TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Dienste
Landbou
Grond en Infrastruktuur
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
PUBLIKASIES
KONTAK
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Besproeiingsdienste
Die Afdeling Besproeiing van die Direktoraat Landbou-ingenieursdienste voorsien advies en leiding ten einde besproeiers te help om water doeltreffender te gebruik. Hierdie hulp behels onder meer om die ontwerp van besproeiingstelsels na te gaan, en om die stelsels in gebruik uit te toets ten einde ... 
Meganisering
Dienste vir die beplanning van meganisering word aan boere gebied ten einde te verseker dat optimale gebruik van landbou-implemente gemaak word. Die bevordering van bewaringsboerdery in die Wes-Kaap (minimale bewerking, die bestuur van oesreste ten einde grondvog te behou, en die implementering van 'n wisselboustelsel) ... 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 23 Februarie 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
