TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Wetenskap en Tegnologie
DEPARTEMENT VAN WETENSKAP EN TEGNOLOGIE: OORSIG
OORSIG
DIENSTE
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
Die Departement van Wetenskap en Tegnologie beoog om die ontwikkeling van wetenskap en tegnologie te bevorder deur die bemagtigingsmeganisme van die Nasionale Stelsel van Innovering (NSI). Dit is 'n poging om maatreëIs in te stel wat wetenskap en tegnologie in werking sal stel ten einde 'n impak te hê op volhoubare groei en ontwikkeling op gebiede wat vir al die mense van Suid-Afrika belangrik is.
Die Departement se doelwitte is die volgende:
om die rol van Wetenskap, Ingenieurswese en Tegnologie (WIT)-instellings in die Nasionale Stelsel van Innovering te optimaliseer om openbare bewustheid, waardering, kritiese evaluering en begrip vir WIT te bevorder om die rol van die privaatsektor in die NSI te versterk om die instelling van nuwe institusionele infrastruktuur te bestuur om samewerking met die wyer navorsingsgemeenskap te bevorder om vennootskappe en samewerking tussen Suid-Afrika se navorsingsgemeenskap en die internasionale wetenskap- en tegnologiegemeenskap te bevorder om Suid-Afrika se WIT-bevoegdhede wêreldwyd bekend te stel en te bemark om die gehalte en diepte van statistiese inligting oor WIT te verbeter om toegang tot en benutting van inligting as 'n strategiese bron te bevorder om inligtingsgeletterdheid te bevorder om sodoende wetenskapsgeletterdheid in die hand te werk
Die Departement se aktiwiteite sluit programme op die volgende gebiede in:
wetenskap en die samelewing tegnologiese ontwikkeling biotegnologie bilaterale samewerking multilaterale samewerking inheemse kennis inligtingsgemeenskap
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 4 Februarie 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
