Producer (Maize) 									Afrikaans



Fouriesburg-boer bekroon as top-produsent

	

Instructions:

Folio strap: Ontwikkelende Graanprodusent van die Jaar

Byline: Jane McPherson, programbestuurder van die Graan SA Ontwikkelingspgrogram vir produsente

Photos: Samuel Moloi



Die wenner van die Graan SA Ontwikkelende Produsent van die Jaar is aangekondig tydens ‘n spoggeleentheid by The Theater on the Track in Kaylami op 9 Oktober 2009. 



Die kandidate van die 2009 Ontwikkelende Produsent van die Jaar-kompetisie is geidentifiseer. Hulle was as volg:



Philip Xaba van Bothaville, Vrystaat;

Simon Mazwi van Makouspan, Noordwes provinsie;

Lungile Malo van Delareyville, Noordwes provinsie;

Samuel Moloi van Fouriesburg, Vrystaat; 

William Matasane van Senekal, Vrystaat; 

Nolundi Msengana van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie; en 

Shimi Makoka van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie.



Vanjaar se Ontwikkelende Graanprodusent is Samuel Moloi van die Vrystaat. Ons wil graag vir Samuel, sowel as die ander finaliste, gelukwens met hierdie uitstaande prestasies.

.



