TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Dienste
Sake en Ekonomie
Uitvoer
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
TOESPRAKE
PUBLIKASIES
KOMITEES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Inligting oor Nuwe Handelsooreenkomste
Wanneer die nasionale regering oor n nuwe handelsooreenkoms onderhandel, verbrei die Direktoraat van Nywerheidsontwikkeling inligting oor die ooreenkoms aan uitvoerders en ander belanghebbendes. Benewens die verskaffing van skriftelike materiaal oor die handelsooreenkoms bied die Direktoraat ook werksessies aan. 
Suid-Kaapse Uitvoerontwikkelingsentrum n Uitvoersentrum is in die Suid-Kaap in die lewe geroep om uitvoere in die streek n hupstoot te gee. Die Uitvoersentrum is in die Suid-Kaapse Sakesentrum in George geleë en verskaf waardevolle advies en handelsinligting aan opkomende en bestaande uitvoerders. 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 7 Julie 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
