MINISTERIE van LANDBOU en LANDEUKE ONTWIKKELING
Provinsiale Regering van die Wes-Kaop
VERWYSING: 103/10 - 2010/1321
NAVRAE: C Smart
Mnr C. N. Barends
Two-Tone Farming
Uitvlugt
De Wet
6853
Geagte Mnr Barends,
MJNISTERIE
csmort@pgwc;:.gov.ZO
tel.: +27 21 4835862 loks: ,,27 21 4833890
privoot~ok X9179, KClOps1od, 8000
WWN.capegotewoy.gov.7.0
INSAKE: FINANSIEëLE ONDERSTEUNING UITVLUGT BOERDERY
U brief gedateer 6 Desember 2010 verwys.
Die Departement von Landbou was in die verlede by die projek betrokke en
ondersteuning is aan die twee boerdelYe verskof wat op daordie stadium
gesamentlik bestuur is. Louzaan IS die onder boerderyeenheid wat soos die trekker
wat deur die Departement oem die projek geskenk is, verkoop is. Soos deur u gemeld,
was die oorblywende skuldlas egter te groot om bykomende lenings te bekom,
Die Deportement het 'n nuwe benadering waarvolgens projekte geevalueer en
befondsing goedgekeur word. 'n Volledige besigheidsplan word benodig om te
bepaal of 'n projek lewensvotbaar is, asook om vas te ,tel wat die prioriteite ten
opsigte van bssklkbare befondsing is. Ondersteuning in hierdie verband is beskikbaar
maar elke projek bly verantwoordelik om die verlangde inligting te verskaf, asook om
toe te sien dot die plan volledig is, Sodanige plan word deur 'n kommoditeitskomitee
geëvalueer. Hierdie komitee bestaon uit departementele- sowel as bedryfslede, wot
ten doel het om sinergie te bewerkstellig aangesien projekte in samewerking met die
spesifjeke bedryf getakseer word.
Die voorsitter von die komitee vir tafeldruiweprojekte is mnr. Phil Bowes van SA TI (South
African Table Grape Industry) en ken gekontak word (Paarl) by 021 872 1438/083581
432.2. Mnr. Bowes kan verdere besonderhede met betrekking tot u versoek vir
befondsing verskaf.
Plaaslik (Worcester kantoor] kon mnr. Reynard Snetler by 023 342 2663 gekontok word.
Die dienste van 'n departementele wingerdboukundige (Stellenbosch) is ook beskikbaar, naamlik mnr, Cobus van Schalkwyk (021 883 2560 I 082825 4285), asook
die insette van 'n landbouekonoom, me. Peliwe Deliwe (021 883 2560 / 079 511 3613)
kon aangevra word.
groete,
GERRIT VAN RENSBURG
MINISTER VAN LANDBOU EN LANDELIKE ONTWIKKElING
