Kampus teken ooreenkoms met MIDZ vir navorsingsprogramme






Mafikeng  Die Mafikengkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs 'n ooreenkoms met Mafikeng Industrial Development Zone (MIDZ) aangegaan vir die ontwerp van navorsingsprogramme wat gekoppel is aan die Besigheidsplan van die MIDZ, wat 'n platform sal verskaf waardeur die Universiteit se kennis, vaardigheid en innovasie getoets en bevorder kan word.

Die navorsingsareas sluit in: beesvleisveredeling; vervoerekonomie; veeartsenywetenskappe; mineraalveredeling; omgewingsreg; vaardigheidsontwikkeling; landbou- en gemeenskapsontwikkeling...                                     Lees meer (Link: http://www.nwu.ac.za/opencms/export/NWU/html/news/Persvrystellings/press32_a.html).



______________________________________________________________________________________________

Mnr Tebogo Kebotlhale, Hoof- Uitvoerende Beampte (HUB) van Mafikeng Industrial Development Zone (MIDZ) en prof Dan Kgwadi, Rektor van die Mafikengkampus van die Noordwes-Universiteit, onderteken die memorandum.

