ANNOUNCEMENTS
STATE OF THE NATION ADDRESS 
10 FEBRUARY 2011
Announcements in sequence
Tyd
Aankondiging
17:20
Geakkrediteerde mediaverteenwoordigers moet hul onderskeie plekke om 17:30 inneem.
17:25
Geakkrediteerde mediaverteenwoordigers moet hul onderskeie plekke om 17:30 inneem.
17:27 
Alle geakkrediteerde mediaverteenwoordigers word versoek om nou hul plekke in te neem.
17:30 
Alle mediaverteenwoordigers moet nou in hul aangewese plekke vir die Staatsrede wees. (Herhaal)
17:30 
Lede en gaste word versoek om oor die rooi tapyt te loop en hul sitplekke in die raadsaal en onderskeie lokale in te neem aangesien die rooi tapyt oor 15 minute sal sluit.
17:35 
Lede en gaste word versoek om oor die rooi tapyt te loop en hul sitplekke in die raadsaal en onderskeie lokale in te neem aangesien die rooi tapyt oor 10 minute sal sluit.
17:40
Lede en gaste word versoek om oor die rooi tapyt te loop en hul sitplekke in die raadsaal en onderskeie lokale in te neem aangesien die rooi tapyt oor 4 minute sal sluit.
17:43
Lede en gaste word versoek om onmiddellik hul sitplekke in die raadsaal en onderskeie lokale in te neem aangesien die rooi tapyt nou sal sluit.
17:45
Dames en here, die rooi tapyt is nou amptelik gesluit. Niemand word toegelaat om oor die rooi tapyt te loop nie.
17:50
Dames en here, die rooi tapyt is nou amptelik gesluit. Niemand word toegelaat om oor die rooi tapyt te loop nie.
17:53
Dames en here, die rooi tapyt is nou amptelik gesluit. Niemand word toegelaat om oor die rooi tapyt te loop nie. (Herhaal)
Tyd
Aankondiging
20:10
Lede en gaste word versoek om in Pleinstraat op die busse na die KIKS te klim. Vertoon asseblief u uitnodiging na die onthaal wanneer u inklim.
20:15 
Lede en gaste word versoek om so gou as moontlik na Pleinstraat te beweeg en op die busse na die KIKS te klim. Vertoon asseblief u uitnodiging na die onthaal wanneer u inklim.
20:20 
Lede en gaste word versoek om dadelik in Pleinstraat op die busse na die KIKS te klim. Vertoon asseblief u uitnodiging na die onthaal wanneer u inklim. (Herhaal)
