


	






















AKKREDITASIEVORM VIR VERSKAFFERS
2009








































Inligting wat hieronder verklaar word is onderhewig aan verifikasie en waar bevind word dat dit vervals of verdraai is, behou die Parlement van die RSA die reg om enige voortspruitende ooreenkoms op te s en/of verliese wat as gevolg van sodanige wanvoorstelling gely is, te verhaal. 


A.  INLIGTING TEN OPSIGTE VAN DIE ENTITEIT


1.  	Geregistreerde naam



2. 	 Registrasienommer waaronder die entiteit ingelyf/geregistreer is



3.  	Geregistreerde adres







4.  	Handelsnaam van die entiteit



5.  	Adres waarvandaan die entiteit binne die RSA werk

Fisiese adres:





6.  	Deel u enige fasiliteite? 		Ja ?   Nee ?

7.  	Met watter maatskappy deel u fasiliteite?



Watter fasiliteite word gedeel?










Posadres:











Telefoon


Faks


E-pos


Webwerf




8.  	Is die entiteit vanaf veelvoudige adresse werksaam?			Ja/Nee
     
     	Dui tersaaklike provinsie aan waarin u werk:

WK
NK
OK
VS
GP
MP
NP
KZN
NW

9.  	Adres van die hoofkantoor:









10.  	Entiteit se bankbesonderhede:

Naam van die bank

Rekeningnaam

Rekeningnommer

Tipe rekening

Taknaam/-kode


11.  	Tipe entiteit:

        ?   	Alleenhandelaar          
        ?   	Vennootskap        
        ?  	Beslote korporasie      
        ?  	Private maatskappy d.w.s. (Edms) Bpk     
        ?  	Openbare maatskappy d.w.s. Bpk    
        ?  	Staatsentiteite en entiteite in staatsbesit    
        ?  	Gemeenskapsgebaseerde organisasie d.w.s. NRO
        ?  	Ander (spesifiseer) :______________________________ 

12.  	Belangrikste/hoof besigheidsaktiwiteit van die firma:













B.  NYWERHEIDSPESIFIEKE INLIGTING


13. 	Word gespesialiseerde professionele registrasie vir jou nywerheid voorgeskryf?

Ja  ?         Nee  ?


By watter liggaam moet jy registreer of geaffilieer word?




Wat is jou registrasie-/lidmaatskapnommer (waar van toepassing)?




In watter jaar is jy die laaste keer geregistreer?




Is daar voorgeskrewe regulasies (volgens wet of professioneel) waaraan jy moet voldoen?  Watter regulasies is dit?
     








C.  BESONDERHEDE VAN DIE ENTITEIT


Inkomstebelastingnommer (Heg belastingklaringsbewys aan)



BTW-registrasienommer (indien vir BTW geregistreer)



Wat is die geraamde waarde van jou besigheidsbates?



Hoeveel mense is in jou maatskappy werksaam?

Permanent

Tydelik

TOTAAL


	
Wat is jou maatskappy se gemiddelde jaarlikse omset (verkope)? 





D.  INLIGTING TEN OPSIGTE VAN EIENAARSKAP/AANDEELHOUERS

22.	Heg bewys van eienaarskap aan

Naam van aandeelhouer
ID-nommer
(indien natuurlike persoon)
Registrasienommer
(indien wetlike entiteit/maatskappy)

Nasionaliteit

bv. Suid-Afrikaans
Swart

Ja/Nee
Vroulik

Ja/Nee
Gestremd

Ja/Nee
Eienaarskap

%

Stemreg

%



















































































E.  IDENTIFISEER EIENAAR(S)/AANDEELHOUER(S) WAT BELANGE IN ANDER MAATSKAPPYE HET

23. 	Belange in ander maatskappye:

Naam van aandeelhouer
ID-nommer
(indien natuurlike persoon)
Registrasienommer
(indien korporasie)

Naam van die ander entiteit  wat besit word
% Eienaarskap in die ander entiteit
% Tyd wat aan die entiteit gewy word





































24.  	SEB-evaluasie:

SEB-eienaarskap volgens teikengroep:

	Swartes:		Eienaarskap				

				Bestuurskontrole (op uitvoerende vlak)


	Vroue:			Eienaarskap		   

Bestuurskontrole (op uitvoerende vlak)

	
Gestremde persone:	Eienaarskap
	
				Bestuurskontrole (op uitvoerende vlak)


Billike indiensneming:	Swartes	

				Vroue

				Gestremde persone

Vaardigheidsontwikkeling						Ja/Nee

Aankope vanaf SEB-verskaffers						Ja/Nee

Maatskaplike betrokkenheid					             Ja/Nee


25.  	Besonderhede  Billike indiensneming:

Hoeveel mense is in jou besigheid werksaam?


Wit
Swart
Bruin
Indir
Totaal
Voltyds





Deeltyds





                                                                              GROOTTOTAAL


-Hoeveel van die bogenoemde werknemers is vroue:  __________
-Hoeveel van die bogenoemde het gestremdhede:  __________
-Hoeveel poste uit die groottotaal kan as bestuursvlakposte beskou word:  __________
-Hoeveel van die bestuursvlakposte gevul word deur:  Swartes:  __________
      Vroue:  __________
      Persone met gestremdhede: 	__________		
26. 	Oordrag van vaardighede

Noem interne en eksterne opleidingsprogramme sowel as ander wyses (soos studielenings en beurse) waaroor beskik word om met die oordrag van vaardighede aan teikengroepe behulpsaam te wees:

Kursus-/Opleidings-
beskrywing
Vlak van opleiding bv. bestuurvlak, toesighoudende vlak, tegniese vlak, bedryfsvlak 

Totale getal werknemers wat opleiding ontvang het
Teikengroep


Vroue

Persone met gestremdhede

Swartes




Wittes


















































27. 	Voorkeuraankope
Gee besonderhede van SEB-verskaffers van wie u dienste/goedere ontvang het:

Dienste/Goedere
Verskaffer van wie dit ontvang is
SEB % eienaarskap van die verskaffer
Waarde van goedere wat ontvang is


































28. 	Maatskaplike betrokkenheid:

By watter maatskaplike/gemeenskapsprojek was jy betrokke?









In watter gemeenskap?



Hoe was jy betrokke?
					Borg           		_______
					Fasiliteerder 		_______

Besonderhede van iemand in die betrokke gemeenskap:

Naam van die gemeenskapsverteenwoordiger

Kontaknommer vir die gemeenskapsverteenwoordiger



29. 	Administrasie en bestuur van die firma

Noem die personeellede van firmas wat die volgende dienste aan jou lewer:

Diens
Naam
Kontakpersoon
Telefoon
% SEB
Rekeningkunde




Regshulp




Ouditering




Banksake




Versekering







F.  AGTERGROND EN ONDERVINDING IN DIE INDUSTRIE

30. 	Noem die vier grootste kontrakte/opdragte wat in die afgelope drie (3) jaar deur jou firma voltooi is,	indien enige:

Werksbeskrywing
Jou klint
Kontakpersoon
Kontaknommer
Waarde van die kontrak



































31. 	Noem die kontrakte waarmee jou firma tans besig is (nog nie afgehandel nie), indien enige:

Werksbeskrywing
Jou klint
Kontakpersoon
Kontaknommer
Waarde van die kontrak




























G.  VENNOOTSKAPPE/GESAMENTLIKE ONDERNEMINGS


32. 	Indien jou firma n langtermyn gesamentlike onderneming met enige ander firma(s) het, dui die volgende aan:

Proporsionele aandelebesit in die gesamentlike onderneming (bv. 50/50 of 60/40)

Jou maatskappy
Vennoot 1
Vennoot 2
Vennoot 3

             %
               %
                 %
SEB-status van die vennote
             %
               %
                 %


33. 	Indien enige gedeelte van die kontrak/werk waartoe jy jou tot die Parlement van die RSA verbind gesubkontrakteer gaan word, dui die volgende besonderhede aan:

Naam van die subkontrakteur
Waarde van die werk wat gesubkontrakteer gaan word
% werk wat gesubkontrakteer gaan word
SEB-eienaarskap % van die subkontrakteur




















	

VERKLARING

Hiermee verklaar ek dat, in die geval dat valse, inkorrekte of misleidende inligting in di verklaring voorsien word, die Sekretaris van die Parlement van die Republiek van Suid-Afrika die reg sal h om:

-enige verliese of skade wat die Parlement as gevolg van sodanige ooreenkoms ly, te verhaal; en
-afhangende van die aard van die wanvoorstelling en die graad van benadeling wat gely is, die verskaffer van verdere sake met die Parlement te beperk.

Naam van verteenwoordiger:  ______________________________________________

Identiteitsnommer:  ____________________________________________________

Handtekening:    _______________________________________________________

(BEHOORLIK GEMAGTIG OM VIR EN NAMENS DIE BOGENOEMDE ENTITEIT TE TEKEN)

Datum:  _____________________________________________

Telefoonnommer : __________________________________


Kommissaris van ede:	________________________________ (geteken)

________________________________ (naam)

		       	________________________________ (datum)



KOMMISSARIS VAN EDE STEMPEL













