TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Landbou
DEPARTEMENT VAN LANDBOU: OORSIG
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
KONTAK
Die Departement van Landboubeoog om op die volgende wyses volhoubare landbou te lei en ondersteun en om landelike ontwikkeling te bevorder:
verseker toegang tot voldoende, veilige en voedsame voedsel skakel ongelyke deelname en onregverdigheid in landbou uit optimaliseer groei, werkverskaffing en inkomste in landbou verhoog volhoubare bestuur van natuurlike landboubronne en ekologiese stelsels verseker effektiewe en doeltreffende staatsbestuur verseker kennis- en inligtingsbestuur
Van die dienste wat die Departement voorsien, is:
onderwys en opleiding, insluitend beurse beheer oor die samestelling, registrasie en toesig oor koöperasies vrystelling van vooruitskattings van oeste voorsiening van statistiese inligting gehaltebeheer deur standaardisering van norme en verspreiding van inligting oor gehaltebeheer bevordering en regulering van die gehalte en gesondheid van landbouprodukte deur die Nasionale Plantbeskermingsorganisasie internasionale verteenwoordiging van Suid-Afrika se landboubelange regulering, registrasie en evaluering van genetiese bronne verskaffing van veeartsenykundige dienste registrasie van landbougeneesmiddels, plaagdoders, dierevoeding en troeteldierkos, bemestingstowwe, plantsteriliseringseenhede, dieregeneesmiddels, plaagbeheeroperateurs aanbieding van inspeksiedienste
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2003 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
