Fist-aid



Noodhulptas vir die huis



Instructions: 

Byline: Aangepas vanaf www.health24.com



Elke huis behoort ŉ noodhulptas met genoeg voorraad te hê. Hou een in jou huis en een in jou motor. Stoor die tas op ŉ koel, droë plek, buite bereik van klein kindertjies. Maak seker dat jy weet hoe om elke item te gebruik en waarvoor elkeen gebruik word. 

 

Waaruit behoort ŉ noodhulptas te bestaan?

3 x rolverbande (50 mm) 

3 x rolverbande (75 mm) 

2 x driehoekverbande 

Gaasverband: 1 droë en 1 paraffien verband 

1 bottel Dettol of Savlon (50 ml) 

2 x klein wond verbande 

2 x medium wond verbande 

2 x groot wondverbande 

1 rol kleefverband (1 m x 2,5 cm) 

1 verband skêr 

Haakspelde 

1 oogbad 

Haartangetjie 

1 x brandwondbehandeling  

1 buis antiseptiese salf

1 paar weggooibare handskoene 

1 mondstuk vir die toediening van CPR

1 pakkie verskeidenheid pleisters 

1 kouewaterkompres

Paracetamol soos Panado 

Kalamynmelk (Calamine lotion), tee tree olie, arnika olie, aloe-vera en propolis room

Termometer 

Rehidrasie vloeistof soos Rehidrat 

Maatlepels






