Candass Theunissen
From: jacinda Oacinda@mooigezicht.co.za]
-~
Sent: Monday, June 22,200912:09 PM
To: ctheunissen@breedevallei.gov.za
Subject: Fw: Nellie
----- Original Message ---From:
Francs>lsjourdarJ
To:
Sent: Thursday, June 18, 2009 1:50 PM
Subject: Re: Nellie
Voorgestelde Besigheidsplan.
Page 1 of 1
Die basiese idee is om 20ha gras te Uitvlug Worcester te vestig onder permanente besproeiing.
Die grond asook die ligging van die plaas is uiters geskik vir die beplande Boerdery. Die idee is om die 20ha
te vestig en dat 4 oeste elke 2 jaar aftehaal. Die gras verkoop huidiglik teen R5m2
, wat dan 'n omset van
ongeveer R1 miljoen per jaar te he. Die beproeiing beloop so teen R20 OOO/ha. Die bestaande pompe kan
ook gebruik word, herbedrading is slegs nodig.
Die insette is ook nie so baie so os bv. Tafeldruiwe nie aangesien dit net die besproeiing is en dan die
natmaak en die sny van die gras elke 2 weke. Die besproeiings kostes is ongeveer R10 000 per maand en
die besmesting en chemise beheer saam is R40 000 per ha per jaar. Arbeid is ook baie minimaal. Die
produk kan ook nie so os bv. Vrugte bederf nie en kan geen skade van weersomstandighede verwag word nie.
Ek beg root dat so 'n Boerdery ongeveer R500 000 per jaar nodig he om te bedryf, die res is alles wins. En
met die aanvraag vir gras is hierdie sysfers heel haalbaar.
Indien enige verder vrae kontak my gerus. Ek sal Nellie graag bystaan in so 'n projek.
Groete
Faffie Jourdan
Amandelriver Est. Pty. Ltd.
PO Box 25
Roodezandt
Sandhills
6854
South Africa
Tel. +27 (0) 23357 9635
, Fax. +27 (0) 865472746
 Mobile +27 (0) 82 552 1540
E-mail. 
Internal Virus Database is out of date.
Checked by AVG.
Version: 8.0.136 / Virus Database: 270.11.37/2036 - Release Date: 2009/04/01 09:0
