(FRONT)







(LOGO)











SÊ JOU SÊ!



OPENBARE VERHORE

AD HOC KOMITEE OOR DIENSLEWERING

22 Februarie – 21 April 2010


(INSIDE/LEFT HAND)









OPENBARE VERHORE

AD HOC KOMITEE OOR DIENSLEWERING



Die Nasionale Vergadering het die Ad Hoc-komitee gestig om onder die tema van “Samewerking om dienslewering van kwaliteit aan gemeenskappe te verseker” gekoördineerde toesig oor dienslewering te hou. Die mandaat van die komitee sal wees om ondersoek in te stel na die vordering met betrekking tot dienslewering en, waar protesoptogte plaasgevind het, wat die uitdagings is ten einde ‘n verslag aan die Nasionale Vergadering ter tafel te lê met duidelike, haalbare aanbevelings en ‘n voorgestelde plan vir die inwerkingstelling daarvan.



Vir dié doel sal die komitee gekoördineerde besoeke aan landelike en stedelike gebiede aflê en openbare verhore by die Parlement en in die provinsies aanvoer. Die openbare verhore by die Parlement sal van 2 - 4 Februarie 2010 plaasvind. 



Gedurende besoeke aan die provinsies sal die komitee terrein-inspeksies onderneem en met lede van die gemeenskappe, plaaslike regeringsamptenare, amptenare van provinsiale regeringsdepartemente, wykkomitees, burgerlike samelewingsorganisasies en lede van die sakegemeenskap vergader.  


(INSIDE/RIGHT HAND)



Lede van die publiek word uitgenooi na die openbare verhore

wat geskeduleer is om soos volg in die verskeie provinsies plaas te vind:

PROVINSIE
 
PLEK
 
DATUM
 
TYD
 

 


MPUMALANGA
 
Plaaslike munisipaliteit eMkhondo

(Mkhondo-toerismesentrum)
 
22ste Februarie 2010
 
16h00
 

 

 
Plaaslike munisipaliteit Dipaleseng

(Siyathemba-stadion)
 
24ste Februarie 2010
 
16h00
 

 


OOS-KAAP
 
Plaaslike munisipaliteit Buffalostad

(Orient-teater)
 
22ste Februarie 2010
 
16h00
 

 

 
Plaaslike munisipaliteit Groot Kei

(Sportgronde van die Makazi Openbare skool)
 
24ste Februarie 2010
 
10h00
 

 


WES-KAAP
 
Stad Kaapstad

(O.R. Tambo-saal)
 
22ste Februarie 2010
 
16h00
 

 

 
Stad Kaapstad

(Dunoon-sportgronde)
 
24ste Februarie 2010
 
16h00
 

 


GAUTENG
 
Nokeng Tsa Taemane

(Rayton Stadsaal)
 
15de Maart 2010
 
16h00
 

 

 
Plaaslike munisipaliteit Emfuleni

(Saul Tsotetsi-sportsentrum)
 
17de Maart 2010
 
16h00
 

 


VRYSTAAT
 
Plaaslike munisipaliteit Kopanong

(Chaleb Matshabi-stadion)
 
15de Maart 2010
 
15h00
 

 

 
Plaaslike munisipaliteit Nala

(Oop gronde oorkant Hlaboloha Openbare skool)
 
17de Maart 2010
 
16h00
 

 


NOORDWES
 
Plaaslike munisipaliteit Groter Taung

(Mmabana Taung-gimnasium)
 
15de Maart 2010
 
16h00
 

 

 
Plaaslike munisipaliteit Ramotshere Moiloa (Lehurutshe Burgesentrum)
 
17de Maart 2010
 
13h00
 

 


LIMPOPO
 
Plaaslike munisipaliteit Thulamela

(Malamulele-boksgimansiumsaal)
 
19de April 2010
 
10h00
 

 


NOORD-KAAP
 
Plaaslike munisipaliteit Dikgatlong

(Mataleng-sportgronde)
 
19de April 2010
 
16h00
 

 


KWAZULU-NATAL
 
Metropolitaanse munisipaliteit eThekwini

(eThekwini Stadsaal)
 
19de April 2010
 
16h00
 

 

 
Plaaslike munisipaliteit Msunduzi

(Edendale-gemeenskapsentrum)
 
21ste April 2010
 
16h00
 

 

(BACK)







(LOGO)





Vir meer inligting, kontak asseblief die volgende persone:

Provinsies: Oos-Kaap, Vrystaat en Noord-Kaap

Zintle Ngoma

(w) 021 403 3843

(s) 072 745 3843

(f) 086 625 7056

e-pos: zingoma@parliament.gov.za



Provinsies: Gauteng, Mpumalanga en Limpopo

Shereen Cassiem

(w) 021 403 3769

(s) 083 774 4019

(f) 086 523 7591

e-pos: scassiem@parliament.gov.za



Provinsies: Wes-Kaap, Noordwes en KwaZulu-Natal

Ajabulile Mtiya

(w) 021 403 3740

(s) 073 805 5928

(f) 086 544 0628

e-pos: amtiya@parliament.gov.za



Geskep deur: Die Parlement van die Republiek van Suid-Afrika



Uitgegee deur: Die Parlementêre Kommunikasiedienste,

Geïnspireer deur mense!

Besoek ons Parlementêre Webwerf: www.parliament.gov.za

Tel: +2721 403 2911 Faks: +2721 403 3784, Posbus 15, Kaapstad, 8000

