TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Buitelandse Sake
DEPARTEMENT VAN BUITELANDSE SAKE: OORSIG
OORSIG
KONTAK
Die Departement van Buitelandse Sake is verantwoordelik vir die formulering, koördinering, implementering en bestuur van Suid-Afrika se wêreldwye programme ten opsigte van buitelandse beleid en internasionale betrekkinge.
Oorleg met buitelandse regerings oor sake word gepleeg deur óf die Minister van Buitelandse Sake óf deur die Departement van Buitelandse Sake óf deur Suid-Afrika se geakkrediteerde buitelandse verteenwoordigers. Die Departement van Buitelandse Sake is verantwoordelik vir die toepassing en uitvoering van alle aspekte van Suid-Afrika se buitelandse beleid wat deur die President aan die Minister van Buitelandse Sake toevertrou is.
Die Departement is in die eerste plek verantwoordelik vir die volgende:
buitelandse betrekkinge buitelandse verteenwoordiging reise (konsulêre dienste).
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 6 Januarie 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
