TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Kommunikasiewese
DEPARTEMENT VAN KOMMUNIKASIEWESE: OORSIG
OORSIG
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
KONTAK
Die doel van die Departement van Kommunikasiewese is om beleid te formuleer en die implementering daarvan in die telekommunikasie-, pos- en uitsaaidienste te verseker. Die Departement beheer ook oordragte na die volgende:
Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika
Nasionale Elektroniese Media-instituut van Suid-Afrika
Universele Diensagentskap.
Die Departement beoog die volgende:
om die lewensgehalte van alle Suid-Afrikaners te verbeter om Suid-Afrika 'n kennisgegronde gemeenskap te maak om 'n inligtings-ekonomie te help skep
Dit sal bereik word deur die daarstelling van netwerkinligting wat mense bemagtig waar hulle werk, lewe en speel; en deur Suid-Afrika globaal mededingend te maak.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 20 Maart 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
