Survey (Maize)									Afrikaans



Gee jou mening en wen



Instructions: 

Folio strap: Opname

Give it a survey look and feel

Page must be perforated

Add information stating that this is the 50th colour edition of Pula Imvula



Neem asseblief ‘n oomblik en voltooi die volgende opname. 



Alle voltooide opnamevorms sal deel vorm van ‘n gelukkige trekking. 10 gelukkige wenners sal ‘n saadgeskenkpak ontvang – groot genoeg om een hektaar te dek.



Naam en van:



Geslag: 

Manlik

Vroulik



Ouderdom:

16 tot 24

25 tot 34

35 tot 44

45 tot 54

55 tot 64

Oor 65



Posadres en telefoonnommer:



In watter provinsie en distrik boer jy?



Op watter grootte grond boer jy?

Minder as 2 hektaar

2 – 20 hektaar

20 hektaar en meer



Waarmee boer jy?

Mielies

Koring

Sonneblom

Droë bone

Soja bone

Sorghum

Beeste

Skape



Ontvang jy die Pula Imvula elke maand?

Ja

Nee



Indien jou antwoord ja was, voltooi asseblief die vrae hieronder:



Hoeveel lede van jou huishouding lees die Pula Imvula?



Hoeveel van die Pula Imvula lees jy?

Sommige artikels

Meeste van die artikels

Al die artikels



Wat dink jy van die taalstyl wat in die Pula Imvula gebruik word?

Maklik

Aanvaarbaar

Moeilik



Bewaar jy vorige kopieë van die Pula Imvula?

Ja

Nee



Hoe relevant is die inligting in die Pula Imvula met betrekking tot jou?



Hoe sal jy die Pula Imvula gradeer?

Uitstekend

Goed

Gemiddeld

Swak



Watter onderwerpe sal jy graag in toekomstige uitgawes wil sien?



Wat kan gedoen word om die Pula Imvula te verbeter?



Opmerkings:





Voltooi asseblief die opname en pos of faks aan:



Jane McPherson

Posbus 88

Bothaville

9660



Faks: (056) 515-3613

