TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Nasionale Tesourie
NASIONALE TESOURIE: OORSIG
OORSIG
DIENSTE
NUUS
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
KONTAK
Deur verantwoordelike, ekonomiese, doeltreffende, billike en volhoubare openbare finansies, bevorder die Nasionale Tesourie :
ekonomiese ontwikkeling goeie staatsbestuur maatskaplike vooruitgang stygende lewenstandaarde
Die Departement is verantwoordelik vir die volgende:
die jaarlikse begroting bevordering van publieke-private vennootskappe bestuur van Staatsbates en -laste openbare finansiële bestuur die Finansiële Intelligensiesentrum (FIS)
sekere ander spesialisfunksies, insluitend die verskaffingsprosesbeleid, logistieke norme en standaarde en die Staat se tenderraad.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2003 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
