TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Verdediging
DEPARTEMENT VAN VERDEDIGING: OORSIG
OORSIG
PUBLIKASIES
KONTAK
Die Departement van Verdediging is 'n gebeurlikheidsgebaseerde organisasie en sy mandaat is gegrond op word vanuit die basiese reg van elke nasie om homself te verdedig teen aggressie en om sy soewereiniteit te beskerm. Hierdie mandaat is vasgelê in die Grondwet en word in die Verdedigingswet herhaal.
Die primêre doelwit van die SANW is om die grondgebied en mense van Suid-Afrika te beskerm ooreenkomstig
Die Grondwet stel dat die SANW ontplooi kan word vir diens:
ter verdediging van die land, vir die beskerming van sy soewereiniteit en territoriale integriteit ingevolge internasionale verpligtinge van die land jeens internasionale liggame en ander state vir die behoud van lewe, gesondheid of besittings ter voorsiening of instandhouding van noodsaaklike dienste ter handhawing van reg en orde in die land in samewerking met die SAPD, onder omstandighede uiteengesit in wetgewing, waar die Polisiediens nie in staat is om reg en orde op sy eie te handhaaf nie ter ondersteuning van enige Staatsdepartement ten behoewe van sosio-ekonomiese opheffing
Die SANW oefen sy magte uit en verrig sy funksies uitsluitlik in nasionale belang ingevolge die Grondwet, 1996.
Die SANW is dus verantwoordelik vir die volgende:
die verdediging van die land teen aggressors die bevordering van veiligheid die ondersteuning van die mense van Suid-Afrika.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2003 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
