TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Kultuursake en Sport
Kultuursake
Dienste
Kuns en Kultuur
Befondsing en Ondersteuning
KULTUURSAKE - DIENSTE: BEFONDSING EN ONDERSTEUNING
OORSIG
DIENSTE
NUUS
PUBLIKASIES
KOMITEES
KONTAK
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Befondsing vir Projekte wat ons Erfenis Bevorder, Ontwikkel en Bewaar
Befondsing is beskikbaar vir kuns- en kultuurprojekte wat deur kultuurorganisasies onderneem word. Projekte moet gerig wees op die bevordering, bewaring en ontwikkeling van die kultuur en erfenis. 
Projekbefondsing vir die Ontwikkeling van Kultuur- en Erfenistoerisme
Befondsing is beskikbaar vir kuns- en kultuurprojekte wat deur kultuurorganisasies onderneem word. Projekte behoort gerig te wees op die ontwikkeling van kultuur- en erfenistoerismeprodukte en -infrastruktuur. 
Steun vir Musikante in die Wes-Kaap n Behoefte om die musiekbedryf te herstruktureer is oor 'n tydperk uitgeken deur besorgde musikante, maar hulle het voorheen geen steun van die regering gehad nie. Die siekte van Mnr Robbie Jansen, die Jazzlegende van Kaapstad het weer die verknorsing van musikante na vore gebring. 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 12 Junie 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
