbeeld, Brooklyn), moet in paragraaf G 63.4. aangeteken word.

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/Saaknommer(s) van die oortreding (byvoorbeeld, 200/06/2002), moet in paragraaf G 63.5. aangeteken word. 

Oortreding 

n Beskrywing van die oortreding (byvoorbeeld, aanranding), moet in paragraaf G 63.6 aangeteken word. 

Is enige van u vuurwapens al ooit gesteel of het dit al ooit verlore geraak? 

Dui u antwoord met n X in paragraaf G 64 aan. Voorsien asseblief die volgende inligting indien u ja antwoord: 

Polisiestasie  (1) 

Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Pretoria Sentraal) waar die diefstal/verlies van die vuurwapen aangemeld is, moet in paragraaf G 64.1 aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/Saaknommer (byvoorbeeld, 151/10/2002) van die saak wat oopgemaak is toe die diefstal/verlies van die vuurwapen aangemeld is, moet in paragraaf G 64.2 aangeteken word. 

Omstandighede 

Die omstandighede waaronder die vuurwapen gesteel is of verlore geraak het (byvoorbeeld, rooftog), moet in paragraaf G 64.3. aangeteken word. 

Besonderhede van vuurwapen 

Die besonderhede van die vuurwapen wat gesteel is of wat verlore geraak het (byvoorbeeld, 9 mm parabellum, reeksnommer 1234, CZ) moet in paragraaf G 64.4. aangeteken word. 

Polisiestasie  (2) 

Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Pretoria Sentraal) waar die diefstal/verlies van die vuurwapen aangemeld is, moet in paragraaf G 64.5 aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/Saaknommer (byvoorbeeld, 25/090/2002) van die saak wat oopgemaak is toe die diefstal/verlies van die vuurwapen aangemeld is, moet in paragraaf G 64.6 aangeteken word. 

Omstandighede 

Die omstandighede waaronder die vuurwapen gesteel is of verlore geraak het (byvoorbeeld, diefstal van aktetas), moet in paragraaf G 64.7. aangeteken word. 

Besonderhede van vuurwapen 

Die besonderhede van die vuurwapen wat gesteel is of wat verlore geraak het (byvoorbeeld, 9 mm parabellum, reeksnommer A4671, Astra) moet in paragraaf G 64.8. aangedui word. 

Is n saak van nalatigheid rakende die gesteelde/verlore vuurwapen geopen en ondersoek? 

Dui u antwoord met n X in paragraaf G 65 aan. Voorsien asseblief die volgende inligting indien u ja antwoord: 

Polisiestasie  (1) 

Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Pretoria Sentraal), waar die saak geregistreer is, moet in paragraaf G 65.1 aangeteken word. 

VIII


MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/Saaknommer van die saak/ondersoek (byvoorbeeld, 44/03/1999) moet in paragraaf G 65.2 aangeteken word. 

Aanklag 

n Beskrywing van die oortreding/ondersoek (byvoorbeeld, nalatige verlies van vuurwapen), moet in paragraaf G 65.3 aangeteken word. 

Uitslag 

Die uitslag van die saak (byvoorbeeld, R1 200 of 12 maande gevangenisstraf) moet in paragraaf G 65.4 aangeteken word. 

Polisiestasie  (2) 

Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Pretoria Sentraal), waar die saak geregistreer is, moet in paragraaf G 65.5 aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/Saaknommer van die saak/ondersoek (byvoorbeeld, 44/03/1999) moet in paragraaf G 65.6 aangeteken word. 

Aanklag 

n Beskrywing van die oortreding/ondersoek (byvoorbeeld, nalatige verlies van vuurwapen), moet in paragraaf G 65.7 aangeteken word. 

Uitslag 

Die uitslag van die saak (byvoorbeeld, R1 200 of 12 maande gevangenisstraf) moet in paragraaf G 65.8 aangeteken word.

Is u al ooit onbevoeg verklaar om n vuurwapen te besit? 

Dui u antwoord met n X in paragraaf G 66 aan. Voorsien asseblief die volgende inligting indien u ja antwoord: 

Polisiestasie  (1) 

Die naam van die polisiestasie waar die saak geregistreer is (byvoorbeeld, Sunnyside) moet in paragraaf G 66.1 aangeteken word. 



MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/Saaknommer van die saak/ondersoek (byvoorbeeld, 44/03/1999) moet in paragraaf G 66.2 aangeteken word. 

Aanklag 

n Beskrywing van die oortreding/ondersoek (byvoorbeeld, nalatige verlies van n vuurwapen) moet in paragraaf G 66.3 aangeteken word. 

Datum vanaf 

Die datum (byvoorbeeld, 1999-03-12) waarop u onbevoeg verklaar word om n vuurwapen te besit moet in paragraaf G 66.4 aangeteken word. 

Tydperk 

Die tydperk van onbevoegdheid (byvoorbeeld, deur die hof onbevoeg verklaar vir n onbepaalde tydperk) moet in paragraaf

G

66.5. aangeteken word. 

Polisiestasie  (2) 

Die naam van die polisiestasie waar die saak geregistreer is (byvoorbeeld, Sunnyside) moet in paragraaf G 66.6 aangeteken word. 
SAPD 271

66.7      MAS-/Saaknommer

Die MAS-/saaknommer van die saak/ondersoek (byvoorbeeld,

4/2003) moet in paragraaf G 66.7 aangeteken word.

Aanklag 

n Beskrywing van die oortreding/ondersoek (byvoorbeeld, gesinsgeweld - beskermingsbevel) moet in paragraaf G 66.8 aangeteken word. 

Datum vanaf 

Die datum (byvoorbeeld, 2003-03-12) waarop u onbevoeg verklaar word om n vuurwapen te besit moet in paragraaf G 66.4 aangeteken word. 

Tydperk 

Die tydperk van onbevoegdheid (byvoorbeeld, onbevoeg verklaar deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens vir n tydperk van vyf jaar) moet in paragraaf G 66.10. aangeteken word.

Is n vuurwapen in u besit al ooit gekonfiskeer? 

Dui u antwoord met n X in paragraaf G 62 aan. Voorsien asseblief die volgende inligting indien u ja antwoord: 

Polisiestasie  (1) 

Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Sunnyside), wat die vuurwapen gekonfiskeer het, moet in paragraaf G 67.1 aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/Saaknommer toegeken aan die konfiskering (byvoorbeeld, 179/10/2002) moet in paragraaf G 67.2 aangeteken word. 

Omstandighede 

Die omstandighede waaronder die vuurwapen gekonfiskeer is (byvoorbeeld, aanranding), moet in paragraaf G 67.3 aangeteken word. 

Uitslag 

Die uitslag van die saak (byvoorbeeld, aan die staat verbeur deur die hof), moet in paragraaf G 67.4 aangeteken word. 



Polisiestasie  (2) 

Die naam van die polisiestasie (byvoorbeeld, Sunnyside), wat die vuurwapen gekonsfiskeer het, moet in paragraaf G 67.5 aangeteken word. 

MAS-/Saaknommer 

Die MAS-/Saaknommer toegeken aan die konfiskering (byvoorbeeld, 179/10/2002) moet in paragraaf G 67.6 aangeteken word. 

Omstandighede 

Die omstandighede waaronder die vuurwapen gekonfiskeer is (byvoorbeeld, aanranding), moet in paragraaf G 67.7 aangeteken word. 

Uitslag 

Die uitslag van die saak (byvoorbeeld, aan die staat verbeur deur die hof), moet in paragraaf G 67.9 aangeteken word. 

Het u die voorgeskrewe kluis? 

Dui u antwoord met n X in paragraaf G 68 aan.   Voorsien 

IX


asseblief die volgende inligting indien u ja antwoord:

n Beskrywing van die soort kluis waarin die vuurwapen(s) gehou word moet in paragraaf G 68.1 aangeteken word. 

Is die kluis genstalleer? 

Dui u antwoord met n X in paragraaf G 69 aan. Voorsien asseblief die volgende inligting indien u ja antwoord: 

Die manier waarop die kluis genstalleer is moet in paragraaf G 69.1. aangedui word. 

70.	VERKLARING DEUR AANSOEKER

Indien ek enige vals verklaring op hierdie vorm maak, is ek skuldig aan n oortreding ingevolge artikel 120 (9)(f) van die Wet op Beheer van Vuurwapens, 2000 (Wet No 60 van 2000).

AFDELING H: HANDTEKENING VAN AANSOEKER

(Teken slegs indien van toepassing)

1.      Foto

n Onlangse kleurfoto van die aansoeker moet in paragraaf H 1 aangebring word, en dit mag nie oor die lyne van die blokkie gaan nie.
Die vereistes vir die foto:

Die foto moet so groot soos n standaard paspoortfoto wees

Die foto moet n volle vooraansig van die kop en skouers van die aansoeker wees 
S   Die agtergrond van die foto moet effekleurig wees
Die aansoeker mag nie n hoed of n sonbril dra as die foto geneem word nie 

Die aansoeker se name en identiteitsnommer moet op die agterkant van die foto geskryf word voordat dit op die aansoekvorm geplak word. 

Handtekening 

Die handtekening van die aansoeker moet in die teenwoordigheid van die polisiebeampte in paragraaf H 2 aangebring word en dit mag nie oor die lyne van die blokkie gaan nie. 

Vingerafdruk 

Die afdruk van die wysvinger van die aansoeker se regterhand moet deur die polisiebeampte in paragraaf H 3 geneem word, in die teenwoordigheid van n getuie en dit moet binne die lyne van die blokkie bly. As die aansoeker nie n regterwysvinger het nie, moet die afdruk van die linkerwysvinger geneem word. 




Aanwysing van vingerafdruk 

Die aanwysing van die vingerafdruk (byvoorbeeld, regterwysvinger) moet in paragraaf H 4 aangeteken word. 

Naam van aansoeker in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die aansoeker wat aansoek doen om die lisensie moet in paragraaf H 5 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die aansoeker aansoek doen om die lisensie moet in paragraaf H 6 aangeteken word. 

Plek 

Die stad/dorp waar die aansoeker aansoek doen om die lisensie moet in paragraaf H 7 aangeteken word. 

BESONDERHEDE VAN POLISIEBEAMPTE WAT DIE AANSOEK HANTEER 
SAPD 271

Naam van polisiebeampte in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf H 8.1 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf H 8.2 aangeteken word. 

Rang van polisiebeampte in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf H 8.3 aangeteken word. 

Handtekening van polisiebeampte 

Die handtekening van die polisiebeampte wat die aansoek hanteer, moet in paragraaf H 8.4 aangebring word. 

9.	BESONDERHEDE VAN GETUIE

Naam van getuie in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 9.1 aangeteken word. 

Persal-nommer van getuie 

Die SAPD Persal-nommer van die polisiebeampte wat as

getuie	optree,moet in paragraaf H 9.2

aangeteken word.

Rang van getuie in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 9.3 aangeteken word. 

Handtekening van getuie 

Die handtekening van die polisiebeampte wat as getuie optree, moet in paragraaf H 9.4 aangebring word. 

AFDELING I: BESONDERHEDE VAN TOLK

(Hierdie afdeling moet slegs ingevul word as die aansoeker nie kan lees, skryf of hierdie vorm verstaan nie.)

Naam en van van tolk 

Die naam en van van die persoon wat die inhoud van die aansoekvorm vir die aansoeker tolk, moet in paragraaf I 1 aangeteken word. 

Identiteits-/Paspoortnommer van tolk 

Die identiteits-/paspoortnommer van die tolk moet in paragraaf I 2 aangeteken word. 


Woonadres 

Die fisiese adres waar die tolk woon, moet in paragraaf I 3 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se woonadres moet in paragraaf I 4 aangeteken word. 

Posadres 

Die posadres van die tolk moet in paragraaf I 5 aangeteken word. 

Poskode 

Die poskode van die tolk se posadres moet in paragraaf I 6 aangeteken word. 

X
SAPD 271

7.	Telefoonnommer

Huis: Die tolk se huistelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (012) 667 1923), moet in paragraaf I 

aangeteken word. 

Werk: Die tolk se werktelefoonnommer, insluitend die skakelkode (byvoorbeeld, (011) 577 5913), moet in paragraaf I 

aangeteken word. 

Selfoonnommer 

Die selfoonnommer (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf I 8 aangeteken word. 

Faks 

Die faksnommer, insluitend die skakelkode, van die tolk moet in paragraaf I 9 aangeteken word. 

E-posadres 

Die e-posadres (indien van toepassing) van die tolk moet in paragraaf I 10 aangeteken word. 

Getolk uit (taal) 

Die taal waaruit die aansoekvorm getolk is en die taal waarin dit getolk is en wat vir die aansoeker verstaanbaar is (byvoorbeeld, Engels in Zoeloe), moet in paragraaf I 11 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die tolk die aansoeker bystaan, moet in para-graaf I 12 aangeteken word. 

Handtekening van tolk 

Die handtekening van die tolk wat die aansoeker bystaan omdat hy/sy nie kan lees of skryf of die inhoud van die vorm verstaan nie, moet in paragraaf I 13 aangebring word. 

Plek 

Die plek waar die tolk die aansoeker bystaan, moet in paragraaf

I 14	aangeteken word.

Rang van polisiebeampte in drukskrif (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar rang (in drukskrif) in paragraaf I 15 aangeteken word. 

Persal-nommer van polisiebeampte (indien van toepassing) 

As die tolk n polisiebeampte is, moet sy/haar SAPD Persal-nommer in paragraaf I 16 aangeteken word. 






















XI


AFDELING J: TOESTEMMING DEUR OUER/VOOG IN GEVAL VAN
Aanbeveel	X	Nie aanbeveel nie
N MINDERJARIGE

Die toepaslike aanbeveling moet in aangedui word, byvoorbeeld: 

Aanbeveel
X
Nie aanbeveel nie

Naam en van van ouer/voog 

Die naam en van van die aansoeker se ouer/voog wat toestemming gee of weier vir hom/haar om aansoek te doen om n lisensie moet in paragraaf J 2 aangeteken word. 

Identiteits-/Paspoortnommer van ouer/voog 

Die identiteits-/paspoortnommer (indien van toepassing) van die aansoeker se ouer/voog moet in paragraaf J 3 aangeteken word. 

Opmerkings van ouer/voog 

Enige opmerkings deur die aansoeker se ouer/voog moet in

para-	graaf J 4 aangeteken word.

Datum 

Die datum waarop die aansoeker se ouer/voog toestemming gegee of geweier het, moet in paragraaf J 5 aangeteken word. 

Handtekening van ouer/voog 

Die handtekening van die aansoeker se ouer/voog moet in paragraaf J 6 aangebring word. 

Plek 

Die dorp/stad waar die aansoeker se ouer/voog toestemming gegee of geweier het, moet in paragraaf J 7 aangeteken word. 

AFDELING K: VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR DIE AANGEWESE VUURWAPENBEAMPTE

VERSLAG VAN AANGEWESE VUURWAPENBEAMPTE IN DIE GEVAL VAN N BEPERKTE VUURWAPEN VIR SELFVERDEDIGING 

Die plek waar die aansoeker woon moet met n X in paragraaf L 2 aangedui word, byvoorbeeld: 

Platteland
X

INDIEN DIE AANSOEKER OP DIE PLATTELAND/OP N PLAAS OF PLOT WOON, VERSTREK DIE VOLGENDE 

Die afstand na die naaste bure moet in paragraaf L 3.1. aangedui word. 

Die afstand na die naaste polisiestasie moet in paragraaf L 3.2. aangedui word. 

Indien die aansoeker naby n ho risiko-/misdaadgebied woon, moet die rede(s) vir aansoek kortliks in paragraaf L 4 aangeteken word. 

Indien die aansoeker in n gevaarlike of ho-risiko area woon, moet die rede(s) vir die aansoek kortliks in paragraaf L 5 aangeteken word. 

Die soort aansoeker moet met n X in paragraaf L 6 aangedui word, byvoorbeeld: 

Die getal vuurwapen(s) wat die aansoeker in sy/haar besit het, moet in paragraaf L 6.1. aangeteken word. 

AANBEVELING MET BETREKKING TOT DIE AANSOEK 

Die toepaslike aanbeveling met betrekking tot die aansoek moet in paragraaf L 7 met n X gemerk word, byvoorbeeld: 
SAPD 271



Motivering met betrekking tot die aansoek 

n Motivering vir die aanbeveling moet in paragraaf L 7.1. voorsien word. Die motivering moet op werklike feite gebaseer wees, en nie net op hoors nie. 

Verslag van die inspeksie van die aansoeker se geriewe vir die veilige bewaring van vuurwapens 

Die verslag van die inspeksie van die aansoeker se geriewe vir die veilige bewaring van vuurwapens moet in paragraaf L 7.2 aangeteken word. 

Naam van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris in drukskrif 

Die voorletters en van (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf L 8 aangeteken word. 

Datum 

Die datum waarop die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf L 9 aangeteken word. 

Rang van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris in drukskrif 

Die rang (in drukskrif) van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf L 10 aangeteken word. 

Plek 

Die stad/dorp waar die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf L 11 aangedui word. 

Handtekening van Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die handtekening van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris wat die aanbeveling gemaak het moet in paragraaf L 12 aangebring word. 

Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapenbeampte/ Stasiekommissaris 

Die SAPD Persal-nommer van die Aangewese Vuurwapen-beampte/Stasiekommissaris wat die aanbeveling gemaak het, moet in paragraaf L 13 aangeteken word. 

XII
