TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Kuns en Kultuur
DEPARTEMENT VAN KUNS EN KULTUUR: OORSIG
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
Die rol van die Departement Kuns en Kultuur is om die volgende te verrig:
om internasionale samewerkingsooreenkomste oor kuns en kultuur te fasiliteer, inisieer en implementeer om verteenwoordiging van Suid-Afrikaanse kuns en kultuur in die internasionale arena te verseker om erfenis en filmverwante kwessies in die land te bestuur om kuns-, kultuur- en erfenisinstellings te bestuur en te administreer om kuns-, kultuur- en erfenisfeeste te bevorder om informele kunsopvoeding en -opleiding te ondersteun om ontwikkeling van en toegang tot die kunste te ondersteun om uitnemendheid en volhoubaarheid in die kunste te ondersteun om samewerking en netwerke binne die diverse erfenis van Suid-Afrika aan te moedig om nasionale argieferfenis te versamel en te bewaar en om toepaslike bestuur en versorging van regeringsrekords te verseker om heraldiese dienste te onderneem om kulturele nywerhede in vennootskap met die privaatsektor te ontwikkel om vertalings- en redigeringsdienste aan nasionale departemente te voorsien om inheemse tale te bevorder om taalbeplannings- en terminologiedienste te voorsien om standaardisering te verseker en advies te gee oor die gepaste gebruik van geografiese name om nasionale biblioteke en meta-inligting te bestuur en te beheer.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 28 November 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
