Klipwerktuie wat dateer uit die Steentydperk, opgetel in die Philippolis distrik
Koopkontrakte en ‘n huurbrief
Pommade-halssnoer gemaak van bokhorings.  Griekwavroue het graag sulke versierings gedra.
Gebraaide slange, akkedisse, koggelmanders, sprinkane, skerpioene, voëltjies, ruspes en wat ook al (met pyl en boog) onder skoot gekom het, is smaaklik verslind.
Geregte
Tabak.  Griekwas was lief daarvoor om ‘n dampie te maak
Philippolis in ongeveer 1839
Albei kanonne is in 2002 afgevuur
Een van die kanonne in Kokstad
Seël van die Griekwaregering
Lisensies uitgereik deur Doeane en Aksyns aan Museum Transgariep om Witblits te stook.
Witblitskruik gebruik tydens die 1990 Witblitsfees
Tuitsopies vir ketelproe, verkoop tydens 1995 se Witblitsfees
Witblitskruik gebruik tydens die 1991- en 1993 Witblitsfees.
Witblitskruik gebruik tydens die 1992 Witblitsfees
Witblitskruik gebruik tydens die 1994 en 1995 Witblitsfeeste
Likeurkruik gebruik tydens die 1996 Witblitsfees
Witblits, gebottel in 1991
Koffie- en lemoenlikeur, gebottel in 1992
Witblits gebottel in 1994
Pepermentlikeur, gebottel in 1994
Likeurgeskenkpak van 1996
Mnr. Corrie Venter, skenker van die stookketel en eerste Witblitsstoker van Museum Transgariep
Mnr. Robert yssel, Witblitsstoker van Museum Transgariep sedert 1898.
Emily Hobhouse as jong meisie
Spin- en weefklas van die Pres. Steynskool vir dogters.
Twee dames van die Spin- en Weefskool op Philippolis besig met weefwerk.
Die Spin- en Weefskool op Philippolis
‘n Maasbal wat gebruik is om kouse te stop in Norvalspont se konsentrasiekamp
Breiplankie en ‘n garingtolletjie, gebruik om dasse te maak
Naaldekokers
Darning balls of Stinkwood
Wolkamme vir die pluis van wol
Hekelpen
Ontwerpe geskep deur Lenie Gouws vir spin-, weef- en borduurwerk
Verskeie artikels, onder meer komberse, matte en nekdoeke, wat gemaak is in spinskole in die Vrystaat.
Dr. John Philip en die Londense Sendinggenootskap
Gemeente van mnr Kolbe.  Philippolis ongeveer 1864
Die Engelse Griekwakerk op Kokstad
Graf van dr. Philip op Hankey naby Port Elizabeth
Die Londense Sendinggenootskap se sendingstasie by Kuruman in die woongebied van die Tlapeing.
Bewoording op dr. Philip se grafsteen
Graf van mev. Philip, eggenote van dr. Philip
Die begraafplaas op Hankey, waar die Philips begrawe is.
Campbell, a London Missionary Station in Griqualand around 1835.
Brownlee, sendingstasie van die Londense Sendinggenootskap
Die NG pastorie, afgebrand gedurende die Anglo-Boereoorlog
Ds. en mev. J.J. Perold
Die NG Kerk op Philippolis
Die NG Kerk op Philippolis gedurende die Anglo-Boereoorlog.  Let op die sandsakke wat deur die Britse soldate in die kerktoring aangebring is.
Ds. Colin McKenzie Fraser en sy eggenote, Isabella Gordon Fraser (gebore Paterson)
Dr. Tobie Muller en gesin
Begrafnis van dr. Tobie Muller
Dr. Tobias (Tobie) Ballot Muller, predikant van die NG Kerk op Philippolis vanaf 1916 tot 1918.
Doopvont, opgetel in ‘n straat in Philippolis na die Anglo-Boereoorlog
