Dankie dat jy aan die Bokamoso Ba Rona jeugvraelys deelneem.
Dit sal nie lank vat om die vraelys in te vul nie.  En deur die vrae eerlik te beantwoord sal jy n bydrae lewer tot n baie belangrike projek.
Onthou dat jou antwoorde anoniem is; ons sal nie weet wie jy is nie.
Dis baie belangrik dat jy al die vrae sorgvuldig lees en eerlik antwoord.
Hierdie vraelys is net vir respondente tussen 12 en 24 jaar bedoel.
Demografiese vrae
Hierdie inligting is belangrik omdat ons wil weet of verskillende groepe jongmense dieselfde voel oor sekere kwessies, so beantwoord asseblief al die vrae in hierdie afdeling.
1. Ouderdomskategorie (merk asseblief)
12-15 jaar

16-20 jaar

21-24 jaar

2. Vroulik / Manlik (merk asseblief)
Vroulik

Manlik

3. Ras (merk asseblief)
Swart Afrikaan 

Kleurling

Indir

Asiaties

Blankes

Ander (s wat)

4. In watter provinsie woon jy? (merk asseblief)
Gauteng

KwaZulu-Natal

Limpopo

Mpumalanga

Noord-Kaap

Noordwes

Oos-Kaap

Vrystaat

Wes-Kaap



Inhoudelike vrae
Beantwoord asseblief al die vrae in hierdie deel van die vraelys.  As daar n lys is, moet jy jou keuse omkring.
1. Is jy trots daarop om n Suid-Afrikaner te wees?
a)	Altyd
b)	Nooit
c)	Soms
d)	Ek gee nie om nie.
2. Oor vyf jaar sal Suid-Afrika:
a)	beter wees.
b)	dieselfde wees.
c)	erger wees.
d)	ek gee nie om nie.
3. Op watter van die volgende gebiede ervaar jy probleme in jou eie lewe?  (Orden hulle van die belangrikste [1] tot die onbelangrikste [7])

Nommer
a) Gesondheid (MIV/Vigs, dwelms ens.)

b) Onderwys

c) Gebrek aan hulp vir gesinne en gemeenskappe

d) Geweld (by die huis, by die skool, in die samelewing)

e) Misdaad

f) Om werk te kry

g) Ander (s wat):

4. Wat dink jy is die belangrikste sake wat jongmense oor die algemeen in Suid-Afrika moet takel?  (Orden hulle van die belangrikste [1] tot die onbelangrikste [7])

Nommer
a) Misdaad

b) Om werk te kry

c) Gesondheid (MIV/Vigs, dwelms ens.)

d) Geweld (by die huis, by die skool, in die samelewing)

e) Gebrek aan hulp vir gesinne en gemeenskappe

f) Onderwys

g) Ander (s wat):

5. Dink jy dat jy n bydrae kan lewer om dinge in Suid-Afrika te verbeter?
a)	Ja
b)	Nee
c)	Eks nie seker nie.
d)	Ja, maar ek weet nie hoe nie.
6. Wie het die grootste verantwoordelikheid om Suid-Afrika n beter plek te maak?
a)	Die regering
b)	Gemeenskapsgebaseerde organisasies
c)	Alle Suid-Afrikaners
d)	Ander (s wie):								
7. Na wie sou jy vir hulp gaan as jy ernstige probleme het?
a)	My gesin
b)	Enige organisasie wat mense met hierdie tipe probleme help
c)	My onderwyser of die skool se berader
d)	My vriende
e)	n Godsdiensleier
f)	Ek sal dit self hanteer
8. Sou jy na n organisasie gaan wat mense met hierdie probleme help as iemand wat jy vertrou voorstel dat jy na hulle gaan?
a)	Ja, beslis
b)	Dalk
c)	Dalk nie
d)	Beslis nie
e)	Ek weet nie
9. Weet jy van n organisasie wat mense met hierdie probleme help?
a)	Ja
b)	Nee
10. Leer Suid-Afrikaners na jou mening om met mekaar oor die weg te kom?
a)	Ja, beslis
b)	Ja, soortvan
c)	Nee, nie regtig nie
d)	Nee, glad nie
e)	Ek weet nie
11. Bepaal velkleur in jou eie lewe met wie jy sosialiseer?
a)	Ja, beslis
b)	Ja, soortvan
c)	Nee, nie regtig nie
d)	Nee, glad nie
12. Dink jy dat velkleur vir jong Suid-Afrikaners oor die algemeen bepaal met wie hulle sosialiseer?
a)	Ja, beslis
b)	Ja, soortvan
c)	Nee, nie regtig nie
d)	Nee, glad nie
EN DIS DIT.  BAIE DANKIE!
