TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Kultuursake en Sport
Kultuursake
Kultuur en Erfenis
Taaleenheid
Geleenthede
OORSIG
DIENSTE
PUBLIKASIES
KONTAK
KATEGORIE:
Uitstalling
BESKRYWING:
n Reisende letterkunde-uitstalling sal die volgende plekke oor die volgende ses maande besoek:
Die uitstalling is daarop gemik om bewustheid te skep van Suid-Afrikaanse skrywers. Dit bevorder die drie amptelike tale van die Wes-Kaap: Afrikaans, Engels en Xhosa.
KONTAK:
Skakel vir meer inligting oor die reisende letterkunde-uitstalling Bianca by die Provinsiale Regering se Taaleenheid by 021 483 9674.
GASHEER / -VROU VIR GELEENTHEID / EIENAAR:
Taaleenheid (Departement van Kultuursake en Sport, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 9 Januarie 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
