250 Ton Club (Maize)								Afrikaans
En die 250 ton klub wenners is…
Instructions:
Folio strap: Ontwikkelingsprogram vir Produsente
Byline: Ruth Davies, Graan SA bydraer
Photos: 
Foto 9: Die wenner vir die Mpumalanga Kleinboer van die jaar is Vincent Mdluli. Saam met hom is Jerry Mthombothi (Koördineerder: Mpumalanga), links, en Pat Shiba (Ndwandwa-trust Bestuurder), regs.
Foto 15: Die Oos-Kaap Kleinboer van die jaar is Colbert Timakwe. 
Foto 11: Kommersiële produsente en lede van die 250 ton klub wat sertifikate ontvang het, was: Reuben Maphira, Klerk Melken, Frans Gaoganediwe en Dawid Malo. 
Foto 12: Die ander drie lede van die 250 ton klub is David Maleleka, Thabo Macholo en Maseli Letuka. 
Foto 13: Kommersiële produsente en lede van die 500 ton klub: Johannes Setshego, Lebby Machuisa, Lasarus Mothusi en Deliwe Ntebele-Mutlwane. Pogiso Dikobe was nie teenwoordig nie. 
Foto 14: Kommersiële produsent en lid van die 1 000 ton klub, William Matasane. ‘n Ander 
1 000 ton klub, Paul Morule, was nie teenwoordig nie. 
Op 26 Augustus, in Bloemfontein, het die Graan SA Ontwikkelingsprogram vir Produsente weer eens erkenning gegee aan die produsente wat jaarliks meer as 250 ton graan geproduseer het. Erkenning is ook gegee aan die kleinboer van die jaar. 
